Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Buddhisme vs Christene

So., 29 Februarie 2004 18:02

Gloudina:
Buddhisme is nie 'n "geloof" nie. Dit probeer nie
mense bekeer nie.

Danielle:
Moenie my laat lag nie!
Probeer nie mense bekeer nie? Ag nee, enigiemand wat selfs net 1
koerant per jaar lees, en die intellek van 'n 3-jarige het, sal weet
jy praat nou nonsens.
En wat dink jy doen jy op hierdie groep? Is dit nie ook eintlik maar
net suiwer pogings tot proselietemakery nie?

Gloudina:
Dit het 'n psigologiese-fisiologiese
strekking.

Danielle:
Presies soos met enige ander geloof.
Die sielkundige en fisiologiese/fisiese reaksies is logiese gevolge
van ENIGE geloof. Daar is al redelike wetenskaplike bewyse voorgelê
wat dit verduidelik. Persinger se werk in die verband is veral
bekend.
Geloofstradisies evolueer en word ook gewoonlik geweef rondom die
kultuur en mentaliteit van die sameleweing waar dit wortel skiet.
Buddhisme is geen uitsondering nie. Inteendeel...

Gloudina:
Dit is myns insiens 'n poging meer as twee-
duisend jaar gelede om vir mense die realiteit van
relatiwiteit te laat verstaan.

Danielle:
Interessante groep, hierdie sekte groep van Buddhisme wat so insecure
is in wat hulle glo, dat hulle gedurig validation soek buite hulle
tradisie(s). Wat claim dat Buddhisme is wetenskaplik en verklaar baie
wetenskaplike teorieë. Dit gaan mos al jare aan. Maar dit is 'n
klein groepie/sekte wat hierdie geloof het. Dit is propaganda en niks
anders as suiwer propaganda nie. Daar is sulke weird sektes onder die
Christene ook.
Enige en alle gelowe het een van, of al 3 dinge in gemeen - greed,
hatred and delusion.
En deesdae is daar mos weer 'n ander interessante nuwe mitologie wat
onstaan het in Buddhistiese kringe wat vir Christene probeer oortuig
dat hulle delusions is namaaksels van die oorspronklike Buddhistiese
delusions.
Die Christian Lindtner's Theory (= CLT) dat die Nuwe Testament 'n
bootleg van Buddhist geskrifte is. .
Soos gesien op die skakels wat ek hieronder gee.

http://www.jesusisbuddha.com/
http://www.tombofjesus.com

Geloof & kerksake | 9 kommentare

Ef - oo - kaa- oo- ef- polisiekar

So., 29 Februarie 2004 13:27

Oftewel Fokofpolisiekar - die nuwe Afrikaanse punkgroep wat opslae maak -
Mnr Terrence April van RSG het toestemmong van die groep verkry om hulle
slegs aan te kondig as Polisiekar, en Johan Botha het hulle soos per die
tema aangekondig.
Die groep se Hemel op die Platteland is die eerste Afrikaanse kunstenaars
wat 5FM se speellys haal.

Hemel op die Platteland:
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
kan jy my albasters vir my vind?
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
kan jy apatie spel?
kan iemand dalk 'n god bel en vir hom sê
ons het hom nie meer nodig nie?
stuur my waarheen al die dose gaan.
stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland

Uit die liedjie Maak of Braak:
In die begraafplaas waar ek bly
lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk
my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my
dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.

Ek is te oud vir hierdie goed.
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Net as jy RERIG will

So., 29 Februarie 2004 12:27

GELD MAAK
1030...@inforeply.com

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bloedig vies

So., 29 Februarie 2004 12:03

Die familie van Johnny Cash het geweier dat sy "Ring of Fire" gebruik kan
word in 'n advertensie vir aambei-medikasie

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Scary Stuff - Sies

So., 29 Februarie 2004 07:36

Looks like that ugly bugger wrote the code herself for that disgusting
abortion of a Website. Coded in one of those point and click do it yourself
Make-A-Webpage packages. Shit I hate the way some people refer to a Website
as a webpage!

Oooo, I hate those things. Surely the ugly old cow could learn some simple
HTML or PHP and put something pleasing to the eye together!
Oooo, Those Webiste,
Oooo, The Mountains.........

Ooooo, Die Berge,
Die Lieflike Berge,
Die Oorsproklike Blou Berge,
Vol voels en die bokke,
OOOOOOOOOooooo00000000oooooooo....... . . !

Ek het gehoer dat daar 'n nuwe Digie is wat sal een van hierdie dae uitkom.
Ek kannie wag nie.

OOoo ek is soo excited,
OoOoo - ek kannie wag nie,
Ek staan met my beene gekruis,
anders sal ek in my broeke pis,
OoOoOOOOOOOOOooo.

Oooo.
OO
OOO - poop!

