Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Super 12 Bulls vs Sharks

Tue, 15 May 2007 21:59

Plaas jou voorspelling hier onder
Bulls 28
Sharks 21

Sport & ontspanning | 9 kommentare

Hoe veilig is Suid Afrika vir die Israeliet Bevolking wat daar woon?

Mon, 14 May 2007 21:41

How safe is South Africa for its Anglo-Saxon, Celtic and Boer Brit-ish/
Israelite* People?

* The word British is not English in origin, but Hebrew and means
Covenant-man - Brit means Covenant and ish means man. In other words
Israelite, with whom God made His Covenant at Sinai, where, via Moses,
He gave His Law and the people swore to keep it forever. The Covenant
includes benefits/blessings for keeping it and penalty-clauses/curses
for breaking it. http://jahtruth.net/blescur.htm

The people of South Africa are suffering distress and looking around,
in all the wrong places for, but not finding, answers and a leader to
lead them in safety to freedom, and, of course, the ONLY person who
can do that is God with and through His Anointed.

Which came first? The chicken or the egg?

Normally, when a people are in distress and want to send a "Distress
Signal"; in the hope that someone will see it and come to their
rescue; they fly their flag upside-down.

The reason for my chicken and egg question is, that the South African
flags have been, from their beginning, spiritually upside-down and
thus an offence to God, and offending God is actually the cause of
their distress.

God made an oath to protect His and any people who keep His Covenant
and Laws in The Bible. If the people are in distress, it is because He
has removed His protection, because they have broken His Covenant,
rejected His Laws, and flying their flags with the colours upside down
lets Him know that they are in rebellion against Him. Thus they come
under the penalty-clauses/curses. http://jahtruth.net/covt.htm

The 1928-1994 South African flag has the orange ground where heaven
should be and heaven where the orange ground should be on the flag,
thus reversing the order of their importance to the people.

Blue is God's colour and so, like the heaven above and God looking
down over His people, it should be at the top of the flag, where the
people look up to it and know it symbolises God looking over them and
protecting them, as long as they obey Him. http://jahtruth.net/godgovmt.htm

The white represents the clouds in between and the orange or red
represents the "blood-soaked earth" Earth, which has become Satan's
(the Red Devil's) domain (Rev./Apoc. 12:1-9), because the people have
disobeyed God and not kept God's Covenant and Law, where Satan walks
to and fro (1 Peter 5:8) seeking to devour and destroy, YOU (along
with your ecological life-support-system). http://jahtruth.net/envird.htm

Thus, to gain God's protection and not insult Him, you should keep The
Covenant and His Laws and place the blue part of the flag on top with
the white in the middle and the orange or red on the bottom, showing
that God is the Lord over His people and Satan is not. http://jahtruth.net/celtfg.htm

To the world; that is used to seeing the old flag upside down; this
reversal would look like a distress signal, which it would be - a
distress signal asking God for His help. To God it would be
recognition that His people in their affliction have seen their error,
acknowledged their sin and have corrected it, placing Him back in His
rightful place, whereupon He would keep His promise to protect them,
if they keep His Covenant and Laws.

Keeping The Covenant, according to the Messiah/Christ/Mahdi, means
that, to become one of the "Elect" and be allowed to survive, you must
learn "The New Song" (Rev./Apoc. 14:3 & 15:3; note well 5:9) and, when
the time is right, sing (Live) it in Gibr-ALTAR (please see my "God
told Isaiah [His Prophet to you], 'Let the Inhabitants of The Rock
sing, The New Song' - The Song of Moses and The Lamb" Book -
http://jahtruth.net/nsong.htm ).

