Die ATKV nooi amateur liedjieskrywers van alle ouderdomme om deel te neem
aan 'n unieke liedjieskryfkompetisie, ATKV-CrescendoKreatief.
ATKV-Crescendo is reeds baie jare 'n huishoudelike naam in die Afrikaanse
musiekwêreld as 'n gewilde sangkompetisie. ATKV-Crescendo het egter vanjaar
'n nuwe baadjie aangetrek en word nou 'n kompetisie vir liedjieskrywers,
ATKV-CrescendoKreatief.
Amateur liedjieskrywers kan hul nuutgeskrewe werke, opgeneem op 'n CD, stuur
aan die ATKV. Teen die einde van Augustus word die inskrywings beoordeel
deur 'n beoorde-laarspaneel onder leiding van Lize Beekman. Die tien beste
liedjieskrywers word genooi om op die ATKV se koste deel te neem aan 'n
ligteliedjiewerkskool, aangebied by die ATKV-Klein-Karibavakansieoord net
buite Bela Bela (Warmbad) in Limpopo. Hierdie werkskool is 'n praktiese
kursus waartydens die skryf van musiek en liriek ontwikkel en geslyp word en
sal ook bygewoon word deur vanjaar se Top10 Afrikaanse Idols.
Aan die einde van die werkskool word die wenliedjie, uit hierdie
werkskooldeelnemers, aangewys. Die wenner kry die geleentheid om 'n
internasionale liedjieskryfskool by te woon ter waarde van R 50 000.
Daar word ook 'n openbare konsert beplan vir die einde van Desember
waartydens materiaal uit die werkskool uitgevoer sal word.
ATKV-CrescendoKreatief word aangebied in samewerking met MK89 en kykNET.
Vir meer inligting en om in te skryf, kliek op die ATKV-webwerf by
www.atkv.org.za of skakel Ilse Schürmann by 011 919 9000.
Sluitingsdatum vir inskrywings is 21 Augustus 2006.
EINDE
Onderhoude kan gevoer word met: Ilse Schürmann
Kontaknommer: 082 851 7157
Aangeval ná net drie ure in Suid-Afrika
Jul 23 2006 09:59:36:770PM - (SA)
Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend
Dries Liebenberg
Durban. - Organiseerders van 'n internasionale sosiologie-kongres gaan
vandag alles in hul vermoë doen om afgevaardigdes se veiligheid te verseker
nadat twee van hulle die naweek in die stad aangeval is.
Mnr. Daniel Gutierrez Martinez van Mexiko se neus is gebreek en aartjies in
sy oë het gebars toe hy en me. Delphine Resteigne van België Saterdagaand
deur 'n groot groep jong mense op straat aangeval is.
Die voorval het 22:00 op die hoek van Weststraat en Durban se berugte
Pointstraat gebeur, het dir. Bala Naidoo, polisiewoordvoerder, gesê.
Die twee sosioloë, wat Saterdagmiddag in die stad aangekom het vir die
vierjaarlikse wêreldkongres van die Internasionale Sosiologiese Vereniging,
wou'n elektriese aansluitprop gaan koop.
Hulle was op soek na 'n huurmotor om hulle terug te neem na die Road Lodge
toe die groep hulle aangeval het, het Martinez aan Sapa gesê.
Hy kon losruk en ná 'n nabygeleë hotel hardloop, maar het in die struweling
Resteigne uit sy sig verloor.
Sy is later in 'n kitskoswinkel gekry waar sy gaan skuiling soek het nadat
die aanvallers haar teen die grond gegooi het.
Toe hy die afgelope Wêreldbeker-sokkertoenooi in Duitsland bygewoon het, het
hy nooit onveilig gevoel nie, het Martinez gesê.
"Dis ongelooflik. Ek is skaars drie ure in die stad en twee blokke van my
hotel en toe gebeur dít."
Prof. Dasarath Chetty, voorsitter van die reëlingskomitee, het gesê hulle
sal die sowat 3 500 afgevaardigdes vandag inlig waar in die stad dit veilig
is om te loop.
Terselfdertyd sal hulle vir meer polisiebeamptes vra by die International
Convention Centre, Durban Exhibition Centre en Unisa se gebou, waar die
kongres onderskeidelik gehou word.
