Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Bok Van Blerk Se Song

Di., 10 Oktober 2006 04:43

Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my

en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Musiek & liriek | 0 kommentare

'n vragie oor meel....

Ma., 09 Oktober 2006 09:47

Hey almal -

Kan iemand my gou help - ek is mar dom by kosmaak en resepte en sulke
dinge: wat is die verskil tussen koekmeel en broodmeel? En wat is die
Engels?

Dankie by voorbaat...

Daniel

Kos & resepte | 1 kommentaar

Manto siek -is dit die einde?

So., 08 Oktober 2006 15:25

Manto (onse minister van ongesondheid) is siek en in 'n privaatsaal in
die Johannesburg Algemene Hospitaal opgeneem.
Gaan sy eersdaags as medies ongeskik verklaar word - of sal sy haar
verleentheidstryd voortsit?
(Ek wonder of Thabo nie die weg sal volg nie. Doen hy dit natuurlik
voordat Zuma sy hofsaak het, dan troef hy vir Zuma en al sy
volgelinge....)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Zuid Afrikaanse Hospitale is puik

Do., 05 Oktober 2006 15:08

Hoe gaan dit deesdae met julle minister van ongesondheid?

Kantelberg.

=======================================================

Actual writings in an Mpumalanga Hospital (South Africa) Register

1. The patient refused autopsy.
2. The patient has no previous history of suicides..
3. Patient has left white blood cells at another hospital.
4. Patient's medical history has been remarkably insignificant with only a 40 pound weight gain in the past three days.
5. She has no rigors or shaking chills, but her husband states she was very hot in bed last night..
6. Patient has chest pain if she lies on her left side for over a year.
7. On the second day the knee was better, and on the third day it disappeared.
8. The patient is tearful and crying constantly. She also appears to be depressed.
9. The patient has been depressed since she began seeing me in 1993.
10. Discharge status: Alive but without my permission.
11. Healthy appearing decrepit 69-year old male, mentlly alert but forgetful.
12. Patient had waffles for breakfast and anorexia for lunch.
13. She is numb from her toes down.
14. While in ER, she was examined, x-rated and sent home.
15. The skin was moist and dry.
16. Occasional, constant infrequent headaches.
17. Patient was alert and unresponsive.
18. Rectal examination revealed a normal size thyroid.
19. She stated that she had been constipated for most of her life, until she got a divorce.
20. I saw your patient today, who is still under our car for physical therapy.
21. Both breasts are equal and reactive to light and accommodation.
22. Examination of genitalia reveals that he is circus sized.
23. The lab test indicated abnormal lover function.
24. Skin: somewhat pale but present.
25. The pelvic exam will be done later on the floor.
26. Large brown stool ambulating in the hall.
27. Patient has two teenage children, but no other abnormalities


=================================================

Gesondheid & boereraat | 4 kommentare

Openbare (Nuusgroep) versoek ? (Vrye en/of regverdige), Gee van bonus pryse, aan Gloudina, om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )

Di., 03 Oktober 2006 21:07

Openbare (Nuusgroep) versoek ?
(Vrye en/of regverdige),
Gee van bonus pryse, aan Gloudina,
om te verhoog ?
(Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal,
(bewusmaking, eenheids-bereiking
en/of leierskap,
( (demonstrasie en/of) ondersteuning) )
Inisiatief)

*

( (Ondersteun) (Onder konstruksie),
(onder andere), Talk.religion.newage,
Finale,
en/of
Alt.test (en/of Prototipe), Plasing. )
(Lees aub. die onderskrif, (indien wel nodig, (indien wel)). )


(For English (language version) see reverse side,
(and/or
(is) (en route) to be placed (and/or emailed), (if at all,
(if ever)). )
(Afrikaans (language version) to follow... )
(Afrikaanse (taal weergawe) om te volg... )


(Die (vrye en/of regverdige), bereiking van Aangename uitkomste,
kan ook,
die ((vrye en/of regverdige)), bereiking van,
( (ondersteun) lang, lang en/of) (mega-)lang termyn,
( (ondersteun) moontlike (en/of bereikbare), moontlike (en/of
bereikbare), en/of (mega-)moontlike (en/of bereikbare),
(alleen en/of gesamentlike),
(primêre en/of sekondêre),
begeertes en/of wense,
visies en/of doelwitte,
konstitusionele voorstelle,
en/of slegs,
(arms) uitgestrekte familie en/of) Familie, (inisiatiewe), beteken,
(en/of vice versa, (indien wel, (indien ooit)). )


