Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?
Ek had dit al lank al voorsien en ek het daarvoor al 'n paar jare
gelede gewaarskuw, ook op hierdie nuusgroep. Afrikaans kan nie oorlewe
nie. Eers verloor die Afrikaners hulle politieke regte in hulle eie
land en in die toekoms gaan hulle ook hulle besittings verloor. (Plase
wat onteien word). Mondialisering, nuwe tegnologie en Internet doen
die res. Selfs Nederlands kry dit moeilik teenwoordig.
..Wie se brood 'n mens eet, diè se woord 'n mens spreek.
Hm, sou dit daarom wees dat hier so baie Nederlands gepraat word: die
horlosie vir my noontjie, wat deur die posdiewe van Suid-Afrika
gesteel is, het ek in Vlaandere gekoop?..
Binnekort steel die swartmense van Suid-Afrika nog die Afrikaners
hulle taal!
Ek sal hierdie artikel maar gelyktydig op be.politics en nl.politiek
plaas. Sodoende sal meer mense van hierdie onreg ingelig word. Die
inwoners van Nederland en Vlaandere moet die Afrikaans bystaan in sy
stryd om die lewe!
Norbert die strandkruier (vroeër: Sterrenkijker)
uit Vlaandere
INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!
Die eindtelling het hulle bietjie gepaai - maar dat was mooi om uiteindelik
'n SA span te sien wat tot die laaste sekonde nog wil speel.
Eintlik was hierdie verloordery van die Cheetahs net die regte medisyne op
die regte tyd.
Geen kompetisie word in die eerste rondte al gewen nie.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:1rCdnUu1DLTPGXDenZ2dnUVZ_t2dnZ2d@is.co.za...
> Die wraak was soet!
>
Wel Ferdi my ou maat, die brein kannie meer so goed onthou nie of wat?
Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,
maar is seker as ek die sou gehad het dat ek dit ten minste sou
onthou...
Het jy nie die pos benede geskryf nie?
> Ferdi Greyling
> Apr 8 2003, 11:05 am show options
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
> Subject: Re: Wat voel julle
> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
> die kinders moet deelneem nie.
> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
> So iets moet vrywillig wees.
Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
gewees....
Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
nie!
So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in Australia
woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?
Nog erger wat gaan jou kinders nie dink as hulle uitvind jy ontken
hulle?
"Annette" schrieb im Newsbeitrag
news:8KGdnf2QAca8bXfeRVn-og@is.co.za...
> Jampie, ek dink jy is te onnosel om op nuusgroepe deel te neem.
> Wat verstaan jy van "moenie kruispos" nie?
Wat bedoel je met 'moenie kruispos nie'? Bij het internet gaat het om 'no
limits' - ooit gehoord?
Tjongejonge, wat zijn jullie boeren bekrompen daar beneden. Of ben je
missschien geen?
Ek het hierdie stukkie apart op die ander 2 groepe geplaas - so ek sal ten
minste nie hul antwoorde sien nie:))
Sal diegene wat op hierdie nuusgroep lees, en geroepe voel om op die Heer
Laudahn te antwoord, asseblief toesien dat julle nie OOK crosspost nie.
Die heer Laudahn beskik nie oor die intellektuele vermoë om te begryp dat
sulke gedrag nie behoorlik is nie.
Dus doen ek die beroep op al die ander deelnemers in hierdie groep om seker
te maak dat slegs die groep waarin u lees in die newsgroup-reëltjie verskyn.
By voorbaat dankie.