"Nude Raider" skryf in boodskap news:VI58U2E138046.0267592593@anonymous.poster...
> I'm not quite sure why this ugly person wants to put pictures and details of herself on
> the Internet. Ugly and fat!! Ga sies. Booo!
>
> ================================
>
> http://www.angelfire.com/folk/apfpy/bioannette1.html
>
> Annette Slabbert
>
> DOB: 8/7/1951
>
> WEIGHT: 120Kg
>
> Location: Cape Town, South Africa
>
> Occupation: Self-employed international tax consultant
>
> It is a South African custom that all girls must have their two front teeth extracted at
> 21 to be socially acceptable.We call it the "passion gap." Those who can still pronounce
> an "S" properly are the ones who make it in the corporate world. :-)
>
> Talking parter: Ian from Exeter, England.
>
> Boyfriend (for talking only) for past 26 years.
>
> Sport: Playing the fool with whomever, whenever; Social tennis, table tennis, badminton.
> (I am a balls person.) Not active anymore but still have the knowledge of Judo and self-
> defence. Tried karate. Not successful. Could not shout loud enough at nothing. Love to
> watch all kind of sport on TV--live, not on video. Mens penises - dreaming about them.
>
> Hobbies: Civic choir, lace knitting, competition baking, mens penises.
>
> Quest: To taste all red wines (specialising in Cabernet Sauvignon and Merlot) in all the
> wine producing countries. Sampling mens penises.
> Love to travel. Love to talk to witty people. Love to learn new things - like penis
> examining. boer speaking. Expert in helping depressed people (but can't help myself).
> Expert in handling sufferers from Alzheimer's.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" Stelsel " deur D. J. OPPERMAN

Sa., 28 Februarie 2004 14:06

D.J. Opperman

Stelsel

KLEINBOER

Vroeg Saterdag as die koekoekhaan kraai,
sing ek bo-op my karretjie gelaai
met wortels en koolkoppe; maar swyg
met bitter haat as ek saans huis toe draai.

MISOES

As ek die skrale oes van uitgedorste
goue dae sien, treur ek oor vermorste
krag en tyd, en soek vergeefs vergoeding
teen jou diepbewoë borste.

NAGGELUID

Deur my gebed, diep uit die nag se nok
hoor ek die hart van die heelal: 'n klok
wat tik en tik, afsydig tik,
en my gebed verbitter tot 'n wrok.

HAEL

Wat baat gebede, arbeid en gesaai
waar groter stelsels oor die enkeling draai?
My goedversorgde koringland word deur
die wit koeëls van 'n hemel afgemaai.

GROOT GETY

Dit is die bitterheid as my gevoel
geminag word: die groot gety wat spoel,
en haat en liefde uitklots, het behalwe
eb en vloed miskien geen ander doel.

Druk gedig

Prosa & poësie | 8 kommentare

Pretoria wordt 'Tshwane'

Sa., 28 Februarie 2004 10:24

"De naam Pretoria vind ik afstotelijk", aldus burgemeester Vader Smangaliso
Mkhatshwa van deze hoofdstad. Pretoria gaat 'Tshwane' heten; een naam waar
"de meerderheid van de bevolking" zich in zou vinden. Dat hiermee de
geschiedenis en de herinnering aan de oprichters der stad weggemoffeld
wordt, is niet belangrijk in het streven van de regering, dat altoos gericht
is op 'natiebouw', op het laten gelden van de onbetwiste heerschappij der
meerderheid en op de strijd tegen de gevolgen van de Apartheid.

Wat een in 1855 naar een Boerenpionier vernoemde naam te maken heeft met de
reeds in 1990 afgeschafte Apartheid, of met een of andere gefrustreerde
behoefte om één natie te zijn, kan alleen in de revolutionaire geest van de
ANC-eenpartijstaat begrepen worden. Armoede, corruptie en misdaad nemen toe;
het afschaffen van namen en het neerhalen van oude standbeelden kan weer
even de aandacht van dit falen afleiden. Het zijn 'leuke dingen voor de
mensen', voor de ongedurige massa's, om ze rustig te houden. De stad heeft
een miljardenschuld, en deze naamsverandering gaat op z'n minst enkele
honderden miljoenen Randen kosten.

Het gaat echter niet om juistheid of verstand; het gaat om de Nieuwe
Waarheid; de nieuwe moraal; wat blank is, is overbodig en behoort tot de
minderheid. Wat African is, is goed. Dat is de moraal van de revolutie, van
de meerderheid; daar past de Afrikaner geschiedenis niet in.

St Petersburg werd Leningrad, Chemnitz werd Karl Marxstadt; Pretoria wordt
Tshwane. Dat wil de regerende partij, en dus het volk. Weg met de cultuur,
weg met de geschiedenis. Dat is Ubuntu. Leve 'de Regenboognatie'...

www.Roepstem.tripod.com

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Cats het darem 'n punt gekry

Vr., 27 Februarie 2004 13:55

Wonder wat die ander spanne more gaan kry.
Sou die springbokke al begin staak het oor die kontrakstorie?

--
Annette

Sport & ontspanning | 8 kommentare

Al le die berge so blou

Vr., 27 Februarie 2004 06:23

Weet julle waar ek die woorde kry van Al Le die Berge so Blou???

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Uitbuiting of Oportunisties?

Vr., 27 Februarie 2004 05:39

Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
vergrootglas.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1834): [ «    442  443  444  445  446  447  448  449  450  451  452  453  454  455  456  457    »]
Tyd nou: Ma. Apr. 06 21:53:38 UTC 2026