(Die (vrye en/of regverdige), verkryging van,
vryhede, ens., swaai, fondse, verantwoordelikhede,
mede-verantwoordelikhede, voordele en/of byvoordele,
kan ook,
,
die ((vrye en/of regverdige)), verkryging van,
vryhede, tyd, aandele, bonus (pryse en/of) punte,
fondse, (goedgunstighede), (geluk), geskenke,
swaai, fondse, (mede-)verantwoordelikhede, voordele en/of byvoordele,
,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele (vlak(ke)) ), beteken,
(en/of vice versa, (indien wel, (indien ooit)). )


(Die afkorting - Ekn, kan ook,
die Elektroniese kommunikasie netwerk,
,
(op die Plaaslike, (en/of www),
Globale, (en/of gww),
en/of
(Kosmies) (gesamentlike), (en/of kww),
(vlak(ke)) ), beteken. )

*

(Geagte -
Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie, (Lede en/of)
Leiers,
(God),
(ondersteun) (Sri Satya Sai Baba),
,
Mev. / Mnr. , (Dr. , Prof. , Dr.-Prof. , en/of Hoogedele),
die (Speaker, Voorsitter en/of) President,
,
(mede-)Aangename uitkomste (Bereiking) (Lede en/of) Leiers,
hoog, medium en/of (ondersteun) dieselfde (vlak),
(Vriendinne en/of) Vriende,
en/of
(mede-Kollegas en/of) Kollegas.

Hiermee word vrye en/of regverdige, dank en/of waardeering uitgespreek.


Vir die baie wat U wil doen, doen en/of alreeds gedoen het,
in die bereiking van Aangename uitkomste.

En/of asook,
die lewering van ondersteuning,
(en) die aangaan van kompromie(ë),
(voor, tydens en/of na, die ontvang van 'n wenk),
,
om (Aangename uitkomste) Bereiking(e),
van, (verby), en/of na, 'n (Kosmies) (gesamentlike),
(Aangename uitkomste) (Samelewing),
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal, (indien wel, (indien ooit)).

By voorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer. )

*

Hiermee word vrye en/of regverdige, (ondersteuning),
(aangebied en/of) versoek.
(Op die ( (Nuusgroep) Identiteit, Persoonlike, Openbare en/of) Private
(vlak(ke)) ),
(onder andere).

Vir die (bewusmaking en/of) uitstuur van borgskap(pe).

Om die gee van bonus pryse,
aan
Diegene wat aan Gloudina gedigte stuur, (indien wel, (indien enige) ),
(om geplaas te word),
(voor, tydens en/of na, die aangaan van kompromie(ë), (deur
Gloudina) ),
en/of
Gloudina,
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief).

Voor, tydens en/of na,
(a)
die plaas van (vrye en/of regverdige),
Sekondêre en/of Primêre,
Vraestelle, (om (her)beantwoord te word),
en/of
Merker(s), (om bereik te word),
(b)
die gee van die (vrye en/of regverdige) blou-groen lig,
vir die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van (beter (en/of nuwe) (argument) (soduko),
om van, (verby), en/of na,
( (ondersteun) aangename, aangename en/of) (mega-)aangename
(Taal) (onder andere), verhoudinge,
te vernuwe-bou-groei-verstaal, (ongeag waar teenwoordig),
,
(voor, tydens en/of na, die aflê (en/of ondersteuning), van
verklaringe,
om van, verby en/of na, (Aangename uitkomste) (Bereiker(s) ),
(op die (ondersteun) (Land), Ekonomiese sone, Kontinent,
Son (stelsel), Sonstelsel (groep), (Kosmos), Astrale en/of
Pro-dimensionele, en/of) Heelal / Hemelruim (vlak(ke)) ),
(vir mekaar),
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(indien wel so verkies word, (indien wel)),
,
(c)
(die onderneming van (vrye en/of regverdige) onderhandelinge),
(met (onder andere), Regerings (Lede en/of) Leiers),
en/of
(d)
die lees (en/of verspreiding) van die (Bodhisatva) (eed),
om van, (verby), en/of na, 'n (Aangename uitkomste) (Bereiker),
,
(op die (ondersteun) (Land), Ekonomiese sone, Kontinent,
Son (stelsel), Sonstelsel (groep), (Kosmos), Astrale en/of
Pro-dimensionele, en/of) Heelal / Hemelruim (vlak(ke)) ),
,
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

