Sien vanoggend 'n heruitsending op KykNet van hulle ontbytprogram en hulle
gas wat Ettienne Terblanche is van die AWB-faam. Een indruk wat by my
opgekom het, was dat hierdie man in sy saak glo en dat hy onwrikbaar daarby
staan, reg of verkeerd. Luister jy na sy gedigte, dan hoor jy van 'n man
wat diep dink oor sy lewe en die van die Afrikaners. Hy is ook glad nie
onnosel soos wat die pers hom graag aan die publiek voorhou nie. Hy het
dan ook dit pertinent gestel dat baie van die dinge wat aan hom in die pers
toegedig was, versinsels was ter wille van die sensasie. Hy reken dat hy
noiit van sy perd afgeval het nie, sy perd het met hom geval. Dit is egter
so dat meeste mense nie meer perde ken nie en in elk geval nie die verskil
sal ken nie.
Wat vir my interessant is [as 'n persoon wat altyd gedink het dat die ou
lekker gek is] dat hy steeds by sy beginsels staan na sy jare van droogmaak
en tronksit. Hy's nie bang vir wat ander mense van sy siening dink nie en
leef sy standpunt uit. Hoe anders is meeste van ons vaalgesigte nie? Ons
sit as gewone plebs in die waters van die see vasgevang en soos die strome
wieg en verander, so loop ons maar saam met die stroom....en laat een donner
dit nou waag om teen die stroom te probeer swem! Dan slaat ons hom plat en
veroordeel hom vir alles wat sleg is. Van vergifnis is daar geen sprake
nie en dis baie van dieselfde mense wat Sondae kerk toe tou en lekker
saamteem dat jy nie mag oordeel nie en dat die oordeel jou in elk geval nie
toekom nie!
Die dag dat die Afrikaanssprekende blanke mense van Suider-Afrika oor
hul skeinheiligheid kan kom, daai dag is daar 'n werklike toekoms vir hulle.
Suidwester wrote:
> Sien vanoggend 'n heruitsending op KykNet van hulle ontbytprogram en hulle
> gas wat Ettienne Terblanche is van die AWB-faam. Een indruk wat by my
> opgekom het, was dat hierdie man in sy saak glo en dat hy onwrikbaar daarby
> staan, reg of verkeerd. Luister jy na sy gedigte, dan hoor jy van 'n man
> wat diep dink oor sy lewe en die van die Afrikaners. Hy is ook glad nie
> onnosel soos wat die pers hom graag aan die publiek voorhou nie. Hy het
> dan ook dit pertinent gestel dat baie van die dinge wat aan hom in die pers
> toegedig was, versinsels was ter wille van die sensasie. Hy reken dat hy
> noiit van sy perd afgeval het nie, sy perd het met hom geval. Dit is egter
> so dat meeste mense nie meer perde ken nie en in elk geval nie die verskil
> sal ken nie.
> Wat vir my interessant is [as 'n persoon wat altyd gedink het dat die ou
> lekker gek is] dat hy steeds by sy beginsels staan na sy jare van droogmaak
> en tronksit. Hy's nie bang vir wat ander mense van sy siening dink nie en
> leef sy standpunt uit. Hoe anders is meeste van ons vaalgesigte nie? Ons
> sit as gewone plebs in die waters van die see vasgevang en soos die strome
> wieg en verander, so loop ons maar saam met die stroom....en laat een donner
> dit nou waag om teen die stroom te probeer swem! Dan slaat ons hom plat en
> veroordeel hom vir alles wat sleg is. Van vergifnis is daar geen sprake
> nie en dis baie van dieselfde mense wat Sondae kerk toe tou en lekker
> saamteem dat jy nie mag oordeel nie en dat die oordeel jou in elk geval nie
> toekom nie!
> Die dag dat die Afrikaanssprekende blanke mense van Suider-Afrika oor
> hul skeinheiligheid kan kom, daai dag is daar 'n werklike toekoms vir hulle.
