As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers bly?
Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het jy 'n
elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap iewers..?
Ek trek...letterlik. Ek gaan in 'n woonstel in die dorp by. Ongelukkig het
ek klaar reeling getref vir 'n telefoonlyn,so julle is met my opgeskeep.
hehehe.
Lorinda, is 17km suid-wes goed genoeg? Die Kaap is 'n bietjie 'n entjie
hoor. :-))
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ee4e75b$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Dankie DD. Ek het toe 'n manier gekry om die attachments af te haal, so die
> sameswering was suksesvol. Onthou, die riviere in Moskou is gevries.
> Nogmaals dankie.
>
> Lorinda
Weereens dankie (vir 2de paket). Riviere in verre Mongolia nou ook gevries.
Ik heb eens even een kijkje genomen op deze nieuwsgroep om te zien of ik het
Afrikaans kan begrijpen, en ik moet zeggen dat het redelijk goed lukt. Ik
kan jullie (geschreven) taal bijna letterlijk volgen. Ik ben benieuwd of
jullie het Nederlands ook begrijpen.
Ik had problemen met de vertaling van "een laer trek". Wat betekent dit?
Misschien is een Engelse vertaling het best voor mij te begrijpen, maar als
jullie het in het Afrikaans willen uitleggen: graag!
Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 16:33:38 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Wel, ja. Maar nou is dit nie nodig nie, jy het die bottoms vir ons
>> deurmekaargekrap totdat niemand meer die top van die bottom kon
>> onderskei nie. Goeie antwoord in elk geval.
>>
>> Lorinda
>
> Nou't jy my terug op die bottom. Dankie vir jou kompliment.
> Dink jy Andries is met verlof? Of het gaan melk?
> Dan moet hy maar vir hom 'n pc installeer by die stalle.
> Somtyds raak hy lekker windgat as hier niemand is om
> met hom te praat nie, en nou pas hy die radios op in die
> mielielande.
>
>
Ek weet nie waarheen hy nou is nie, praat seker op een van die
Mandrake groepe. Of hy is besig in Ficksburg......Hy sal weer hier
uitwaai een of ander tyd. Ons het ook 'n ander besoeker op die groep
gehad, het jy gesien?
Ek het vandag 24 geword. En na my "sessie" saam vriende by Sleepers in
Ficksburg gisteraand, was ek nou nie eintlik lus om vanoggend 04h25 te kom
chat nie :-)