Om 'n (ondersteun) (vrye en/of regverdige),
( (Aangename uitkomste) (Samelewing) en/of) Paradys),
te (mede-)( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) bereik,
(as Sekondêre en/of Primêre, (Aangename uitkoms) (Inisiatief) ),
waar (Almal),
( (ondersteun) (gesond en/of) gelukkig), gesond (en/of gelukkig),
en/of) (mega-)gesond (en/of gelukkig),
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele (vlak(ke)) ),
( (ondersteun) is, is en/of) gaan word,
(voor, tydens en/of na, die bereiking daarvan, (indien nie alreeds) ),
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien wel moontlik, nodig, voordelig, en/of verkies word),
(indien wel, (indien ooit)).

Alleen en/of gesamentlik,
met (ondersteunde) (Aangename uitkomste) (Organisasie(s) en/of)
Sentrum(s),
(se Adviseurs, Afgevaardigdes, Hoofde en/of Administrateurs),
(se ( (Ekn bladsye), Kontak besonderhede, Name en/of) Adresse),
(om van, (verby), en/of na, te vernuwe-bou-groei-verstaal).
-
Om die ( (ondersteun) vinnige, vinnige en/of) (mega-)vinnige bereiking,
(van die Ondergenoemde),
na, (verby), en/of van,
( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)),
te vernuwe-bou-groei-verstaal).

Alleen en/of gesamentlik,
met EU, VSA en/of VK (Lede en/of) Leiers,
(onder andere),
(Gesamentlike en/of alleen, sukses bereikings (inisiatief) ),
(en/of vice versa),
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien wel moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word),
(indien wel, (indien ooit)).

In die gebruik daarvan,
om na, (verby), en/of van,
( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)),
promoveer te word.

(Veronderstel, (onder andere),
Beter (en/of nuwe) (Wêreld) (en/of (Kosmiese) (gesamentlike)) Orde,
en/of
Vereenigde Volksgroepe (en/of nasies),
(Lede en/of) Leiers).

Alleen en/of gesamentlik,
met Aangename uitkomste, Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of
Administrateurs,
en/of
slegs van Inter-godsdienstige (en/of Dogmatiese),
(en/of van (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Aangename uitkomste) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ).

(Na, tydens en/of voor),
die betaling/oorhandiging van Bonus (pryse en/of) punte,
aan (ondersteun) Aangename uitkomste (Bereiking), en/of
( (ondersteun) (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
( (Musiek, Teater, Film en/of) Media), (Lede en/of) Leiers,
voor, tydens en/of na, die gee van die blou-groen lig,
om van, (verby), en/of na,
deelname aan (Gesamentlike) beplanning (inisatiewe),
te vernuwe-bou-bou-groei-verstaal,
en/of
die hou van (alliansie) groep en/of individuele verkose voorstel,
(primêre en/of) sekondêre,
(ondersteun) (onmiddellike) en/of (dieselfde) (periode),
vorentoe bring, hou en/of (ondersteun) hou,
,
van (ondersteun) (meer) inklusiewe hou,
van (Lug, Lig, Vloeistof, Mineraal, Saad, Vrug, Dier en/of)
Plant, (gesamentlike),
wen en/of (gesamentlike) wen-wen,
( (ondersteun) medium, medium en/of) lang termyn, konstitusionele
voorstel, (versoek) ),
,
verkiesinge, referendums, menings peilinge,
gee van die blou-groen lig (kontinuiteit), en/of debatte,
(bewusmaking) (stilstaande en/of rondreis),
(ondersteunings) (inisiatiewe),
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien wel moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies
word, (indien wel, (indien ooit)) ),
en/of
soos verkies en/of ondersteun.

Om groter swaai,
na, (verby), en/of van, (onder andere),
mede-Residensiële en/of Residensiële,
en/of
Vereenigde Volksgroepe (en/of nasies),
(ondersteunde),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs),
en/of
die ((Kosmiese) gesamentlike),
ondersteuning, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of
(ondersteun) (praktiese) haalbaarheid daarvan,
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

En/of
om die (vrye en/of regverdige),
(ondersteun) ontvang, ontvang en/of (mega-)ontvang,
(ondersteun) verwagte en/of ontvang,
van vryhede, ens., swaai, fondse, (mede-)verantwoordelikhede,
voordele en/of byvoordele,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele (vlak(ke)) ),
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
van verkiesbaarheid,
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
(Voor, tydens en/of na,
die draf na, (verby), en/of van merker(s),
die (ondersteuning, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) implementering,
van Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
en/of
die aangaan van kompromie(ë) ).