Ek het self baie lanklaas van ET gehoor, maar onthou die dag toe hy,
volgens die media, van sy perd geval het. Sy perd was verbouereerd oor
al die mense en het die perd gespring en agteroor geval. Ja, ET was
nog al die jare baie sterk oor sy standpunt, maar het ek gehoor dat
terwyl hy in die tronk was, redelik erg na die anderkant gekyk het en
verskeie kere gesê het dat hy so jammer is dat hy so anti-ap... was
(seker om sy parool vinniger te laat kom).
Ons Suid Afrikaners het 'n probleem dat ons nie die son sien skyn oor
'n ander se kop nie. Plaas dat ons almal saamstaan!
Jan vra vir Piet: "Hoe sal ek weet of my aanstaande vrou op ons
troudag nog 'n virgin is?"
Sê Piet: "Met jul honeymoon vat 'n blik blou en 'n blik
rooi verf en 'n graaf saam. Verf dan jou een knater blou en die ander een
rooi. As sy dan sê dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het, bliksem
haar met die graaf."
Moeder aan seuntjie wat nie spinasie wil eet nie:"Wag maar,
vanaand kom die duiwel met jou afreken."
Daardie nag begin dit vreeslik reën.
Die donderweer dreun en die weerligstrale klief deur die lug.
Die ma raak bekommerd en wil by die seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.
Tot haar verbasing vind sy hom nie in die kamer nie,
maar in die spens besig om te eet...
Kort-kort prewel hy:
"so 'n moerse lawaai, en dit oor 'n bietjie spinasie."
'n Bosveldboer storm die huis binne en gil: "Vrou, gee daar vir
my 'n skoon broek.
Ek het my nou lelik vererg vir 'n bliksemse leeu!"
Nuut op die mark - Viagra vir vroue...
Dit maak hulle bene styf sodat hulle langer voor die stoof kan staan!
Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar
besluit om 'n groot hart op sy graf te sit.
Sy familie is baie dankbaar dat hy nie 'n
ginekoloog was nie......
Juffrou in die biologieklas aan klas: "Wie kan vir my se wat is
'n parasiet?" Jannie antwoord: "Juffrou dit is 'n meisiesfiets
se saal.."
Boer aan sy vrou, "As jy so buk is jy so breed soos 'n stroper"
Die aand soek hy 'n knippie.
Sy vra: "moet ek die moerse stroper start
Vir so klein mielietjie?"
Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en sê vir haar: "Dit lyk
my ek speel nou 2de viool.
Vrou sê: "met 'n fluitjie soos joune kan jy nog
bly wees jy is in die donnerse orkes!"
Twee brommers sit op 'n drol. Een poep kliphard en lag.
Die ander een se geskok: "NEE maggies man, ek eet!"
Gatiep lê in die hospitaal na 'n moerse ongeluk.
Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" se die dokter.
"Dis fantasties" se Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"
Hoe maak jy 'n vrou?
Jy kruis 'n koei en 'n miskruier.
Dan kry jy 'n mooi dingetjie met tieties wat die
heeldag rustig loop en k@k soek...
Vrou dink na en antwoord.
Hoe maak jy 'n man?
Jy kruis 'n vark en 'n by.
Dan kry jy 'n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek...
Jonas, sy kan dit nie verstaan nie want haar aanslag is nie eerlik nie.
"Jonas" skryf in boodskap news:dhftn4$hne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti Gloudina skryf:
>
> "Maar wanneer ek die nuus van SA lees en ek sien iemand wat 'n
> regeringswoord-
> voerder is en sy naam is Afrikaans, dan is my hart trots."
>
> Sy sê ook:
> "Sien Jonas, hierdie opmerking lê jou bloot. Hoekom is daar
> 'n sekere tipe Afrikaner, soos jy, wat altyd hooghartig dink
> dat hy beter is as ander Afrikaners?"
>
> Anti - ek verfoei "Afrikaners" wat saam met die vyand slaap. Die vyand
> synde
> te wees die ANC/COSATU/SAKP-alliansie mense. Daardie mense wat die morele
> botoon gevoer het toe die "apartheidsvarke" (jou woorde) aan bewind was.
> Hulle was die kampvegters van geregtigheid, regverdigheid, deursigtig en
> veral nie-rassisties nie. Op elkeen van hierdie eienskappe sal ek vir jou
> bewyse kan voorlê van hoe elke ene hiervan daagliks oorskrei word - maar
> ek
> is seker jy lees die SA media - dan het jy bepaald oogklappe vir die
> waarheid.
