Die regering sukkel om die nuwe vuurwapenwet toe te pas. Koste en 'n
tydrowende burokratiese proses maa k dat min mense aansoek om nuwe
vuurwapenlisensies of hernuwing van ou lisensies doen. Baie is nog in
die duister oor wat die wet van hulle verwag.
Alle vuurwapeneienaars wat tussen 1 Januarie en 31 Maart gebore is, is
veronderstel om voor 31 Desember 2005 opleiding en
bevoegdheidsertifikate te kry en aansoek om nuwe lisensies te doen.
Met net drie en 'n half maande oor is nog net 3 937 van die skrale 21
291 aansoeke om bevoegdheidsertifikate deur die SAPD voltooi.
Net 18 787 aansoeke om hernuwings is tot dusver ontvang. Van die 4 224
nuwe aansoeke ontvang , is net 19% afgehandel (776 goedgekeur en 37
afgekeur).
In die sentrale vuurwapenregister wat verlede jaar voor die
portefeuljekomitee vir veiligheid en sekuriteit in die parlement
gedien het, is beweer 2,5 miljoen vuurwapeneienaars besit saam 3,6
miljoen vuurwapens in Suid-Afrika.
Dit beteken sowat 625 000 mense moet elke jaar sowat 900 000 lisensies
hernu. Nou sê die regering hulle is onseker oor die aantal
vuurwapeneienaars en dat dit een van redes is hoekom dit hernu moet
word.
'n Oudit van vuurwapeneienaars, lisensies en vuurwapens sou 'n meer
kostedoeltreffende manier wees om te bepaal hoeveel wettige
vuurwapeneienaars daar in die land is. Indien die regering egter die
nuwe wet wil toepas, behoort hy alle huidige lisensies te aanvaar en
net dié af te keur waar die eienaar as onbevoeg verklaar word om 'n
vuurwapen te besit.
Daar moet beheer oor vuurwapens deur sinvolle wetgewing wees. Die nuwe
Wet op Beheer van Vuurwapens en hoe dit toegepas word, wys dat die
regering se doel is om wettige vuurwapeneienaars te ontwapen.
Uiteindelik sal net misdadigers met onwettige vuurwapens op ons strate
en in ons huise wees.
Fil. 3:10-12
Here, in die ikoniese wéérspeel van dié insident
moet U klinies hierdie boosberymde inprent
van alle mitiese dimensie stroop: sendeling
in afrika deur gekweste leeu bespring,
arm morsaf gebreek. die goedkoop simboliek
van die brullende leeu, sê U, vra geen hermeneutiek.
ek sidder toe U my leer van u onlogiese metafisika:
aan my lyf dra ek die stigmata van die Leeu van Juda.
Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die kerriekoppie
gaan wen.
(Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd - seker
die Goue Leeus?)
In die ou dae, toe die apartheidsvarke regeer het, het burgemeesters geen
salarisse ontvang nie. Vandag verdien sommige van hulle meer as die
president.
'n Vrind in Louis Trichardt vertel hoe hulle burgemeester rondjaag in 'n
kavalkade van 4 motors - loeiende sirenes en flitsende blouligte. Met,
natuurlik, twee spietkops op motorfiets wat die pad skoon maak vir die
gesalfde en sy gevolg. Hulle beweeg gewoonlik so teen 120km/uur in 60km/uur
sones. (Seker om nie die krotbuurtes van hulle ondersteuners raak te sien
nie.)
G'n wonder dat die swart mense weer begin klippe gooi en bande brand nie.
(Maar die wittes beskou steeds protes as slegte maniere...)
Ons buurdorp het sommer 'n plein ou dronkgat vir 'n burgemeester. Hy slaap
so lekker dat die raad hulself somtyds nie lekker kan hoor nie van sy
snorkery. Tipiese Gloudina-prestasie!
"Jonas" skryf in boodskap news:dhl863$dcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die ou dae, toe die apartheidsvarke regeer het, het burgermeesters geen
> salarisse ontvang nie. Vandag verdien sommige van hulle meer as die
> president.
> 'n Vrind in Louis Trichardt vertel hoe hulle burgermeester rondjaag in 'n
> kavalkade van 4 motors - loeiende sirenes en flitsende blouligte. Met,
> natuurlik, twee spietkops op motorfiets wat die pad skoon maak vir die
> gesalfde en sy gevolg. Hulle beweeg gewoonlik so teen 120km/uur in
> 60km/uur
> sones. (Seker om nie die krotbuurtes van hulle ondersteuners raak te sien
> nie.)
> G'n wonder dat die swart mense weer begin klippe gooi en bande brand nie.
> (Maar die wittes beskou steeds protes as slegte maniere...)