Veronderstel -
,
(Meer) aangename terugkeer,
van, (verby), en/of na, (Nuusgroep) deelname,
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) aangename lewering,
van Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
en/of
die (oorhandiging van wenke),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) effektiewe (en/of vinniger) bereiking,
van ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)),
van vrede, vriendskap, welstand en/of voorspoed,
(op die intellektuele, geestelike, fisiese, finansiële en/of
emosionele (vlak(ke)) ),
(ongeag waar teenwoordig),
(na, tydens en/of voor, (verlating van, en/of) deelname aan,
(onder andere), (Voorspoed) (Inisiatiewe) ),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(Meer) aangename bereiking,
van kompromie gesamentlike Bestemming(e),
en/of
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
van (leierskap, diens lewering, en/of) aanstelling(e),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
en/of
(Meer) ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)) bereiking,
van (potensiaal en/of) vermoë,
(voor, tydens en/of na,
die bereiking van aangename uitkomste),
(ondersteun) is, is en/of kan verhoog word ?,
,
(onder andere).

(Na, tydens en/of voor,
beriggewig daaroor, deur -
( (ondersteun) )
Voor, tydens en/of na, (2,000), 3,000, 4,000, ens. , 9,000,
10,000, 10,006 en/of (31 Desember) 9,999,
n.C. , en/of v.Herodes en/of C. ,
( (ondersteun) (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Musiek, Teater, Film en/of) Media,
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se) Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs. )

Om die bereiking van Aangename uitkomste,
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

Om van, (verby), en/of na,
'n (ondersteun) aangename, aangename en/of (mega-)aangename,
(alleen en/of (ondersteun) gesamentlike), toekoms,
en/of
( (ondersteun) dieselfde en/of) groter (standhoudende) suksesse,
in die bereiking van Aangename uitkomste,
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

Ongeag waar van, (verby), en/of na, onderweg,
om van, (verby), en/of na, te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien moontlik, nodig, voordelig, en/of so verkies word),
(indien wel, (indien ooit)).

(Voor, tydens en/of na, die (vrye en/of regverdige), besluit,
om (my, U kliente, en/of) U lewe,
vol (en/of oorvloedig) te maak, met die Beter (en/of nuwe),
(om daar na, (verby), en/of van, te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(indien wel, (indien ooit)) ). )

(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning (in die verband), sal inniglik waardeer word. )

(A. ) ( (Onderneem (vrye en/of regverdige), navorsing /
Stuur borgskap(pe) uit, Loods (bewusmaking) (Inisiatiewe),
Hoop dit help, en/of) Debatteer / ondersteun bewyse ? )
-
(Ongeag geloof, geslag, kleur, taal,
(ondersteun) Aangename uitkomste, (Organisasie en/of) Sentrum,
(Skool, Technikon, Universiteit en/of) Kollege,
(Kenteken, Manifesto en/of) Handboek,
en/of
(waar teenwoordig). )

(B. ) (Almal,
(en/of slegs (ondersteun) Teokratiese (Lede en/of) Leiers),
vry en/of regverdig, gesamentlik vir mekaar,
en/of
Eendrag maak mag.
-
(Lede en/of) Leiers, wat mekaar (vry en/of regverdig),
akkomodeer, ondersteun en/of tegemoetkom,
oorleef, leef, bereik en/of beplan,
(ondersteun) dieselfde, medium, en/of (mega-)hoër hoogtes,
(alleen en/of gesamentlik),
( (meer) aangenaam saam).
-
Voor, tydens en/of na,
van, (verby), en/of na, 'n beter (en/of nuwe),
( (wen-wen (en/of wen) ) (gesamentlike) ),
(ondersteun (potensiaal, olimpiese en/of) teokratiese deelname
(aktiwiteit) bereikende) ),
( (ondersteun) teenwoordige en/of verantwoordelike, en/of
mede-teenwoordige en/of mede-verantwoordelike),
(diamant en/of goud (land), ) (heelal / hemelruim), (kosmos),
(paradys) en/of) (wêreld),
,
(en/of nuwe (en/of beter argument,
(ondersteun) (meer) pragtige (gesamentlike),
Aangename uitkoms, Definisie en/of Merker),
vertrek en/of aangekom, (ondersteun) is, is en/of gaan word. )

