Thamon skryf in boodskap news:...
> Subject: 'Wat een akelige bevolkingsgroep';
> Message-ID: ;
> Date: Sat, 14 Aug 2004 14:01:39 +0200;
> Newsgroup: nl.politiek;
> From: "A" , who wrote:
>
>> Zojuist was ik in het Vondelpark en deed yoga in het gras. Er zat een
>> groepje Marokkaanse jongens op een bankje. Yoga kende ze kennelijk niet want
>> bij elke houding kreeg ik commentaar. Omdat ik niet reageerde werden ze
>> steeds agressiever. Het eindigde in "Vieze homo, flikker" e.d. Omdat ze met
>> 3 of 4 waren, besteedde ik er geen aandacht aan, want ik was alleen. Hebben
>> ze geen opvoeding, zijn ze gewoon slecht of zitten we hier met een groep met
>> genetisch slechte constellatie? Bah, wat zonde dat die mensen hier zijn.
>>
>
> Deze mensen zijn een waardevolle aanvulling op onze samenleving en cultuur.
Veels geluk met die "aanvulling"!!!!
> Maar jij kent hun waarde nog onvoldoende, en kijkt slechts naar oppervlakkig
> gedrag. Maar het gaat om wat er binnenin zit. Zeker sterk verzet tegen het
> militaire en culturele imperialisme van de Amerikanen. En dat is bij ons
> autochtonen sterk afgezwakt. Te sterk. De Pax Americana, of Pax Busha moeten
> we volstrekt afwijzen.
Dames en here, ons stel aan u voor:
die "Afrikaans" nuusgroep se singende koor.
Dit is maar 'n taamlik eklektiese groep
met klanke van oral wat tussenin poep.
Hier's Kase en Belge en Amerikaners -
Orania's en Britte en Australijaners.
Die ander vermy hierdie groep soos die pes
of vloek soms om die delikates te kwes.
Die besigste posser is seker Annette
wat praat en 'n mening oor elke ding het
en pront reageer uit sy oord die Suidwester
en dan sy nemesis - die kwaaie Tant Hester.
Daar ver sit Tant Hessie pedanties en kloek
oor al die uitheemsheid wat haar groep besoek.
Hier gee sy die Regses en Ingelses lip.
Haar sin vir balans? Elke skouer 'n tjip.
En DD in een van sy duisend gedaantes
stuur briewe wat, toegegee, soms interessant is.
'n Knorrige Ferdie kom deel soms sy seer
en TJ veg om ons plebs te kultiveer.
Wat hou so 'n kelurvolle groep bymekaar?
Wat maak dat ons praat al maak ander ons naar?
Ons gee maar die nuusgroep weer telkens 'n kans
want, wat ons gemeen het - ons laaik Afrikaans.
Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
"Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
nou onder die bestaansminimum."
Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
Suider-Afrikaanse leiers sal na verwagting Maandag hul tradisionele
openbare steun aan pres. Robert Mugabe van Zimbabwe op 'n beraad gee,
ongeag oproepe om hom te isoleer, het afgevaardigdes Sondag gesê.
Wat 'n wonderlike toets en 'n pragtige wen vir SA! Uiteindelik is die
Bokke weer 'n span wat lyk of hulle lus het om te speel 'n wel die ding kan
doen. Nou's dit Saterdag die Aussies in Durban en hopelik die Drie
Nasies-kroon.
Goud vir 4 x 100m aflos (swem) en 'n nuwe wêreldrekord daarby :) Ek glo ons
swemmers sal 'n paar individuele medaljes ook kan losslaan. Ek sit my
geldjie op Ryk Neethling en Terence Parkin...
Ek sien die Amerikaners sukkel bietjie hierdie jaar met die medaljes.
Gisteraand het ek gesit en kyk hoe sien hulle, hul gat met die
gesinkroniseerde (?) duik en vandag het Peurto Rico hulle lieflik geklop in
die Basketbal. Tot die kommentators het gekraai van plesier vandag oor die
Basketbal. Mens kan maar net sê, welkom terug op planeet aarde...
On Sun, 15 Aug 2004 21:12:53 +0200, Just-me wrote:
> White slaughter
> in South Africa?
> Plans made to conduct campaign
> of genocide after Mandela's death
>
> ------------------------------------------------------------ --------------------
ag Just-you, soos ons hulle ken
sal hulle dalk dan weer op 'n staking wees
Wat is die verste wat die boog kan span,
hoeveel kan hierdie taai pees verdra.?
sal die vering van geloof
nou nog 'n laaste pyl
laat spring en stort,
(waar konsentries-swart die sirkels van die brein
'n klein heelal omspan),
en feilloos tot die kern dring..?
So 'n paar jaar terug het ek beeldmateriaal op tv gesien van die '36
Olimpiese spele, waar die snaakste ding gebeur het.
Met maraton se einde, doen die atlete mos die laste rondte in die stadion.
'n Suid Afrikaanse atleet, (weet nie wie nie), hardloop voor die
hoofpawiljoen verby en dit lyk of hy die Nazi saluut doen. Die hele stadion
staan op soos een man en doen die saluut soos nou maar gedoen is in Nazi
Duitsland. Na die tyd (toe hy gevra word of hy 'n Nazi ondersteuner is) kom
dit aan die lig dat die kerel slegs vir sy vriende gewaai het wat hy in die
stadion sien sit het.
Het iemand anders dit al gesien? Wie was die atleet? Ek weet net ek sal dit
nooit vergeet nie, want tot vandag glimlag ek as ek daaraan dink.