Gisteraand sien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
Njannies - dis ekke daai.
Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
hulle Afrikane is of nie.
Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
Ek dink dis seker die mooiste woord vir die gevolgtrekking waartoe
hierdie storie lei...
In Pakistan se platteland is 'n plaaslike 12-jarige seuntjie voor die
hof gedaag. Die is burger-howe wat deur die "wysemanne" bedien word.
Die seuntjie se misdaad: hy het saam met 'n meisietjie gestap wat tot
'n hoër stand as hy behoord! Die beskuldige is skuldig bevind en sy
familie moes iemand kies om die straf te dra. Omdat mans heilig is in
die kultuur, moes sy 18-jarige suster die 'punch' vat. Sy is in die
publiek deur vier vrywilligers verkrag. Gewoonlik word daar dan van
sulke vroue verwag om selfmoord te pleeg, uit skaamte...
In die Filipyne weet 30% van die populasie nie dat babas deur seks
gemaak word nie, die land het ook die hoogste bevolking groei op ons ou
planeetjie.
Ek weet mens moet nie 'n kulturele-supremis wees nie, maar regtig, gaan
hierdie mense ooit inhaal?
Ai nog 'n naweek het gekom en nog 'n verloor naweek het gegaan. Van die
spanne self kan 'n mens sien dat ons spanne eintlik fisiek groter en sterker
is en dat die franchise hier voor is die spanne van "Down Under" en Die land
van die Silwer Varing.
Maar ai toggie first time têkkels wat nie gelak word nie, deur die man
hardloop, stil staan ageterlyn bewegings en swak stelskop rugby laat ons
elke naweek soos 'n klomp moeg perde lyk, ten minste probeer die Stormers
darem, maar die Fools sorry die Bulls, die Sandhaaikies en kietsie Cats kom
maar sleg tweede. Ek is nou al moeg om elke te hoor ":nee as die Crusaders
die Reds met 'n bonus punt wen en die Brumbies die Hurricanes wen dan het
ons arme spannetjie die kans om die semi's te haal.....plaas om te speel
sodat hulle verseker te wees nou wag hulle vir genade van ander wedstryde se
uitslae.
Nou met die beplande Super 14 dan kry ons nog 'n têkkel bêg by....O eina nog
'n naweek lê om die draai.......
Na Saterdag se artikel in Argus oor die swak taalgebruik van isiXhosa by
kennisgewings ( No Hawking/.smousery verbode/akuhanjwa apha -
Fine.boete.intlawulo
R200 - waar die Xhosa eintlik sê " no walking")
Let ek toe vandag by die Ontvanger op hoe Xhosa deesdae gepraat word. Iemand
is geroep om 'n Xhosa kliënt te help toe Engels nie wou werk nie.
En amper kon ek net daar isiXhosa verstaan, so deurspek is dit van Engelse
woorde waarvoor daar nie 'n Xhosa-woord of begrip verstaan nie.
Dus is daar nie 'n woord in isiXhosa vir:
Finish
Form
Personal Details
nie.
Dit was 'n diep stil donker nag.
Ver poep 'n Zoeloe sag.
Met 'n dowwe geplof,
val 'n drol in die stof.
Geduldig gedwee hoor ek 'n geskree.
'n Zoeloe het sy hol met 'n doringtak afgevee
Die ou het my ander aand lekker laat lag op sy show. Met verwysing na
Charles en Camilla se komende troue, reken hy toe dat die Britse adel het al
die geld in die wêreld, maar nie genoeg vir behoorlike 'dental care' nie!
Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
oorslaat-tandjies.......
Daar is die groot bohaai oor Dan Roodt by die woordfees toe 'n geweldige
anti-klimaks is die sin dat hy toe opdaag met sewe selfaangestelde lyfwagte
" omdat hy ons kampe bywoon", en hulle toe die gangetjie in die
bib/boekwinkel wat vir die bespreking uitgesit is, nog kleiner maak as wat
nodig is.
Help my bietjie reg - word 'n bespreking nie al sittende gedoen nie?
'n Toespreking of 'n aanspreking kan staande gedoen word, as dit nodig is.
--
Groetnis
Annette
Die moordenaar, 'n 20-jarige man van Rehoboth, het bloot net wraak geneem
omdat hy en sy broer gevang is met 67 skape wat hulle gesteel het en die
boer [die ou wat doodgeskiet is] hulle nie laat aankla het nie, maar hulle
'n kans gegee het om eerder die skade te vergoed deur dit terug te betaal!
Toe voel hulle dat dit darem te onregverdig is en moor die boer, sy vrou en
die plaaswerkers.....oorlat hulle vir hulle diefstalle moet bet��l?
In die koerant wys hulle die jong moordenaar wat kalm vir die polisie al
die plekke van sy dade uitwys en hy's duidelik nie veel gepla nie. Dit
maak mens siek tot in jou siel dat so 'n dier gaan toegelaat word om dit te
behou wat hy vir 8 ander mense nie gegun het nie en op die wreedste manier
doodgemaak het: Die lewe.