> En nee, ek dink nie ek is beter as ander Afriokaners nie. Om die waarheid
> te
> sê ek het my nog altyd as 'n integrale deel van die groep beskou. En al
> het
> hulle foute gemaak, en steeds maak - hulle is my mense. Ek noem hulle nie
> varke nie. En ek gaan hou nie skool by 'n swartskool terwyl my eie mense
> swaarkry nie.
> As een van jou kinders tronk toe gaan, dan bly jy steeds die ouer van
> daardie kind. En dieselfde met my mense. Baie van hulle is wat intellek
> ens.
> betref nie die boonste grondboontjies in die pakkie nie - maar hulle is my
> se mense. Dat hulle ander te nagekom het was 'n fout - maar ek glo dit
> grotendeels in 'n poging om hulself op te hef vanweë die onreg wat hulle
> as
> jong nasie moes ervaar.
> En wanneer jou kinders in die tronk is, gaan skaar jy jou aan die kant van
> die bewaarders?
> Hoe verduidelik jou Marthinus van Schalkwyk aan sy "mede"-Afrikaners
> waarom
> daar teen hul kinders by die werplek gediskrimineer word in hierdie
> "nie-rassige" bestel? Wat sê jou Pik Botha (julle ondersteun en praat mos
> die ANC goed.) aan die ouers wat kinders in die grensoorlog verloor het op
> sy aandrang?
> Nee Anti - ek verkies boontjiesop met spek bo lensiesop - maar jy sal
> nooit
> weet waarom nie.
>
""Ek kyk nou nie eintlik rugby nie, maar my man wel, so ek hoor so 'n
bietjie daarvan. En soos
dit vir my lyk, het die rugbyspan beter kans om te wen hoe hoër die aantal
nie-Afrikaners in die
ding speel."
Interessante siening - maar dit vertel my meer van Gloudina as van rugby.
Die negatiewe gevoel jeens Afrikaners kom seker maar kindsbeen af, en is
bloot 'n refleksie op haar onmiddellike omgewing wat natuurlik haar familie
insluit. Bepaald nie 'n pluimpie vir die kanaalape nie.
O ja Anti, net ingeval dit jou ontgaan het, die oorgrote meerderheid van die
1995-wêreldkampioene is Afrikaans-sprekend.
Jare terug het ek 'n Coenie de Villiers CD besit wat hy opgeneem het terwyl
hy op 'n Griekse eiland was (sowat 15? jare gelede). Intussen het ek die CD
verloor, en kan gladnie die naam daarvan onthou nie. Ek het al Kalahari
probeer, hulle het 'n lang lys van CD's vir my gestuur, maar daar is geen
teken van die Griekse CD nie. Amazon weet ook niks nie. Die www toon nie 'n
tuisblad vir Coenie nie. Waartoe nou?
My radeloosheid het my laat dink dat ek miskien die kunstenaar verkeerd
het.... is dit miskien Jannie du Toit? Dit voel nie vir my reg nie.Ek kan
nie onthou dat Jannie ooit op 'n Griekse eiland 'n album gemaak het nie.
Coenie voel vir my baie 'reg' as ek na die prentjie op die voorblad kyk in
my 'herinnering' - krul hare, effe 'vierkantige' gesig, en die sagte oë!
Mens sal maar seker 'n bietjie moet wag vir die regte storie uiteindelik -
maar vanoggend se nuusberig wil laat blyk dat dit 'n moordaanval kon wees.
Miskien was dit die SARS ouens wat nie meer geweet het hoe om hul
verleentheid aangaande hom verder te kon hanteer nie.
--
Groetnis
Annette
ja jy moet trek hoekom moet ander mense skade ly as jy nie kan betaal nie
"kaalbaster" wrote in message
news:1127481630.088771.76590@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Need some advice please. I rent a townhouse and experience a problem
> last month in paying the rent. Only 1 month in arrears and the agent
> handed me over to the layers - received a summons, try to negotiate to
> pay the bill either in full, depending on money coming in, or at least
> half of the arrears. Can they summons me with evacuation papers?
>