Welgefeliciteerd met je verjaardag! Hopelijk begin je er uitgerust aan....
In Nederland is er een comediënne die ooi een lied zong over een verjarende
vrouw:
...............
als moeder jarig is, dan zit ze geen moment!
dan is het rennen, vliegen, sloven,
van beneden weer naar boven......
As een van my bewonderaars dalk vir my 'n briefie gestuur het,
stuur dit oor asseblief. Toe ek inskakel, was daar 497 briewe.
Maklik om dit uit te vee, maar verseker sal ek moet formateer.
Want, as ek ooit 'n briefbom gesien het, is dit een die.
Ek sit vandag by die huis, en besluit toe om nou finaal my nuwe
rekenaar/laptop op te stel en al die files van my oue oor te plaas en
so aan. Maar toe doen ek iets wat rerig dom was, en nou soek ek raad.
Ek wou my ou rekenaar se hardeskyf heeltemal formateer en 'n nuwe vars
OS daarop sit. Toe gebruik ek ewe fluks Fdisk om van die partisies
ontlsae te raak, en na 'n gesukkel kon ek selfs met my limited kennis
van Debug van die NTSF partisies onslae raak. En toe, na alles kom ek
agter dat ek nie kan boot vanaf die CD-rom nie. Hoe nou gemaak? Die
CD's wat ek het met XP en selfs die ouer Win2000 moet almal van die CD
af geinstalleer word, en ek moet dus kan boot vanaf die CD. Maar dit
lyk asof die BIOS van hierdie spesifiek PC eenvoudig nie toelaat dat
mens vanaf 'n CD kan boot nie. Slegs hardeskyf of floppie.
Hoe moet ek nou maak om die skyf te formateer en 'n OS daarop te kry?
Behalwe om die hardeskyf in een van ons ander rekenaars te installeer
en dan weer in die ene te sit, en te herinstalleer?
Ai, ek is moedeloos. DD of Jonas of iemand anders. Het julle dalk
raad?
Terror Lekota sou in wuiwer Afrikaans aangekondig het dat Pretoria sal
Pretoria bly.
10 uit 10 vir Lekota .
Lekota vir president - as julle dink Bush is 'n probleem, dan weet julle nog
nie van Mbeki nie ...
DD wrote:
> ns.
> Dit was wel nie op Roodepoort nie, maar enkele kilos daarvandaan,
> MAW tussen Krugersdorp Noord en Pretoria.
>
Katryn, as ons Roodepoort, Krugersdorp en Pretoria op 'n kaart
verbind, kry ons nie een of ander okkulte teken nie? :-)) Eendag, DD,
gaan ons daardie kode breek.....:-)
RE:
As jy meer wil weet oor waar my skoen vanmiddag in die bek van 'n
leeu beland het, moet ek darem sê dat dit 'n leeutjie was:-))).
Terwyl ek met iemand anders gesels het, het hy aan my linkerskoen
begin kou. En die krag in sy kake, het my laat besluit om in die
opsig, nie saam te speel nie:-)
En as jy werklik nòg meer wil weet, sal ek gebruik maak van die feit
dat dit ons paar se nuusgroep is dié, en eie reg gebruik en vanmiddag
se foto's vir jou wys. Onthou dan net, dat ek dit nog nie by 'n
'Photoshop' gehad het om kolletjies en so uit te haal nie.
Dave
by foto Dscf0030 het ek besluit om nie net die diere
af te neem nie, maar somtyds mense ook. Die Franse
meisie het toe hèèl tòevallig voor die lens beland.
Ek wonder of DD al in Durban bly (alhoewel ek nie kan sien dat hy vir
ewig van Roodepoort sal wegbly nie..:-)) en nou niks anders doen as om
te surf en aan sy "van" se spray painting te werk nie. DD, jy kan
altyd 'n laptop aanskaf en pos terwyl jy vir die surf wag :-)