Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Vragie op vrae

Ma., 17 Januarie 2005 13:38

Ek het hierdie op 'n ander forum geplaas:
Watter van die onderstaande kom uit die volgende geskrifte, indien enige (
twee of meer kan uit dieselfde geskrif kom)
Geskrifte: Bybel, Qu'ran, Bhagavad-Gita, Talmud

1) Take therefore no thought for the morrow: for the morrow shall take
thought for the things of itself.
2) Produce your evidence if you are truthful
3) The human form of life is the only loophole by which one may get out of
this entanglement.
4) Whoever finds it possible to beg mercy for his fellow but fails to do so,
is called a sinner.

Die wat wil raai, mag maar - maar wat ek eintlik wil weet is hoeveel gelowe
praat NIE van sondaars nie.

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Afrikaans?n 2 tot 18

Vr., 14 Januarie 2005 10:58

Ek het nie 'n Afrikaanse woorde boek nie maar bevat dit woorde soos ons hier in die Kaap praat? Is dit woorde of maar net dialek?

Vereffent - 'n Rukkie gelede
Netma - oor 'n rukkie

Afrikaans is ook maar die beste vloek taal...highlight hier onder
Jou poes
Jou ma se poes
Jou dubbele naai
Jou nat naai
Voertsek jou poes
Fokken doos
Etter
Kont
Wat is jou gunsteling vloek woorde?

Afrikaans, ons taal | 0 kommentare

Ou Sierra games

Do., 13 Januarie 2005 12:49

Hallo Almal

Is hier van julle wat die ou "adventure games" van Sierra gespeel en geniet
het soos bv

Leisure suit Larry
Space Quest
Kings Quest
Gold Rush

Groete

Riaan

Rekenaars & selfone | 4 kommentare

Lotto

Wo., 12 Januarie 2005 18:20

Voor die lottomasjien die balletjies uitspoeg, het die Lottorekenaar alklaar
die keuse van nommers betaal wat of 0 of 1 of 2 spelers gekies het. Hierdie
keuse sal dan wen. M.a.w. die masjien bepaal nie watter nommers wen nie, dit
word met die rekenaar bepaal.

Is dit nie moontlik dat in 'n land vol korrupsie hierdie korrekte nommers al
voor die tyd aan 'n persoon van Uthingo se keuse gelek kan word nie?

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

" Witwatersrand " deur ELISABETH EYBERS

Wo., 12 Januarie 2005 00:10

Witwatersrand
Elisabeth Eybers

Kan ooit in hierdie flitsende verskiet
van kwarts en doloriet
iets sags geskied?

O dat die nuwe nag getemper word,
die oop dag ingeskort,
wind waai, reën stort!

'n Winter lank sal ek die blote lug
knaag soos 'n bitter vrug -
daarna die haassprong terug!

Prosa & poësie | 0 kommentare

Ek is nou skoon hartseer

Di., 11 Januarie 2005 14:19

Volgens RSG nuus:
Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.

Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.

--
Groetnis
Annette

Sport & ontspanning | 6 kommentare

Ik wil Afrikaans leren!

Ma., 10 Januarie 2005 21:01

Als kind heb ik Engels geleerd door de zomervakanties door te brengen
bij vrienden van mijn ouders in Schotland, Frans in Frankrijk en
Maleis in Indonesië. Ik ga nu met pensioen (ek gaan aftree) en ik zou
heel graag Afrikaans leren. Is zoiets ook mogelijk in Zuid-Afrika? Ik
stel mij voor om tegen betaling twee tot drie maanden bij een
Afrikaanssprekende familie te logeren, het liefst in een gezin waar
iemand onderwijservaring heeft en mij bijvoorbeeld een of twee uur per
dag les kan geven. Of ergens waar ik overdag een cursus kan volgen.
Het lijkt mij belangrijk om dat te doen in een gebied waar haast
iedereen het Afrikaans machtig is. Dus niet Natal of Kaapstad want ik
heb de ervaring dat de meeste mensen daar met een buitenlander geen
Afrikaans willen spreken en dan ga ik uiteindelijk toch de hele dag
Engels praten en dan komt er alweer niets van terecht. Meer iets voor
Noord-Kaap of Namibië of de Karoo ? Of hoe ? Ik denk aan eind
2005/begin 2006. Ben zeer benieuwd of ik op deze manier bruikbare tips
krijg.

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 14 kommentare

Eiervrug vir beginners

Ma., 10 Januarie 2005 18:32

Kan iemand hier vir my 'n resep of twee gee om eiervrug
gaar te maak en voor te sit?

Swart Simon

Kos & resepte | 17 kommentare

Dame met die 4x4

Ma., 10 Januarie 2005 14:17

Na die reën in Johannesburg het die een spruit met sy laewaterbrug 'n vloed
gehad wat amper 'n meter oor die brug stoot en die polisie het almal
weggekeer [of probeer] want die een swart vrou met haar BMW X5 het sekerlik
besluit sy ry mos 'n 4x4, wat is 'n stroompie water dan nou. Sy't die
polisie geïgnoreer en is die water in.....net om weg te spoel en haar lyk is
later die nag in haar kar gekry.
Daar is nie pille vir stupidgeid nie!

Wiele | 39 kommentare

Hoekom?

Ma., 10 Januarie 2005 12:41

Die koerante was gister en vandag vol van die Australiër wat verdrink het
toe hy probeer het om iemand wat al 10 jaar lank in 'n watergraf is, te gaan
uithaal.
Nou wil ek graag weet hoekom - wat is die verskil om onder water begrawe te
wees of onder grond?
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Bladsye (1835): [ «    332  333  334  335  336  337  338  339  340  341  342  343  344  345  346  347    »]
Tyd nou: Di. Mei 05 19:00:13 UTC 2026