(C. ) (Die (ondersteun) vrye en/of regverdige,
(aanhoudende en/of) opsionele versoek en/of ondersteuning,
van die vernuwe-bou-groei-verstaal,
van koste en/of prys(e),
en/of
lewering van dienste en/of produkte, en/of dienste,
(van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)) ),
,
(voor, tydens en/of na,
die bereiking van aangename uitkomste,
die aangaan van kompromieë,
,
(die vernuwe-bou-groei-verstaal,
van die (reg), kontinuiteit, kwaliteit en/of kwantiteit, (van produkte
en/of dienste) ),
,
en/of
die (soek, vind, vernuwe-bou-groei-verstaal en/of)
oorsteek,
van (rubikon(ne), (onder andere) ),
,
(alleen en/of gesamentlik,
met (Ondersteunde, Private en/of) Openbare sektor (Lede en/of) Leiers,
(onder andere) ),
,
(eksklusief en/of (ondersteun) inklusief),
(indien wel nodig, indien wel, (indien ooit)),
kan ook soms liefde en/of diens, en/of (liefde) beteken. )


(Hierdie is 'n (ondersteun) (vrye en/of regverdige) poging,
om die (mega-)aangenaamheid,
van 'n reis op die pad, en/of 'n pad,
(indien wel nodig, (en/of om te bestaan), (indien wel)),
,
(van, (verby), en/of na,
die (ondersteun) (volgende en/of) heel laaste,
dekade, (mega-)millennium, en/of eeu, (en/of verkose
Bestemming) ),
en/of
die uitgooi en/of ontvang van manna,
(en/of beter (en/of nuwe) argument,
Aangename uitkoms (Inisiatief) ),
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
te ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteun,
d.m.v. goedheid, grasie en grootheid.
-
(Voor, tydens en/of na,
die gee van die blou-groen lig,
vir die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) lewering,
van (mede-)komplementeering, (Aangename uitkomste) (Inisiatiewe),
(indien wel nodig, (indien wel)). )


(Het onlangs vernuwe-bou-groei-verstaal.
Van, (verby), en/of na, (beter (en/of nuwe) argument),
Aangename uitkomste Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of
Administrateurs.
Wat onderweg gaan word, is en/of (ondersteun) is,
om van, (verby), en/of na, (beter (en/of nuwe) argument),
( (land), (heelal / hemelruim), (kosmos), paradys en/of (wêreld) ),
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
(indien wel, indien ooit). )


(Ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die (ondersteun) huidige, huidige en/of beter (en/of nuwe),
Tora en/of (Bybel),
Bagavad Gita,
Dhammapada,
Heilige Koran,
Send-Avesta,
en/of
Upanishads en/of Vedas. )


(Vanuit Afrikaans ontwikkel. )

( (Advies) (Inisiatief), (ondersteun) slegs,
vir Vennote van,
en/of
vir Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
(en/of (olimpiese en/of) Teokratiese (deelname) Aktiwiteit),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(se) Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs,
(indien wel, (indien ooit)). )


(Verkies om gelewer te word,
voor, tydens en/of na,
,
(die ontvang van 'n wenk,
om (Aangename uitkomste) Bereiking(e),
van, (verby), en/of na, 'n (Kosmies) (gesamentlike),
(Aangename uitkomste) (Samelewing),
te vernuwe-bou-groei-verstaal),
,
(indien wel, (indien ooit)). )


( ('n (Ondersteun) (mega-)groter,
aangename uitkomste (e-pos en/of) plasing, inisiatiewe / inisiatief,
kan (ondersteun) verwag word, (om gelewer te word).
-
Voor, tydens en/of na,
(die gee van die bou-groen lig, (indien wel nodig, (indien wel)),
vir die nakom van (vooruitbeplanning) ontmoeting(e),
en/of
die onderneem van afsprake.
-
Met (onder andere),
Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs.
Van (Ondergenoemde en/of) Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
(en/of (olimpiese en/of) Teokratiese),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
(indien wel so verkies word, (indien wel)).

Om van, (verby), en/of na,
'n ( (ondersteun) beter (en/of nuwe), beter (en/of nuwe), en/of)
(mega-)beter (en/of nuwe), (voorgestelde),
(Aangename uitkomste) (Bereiker) (portefeulje),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.
-
(Veronderstel (mede-)Vennoot, (Primêre en/of) Sekondêre,
(Grond (vlak(ke)) en/of) Beraadslaging Sentrum,
(Aangename uitkoms) (Bereiker),
( (ondersteun) medium, medium en/of) lang termyn, konstitusionele
voorstel, versoek),
(op die astrale-simboliese (vlak(ke)), (en/of elders) ),
(indien wel, (indien ooit)).

