Soos almal weet, is die ding aan die broei, en het daar vandag 'n nuwe
voorstel gekom van die plaaswerkersvereniging. Hulle wil hê dat as 'n
plaaswerker vir langer as 10 jaar op 'n plaas gewerk en gebly het, dan het
hy permanente verblyfreg op die grond tot sy dood toe. Hierdie natuurlik
in 'n poging om die onsekerhede van die plaaswerker tov 'n permanente
blyplek op te los. Op die oog af lyk dit 'n heel billike voorstel, tot jy
na die praktiese sy kyk. Dan is daar vele probleme:
1. Wat gebeur as die man tot sterwe kom? Moet sy vrou en kinders dan
waai? Wat as die werker se familielede werkloos raak en daar kom aanhaak.
op die ou end sit die boer met 'n plakkerskamp op sy plaas!
2. Wat gebeur as die plaaswerker en die eienaar van die grond in 'n geskil
betrokke raak? Onlangs was daar 'n geval van 'n bok wat in die plaas se
groentetuin kom kuier het vir 'n paar keer en die boer het die werkers
gewaarsku dat hulle moet sorg dat die bok nie daar kom nie en op die ou end
toe skiet hy hom. Uit wraak het een van die werkers se vrouens toe 'n
ganskuiken se kop ingeslaan. Op die ou end was daar een moerse
arbeidgeskil waarin die werkers ontlaan is [wettig], maar die end van die
storie is dat die regering vir die boer 'n onteieningskennisgewing gegee
het.
So, al wat die boere dus kan doen is om te sorg dat geen werker ooit 10
jaar van diens haal nie. Dank hom af voor daardie tyd en juis dit maak
hierdie hele storie teenproduktief. Veel beter sou wees om 'n
voorsorgfonds te skep vir die plaaswerker wat aan hom 'n pensioen gaan gee
na aftrede.....maar dan hoor ons vandag dat die
Werkloosheidsversekeringsfonds wat die afgelope 2 jaar in geregtelike
ondersoek is na aanleiding van bedrog van sy amptenary, nog 'n verdere N$30
miljoen voete gekry het! Ondersoek en al!
Gister in Argus se briewekolom het die bestuurder van die MTN
wetenskapsentrum 'n lys geplaas van uitvindings van SA-ners. Wil julle
probeer om dit wat julle van weet hier te plaas? Ek sal sy lys wat hy al het
hier plaas vanaand.
1) Kreepy Krawly
2) Appletiser
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:j_wCc.3454$LT3.131777@news.xtra.co.nz...
| Hallo almal
|
| Ek weet die volgende stukkie is in engels, maar dit was vir my baie snaaks.
| Weet julle dalk van 'n website met meer van die tipe van goed. Indien wel
| laat weet my asb
|
| Groete
|
| Riaan
|
|
| The sky was dark, the moon was high
|
| All alone just her and I,
|
| Her hair so soft, her eyes so brown,
|
| I know just what she wanted to do,
|
| Her skin so soft, her legs so fine,
|
| I ran my fingers down her spine,
|
| I didn't know how but I tried my best,
|
| I started by placing my hands on her breast,
|
| I remember my fear, my fast beating heart,
|
| But slowly she spread her legs apart,
|
| And when I did it, I felt no shame,
|
| All at once the white stuff came,
|
| At last I finished, Its all over know,
|
| My first time ever...
|
| Milking a cow.
|
|
|
Vir almal wat gesukkel het om die Afrikaanse "Ringtones" af te laai, is daar
goeie nuus. Dit is na 'n nuwe server met beter uitleg ... Sommer Tonne
Makliker.
:::::::: Die sersant en sy twee konstabels sit in die
aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie.
Dis maar stil en rustig en die manne wil net aan die slaap
raak toe daar 'n pragtige blond instorm:
"Help, Help. 'n Man in die straat het nou net aan my para
gevat!"
Sersant spring op en skree sy bevele:
"Konstabel Abel, jy gaan links af in die straat en soek
daai man."
"Konstabel Mabel, jy gaan regs af in die straat en soek
daai man."
"Ek sal hier bly en die vingerafdrukke vat!"
Phillip Rabinowitz het gister 'n nuwe atletiek wêreldrekord by
Groenpuntstadion opgestel. Sy afrigter, Hannes Wahl was in trane oor die
prestasie.
Die item: Mans 100meter - tyd 30.3 sekondes
Ouderdom van die afrigter: 77
Ouderdom van die nuwe rekordhouer: 100
Kaartjieverkope vir Kunstekaap se drie spesiale Boland-konserte in die Paarl
en Wellington het pas geopen.
Die eerste konsert is op Woensdag, 28 Julie in die Paarl met 'n verdere twee
konserte op Vrydag, 30 Julie in Wellington. Die konsert in die Paarl vind om
19:00 (7 nm) in die saal van die polisiekollege plaas en die
Wellington-konserte word om 15:00 (3 nm) en 19:00 (7 nm) in die CP van der
Merwe-saal in Wellingtong gehou.
Aldrie konserte bestaan uit ballet- en operatreffers van Kaapstad se twee
professionale geselskappe.
Die balletprogram bestaan uit solo's, tweepasse en ensembles uit verlede
jaar se Classic Highlights met die bekorende musiek van Tchaikovsky,
Glazunov en Bizet, asook hoogtepunte uit die uiters gewilde Swingtime at the
Ballet van Sean Bovim waar ballet 'n nuwe baadjie aantrek en die klassieke
dansstyl lewe gee op die maat van jazzmusiek uit die dertigs en veertigs.
Bolanders sal die voorreg hê om van die balletsterre van Kaapstadse
Stadsballet in aksie te sien. Dit sluit in die danspare van Tracy Li en
Daniel Rajna asook , Marrianne Bauer en Johnny Bovang wat saam met die
geselskap optree.
Die operaprogram bied aan gehore die geleentheid om opera as 't ware te
ontdek met die uitvoering van Monde and the Magic Box. Dit is 'n nuwe,
energieke hip-hop vertoning met Kaapstad Opera se vokale ensemble wat die
storie vertel.
Die verhaal van, Monde, gaan oor 'n tiener wat op 'n opwindende reis geneem
word en treffers uit operas en blyspele beleef. Uittreksels uit La Traviata,
Turandot, Fledermaus, West Side Story en Les Miserables behoort by oud en
jonk byval te vind.
"Die kaartjies van alle vertonings beloop slegs R10 per persoon om sodoende
aan almal die geleentheid te bied om professionele teater by te woon," sê
Marlene le Roux, direkteur van gehore ontwikkeling en onderrig by
Kunstekaap.
Kaartjies vir die Paarl-konsert is verkrygbaar van Anthea Martin by telefoon
082-851-1047.
Die Wellington-vertonings is onderskeidelik om 15:00 (3nm) en 19:00 (7nm) in
die C P van der Merwe-saal in Jan van Riebeeckweg. Kaartjies is beskikbaar
by Christell Witbooi van die plaaslike munisipaliteit en sy kan by Tel: 072
308 0022 gekontak word.
Verander die Springbok embleem - maak dit proteas, blesbokke, sitbokke
watookal - totdat spanne weer op meriete gekies word. En ek sê dit veral nou
dat hulle twee oporwinnings in die sak het.
Dis 'n klug om 'n speler bloot op ras by die span in te sluit - en dan
ontken Brain van Rooyen dat 'n kwotastelsel nog toegepas word - en ons
aanvaar dit?
En as niks daartoe bydra om die saak reg te stel nie, moet ons begin dink om
weg te bly van wedstryde af.