Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Elections - Rigged - Nude Raider Ring Piece!

Mon, 02 February 2004 10:18

Ek het gedog Dingus is kaalgat...

Max____________________________

"Fred" skryf in boodskap news:ybws1idlt4wyddu.020220041830@dell...
>
> "Peter Stange" wrote in message
> news:08KROSJ238017.3552430556@anonymous.poster...
>
> |
> | Any comments on this one??
> |
> | Pete Stange
> |
>
> Nude Raider, You AIDS infected ring piece!
>
> Damian Vilineuve Anonymous-Remailer@See.Comment.Header , "Paul Dentree"
> , Nude Raider
> (Anonymous-Remailer@See.Comment.Header),
> 'Dingus' and all the other sockpuppet names that you troll with - pull
> your pants up and give your mouth a chance.
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Queen Winnie - SA's new Leader

Mon, 02 February 2004 10:00

Wanneer waive jy koebaai?

Max____________________________

"Dingus" skryf in boodskap news:cSTRb.26649$9k7.480484@news.xtra.co.nz...
> Rumour has it that the the government of SA has placed an order for a horse
> drawn carriage for her worship Queen Winnie.
>
> She will sit in the carriage and instead of waiving in the traditional
> 'queenie' style such as the Queen of England does, she will waive her tits
> at the crowd.
>
> Also, it has apparantly been agreed to that at every public meeting she
> attends, putu will be served out of a large three legged pot.
>
> The footman that will spoon feed the putu to the attending delegates has to
> be a fluent afrikaans speaker. It is not sure why this requirement has been
> impossed but a reliable source (Tomango) has suggested that the boer cooks
> up a mean pot of putu.
>
>
> "Poesman" wrote in message
> news:26db592d.0401281037.26ba7b9c@posting.google.com...
>> Anonymous-Remailer@See.Comment.Header (Lingile Sungale) wrote in message
> news:...
>>> The queen of all Africa - the lovely Winnie Mandela is about to
>>> return to the political podium to lead Africa to new heights.
>>>
>>> She will get a resounding win from grassroots bantu's and some
>>> psychophantic former oppressors also.
>>>
>>> Her policies will be swift and decisive - land reposessions from
>>> the former oppressors, and imprisoning that group which will not
>>> intergrate with bantus in SAfrica - they know who you are!
>>>
>>> This will be a great day for Africa.
>>>
>>> Hail Mamma Afrika - Nomzamo Winnifred Madikizela Mandela - VIVA!!
>>>
>>> Lingile Sungale
>>
>> Winnie is a useless criminal cunt who should be dragged out into the
>> street and promptly shot.
>>
>> Fuck Winnie - VIVA!
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Wat op aarde gaan aan? /What on world goings on?

Sun, 01 February 2004 18:21

Al die tyd dag ek toe mos dat hierdie 'n Afrikaanse NG is./ All the time I
day the herethis an Afrikaans NG is.

Hier is deesdae meer engelse bydraers as van die soetste Taal./ There
theesdays is more english together-carriers as from the sweetest Taal.

Kan ons hulle nie bietjie in die bek ruk nie?/ Can we not a little bit them
in the mouth jerk?

Groete/greetness

Soois/Weld

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Pretoria bly Pretoria!

Sun, 01 February 2004 17:28

by Ernst Marais

PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het gister 'n baie geslaagde
byeenkoms in die Ou Raadsaal (hoofsetel van die ou ZAR se parlement)
aangebied. Die tema was die rol van die opposisie. Verteenwoordigers van die
Nasionale Aksie, Vryheidsfront, DA, NNP, HNP en ANC is genooi. Die NNP het
nie opgedaag nie. (By nabedragting dink ek dat hulle deur hul senior
koalisievennoot, die ANC, aangesê is om nie op te daag nie).

Die verassing van die dag was toe Terror Lekota, Minister van
Verdediging, namens die ANC opgedaag het en die aanwesiges in Afrikaans
toegespreek het.
Die belanghebbendste gedeelte van sy voordrag was toe hy aangekondig
het dat Pretoria Pretoria gaan bly. Hy het dit by nadruk bevestig.
(Heelparty stede en dorpe wat deur Boere gestig is se name is onlangs
verander. 'n Element in die ANC wou Pretoria tot Tswane herdoop.)

