Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Ons Arme Prez

Sun, 01 February 2004 08:06

Hy wil glo graag hê dat Mugabe sy re-inlywing as president moet bywoon, maar
blykbaar sal die meeste Westerse lande se leiers die geleentheid boikot.
Sal hy dislojaal teenoor sy boesemvriend Mugabe wees ten gunste van sy
breinkind Nepad?

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Doordenkertjes

Sun, 01 February 2004 07:38

Doordenkertjes
Posted by Godelieve Vaesen on 1/2/2004, 3:13:35
213.177.130.157

Je bent onbetaalbaar, daarom verhogen we je salaris niet meer
Van sommige mensen kan ik niet begrijpen dat ze van miljoenen zaadjes
de snelste zijn geweest.

Uit recent onderzoek is gebleken: Treinen rijden niet op tijd, maar op
rails.

Niet storen, ik ben al gestoord genoeg

Wie zijn billen brandt, mag blij zijn dat ie niet andersom stond.

Manager bij een peptalk: Afgelopen jaar stonden we aan de rand van de
afgrond maar sindsdien hebben we een grote stap voorwaarts gemaakt!

Van geld dat we niet hebben, kopen we dingen die we niet nodig hebben
om indruk te maken op mensen die we niet mogen.

Niets is zo eerlijk verdeeld als het verstand. Iedereen denkt er
genoeg van te hebben

Voetganger: een chauffeur die een parkeerplaats heeft gevonden.

Dat er intelligente buitenaardse wezens bestaan wordt feilloos bewezen
door het feit dat ze nog geen contact met ons hebben opgenomen.

Een decolleté is als de zon: je mag er naar kijken maar je moet er
niet in staren.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

N'Kisi

Sun, 01 February 2004 07:18

http://news.bbc.co.uk/2/hi/science/nature/3430481.stm

En besef hoe ons onderwys agteruitgegaan het.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Nuremberg Trials For Afrikaners

Sun, 01 February 2004 06:03

Wat het jy die afgelope 10 jaar gedoen. Geslaap? Die WVK is al klaar met
hulle werksaamhede, en as jy miiskien nie weet nie, die doodstraf is hier
afgeskaf.
--
Annette

"David Domingo" skryf in boodskap news:M2SW35JY38017.0822800926@anonymous.poster...
> I believe that it is most likely that there will be Nuremberg
> like trials in South Africa for the afrikaners for the following
> reasons:
>
> - The afrikaners displayed a gross level of contempt for the
> families of victims of the apartheid oppression during the Truth
> commission with their arrogance and lack of remorse.
>
> - The afrikaners themselves continue to believe that they
> somehow are superior to other groups (in particular the blacks
> in SA).
>
> - Those who were oppressed did not get closure by there
> outrageous actions on the part of the afrikaner.
>
> The blacks will, very soon now begin their own style retribution
> against the afrikaner who in many instances sticks his head in
> the sand, on his farm or other place where he still continues to
> exploit the labour.
>
> Mbeki has just swung the process into action with his new farm
> bill - so he's not so dumb after all. It's all about timing!
>
> David Domingo
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Max se Hoender

Sun, 01 February 2004 05:52

Naaste aan KFC sonder die geheime kruieresep:
Hoenderboudjies
Meel met na smaak: sout, peper, aromat, hoenderspesery
Rol hoender in meel
Plaas hoender in yskas vir 'n uur.
Braai in olie.
--
Annette

Kos & resepte | 1 kommentaar

Re: Land Expropriation - it's here.

Sat, 31 January 2004 16:18

On Sat, 31 Jan 2004 17:55:08 +0200, "TJ" wrote:

TJ, Dingo is net 'n remailer en mail2news 'n gateway. Al wat jy
regkry om die goed 2 keer te pos, is om die NG verder te vervuil. Jy
gaan NIKS verder uitvind van die persoon of persone wat die boodskappe
geskryf het nie. En buitendien, waarom sou jy wou?
Los die ouens wat van remailers gebruik wil maak om hulle sê te sê.
Ek wens almal wou van so diens gebruik maak, dan sou die mense hier
veral dalk eventueel leer om nie die mens aan te val nie, maar die
woorde van dei skrywer/skryfster te kritiseer.
Lank lewe vry spraak!!!
As jy nie die goed wil lees nie, ignoreer dit. Dit is Usenet after
all. Maar moenie dit weer en weer pos nie asseblief!
Hier is alreeds genoeg fasciste op hierdie groep! Moenie jy ook nog
een raak nie!
;-)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: This is off topic

Sat, 31 January 2004 09:45

Stem saam, maar dit was darem ten minste in Afrikaans!