>
Die arme Leeus sal seker eers daar moet kom voor die slagting?
"Jonas" skryf in boodskap news:dhl88u$dnh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net weerlig of 'n tsunami kan verhoed dat die Bulle weer die kerriekoppie
> gaan wen.
> (Maar ek wonder steeds wie teen hulle gaan verloor in die eindstryd -
> seker
> die Goue Leeus?)
>
Ek vra namens alle Christene aan almal op die ng verskoning vir hierdie
persoon se rantings en ravings. Hy glo duidelik dat sy eie brand van die
Christendom op een of ander manier superieur is.
"Apostle Keith Brown" wrote in message
news:zHd%e.6537$QE1.2945@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> I saw a preacher on television saying, If you believe Jesus Christ is
> the Son of God, you are going to heaven.
> God and His Son Jesus Christ never said that. We suppose to represent
> Them. God wants everyone to acknowledge and love God, and experience
> God's
> touch. God wants everyone to be pure in heart, peaceable and meek.
> God wants everyone to experience His baptism of the Holy Spirit with the
> first evidence of tongues, which is speaking in a foreign language while
> the
> Holy Spirit is moving our mouths. God wants everyone to receive His
> touch, and His Spirit baptism; not just to believe about God.
> One of the main obstacles and hindrances against God is the BIBLE.
> God hates the Catholics' and emperors' LIES written in the New Testament
> from the Fourth Century onward. One of the angels said to me, Some
> things
> ought to be in the Bible are NOT in there. One OMISSION is that the
> SECULAR CHRISTIANS were going to rule the world for a thousand years;
> and
> it happened from the fifth century to the fifteenth century; but fallible
> men wrote in the Bible that resurrected saints will reign with Christ a
> thousand years. Christ reigns forever, AND RESURRECTED SAINTS WILL LIVE
> TOO.
> Many of us who have the Holy Spirit have preached truth, and people
> replied, The Bible doesn't say that. GOD SAID IT, AND GOD APPROVES IT.
> Believe God more than Bible. Get the Holy Spirit Baptism with tongues,
> and
> follow the Holy Spirit Who knows where the Bible's mistakes are. Always
> keep the Holy Spirit above the Bible.
> This very anointed ministry is of God. All of the miracles that God did
> for the people through my ministry were without the Bible and with a lot
> of
> the Holy Spirit of God. Hallelujah to God. No Bible, but the Holy
> Spirit.
> Some of you will join me. My email address is
> apostlek...@peoplepc.com
>
Uiteindelik iemand wat 'sense' praat! Ek is nie 'n bewonderaar van ou Max
nie, maar wat hy hier skryf, slaan die spyker op sy kop. Die gewone man op
straat, en dit beteken oor die algemeen meer die swart gewone man op straat,
het absoluut niks voordeel gekry uit die nuwe bedeling nie en dit het
absoluut niks te doene met die blankes en/of hulle eiendomme nie. Dit is
die direkte gevolg van wanbestuur deur mense wat nooit in sulke posisies
aangestel behoort te gewees het nie. Die 'bottom line' is dat die ANC,
Swapo en Mugabe se lot in Zim, nie een het vir sy mense beter dae gebring
nie......en tog stem hulle steeds vir hulle! WIL Afrika ooit vorentoe
gaan? In my ondervinding? Nee. Die gemiddelde swart mens is tevrede om
sy dag om te ploeter en het nie veel meer ambisie as sy basiese
liggaamsbehoeftes nie: Eet, slaap en spyker.
"Jonas" skryf in boodskap news:dhihr6$181$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hiers 'n artikel wat moontlik kommentaar verg: (Jammer dis in engels.)
>
> Government is failing to deliver on its promises
>
> Talk Today Pretoria News 29 September 2005
>
>
>
> I sometimes wonder if white South Africans would have been so patient with
> the National Party governments they voted into power so many times if they
> had failed in delivering on day-to-day services in the way the ANC
> government is failing right now.
>
> Perhaps the explanation is that black South Africans keep on supporting
> the
> ruling party despite its failures because they learned during the
> apartheid
> years to expect little from government; that it is normal to struggle just
> to survive from day to day. Or do people keep on supporting the ANC
> because
> they find the alternatives unacceptable? Or is the old "liberation
> movement
> glue" still doing its work?
>
> They were racist, authoritarian, undemocratic and immoral, but the
> apartheid
> governments from the 1960s to the early 1990s succeeded in one crucial
> area
> where the present government is failing dismally: it established effective
> and efficient provincial and local governments that catered sufficiently
> for
> their own constituencies.
