Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » 34 South
34 South [boodskap #101915] Di, 15 Maart 2005 06:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand sien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
Njannies - dis ekke daai.
Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
hulle Afrikane is of nie.
Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.

--
Groetnis
Annette
Re: 34 South [boodskap #101916 is 'n antwoord op boodskap #101915] Di, 15 Maart 2005 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette ek vermoed die film spreek 'n punt aan wat in die nabye toekoms dalk
nog op 'n punt gedryf gaan word. ek sê al lankal dat die ANC op 'n staduim
gaan veroorsaak dat die Kleurling en Indiërs hulle van die ANC gaan
distansieer.

"Annette" skryf in boodskap news:d160ip$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand sien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
> Njannies - dis ekke daai.
> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan
> oor
> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
> hulle Afrikane is of nie.
> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te
> hard
> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: 34 South [boodskap #101917 is 'n antwoord op boodskap #101916] Di, 15 Maart 2005 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien, maar daar was geen sprake van politiek in die fliek nie, maar wel
van die houding van jong mans as hul uitvind hul meisie is verwagtend ( " sy
moes beter gesorg het vir beskerming") , hoe vriende saam kan staan om 'n
dwelmverslaafde te probeer help, hoe juwele selfs op die onmoontlikste
plekke gevind kan word ( die grootste deel van die fliek speel af in Elim.)
In die fliek sien ek in 'n toneel 'n bord in die "stadsaal" - waarop staan:
Elim - boaan - en onder dit: " vogelstruysfontein"

--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1110870120.590738@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Annette ek vermoed die film spreek 'n punt aan wat in die nabye toekoms dalk
> nog op 'n punt gedryf gaan word. ek sê al lankal dat die ANC op 'n staduim
> gaan veroorsaak dat die Kleurling en Indiërs hulle van die ANC gaan
> distansieer.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d160ip$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteraand sien ien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
>> Njannies - dis ekke daai.
>> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan
>> oor
>> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
>> hulle Afrikane is of nie.
>> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te
>> hard
>> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
>> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: 34 South [boodskap #101920 is 'n antwoord op boodskap #101915] Di, 15 Maart 2005 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
En wat is die mevrou se naam?

On Tue, 15 Mar 2005 08:48:58 +0200, "Annette" wrote:

> Gisteraand sien ien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
> Njannies - dis ekke daai.
> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
> hulle Afrikane is of nie.
> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
Re: 34 South [boodskap #101922 is 'n antwoord op boodskap #101920] Di, 15 Maart 2005 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Annette natuurlik!:))
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:n6ud31p6i37dld6ucitk7gplhvj3b67skr@4ax.com...
>
> En wat is die mevrou se naam?
>
>
> On Tue, 15 Mar 2005 08:48:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Gisteraand sien ien ek toe my naam op die skerm in 'n teater.
>> Njannies - dis ekke daai.
>> Die film is 34 South - dit was nogal beter as wat ek verwag het, en gaan oor
>> ons kleulingjongmense veral wat 'n identiteitsprobleem het aangaande of
>> hulle Afrikane is of nie.
>> Die musiek, hoewel oorspronklik, gepas, en innoverend, het ek egter te hard
>> en versteurend gevind - maar ek vermoed die fliek is op 'n jonger mark
>> gerig, waar harde musiek so nodig is as suurstof.
>
Re: 34 South [boodskap #101923 is 'n antwoord op boodskap #101922] Wo, 16 Maart 2005 09:55 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Soos in "Prince" of Maradonna?

On Tue, 15 Mar 2005 22:18:07 +0200, "Annette" wrote:

> Annette natuurlik!:))
Vorige onderwerp: Anette gepraat van Afrika films...
Volgende onderwerp: DSTV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 09:15:42 MGT 2024