Om ondersteuning, te vernuwe-bou-groei-verstaal,
in die vernuwe-bou-groei-verstaal (en/of implementeering),
van (Aangename uitkomste (Inisiatiewe) ontvang,
van, (verby), en/of na,
( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)),
(en/of slegs,
(Astrale en/of Pro-dimensionele (inklusiewe) (vlak(ke)) ).
-
(Alleen en/of gesamentlik),
met (ondersteun) Inter-godsdienstige, (en/of Dogmatiese),
(en/of (olimpiese en/of) Teokratiese deelname (Aktiwiteit) ),
(Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ),
Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs,
(indien wel so verkies word, (indien wel)).

(Na, tydens en/of voor,
die (soek, vind, (bewusmaking), aanstelling, vernuwe-bou-groei-verstaal
en/of) ondersteuning,
(van 'n (mega-)(groter) (alleen en/of gesamentlike),
Aangename uitkoms (Bereiker), (indien nie alreeds, (indien wel)).
(Veronderstel,
(Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie, (Lede en/of)
Leiers,
(God) en/of)
(ondersteun) (Sri Satya Sai Baba)) ).

Om die (meer) aangename, (gesamentlike en/of) alleen,
vooruit, saam en/of (ondersteun) saam draf,
(in die bereiking van Aangename uitkomste),
(indien wel so verkies word, (indien wel, (indien ooit)),
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) (dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
te vernuwe-bou-groei-verstaal.

Na, tydens en/of voor,
enige besluite geneem word,
die ten minste twee keer lees hiervan,
en/of
die verkryging van bonus pryse (en/of punte),
(voor, tydens en/of na, die bereiking van Aangename uitkomste),
(indien wel, (indien ooit)). )


(Van -
(ondersteun)
( (Kosmiese), (Astrale en/of Pro-dimensionele (vlak(ke)) ),
(gesamentlike) Meditasie(s) (Inkorporeerd),
(Waarnemer, Ondersteuner, Houer en/of) Deelnemer, (indien wel, (indien
ooit)),
(op die astrale-simboliese (vlak(ke)), (en/of elders) ),
,
( (Vrye en/of regverdige),
potensiaal ( (wenk ontvang), aanduiding, goedkeuring,
ondersteuning, (ondersteun) onmiddelike bereiking, en/of
(vernuwe-bou-groei-verstaal) ),
Konsultasie Dienste,
,
( Gauteng,
Suid Afrika, (Saog / Afrika Unie),
(Aarde,
Son (stelsel),
Melkweg Stelsel,
(Heelal(le) / Hemelruim(e), en/of Heelal / Hemelruim (x), )
(Die (Kosmos)) ),
,
en/of
Die (ondersteun) nuwe (en/of beter),
(ondersteun) (gesamentlike en/of (kosmiese) ),
(Vereenigde Volksgroepe (en/of nasies) ),
presidensiële adviseur (01 by webmail.co.za) ). )


( (Staan, (vry en/of regverdig), op, Bereik en/of) Ondersteun,
die ( (skep), vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van -
( (ondersteun) lang, lang en/of) (mega-)lang termyn,
( (ondersteun) moontlike (en/of bereikbare), moontlike (en/of
bereikbare), en/of (mega-)moontlike (en/of bereikbare),
(alleen en/of gesamentlike),
(primêre en/of sekondêre),
begeertes en/of wense,
visies en/of doelwitte,
konstitusionele voorstelle,
(ongeag geloof, geslag, kleur, taal, (ens. ), )
van, (verby), en/of na, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)).
-
(En/of slegs, (ondersteunend) aan,
( (jaar), dekade, (mega-)millenium en/of) eeu,
( (arms) uitgestrekte familie en/of) Familie, (inisiatiewe) ).
-
Voor, tydens en/of na,
die (soek, vind, (bevestiging), (bewusmaking),
vernuwe-bou-groei-verstaal en/of) ondersteuning,
van (Vennot(e) en/of) Alliansie(s),
(indien wel nodig, (indien wel, (indien ooit)) ),
(en/of (ondersteun) slegs,
Beter (en/of nuwe) (Argument), en/of Bilokasie,
(Lede en/of) Leiers,
(God) en/of)
(ondersteun) (Sri Satya Sai Baba)) ).