As a "Sign", of South Africans' renewed commitment to keeping The
Covenant, when they make that very serious commitment, the flag will
have to be inverted (to demonstrate that the People agree that God and
not Satan should rule Heaven and Earth). http://jahtruth.net/godgovmt.htm

The next step will be the hardest for everyone on Planet Earth to come
to terms with; after 2000 years of expectantly waiting, mistakenly,
for the body with holes in its hands to return (to understand how
everyone is mistaken, please see my "On The Way to Emmaus Again"
Booklet); and that will mean the 144,000 "Elect" recognising the
returned Messiah/Christ/Mahdi, inside his new body, as not only their
(your?) but also Gibraltar's; the entire Brit-ish People's; the
U.S.A.'s; their historical allies' and the Commonwealth's and
Ireland's True and Rightful King - JAH (Ezekiel 21:26-27).

P.S. In the meantime please read my Books and Booklets; open your
spiritual "eyes"; learn the "New Song" and remember to watch this
space (http://jahtruth.net).

JAH

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

soc.culture.south-africa.afrikaans Moderator aanstelling

Mon, 14 May 2007 21:11

Aan - (Mev. en) President F(erdi) Greyling, (op die Nuusgroep vlak)...
En/of verkose (Lid en/of) Leier -

(Die outeur), (bihvnspo01 @ webmail.co.za), wag nog steeds vir 'n e-
pos van U.

Om U te kontak met my Persoonlike vlak e-pos.
Om bewusmaking (Inisiatiew(e)) te kan bespreek,
voor, tydens en/of na,
die plaas (op Nuusgroep(e)),
en/of
die e-pos van Aangename uitkomste (Inisiatiew(e)),
na (Lede en/of) Leiers.
Om (gesamentlik) 'n inkomste daaruit,
te kan verdien.
(En/of asook,
te weet,
watter (Inisiatiew(e)),
is (ondersteun), en/of mega- waardevol.
Om daar van te vervorm.

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik wardeer word.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Suur by die soet

Mon, 14 May 2007 06:57

Wat vir my as Bulls aanganger 'n soette Saterdag was, het die aankondiging
van die Sprinbokspan 'n suur nasmakie gelos.

Op meer op die man af te kom het ek 'n groot probleem met die insluiting van
Breyton Paulse, Bobby Skinstad, Os du Randt, Eddie Andrews, Ashwin Willemse
en Percy Montgomery

Breyton Paulse - "Has been" wat sy vaart verloor het, en op die verdediging
sowel as aanval noks beteken meer nie. Indien hy wel 'n drie druk is dit as
gevolg van 'n oop doelyn voor hom en y doen basies net die afrondings werk.

Skinstad - Het vir 3 jaar lank in Engeland vir 'n kaas en wyn span gespeel.
Deur die Sharks as impakspeler aangewend.

Os / Eddie - My ouma druk net so hard in die skrums as die twee deesdae. Os
was vir jare die man in die saal, maar dit het tyd geword dat hy moet rus.
Eddie sou nooit die span gehaal het as dit nie vir die kleur kotas was nie

Aswin - Vir 13 maande NIE gespeel nie, maar hy kry span. Hel dit sucks

Monty - Weet nie meer wat om te doen om UIT die span te kom nie. Vermoed hy
en 'n keurder is "betrokke" by mekaar want ek kan aan geen ander rede vir sy
insuiting dink nie.

Vir Saterdag wat kom

BULLE - 35

SHARKS - 17

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Aan diegene wat Aangename uitkomste verkry het, (a.g.v. plasing(e) wat ek gelewer het)......

Thu, 10 May 2007 17:19

Sal inniglik waardeer, om meer van hulle te hore kom.

En/of asook,
'n stuiwer in die kollekte bord te gooi,
en/of
die uitskryf van 'n deposito bedrag,
om meer Aangename uitkomste te kan (ondersteun en/of) bereik,
sal inniglik waardeer word.

