Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle teen die res van SA
Bulle teen die res van SA [boodskap #111384] Do, 12 Oktober 2006 08:25 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink julle mense gaan Saterdag gebeur ?

As ek die koerante soo lees, lyk dit my hier kom een helse groot final
BULLE BO !
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111392 is 'n antwoord op boodskap #111384] Vr, 13 Oktober 2006 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anne  is tans af-lyn  Anne
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam, hier kom n finaal wat ons nog lank aan die praat gaan hou.
Bulle moet my nie teleurstel nie. Ek het n horde cheetas daar more en arme
ekke is die enigste bul.

"Riaan" skryf in boodskap news:1160641421.625144@work.isdsl.net...
> Wat dink julle mense gaan Saterdag gebeur ?
>
> As ek die koerante soo lees, lyk dit my hier kom een helse groot final
> BULLE BO !
>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111393 is 'n antwoord op boodskap #111392] Vr, 13 Oktober 2006 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As die Cheetahs wen dan gaan dit so 32-28 wees. As die Bulle gaan wen, dan
gaan dit 42-22 wees. Die Bulle gaan hulle bliksem!

"Anne" skryf in boodskap news:egncfi$s8h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam, hier kom n finaal wat ons nog lank aan die praat gaan hou.
> Bulle moet my nie teleurstel nie. Ek het n horde cheetas daar more en arme
> ekke is die enigste bul.
> "Riaan" wrote in message
> news:1160641421.625144@work.isdsl.net...
>> Wat dink julle mense gaan Saterdag gebeur ?

>> As ek die koerante soo lees, lyk dit my hier kom een helse groot final
>> BULLE BO !
>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111395 is 'n antwoord op boodskap #111393] Vr, 13 Oktober 2006 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daai windgat no 14 van die Vrystaat gaan more hard op sy moer kry

"Suidwester" skryf in boodskap news:egngmt$6mh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As die Cheetahs wen dan gaan dit so 32-28 wees. As die Bulle gaan wen,
> dan gaan dit 42-22 wees. Die Bulle gaan hulle bliksem!
> "Anne" wrote in message
> news:egncfi$s8h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stem saam, hier kom n finaal wat ons nog lank aan die praat gaan hou.
>> Bulle moet my nie teleurstel nie. Ek het n horde cheetas daar more en
>> arme ekke is die enigste bul.
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1160641421.625144@work.isdsl.net...
>>> Wat dink julle mense gaan Saterdag gebeur ?
>
>>> As ek die koerante soo lees, lyk dit my hier kom een helse groot final
>>> BULLE BO !
>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111397 is 'n antwoord op boodskap #111395] Vr, 13 Oktober 2006 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy lyk mos of hy 'n kraak weg het.....so 'n histeriese gesiggie. Net so
een lekker tackle van JP Nel of iemand.....mán!
"Otterkop" skryf in boodskap news:1160727568.511690@work.isdsl.net...
> Daai windgat no 14 van die Vrystaat gaan more hard op sy moer kry
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:egngmt$6mh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As die Cheetahs wen dan gaan dit so 32-28 wees. As die Bulle gaan wen,
>> dan gaan dit 42-22 wees. Die Bulle gaan hulle bliksem!
>> "Anne" wrote in message
>> news:egncfi$s8h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek stem saam, hier kom n finaal wat ons nog lank aan die praat gaan hou.
>>> Bulle moet my nie teleurstel nie. Ek het n horde cheetas daar more en
>>> arme ekke is die enigste bul.
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1160641421.625144@work.isdsl.net...
>>>> Wat dink julle mense gaan Saterdag gebeur ?
>>
>>>> As ek die koerante soo lees, lyk dit my hier kom een helse groot final
>>>> BULLE BO !
>>
>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111398 is 'n antwoord op boodskap #111397] Vr, 13 Oktober 2006 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:egnja2$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy lyk mos of hy 'n kraak weg het.....so 'n histeriese gesiggie. Net so
> een lekker tackle van JP Nel of iemand.....mán!

Die Bul loop

Op 'n paviljoen dak in Bloem

Hoor 'n coach hoe 'n paar Harleys wroem

Maar hy wens hy is eerder tuis

Want as die Bul loop, lyk 'n cheetah meer soos 'n muis.

Nou as jy weet wat die Bul loop is

Sal jy weet dat jy nooit kan rus

Maak jou stewels en jou broek vas geleidelik

Probeer verstaan wat die coach op die dak verduideik

Dat jy gaan pak kry is onvermydelik

Met hul sterte vas tussen hul bene

Bid die cheetah vir die laaste sirene

As jul moeg is vir die slae word maar 'n BUL - as jy wil!

o/19 Bulle, o/21 Bulle, Senior Bulle as jy wil!

Solank jy net BUL LOOP!
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111406 is 'n antwoord op boodskap #111398] Sa, 14 Oktober 2006 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan maar net sê, dankie aan die ou wat vir Hougaardt van die veld af
ge-têkkel het.

"Riaan" skryf in boodskap news:1160730409.216902@work.isdsl.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:egnja2$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy lyk mos of hy 'n kraak weg het.....so 'n histeriese gesiggie. Net so
>> een lekker tackle van JP Nel of iemand.....mán!
>
>
> Die Bul loop
>
>
>
> Op 'n paviljoen dak in Bloem
>
> Hoor 'n coach hoe 'n paar Harleys wroem
>
> Maar hy wens hy is eerder tuis
>
> Want as die Bul loop, lyk 'n cheetah meer soos 'n muis.
>
>
>
> Nou as jy weet wat die Bul loop is
>
> Sal jy weet dat jy nooit kan rus
>
> Maak jou stewels en jou broek vas geleidelik
>
> Probeer verstaan wat die coach op die dak verduideik
>
> Dat jy gaan pak kry is onvermydelik
>
>
>
> Met hul sterte vas tussen hul bene
>
> Bid die cheetah vir die laaste sirene
>
> As jul moeg is vir die slae word maar 'n BUL - as jy wil!
>
> o/19 Bulle, o/21 Bulle, Senior Bulle as jy wil!
>
> Solank jy net BUL LOOP!
>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111412 is 'n antwoord op boodskap #111406] Ma, 16 Oktober 2006 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jep. Anders het die Cheetahs gewen...