Om die reg, kontinuiteit, kwaliteit en/of kwantiteit,
van ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër (vlak(ke)),
van -
( (olimpiese en/of) teokratiese deelname (aktiwiteite) ),
lewe,
(debiet balanse),
en/of
(slegs stem persentasies),
na, (verby), en/of van, ( (ondersteun) dieselfde en/of) hoër
(vlak(ke)),
te vernuwe-bou-groei-verstaal. ) )

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

"Chikane weet nou alles" deur Liezel de Lange in "Beeld"

Di., 03 Oktober 2006 12:06

Chikane weet nou alles
Oct 02 2006 08:37:44:853PM - (SA)

Liezel de Lange


Eerw. Frank Chikane, direkteur-generaal in die presidensie, weet
uiteindelik wie hom in die apartheidstyd met gif probeer vermoor het.

"Ek weet wie opdrag gegee het dat ek uit die weg geruim moet word. Ek
weet wie betrokke was en hoe hulle dit gedoen het," lui 'n
verklaring wat die presidensie gister namens Chikane uitgereik het.

Hy het dié inligting glo bekom sedert mnr. Adriaan Vlok, oudminister
van wet en orde, hom om vergifnis gevra en sy voete gewas het.

"Hierna het ek talle briewe ontvang en verdere gesprekke gevoer. Die
betrokkenes het my deur derde partye gekontak en gesê hulle is gereed
om met my te praat."

Hy wil egter nie nou name bekendmaak nie en brei ook nie uit of Vlok
ook nog inligting beskikbaar gestel het nie.

Vlok het gister gesê hy is nie seker na watter inligting Chikane
verwys nie en wou daarom vir eers nie enige kommentaar hierop lewer
nie.

Chikane, destydse sekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad vir Kerke
(SARK), het in die laat 1980's ernstig siek geword tydens 'n besoek
aan Namibië. Dit het later bekend geword dat 'n soort gif wat glo by
'n laboratorium by die Roodeplaatdam naby Pretoria gemaak is, aan sy
onderklere gesmeer is.

Dít was een van talle aanslae op Chikane se lewe en hy het gesê hy
sal sy aanvallers vergewe as hulle net met die volle waarheid vorendag
kom.

Chikane meen hy het nou volledige inligting oor die vergiftiging.
"Van wie in die apartheidsregering se hoogste vlakke toestemming
gegee het, deur die militêre en polisiebevelstrukture tot by die
eenheid wat die klere met die middel gesprei het om 'n hartaanval te
probeer veroorsaak."

Volgens Chikane het die betrokkenes, voormalige lede van die
veiligheidspolisie, voorleggings aan die nasionale vervolgingsgesag
(NV) hieroor gedoen. Dié voorleggings is gedoen op grond van riglyne
oor die hantering van apartheidsoortredings nadat die
Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) se werk afgehandel is.

Die NV was teen middel vanjaar besig met ondersoeke na 16 gevalle van
apartheidsmisdade, waarvoor amnestie nie toegestaan is nie. Hulle
ondersoek onder meer die aanslag op Chikane se lewe en die aanvalle op
die St. James-kerk en die Heidelberg-taverne in Kaapstad.

Die saak van poging tot moord op Chikane deur drie oudpolisielede is
onlangs heropen, maar Vlok se naam is nog nie daarin genoem nie.

Vlok het egter in 'n televisiedebat gesê 'n volle onthulling sal
op die voetwassery volg en dat hy gereed sou wees indien enige saak
teen hom ondersoek word.

"Ek is ingelig dat die betrokkenes, insluitend die bevelstruktuur,
gereed is om my te ontmoet en my om vergifnis te vra, maar die die NV
het daarteen gewaarsku," het Chikane gesê. "Sodra die NV hulle die
groen lig gee, sal ons dit dadelik doen."

Mnr. Makhosini Nkosi, woordvoerder van die NV, het gister gesê hulle
het nog geen besluite daaroor geneem nie en hy wou daarom nie
kommentaar daarop lewer nie.

Chikane wil ook sien dat die NV 'n proses fasiliteer wat
"oortreders" na vore laat kom met inligting oor ander mense wat op
die "amptelike doods­lys" verskyn het en wat die gesamentlike
topbevelstruktuur van die weermag en polisie bespreek het.

Nuus | 1 kommentaar

Swart beeste ?