Ons is ook nie "anonymice" nie en het ook regte name.

:-)

TJ

"Christine Mangan" skryf in boodskap news:5I0VE12Y38017.0521875@anonymous.poster...
> Take this discussion to the technical NG's.
>
> Christine
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

" Lied van die lappop " deur INGRID JONKER

Sat, 31 January 2004 04:40

Ingrid Jonker

Lied van die lappop

Ek is die lappop wat nie praat
en maak net op jou liefde staat

Saans lê ek blind en stil en doof
en lig nie meer my semel-hoof

My hande roer nie en my lyf
word met jou weggaan koud en styf

Sonder jou hulp kan ek nie loop:
jy het my sommerso gekoop

en sal my nog een Guy Fawkes-nag
goedmoeds verbrand en daaroor lag.

Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees.

Prosa & poësie | 2 kommentare

Die Blomme - deur K in die Broek

Fri, 30 January 2004 21:29

Ooo die blomme,
Die heerilke blomme,
Die liflike blommme,
Die oordentlike blommmme,
Ooo, Ooo, Ooo.

Ooo die blomme,
Die heerilke blomme,
Hulle stink soos my gat,
soos 'n roos,
'n roos van Soweto.

Ooo die blomme,
Die heerilke blomme,
Soweto is waar my Baas bly,
tussen die blome
daaie ou kwaai blommme.

Oooo, blommmmmetjies,
Blometjies van die ou Kaap
Ooo bring my terug na die ou Gauteng,
Daars waar ou Winnie woon,
Daar onder in Soweto by Dunlop se plek
Daars waar my Winnie woon.

Ooo ting-aling-a-ling
Die boesman spring,
hy spring amper soos my swart Baas,
Baas, Baasie, Baasjie, Baasetjie,
Ooo, die groot swart BAAS.

Ooo - Boo - Hoo,
OOOOoooooOOoo,
BBooooOoOoo - Hooo!

- Deur K. in die Broek 1763

Geniet.

Prosa & poësie | 3 kommentare

Re: Apartheid Linked afrikaners

Fri, 30 January 2004 19:33

Dit was baie lekker om julle te domineer. Ek het dit terdee geniet en baie
voordeel uit julle patetiese lewenswyse geput. Want julle is in wese
pateties, sleg en skelm. Ja Baas - Skies Baas - Sal nie weer nie my Basie.
Gee SA 10 jaar - dan sal julle kom kruip voor die blanke se voete.

"Paul Dentree" skryf in boodskap news:0LZ5FAKO38016.3645949074@anonymous.poster...
> With all the discussion surrounding the afrikaners involvement
> in the destruction of South Africa it is important to note that
> blame for this demise should be placed solely at their door.
> Having said this, it is interesting to see that many of this
> lost tribe is still in denial that such an event actually
> transpired - let alone had any involvement in it's
> sustainability.
>
> To those who believe that they are guilt free - ask yourself a
> few simple questions:
>
> Did you or close member of your family:
>
> - Work for the government voluntarily (any branch thereof)?
> - Did you volunteer to serve in the defence force or police
> service?
> - Did you ever employ a domestic servant or gardener?
>
> If you answered yes to any of the above then you actively
> contributed to the wicked apartheid practices.
>
> You will need to approach your local ANC branch and seek
> forgiveness.
>
> Paul Dentree
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1838): [ «    452  453  454  455  456  457  458  459  460  461  462  463  464  465  466  467    »]
Tyd nou: Thu Jan 16 00:10:02 UTC 2025