Die vrede is nie vir ons nie.
So., 25 Mei 2003 15:28
Speedy Conzales wrote:
> Dankie dat jy my daarvan sê. Ek het nie eens soc. culture op my
> nuusleser nou nie en sal dit miskien (net miskien) netnou ook
> op my nuusleser sit.
> Wat wil ek by SCS-AA hê as ons dan soveel vrede het hier?
>
> Dave
>
Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Postale dementia
So., 25 Mei 2003 13:02
Ek is jammer dat ek so eienaardig pos (nuwe threads begin met dieselfe
naam, onder die verkeerde pos antwoord ens.). Die rede is te vervelig
om volledig te bespreek, dis net dat ek die groep iewers lees waar ek
nie kan pos nie, en moet pos waar die betrokke boodskappe nog nie
verskyn het nie.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
6 kommentare
Plaas name in die Vrystaat
Sa., 24 Mei 2003 22:10
Dankie vir die name. As mens dit so lees klink dit soos a gedig deur
Van Wyk Louw of iemand. Wat is n Wetterschtain?
Lorinda
> Driekop ; Bankies ; Damkop ; Lagersdrift ; Weltevrede ; Losberg ; Waterval ;
> Koringland ; Makoadi ; Schuttesrust ; Wetterschtain ; Braamhoek ;
> Driefontein ; Swartlaagte ; Mooifontein ; Losberg ; Prinsberg ; Kransfontein
> ; Klipkoppie ; Tandjiesberg
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305241035.5e23e19e@posting.google.com...
> Andries, terwyl ons (ek eintlik) praat oor plaas name, wat is die name
> van die ander plase rondom julle?
>
> Lorinda
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Dreyersverdriet
Sa., 24 Mei 2003 22:04
> "Andries Kriel" wrote in message
> news:...
> Hulle word nie gesien as Engelse nie. Al die Lyonse hier is Afrikaans
> sprekende mense.
Maar daar moes n gekuier gewees het, Andries. In die verlede een of
ander tyd. Anders was hulle nie nou afrikaans sprekend nie.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
15 kommentare
Oor vryheid van wil
Sa., 24 Mei 2003 21:59
> Was jy nog nie in omstandighede waar jy ietwat onwillig
> van 'n voertuig ontslae geraak het nie? 'n Ander kar
> gekoop bv. met steeds sentimentele gehegtheid aan
> die vorige? En was jy altyd vrywillig daar?
> Speedy
Nee.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Nuusgroep
Sa., 24 Mei 2003 21:55
Andries skryf:
> Oh. Is jy besig om vir jou 'n huis of iets te bou? Is jy nie in die tronk
> nie? Of is jy al uit op parool?
> Ek haal aan:
>>>> >"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >Ek verwag om een van die dae parool te kry.
>>>> >Speedy"
Sluit aanhaling.
En al daai rhino walls! Wat op aarde doen mens daarmee?
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
10 kommentare