------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
113 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
Viewing SA from the outside from a safe distance I am disturbed to see
a major philosophical comparativeness with the old Nazi regime in
Germany
""Nazism was the ideology held by the National Socialist German
Workers Party (Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei, commonly
called the NSDAP or Nazi Party). The word Nazism is most often used in
connection with the government of Nazi Germany from 1933 to 1945, also
known as the "Third Reich". In terms of ideology, Nazism combines
racialism, nationalism, anti-Semitism and anti-communism, and draws
from a variety of other sources. Currently, Nazism is outlawed as a
political ideology in modern Germany, as are forms of iconography and
propaganda from the Nazi era. Still, remnants and revivalists, known as
"Neo-Nazis", continue to operate in Germany and abroad.""
> From the description provided in Wikipedia it's easy to see the
similarities , The ANC government in SA has started with racial
policies similar to the Nazi party in the early years , fostering a new
black nationalism ( instead of German nationalism) , and being anti
European/people of European decent /"settlers" ( instead of
anti-Semitism) , with an anti-western ( instead of anti-communism)
I suppose the "African Renaissance" is their version of the "
third Reich "
Similar to the old Nazi's the South African government is telling
business/sports organizations/ who they should employ ,how many of
each group based on racial quotas.
Ek aanvaar dis 'n voorstad van die ou Potchefstoom.
:-)
TJ
"Jan" wrote in message
news:1153648099.665016.318880@i3g2000cwc.googlegroups.com...
> Accommodation available in beautiful suberb.
>> From 26 September to 30 September, 2006.
> One double room - R550 per night / 2 Single rooms each at R275 per
> night
> All have bathroom facilities available.
> Please contact Wilma on (018) 290 5912
My seun is 26 jaar oud en het homself gekwalifiseer as tekenaar deur twee
sertifikate te verwerf nl. MPOD (multidisciplinary draughting office
practice) en N3 (Engineering Science, Mathematics, Mechanotechnics,
Technical Drawing).
Nou soek hy werk as tekenaar, maar al die plekke vereis 3 jaar of meer
ervaring. Waar kry 'n mens ervaring?
As ek lees hoe 'n man back paddle oor sy eie denkwyse van die swartes
kan ek nie help om te se " for farkstakes ons het jou gesê nie"
Nou probeer Ferdi eers om die vorige "NP" as die varke af te maak
(nie asof hulle nie varke in my oe was) en nou sy heilige swartes wat
nie emosioneel verbind is tot JHB nie
te wil verkwalik vir die verval. Bygesê Ferdi is besig om WAKKER te
word uit sy slaap maar is te bang om te erken dat 1 man 1 stem in
Afrika net chaos veroorsaak.
Swartes moet eers volkome verwesters voordat hulle sa regkom , ander
Ferdi raak gewoond aan die Afrika standaarde waarvoor jy so I' groot
voorstaander is
Vir almal wat Ferdi se denkwyse en glo in sy "swart gode" neem 'n proza
en raak gewoond. Julle is die "goedpraters" en verdien niks beter nie.
Skielik is daar geen meer poste op ons google site nie,
en nou en dan kom daar 'n snaakse boodskap van
Google, maar nie elke keer nie. As iemand hierdie
boodskap kan lees, antwoord asseblief daarop sodat
ek kan sien of ek nog aktief gekonnekteer is met
die Afrikaanse nuusgroep.
http://www.wea.co.za/
Indien u blank is en dink ons kan saamstaan en mekaar help vra
ons dat u asseblief registreer as 'n ondersteuner deur gebruik te maak
van die keuselys aan die linkerkant van die bladsy. Dit kos niks. U
besonderhede bly vertroulik en ons kan u op hoogte hou van gebeure
rondom die Alliansie. Ons sal nie u besderhede misbruik, of verkoop,
nie.
In 1990 nog het die blanke homself regeer. Nou moet ons die swart
regering vra om ons te beskerm; hulle doen dit nie, en om asseblief nie
ons plekname te verander nie; hulle verander eenvoudig, om ons
asseblief tog deel te maak van die samelewing; regstellende aksie en
SEB verstoot alle kennis, vaardighede, en tyd en geld wat die blanke
opgeoffer het om homself te probeer ophef.
Genoeg is genoeg. Ons kan ons eie padkaarte vervaardig met ons eie
name. Ons kan ons eie pleknaamborde oprig. Ons kan ons eie mense weer
beskerm.
Ons kan dit alles verrig vandag nog. Ons moet net eenvoudig besluit om
dit te doen.
Op 'n navraag van my het ek die volgende antwoord gekry:
The three academics are:
� Dr Sarita Maree;
� Prof. Willem Ferguson;
� Prof. Eugene Cloete.
Wie weet iets van bg brawes?
Hule is die drie wat ingestem het om met Hovind op 'n verhoog in debat te
tree.
Al die ander wetenskaplikes of andersdenkendes wat genader is, het geweier.