By voorbaat baie dankie.
(Vir die oorhelping van hierdie hardste rubikon, wat ek nog in my lewe
tee gekom het.
Gloudina, om seen te gee, eerder as om seer te maak, is beter vir die
toekoms. )

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Hof - Ferdi

Wed, 09 May 2007 09:19

Ferdi

Jy noem dat die howe 'n baie belangrike rol te speel het in die redes hoekom
SA nie 'n tweede Zim kan word nie. Maar hier is 'n baie kort stukkie waaraan
jy solank kan begin kou want die howe raak ook elke dag kakker soos wat ek
voorspel het

Two convicted for roles in Nkabinde assassination guarding Bongi Sithole.

TWO men convicted for their roles in the Sifiso Nkabinde assassination,
which rocked the country and made international headlines in January 1999,
are now VIP bodyguards of uMgungundlovu District Municipality Mayor Bongi
Sithole.

In a startling revelation, Anil Jelal (35) and Danny Thulani Mbanjwa, who is
out on parole, are now commanding the mayor's VIP protection unit and are on
the council's payroll. The Witness has been told by a high-ranking official
that the appointment of Jelal and Mbanjwa was a policy decision taken by the
council as politicians choose who guards them.

Jelal is a former policeman who was with the SAPS VIP Protection Unit. At
the time of his arrest and subsequent conviction, Jelal was Richmond mayor
Andrew Ragavaloo's bodyguard and was a member of the SAPS VIP protection
unit.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

An Afrikaans Fairy Tale

Tue, 08 May 2007 17:56

Een dag, lank, lank gelede was daar 'n vrou wat nie vol nonsens was nie....
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

Maar dit was baie lank gelede...

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Rugby

Tue, 08 May 2007 05:25

Man was die rugby Saterdag darem nie lekker nie ... Het so voorgevoel dat
die Bulle die jaar die ding kan doen vir SA.

Sport & ontspanning | 1 kommentaar

Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)...

Sat, 05 May 2007 20:28

Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir
fonds(e)...

(Insluitend (Profesieë) vervorming,
na groter vlak(ke) van
vrede, vriendskap, welstand, voorspoed, ens.,
en/of asook,
(Aangename uitkomste) stabiliteit. )

E-pos aub. die adverteerder.
(Alle e-pos(te) kan beantwoord word. )


(By voorbaat baie dankie).
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word).

Ruil, koop & verkoop | 3 kommentare

Verskoning vra

Sat, 05 May 2007 14:11

Die Koningin van Engeland is nou op besoek in die
suidelike VSA vir die vierhonderd-jaar viering van
die ontstaan van Jamestown, die eerste Engelse
kolonisering van die Noord-Amerikaanse vasteland.
Daar is mense wat vra dat sy verskoning moet
maak vir die invoer en gebruik van slawe in
Jamestown, maar alhoewel sy baie waarhede kwyt
geraak het, het sy nie formeel apologie aangeteken
nie. Seker te bang dat Engeland dan oor die hele
wêreld sal moet begin verskoning maak. Insluitend
SA.
Mens het as gevolg van die viering allerhande
stukke in die koerante gelees in verband met die
Engelse kolonisasie in dié tyd. Wat my die meeste
geskok het, was die volgende. Aanvanklik is die
slawe uit Afrika, wat in Jamestown ingevoer was,
nogal goed behandel, en kon hulle hul vryheid koop.
Voordat die slawe daar aangeland het, was die
lande bewerk deur "indentured labour" wat van
Engeland ingevoer is. Hierdie Engelse werkers
en die slawe het ondertrou en goed met mekaar
saamgeleef. Dit het die groot landeienaars bang
gemaak dat daar opstand sou kom van hierdie
werkers, en toe het hulle begin om sake so te
bewerk dat die wit werkers beter behandel is en
superieur begin voel het teenoor die swart werkers.
Dit is die begin van die gevoel van rasse-superioriteit
wat daar uiteindelik so intens in die suidelike VSA
posgevat het.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1839): [ «    171  172  173  174  175  176  177  178  179  180  181  182  183  184  185  186    »]
Tyd nou: Mon Jan 06 23:34:04 UTC 2025