Hier volg PRAAG se persvrystelling in die verband.
Lank leef Pretoria!
------------------------------------------------------------ ----------
----------

MEDIAVRYSTELLING DEUR PRAAG (PR0-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP SONDAG 1
FEBRUARIE 2004

Pretoria se naam gaan nie meer verander nie. Tydens 'n
verrassingsbesoek aan 'n vergadering van die Konfederale Afrikanerforum
Saterdag in die Ou Raadsaal, Pretoria, het die Minister van Verdediging en
voorsitter van die ANC, mnr. Mosiuoa Lekota, onomwonde verklaar dat Pretoria
se naam nie meer gaan verander nie.

Toe 'n paar ongelowige toehoorders hom begin uitvra het, het hy gesê:
Pretoria bly Pretoria. Hy het ook die versekering gegee dat die ANC hoë
waardering vir Afrikaans en Afrikaanse plekname het en dit as gedeelde
Suid-Afrikaanse erfenis beskou.

PRAAG is verheug oor hierdie besluit van die ANC, en spreek sy
tevredenheid uit met die maandelange veldtog wat lede van die aksiegroep,
asook die inwoners van Pretoria, gevoer het teen die beoogde
naamsverandering met petisies, betogings en dreigemente van
belastingboikotte. Uiteindelik het redelikheid geseëvier. Hiermee doen PRAAG
ook 'n beroep op alle inwoners wat begin het om betaling van plaaslike
belastings te boikot, om sodanige boikot onverwyld op te skort.

Terselfdertyd versoek PRAAG die burgemeester, mnr. Smangaliso
Mkhatshwa, om so gou moontlik sy stem by dié van Minister Lekota te voeg en
die publiek te verseker dat die naam nie gaan verander nie. Ook die huidige
komitee van deskundiges wat teen groot koste aangestel is om die
naamsverandering te ondersoek, behoort ontbind te word en alle onbestede
fondse moet na die munisipaliteit terugkeer.

Die olyftak wat die ANC hiermee na die Afrikanergemeenskap van
Pretoria uitsteek, moet gegryp word. Terselfdertyd moet die ANC egter besef
dat ander naamsveranderings, soos dié in die Noord-Transvaal, steeds
ongelukkigheid onder Afrikaners veroorsaak. PRAAG sal dus voortgaan om te
agiteer dat alle naamsveranderings opgeskort word, en dat Afrikaanse name
nie van die landkaart af verdwyn nie.

Minister Lekota word ook bedank vir sy belangwekkende deelname aan die
oop gesprek van die Afrikanerforum oor die rol van opposisie in die huidige
politieke bestel. Die vergadering in die Ou Raadsaal is bygewoon deur
omtrent 70 mense, en daar was verteenwoordigers van alle politieke partye,
van die HNP tot die ANC. Slegs die NNP-verteenwoordiger, mnr. Johan Durand,
het versuim om op te daag.

Die Konfederale Afrikanerforum is nou reeds in sy tweede jaar besig om
een van die belangrikste gespreksforums in die land te word. Dat Minister
Lekota verkies het om dié belangwekkende aankondiging te doen in die
historiese Ou Raadsaal waar die betrokke Metroraad ook vergader, spreek
boekdele oor die beduidenis wat die regering reeds heg aan dié maandelikse
byeenkoms van invloedryke Afrikaners. Die forum beywer hom ook vir die
totstandkoming van 'n verteenwoordigende Afrikanerraad en die aankondiging
oor Pretoria se naam toon die noodsaak van 'n liggaam wat namens alle
Afrikaners kan praat.

Kontakpersone: Dr. Dan Roodt, PRAAG, 082 4901036 en Lydia van Eeden,
sameroepster, Konfederale Afrikanerforum 082 9250294

Link: http://http://groups.yahoo.com/group/Aktief/?yguid=136136411

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Top posting

Sun, 01 February 2004 17:10

Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
gespreksgroepe.
Een van die redes kan dalk wees omdat die meeste mense wat hier
deelneem nie juis baie bekend is met die Internet en veral Netiket
nie, maar die gewone ou boere halstarrige hardkoppigheid is dalk 'n
meer waarskynlike rede?
Hoe dit ookal sy, ek weet hierdie is geen akademiese gesprekslys nie
(duh!!), maar dalk sal iemand hierdie boodskap wat deur iemand anders
geskryf was, ook insiggewend vind.

