Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

SA plaasgrond

Ma., 02 Augustus 2004 08:03

Ek was voorheen op hierdie ng vermaan om nie parallelle te trek tussen
Namibië en SA nie omdat die SA grondwet en regspleging soveel meer
gesofistikeerd is as ons s'n en dat dit wat in Zim gebeur het en wat
moontlik in Nam kan kom, nooit, ooit in SA kan gebeur nie. Net soos die
koor wat gesing het in die laat tagtigs en vroeë negentigs in SA dat daar
geen, maar geen manier was dat daar ooit 'n swart meeerderheidsregering in
SA aan bewind sou kom nie. Gister verskyn 'n voorbladberig in Rapport dan
juis oor voorstelle vir landbougrond in SA:
---Oor 10 jaar moet 30% van alle landbougrond in swart hande wees, plus 'n
verdere 20% wat vir verhuring aan swart boere beskikbaar moet wees.
---Verder moet boere 10% van hul grond afstaan vir die boerderybedrywighede
van sy plaaswerkers PLUS aan die werkers 'n belang van 10% in sy
bedrywighede gee.

Hoe belaglik dit ook al mag klink [dis donners belaglik want hoe kan 'n
betaalde werker by enige onderneming eis om 'n aandeel in die bedryf te kry
net oor die feit dat hy daar werk? Dan moet ou Ferdi mos al amper 'n 20%
aandeel in Beeld hê?] hierdie is die druk wat die swart politici besig is om
op die boere te sit en die hele lanbousektor destabiliseer. Die ouer manne
oorweeg verkoop en aftrede en die jonger boere verkas eerder Australië
toe......en op die ou end word alle kos ingevoer. Wat 'n gemors.

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Inspuitings

Ma., 02 Augustus 2004 05:17

Ian se niggie kom in Oktober hier kuier, haar eerste keer in SA, en sy is
deur die mense daar oorkant ingepraat om omtrent 10 inspuitings te neem,
o.a. polio, malaria en disentrie.
Ek het my lam gelag toe ek dit hoor.
Sy gaan net in die Kaap bly en toer. Ek wonder hoeveel gevalle van malaria
is in die Kaap aangeteken.
--
Groetnis
Annette

Reis & vakansie | 2 kommentare

Kwyl jou Dik

Ma., 02 Augustus 2004 05:08

Ek kry toe verlede week Woolies se tydskrif Taste. Pragtige boek vol keurige
resepte en prentjies van die eindproduk.

--
Groetnis
Annette

Kos & resepte | 0 kommentare

Gautengse Vroue

Ma., 02 Augustus 2004 05:06

Vrouedag, 9 Augustus, gaan glo hierdie jaar spesiaal deur Gautengse vroue
gevier word.
Wonder wat daar anders gaan wees as toesprake en Viginal Dialogues

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Musiek en geweld

Ma., 02 Augustus 2004 04:55

Gisteroggend, terwyl ek so lekker na die pragtige arias luister, wonder ek
of daar al ooit 'n studie gemaak is na die tipe musiek waarna geweldenaars
luister of mee opgegroei het.

--
Groetnis
Annette

Musiek & liriek | 51 kommentare

Re: Welkom aan DD

Ma., 02 Augustus 2004 04:34

Mens sou dink MyWireless sou die lewe makliker maak!

Groete
Plato

Jonas wrote:
> DD - welkom terug.
> So, jy bly nou in my tuisdorpie... Jy kan dankbaar wees dat jy nie die
> grieperasie in die somer getref het nie - dis ietwat erger in daardie
> hitte/humiditeit.
> Ek is nou deel van die "Mywireless"-gemeenskap - wat deelname aan die
> nuusgroep moeilik maak. (Maar ek lees redelik gereeld.)
> Is jy darem al 'n volmondige "Shark"-ondersteuner? (Alhoewel hul spel die
> seisoen bepaald nie ondersteuning regverdig nie.)
> Is "Thirsty's" (daar op die noordekaai al afgebreek? (My eerste aandoenplek
> wanneer ek in "God's own country..." opdaag.)
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ons Pienk Weermag.

So., 01 Augustus 2004 21:50

Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
van hulle was getroud.
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Jan Koekepan .... ?

So., 01 Augustus 2004 16:36

Jan Koekepan,
die duiwel jaag hom aan,
die satan keer hom voor ... ????

Prosa & poësie | 1 kommentaar

Vir - heelwaarskynlik Annette

So., 01 Augustus 2004 16:01

Ek het gisteraand op een af ander manier die vrieskas afgeskakel.
En dit laat vanmiddag eers agter gekom.
Nou, die vis. KingKlip en Canadian Salmon. Dit is vars vis wat gevries
was en ontvries het. Nou is dit weer gevries. Kan dit ge-eet word, of
moet dit weggegooi word?

DD

Don't hate the player,
hate the game.

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Re: As predicted South Africa follows the nigger folly of Zimbabwe

So., 01 Augustus 2004 09:40

Die boertjie met sy roertjie kyk oor die land
Daar anderkant die heuwel kyk iemand oor die rand
Dit is ou Sipho sy plaaswerker se hand
wat so wys in die rigting van boertjie se land.

Die regering sit in Pretoria en praat
"Wat gaan ons maak, ons sit sonder raad!
Die boere maak geld en ons mense is honger,
miskien moet ons hulle sommer almal gaan donner!"

Thoko sit in haar "fancy" kantoor
Sy maak planne om blanke landbou te smoor!
Min weet sy dat die waarheid verstom.
Haar mense se kultuur is eenvoudig te dom!

HKGK

Plato

mastic wrote:

> As predicted South Africa follows the nigger folly of Zimbabwe.
> It is only a matter of time, South Africa is heading down the sewer at
> an ever increasing speed.
> Niggers, you just cant help detesting them.
>
> http://news.independent.co.uk/world/africa/story.jsp?story=5 46137

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    381  382  383  384  385  386  387  388  389  390  391  392  393  394  395  396    »]
Tyd nou: Ma. Apr. 06 12:38:52 UTC 2026