"Francois Human" skryf in boodskap news:egr5n2$sj6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek kan maar net sê, dankie aan die ou wat vir Hougaardt van die veld af
> ge-têkkel het.
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1160730409.216902@work.isdsl.net...

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:egnja2$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hy lyk mos of hy 'n kraak weg het.....so 'n histeriese gesiggie. Net
>>> so een lekker tackle van JP Nel of iemand.....mán!


>> Die Bul loop



>> Op 'n paviljoen dak in Bloem

>> Hoor 'n coach hoe 'n paar Harleys wroem

>> Maar hy wens hy is eerder tuis

>> Want as die Bul loop, lyk 'n cheetah meer soos 'n muis.



>> Nou as jy weet wat die Bul loop is

>> Sal jy weet dat jy nooit kan rus

>> Maak jou stewels en jou broek vas geleidelik

>> Probeer verstaan wat die coach op die dak verduideik

>> Dat jy gaan pak kry is onvermydelik



>> Met hul sterte vas tussen hul bene

>> Bid die cheetah vir die laaste sirene

>> As jul moeg is vir die slae word maar 'n BUL - as jy wil!

>> o/19 Bulle, o/21 Bulle, Senior Bulle as jy wil!

>> Solank jy net BUL LOOP!

>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111414 is 'n antwoord op boodskap #111406] Ma, 16 Oktober 2006 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nie he dit moet klink soos suur druiwe nie, maar ek wonder regtig of
die twee geel kaarte werklik nodig was. Die Bulle is erg gestraf in die
wedstryd

"Francois Human" skryf in boodskap news:egr5n2$sj6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek kan maar net sê, dankie aan die ou wat vir Hougaardt van die veld af
> ge-têkkel het.
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111415 is 'n antwoord op boodskap #111414] Ma, 16 Oktober 2006 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die manne het darem 'n paar keer erg laat ge-tackle. Die straf moes kom.
Johan se geelkaart was vir obstruksie en hy het voor die ou ingehol. Fair
is fair!

"Riaan" skryf in boodskap news:1160990310.128227@work.isdsl.net...
> Ek wil nie he dit moet klink soos suur druiwe nie, maar ek wonder regtig
> of die twee geel kaarte werklik nodig was. Die Bulle is erg gestraf in die
> wedstryd
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:egr5n2$sj6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek kan maar net sê, dankie aan die ou wat vir Hougaardt van die veld af
>> ge-têkkel het.
>
Re: Bulle teen die res van SA [boodskap #111416 is 'n antwoord op boodskap #111384] Ma, 16 Oktober 2006 12:07 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy 'n haker en 'n voorry as kaptein het wat die besluite oor stelskoppe
moet maak, dan soek jy en verdien jy al die kak wat na jou kant toe kom.
Die voorspelers is gewoonlik kop omlaag in die styd verbonde en die
adrenalien vloei in dik strome en realisties dink is nie hul sterk punt nie.
Die Bokspan is so 'n deurmekaarspul dat mens nie weet nie. Hoe Kabamba
Floors nie 'n plek in die span kon kry nie, is 'n duidelike aanduiding van
hoe stupid Jake White eintlik is. Butch James! Wat de hel, die knol is
die domste van dommes. Duidelik tuis in dié geselskap?

"Anne" skryf in boodskap news:egvsc4$q2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink weer Johan was nie heeltemal so nodig nie, kon hom gewaarsku het,
> maar die late tackles was darm maar blatant. Ek stem saam dat Dries sy
> geel kaart verdien het. Al wat ek wonder is hoekom, veral hier teen die
> eiende, die cheetahs nie ten minste ook n geel kaart gekry het nie, hulle
> is herhaalde kere gewaarsku. Dan voel ek ook die Bulle leer blykbaar nie,
> het hulle nie al herhaalde kere gesien dat jy elke punt vat wat jy kan
> kry, hoekom aanhou probeer vir die drie as hulle eerder kon skop. Ek is
> al my lewe lank Bul maar verstaan nie altyd die hoe die manne se koppe
> werk nie. En wat is Hilton se storie. Hy hoort so min in die bokke as wat
> ek daar hoort.
> "Suidwester" wrote in message
> news:egvk3g$aet$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die manne het darem 'n paar keer erg laat ge-tackle. Die straf moes
>> kom. Johan se geelkaart was vir obstruksie en hy het voor die ou ingehol.
>> Fair is fair!
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1160990310.128227@work.isdsl.net...
>>> Ek wil nie he dit moet klink soos suur druiwe nie, maar ek wonder regtig
>>> of die twee geel kaarte werklik nodig was. Die Bulle is erg gestraf in
>>> die wedstryd
>
>
>>> "Francois Human" wrote in message
>>> news:egr5n2$sj6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek kan maar net sê, dankie aan die ou wat vir Hougaardt van die veld af
>>>> ge-têkkel het.
>
>
>


>
Vorige onderwerp: Bul-loop
Volgende onderwerp: Verskillende ruby-ondersteuners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:34:15 MGT 2024