Di., 03 Oktober 2006 11:22

Boer opgehang, vrou ernstig beseer in aanval
Oct 03 2006
http://www.news24.com/Die_Volksblad/...007236,00.html

PAUL ROUX. - Gistermiddag helder oordag is 'n afgetrede boer hier vermoor en
sy vrou kritiek gelaat toe waarskynlik diewe hulle in hul huis hier op die
dorp aangeval het.

Mnr. Fanie Schoeman (74) is in sy motorhuis met draad opgehang.

Mev. Christie Schoeman is na verneem word oor die kop en in die gesig
geslaan. Sy is kritiek en is na die Hoogland-Medi-Clinic op Bethlehem vir
behandeling gebring. Volksblad verneem dat die voorval omstreeks 16:00
plaasgevind het. Slegs die inhoud van mev. Schoeman se handsak is na
bewering gevat.

Schoeman het op die plaas Rietpoort in die Paul Roux-distrik geboer en het
verlede jaar afgetree. Sy seuns boer nou op die plaas.

Mnr. Johan Schoeman, sy seun, sê hy glo die motief was moord. "My pa is
vermoor," het hy aan Volksblad gesê.

Hy sê sy ma het om 16:15 gebel en gesê dat hulle aangeval is. Dit is nie
bekend hoeveel aanvallers betrokke was nie. Die polisie ondersoek die saak.

Schoeman word ook oorleef deur sy seuns, Fanie en Chris.

__._,_.___

------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
168 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!

------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
168 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!

------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
168 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!

------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
168 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" Afrikaans eintlik 'n gemorstaal" deur Hilda Fourie in Beeld

Sa., 30 September 2006 13:10

Afrikaans eintlik 'n 'gemorstaal'
Sep 29 2006 09:51:08:617PM - (SA)

Hilda Fourie


'In 1652 het die Nederlanders en Khoi 'n gemors van Nederlands
gemaak en daardie gemors se naam is Afrikaans."

Só het prof. Hans du Plessis, direkteur van die ATKV-skryfskool van
die Noordwes-Universiteit, gister by 'n taalberaad by die
Voortrekkermonument in Pretoria gesê.

Dié beraad is deel van die Voortrekkers se 75-jarige feesvieringe.

"Baie mense dink Afrikaans het begin op 14 Augustus 1875 toe die
taalbeweging gestig is. Dis 'n fout. Afrikaans is gebore die oomblik
toe Jan van Riebeeck sy voet aan wal in Afrika gesit het.

"Jan van Riebeeck moes met die Khoi kontak maak. Die Khoi het probeer
Nederlands praat. Dit was die eerste gemors.

"Die tweede gemors was toe die slawe ook Nederlands probeer praat
het.

"Afrikaans het niks met wit te doen nie. Afrikaans behoort aan mense
wat dit praat en gebruik," het Du Plessis gesê.

Vir prof. Debra Meyer, professor in biochemie aan die Universiteit van
Johannesburg en weervoorspeller op SABC2, is dit een van die grootste
struikelblokke in haar lewe wanneer iemand haar vra waar sy so mooi
Afrikaans leer praat het.

"Ek is bruin van velkleur en lyk nie soos 'n tipiese kleurling nie,
maar dis lekker om Afrikaans te kan praat.

"Daar is niks fout met my Afrikaans nie. My mense verstaan my en my
mense is dié wat Afrikaans praat," het Meyer by die taalberaad gesê.

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

gate

Vr., 29 September 2006 05:07

nuwe wet alle kafferkiste moet gate in he, sodat die wurms kan uitklim om te
kots

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Multichoice

Do., 28 September 2006 12:22

Multichoice het aangekondig dat 'n sekere persentasie van hulle aandele teen
R10 aan (black only) verkoop gaan word. Die aandele is R50 werd, en die
oorblywende R40 sal deur een of ander instansie gefinansier word

Wie de hel dink Multichoice was en is nog steeds hulle grootste bron van
inkomste. Die swartes betaal nie eers hulle gewone TV lisensies nie, wat nog
te praat van DSTV.

Ek is vandag so spyt daar is nie in SA kompetisie vir Multichoice nie,
anders sou ek onmiddelik my Multichoice gekanseleer het.

TV, flieks & vermaak | 38 kommentare

Bladsye (1835): [ «    205  206  207  208  209  210  211  212  213  214  215  216  217  218  219  220    »]
Tyd nou: Wo. Des. 17 09:11:36 UTC 2025