Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Mr Lonely se MOER

Vr., 03 Junie 2005 12:20

tsk tsk tsk, jou engelse maatjies wil duidelik nie met jou speel nie, daarom
hang jy hier tussen die boere rond. dis maar sleg om 'n swartskaap te wees,
nè?

ja, plaas vertel jy ons meer, ons het gister vir die eerste keer van mp3
gehoor. en wat is active-x? jy ken sulke groot woorde. ons bewonder jou
daarvoor.

"Naartjie Bunker" skryf in boodskap news:Y8B2NR1638506.5489467593@anonymous.poster...
> Firstly let me ask you why, if you hate English so much, you are downloading
> MP3s in this noble language?
>
> Just shows you that there are just no worthwhile lietjies in the filthy plank
> language that you cling onto so tightly.
>
> PS
> I sat back and watched the IT illiterates in this NG hurry about and download
> the pissy little MP3 with such excitement one would have thought it was the
> first time that they had discovered this phenomenon. Maybe it was.
>
> But there's more bOERS ... remember when it asked you to register 1 - 2 - 3 etc
> on the home page of the MP3 site? Well cos you are all so dof, you will have
> agreed to installing the Active-X loader onto your systems ... and now guess
> what, you all are infected with a back-door trojan and a good dose of spyware.
> You have fun now, y'hear me ... and in future don't trust sites like this.
>
> THIS IS A COMMUNITY NOTICE TO TRY TO EDUCATE bOERS
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

'n Zoeloestorie

Vr., 03 Junie 2005 09:30

'n Mamma-Zulu en haar baba gesels een dag toe die baba vra:
"Mamma, hoekom het ek sulke groot neusgate ?"
Die mamma antwoord: "Wel, my seun, wanneer ons in die veld jag, help dit jou
om beter kan ruik"

"Goed, en hoekom het ek sulke kort kroeshare?"
Die mamma antwoord:"Dit help jou as jy in die veld jag dat jou hare nie koek
of aan die boomtakke haak nie"

"Dankie Mamma."
Enkele minute later vra hy weer: "En hoekom het ek so 'n donkerbruin vel?"
Die ma antwoord ongeduldig: "Sodat die diere jou nie maklik kan sien as jy
in die skaduwee skuil terwyl jy in die veld jag nie"

"Mamma" vra die outjie toe nou al self kriewelrig:
" Nou waddehel soek ons dan in Hillbrow?"

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Waar is die dae?

Vr., 03 Junie 2005 07:05

Toe ons tydens die Paasnaweek kon kyk na die klubkampioenskappe,
SomerSaterdae kon gaan rondloop of rondry, en nie vasgekluister sit om rugby
te kan kyk nie, en wanneer winter aanbreek, om jou Saterdagmiddag te verwyl
onder 'n kombers, 'n bottel rooiwyn, en na die Kerriekoppie te kan kyk.
Dis winterig hier. Reën. Winderig, Koelerig. En geen plaaslike rugby van
enige waarde om na te kan kyk die naweek nie.
Ek sal maar 'n trui brei die naweek.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Regstellende aksie: Naakte rassisme?

Do., 02 Junie 2005 10:46

'n Interessante storie het in ons pers verskyn die afgelope week met die
skrywer wat vra of regstellende aksie werklik in sy doel dien? Wat is die
doel van regstellende aksie? Dis mos om mense wat benadeel is deur die
onregverdighede van die verlede, nou 'n kans te gee om in te haal. Logies
sou dit beteken dat daar soort van 'n ondersoek moet wees in elke geval om
die meriete van die betrokke geval se 'benadeling' te bepaal en om hom dan
te help. Velkleur behoort nie 'n faktor te wees nie........AS mens die
gehanna-hanna van die politici wil glo. Dis dan mos nou demokrasie en alle
mense is gelyk. Daar bestaan nie meer iets soos rasseskeiding of
onderskeiding nie. Maar wat gebeur in werklikheid? As jou vel swart is,
kwalifiseer jy outomaties vir regstellende aksie en as jou vel wit is, kan
jy NOOIT kwalifiseer daarvoor nie. Die in die middel met bruinvelle, moet
maar hoop die swart mense is hulle genadig.
Nou wat is dit anders as rassisme? Dit waarteen die bevrydingsgroepe
gewerk het, is hulle besig om presies net weer so toe te pas! Wat is dit
anders as wraak? Ek gee nie om dat dit wraak is nie, maar dan moet die
mense nie hoogheilig alle soorte van mooi name daarvoor gee nie. Apartheid
is 'alive en well' dis nog net die amptelike erkenning daarvan wat nog kort!

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Hou op rook!

Do., 02 Junie 2005 10:14

In Indië is scenes waar daar gerook word, in flieks, vanaf Augustus verbode.

Die ou flieks mag nog rook word, maar daar moet 'n waarskuwing op die
pakkie, ek bedoel omslag, van die fliek wees.

Ek rook nou al 'n jaar en 'n half nie meer nie en ek smag nog steeds na die
vuilgoed!!!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Up yours, Europa!

Do., 02 Junie 2005 10:11

Holland sê NEE!!!

Engeland sê dis hopeloos, hulle gaan nou nie eers meer referendum hou nie...

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Ek hoor

Do., 02 Junie 2005 05:24

Die Blou Bulle se naam gaan nou verander na die Tshwane Tsotsi's
:))
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Mr Lonely

Wo., 01 Junie 2005 21:41

Mr. Lonely

Lonely I'm so lonely,
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely,

etc.

Het iemand hierdie snit op MP3
of 'n adres waar dit gedownload kan word?

TJ?

DD

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

Skoolfooie

Wo., 01 Junie 2005 20:56

Annette, volgens 'n advertensie wat ek hier lees,
is skoolfooie by julle uiters redelik.
Voorbeelde: (waarvan vele meer)


£ s d
Sub-Standards........................0 17 6
Standard 1.............................1 2 6
11.............................1 7 6
111.............................1 12 6
1V..............................1 17 6
V..............................2 2 6
A..............................2 12 6
B..............................2 17 6
C,D & E..............................3 3 6

Discount of 10 per cent. for two pupils, and an additional 5 per cent.
for each additional child of one family attending one ore more of the
Schools mentioned are allowed.

Stationary, Drawing and Kindergarten materials are to be supplied
free of charge; Text Books to be charged half the published price;
Needlework materials for garments to be charged in full.

'n B.A. kursus kos slegs £5.5s vir Literature en £6.5s vir Science.
Eerste jaar medies is slegs £8.5s en £6.5s vir die tweede jaar.
Chemistry Diploma Course, Moerfie, is slegs £8.5s.

ens. ens. ens.

Is die pryse die waarheid, of slegs om mense daarheen te lok?
Ek het dit op swart en wit. Patrick het dit vir my gestuur, so
vra hom ook maar.

Dave

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

waar gebeur

Wo., 01 Junie 2005 19:12

Man 85 huur escort van 18, spyker haar 2ure tot sy kla dat sy seer het. Hy:
Jy gaan my nie sien vir n ruk nie. Sy: Gaan oom plaas toe? Nee, gaan jou
omdraai.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    294  295  296  297  298  299  300  301  302  303  304  305  306  307  308  309    »]
Tyd nou: So. Mrt. 29 23:34:18 UTC 2026