>
> The town clerk or city manager, a respected member of white society, was
> mostly a competent, hard-working administrator - and earned about as much
> as
> a high school principal. The city engineer and his staff were properly
> qualified people, as was the financial manager and his staff. I am sure
> there was at least some level of corruption and incompetence, but most
> white
> towns and cities functioned smoothly. In fact, many of the black townships
> even functioned well considering the circumstances of the time.
>
> Our cities, towns and townships do not function well any more. Some city
> managers are barely qualified and mostly inexperienced and, although
> incompetent and occasionally corrupt, earn in some cases more than the
> country's president. Ironically, inhabitants of what used to be the white
> part of towns and cities are not as badly affected as the townships. Many
> of
> them have become among the worst slums in the world. It is in these places
> that diseases break out, crime flourishes, and children grow up with
> little
> chance to one day be better off than their parents.
>
> It is at local level that government touches the people the most. Long
> before we care about foreign policy, arts and culture, the environment,
> defence, even before we care about education or democracy or what happens
> in
> Parliament, we care about having good homes with clean water and reliable
> electricity in clean, safe streets.
>
> The national government is doing a fine job managing the economy. We
> should
> be proud that our country has taken the lead in the reawakening of Africa
> and in brokering peace across the continent.
>
> But the government has since 1994 failed to understand that those issues
> and
> services mean little to ordinary citizens if .they live in towns and
> cities
> that do not function properly.
>
> Perhaps the decision to throw many municipalities together in big, single
> jurisdictions or uni-cities was a mistake. Smaller councils would probably
> have fared a lot better.
>
> But that cannot be the main reason for the failure of local government on
> so
> many levels. I think among the real reasons are the fact that local
> officials with years of experience were replaced by, in many cases, people
> with the "right" colour, but little experience and training. I think
> political appointments from the highest to the lower strata of local
> government had a lot to do with it. I think a culture of entitlement and
> of
> corruption is a big part of the explanation.
>
> And certainly the weak and often inept (and politically emasculated)
> provincial authorities which have jurisdiction over local councils are a
> big
> part of the problem.
>
> I wonder if President Mbeki and his ministers fully realise what a mess
> local government has become. They have been proven to be completely out of
> touch with the lives of ordinary citizens. I am sure the responsible
> ministers know that a large number of our municipalities are bankrupt, but
> I
> am not so sure they are aware of the total collapse of services in many
> towns and townships.
>
"Maar wanneer ek die nuus van SA lees en ek sien iemand wat 'n
regeringswoord-
voerder is en sy naam is Afrikaans, dan is my hart trots."
Sy sê ook:
"Sien Jonas, hierdie opmerking lê jou bloot. Hoekom is daar
'n sekere tipe Afrikaner, soos jy, wat altyd hooghartig dink
dat hy beter is as ander Afrikaners?"
Anti - ek verfoei "Afrikaners" wat saam met die vyand slaap. Die vyand synde
te wees die ANC/COSATU/SAKP-alliansie mense. Daardie mense wat die morele
botoon gevoer het toe die "apartheidsvarke" (jou woorde) aan bewind was.
Hulle was die kampvegters van geregtigheid, regverdigheid, deursigtig en
veral nie-rassisties nie. Op elkeen van hierdie eienskappe sal ek vir jou
bewyse kan voorlê van hoe elke ene hiervan daagliks oorskrei word - maar ek
is seker jy lees die SA media - dan het jy bepaald oogklappe vir die
waarheid.
En nee, ek dink nie ek is beter as ander Afriokaners nie. Om die waarheid te
sê ek het my nog altyd as 'n integrale deel van die groep beskou. En al het
hulle foute gemaak, en steeds maak - hulle is my mense. Ek noem hulle nie
varke nie. En ek gaan hou nie skool by 'n swartskool terwyl my eie mense
swaarkry nie.
As een van jou kinders tronk toe gaan, dan bly jy steeds die ouer van
daardie kind. En dieselfde met my mense. Baie van hulle is wat intellek ens.
betref nie die boonste grondboontjies in die pakkie nie - maar hulle is my
se mense. Dat hulle ander te nagekom het was 'n fout - maar ek glo dit
grotendeels in 'n poging om hulself op te hef vanweë die onreg wat hulle as
jong nasie moes ervaar.
En wanneer jou kinders in die tronk is, gaan skaar jy jou aan die kant van
die bewaarders?
Hoe verduidelik jou Marthinus van Schalkwyk aan sy "mede"-Afrikaners waarom
daar teen hul kinders by die werplek gediskrimineer word in hierdie
"nie-rassige" bestel? Wat sê jou Pik Botha (julle ondersteun en praat mos
die ANC goed.) aan die ouers wat kinders in die grensoorlog verloor het op
sy aandrang?
Nee Anti - ek verkies boontjiesop met spek bo lensiesop - maar jy sal nooit
weet waarom nie.