From: Charles Muller
Subject: Netiquette: Top Posting

"Top posting," a sort of non-style which is commonly seen in everyday
e-mail correspondence, occurs when you respond to a prior post by
simply hitting your reply button, writing at the top of the new
message screen, and leave the remnants of the prior message(s) at the
bottom unreferenced.

There are a few reasons why this is seen to be undesirable--especially
on an academic discussion list--foremost among these being the
problems that are created in the process of archiving, and the
accessing of information by subsequent web searches. What happens is
that a year or so later, when someone looks for a key phrase in a web
search, one finds remnants of the same post over and over in different
messages in a confusing manner.

Top posting is also considered by many to be impolite even in personal
correspondence, since, when top posting is avoided, the readers of
your messages do not need to wonder whether important content is to be
found below your signature.

Therefore, when you write in response to a post on this forum, please
compose your message so that there is no additional text after your
own signature and then send it out. You can either delete the old
portions of the original post/prior discussion, or skillfully
incorporate them into your own response.

The only exception to this case is when the remainder of the message
is specifically referenced data, or someone else's message, that you
are forwarding.

While this distinction in style is still largely unknown on many
Humanities-oriented lists, bottom-posting is the de facto (and often
strictly-enforced) standard on most IT-related technical lists, the
participants of which often have a much longer history in professional
e-mail correspondence.

You can find quite a bit on this topic with a simple Google search.

Koeitjies & kalfies | 33 kommentare

vermiste persoon

Sun, 01 February 2004 14:01

Weet iemand wat van Ina Nieman geword het (vroeer van Virginia, Vrystaat)

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

website adresse

Sun, 01 February 2004 13:59

Waar kan 'n mens naslaan wat elke land se websites se laaste letters is?

Bv. .co.nr
.co.ru ens.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Boers days numbered...

Sun, 01 February 2004 11:08

You better wake up and look around you. When all is said and done there
might be no others around to win elections and voting might get on an even
par and guess what, white rule is back. Die donners maak hul eie mense dood
en hulle vergaan met AIDS en allerrande siektes en o ja, hulle kan nie met
geld werk nie en sal vir wit help skreeu baie gou. Mark this as proffesic
words, and carry on dreaming. It might turn into a white christmas in South
Africa

"Peter Stange" skryf in boodskap news:SBF82LLT38017.4149074074@anonymous.poster...
> The wheel has begun to turn
> The days are growing short
> Pack your bags and get ready
> You are on the way to history
>
> Pete Stange
>

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Visiting PE

Sun, 01 February 2004 10:43

Jy praat nonsens Dingus. Is jy van Wes-Auckland?

"Dingus" skryf in boodskap news:Mc%Sb.30158$9k7.565372@news.xtra.co.nz...
> ... mostly AK47's, but a 357 magnum is also OK.
>
> If you don't bring one with you, they will issue you with one on arrival at
> the airport.
>
> Enjoy.
>
> "George Orwell" wrote in message
> news:3add24d694dcb07fa444fcc6a2e4f3b6@mixmaster.it...
>> I will be visiting PE shortly - is the violence as bad as is
>> reported in the online newspapers?
>>
>> Does everyone carry a gun?
>>
>

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Waar is jy AL

Sun, 01 February 2004 09:40

Haai AL, wat het met jou gebeur, ek mis jou, sien jou nie op die soc.culture
nie. Het jy nou n' ander naam of kruip jy maar net weg na jy my so mooi
gehelp het toe jy probeer het om modder op my besigheid te gooi. So baie
mense wat die soc. lees maar nooit skryf nie, het aangesluit.
Kom ek soek jy moet weer probeer met jou mudslinging, want dit help my
GO TO:
http://www.tsc2000europe.com/members
Username: fe0532
Password: yellow

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    451  452  453  454  455  456  457  458  459  460  461  462  463  464  465  466    »]
Tyd nou: Wed Jan 15 22:34:04 UTC 2025