Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Sandkastele

Ma., 01 Januarie 1996 00:00

Toe dit laasweek so gereen het by die see het ek Andre Brink
se boek "Sandkastele" gelees.
Dis minder langdradig as "Die Kreef raak gewoond daaraan" maar hy rek
nog steeds die storie te veel uit na my smaak.

Brink preek nog baie in die boek.

Verder was die storie OK , daar was ten minste een boer in die boek
wat nie 'n fucked up dinosuarus was nie.

Ek dink die boek was beter as "Die kreef raak gewoond daaraan"
Stukkies van Sandkastele is briljant.

Brink is ongelooflik behendig met sy taal, maar die storie in geheel
wil nie lekker jel nie.

Ek gee die boek 6.5/10

cheers
JP

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika

Sa., 30 Desember 1995 00:00

Robert Wagenaar wrote:

> Die sluiting van die fabriek is 'n gevolg van die onmag van die
> Suid-Afrikaans regering om die illegale import uit die buitenland te
> verhinder, waardeur dit onmoontlik word om tv-toestelle te vervaardig
> in Suid-Afrika.
>
> Robert.

Ek het nie gesprek van die begin gevolg nie, maar dit is baie jammer dat
Philips so 'n uitweg gekies het. 'n Mens sou die firma graag wou
beinvloed om 'n bietjie langer uit te hou in Suid-Afrika. Ek dink hulle
het 'n morele verpligting om nie net ekonomiese oorwegings in ag te neem
nie. Op die lange duur mag dit hulle beloon indien hulle hul deel nou
doen om die infrastruktuur van SA te help opbou. Anders gestel: indien 'n
kritiese massa ander firmas dieselfde opsie as Philips volg, kan dit die
land so destabiliseer dat dit hulle toekomstige markte daal heeltemal
verwoes.

Bobby Loubser

____________________________________________________________ _____
Prof. J. A. (Bobby) Loubser (615) 322-4884 (office
hrs)
c/o Dept of Religious Studies (615) 833-4455 (until
Jan 8, 1996)
Vanderbilt University
Box 1585 Station B
Nashville, TN 37235

Home Address:
Box 128, Mtunzini 3867, South Africa (27) (353) 401382 (from April
1, 1996)
Email: jlou...@pan.uzulu.c.za (27) (351) 93911 x 2242
(from July, 27)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Nieuw: WebPhone - Wie wil het uitproberen?

Wo., 15 November 1995 00:00

Hallo:

Er is net een beta-versie uitgekomen van een nieuwe
InterNet telefoon. Het ziet er goed uit, maar als je
niemand kent om mee te praten dan heb je er weinig aan.

Wie wil het uitproberen? http://www.itelco.com/

Zet je iemeel-adres dan onder die van mij:

mar...@io.org (Quebec City)

Rekenaars & selfone | 3 kommentare

Moderators

Ons benodig hulp, baie hulp...; Sa., 26 Mei 2018 16:59

Hallo kubervriende,

Ons benodig dringend hulp om die forum beter te bestuur en lewendig te hou. As sulks wil ons sommer 'n klomp moderators aanstel om toesig te hou en orde te handhaaf. Laat ons weet indien u belanggestel en aan die onderstaande vereistes voldoen:

Vereistes:
Enige persoon wat al 'n klomp boodskappe hier gepos het en wat se poste oor die algemeen van hoogstaande kwaliteit is. Die persoon moet ook bereid wees om die onderstaande take te verrig.

Take:
1. Antwoord boodskappe op die forum om gesprekke aan die gang te hou.
2. Verwyder SPAM van die forum.
3. Besleg geskille.
4. Skuif boodskappe na die regte forum.
5. Maak spelfoute reg.
6. Verban gebruikers met slegte bedoelings.

C.P. Hoogenhout - 1880

Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor.

Kennisgewings | 0 kommentare

Dit is jou laaste kans om 'n BK/CC te registreer!

Vr., 30 Julie 2010 09:43

In September kom die nuwe wet op Maatskappye in werking. Dit gaan BK's uitvasseer.
Indien jy 'n BK wil registreer doen dit nou.

Paul Van Straaten: 0742367477
paulvan...@yahoo.com
adminis...@vidaulparalegalservices.co.za
http://www.vidaulparalegalservices.co.za
http://www.vidaul.co.za

Ruil, koop & verkoop | 1 kommentaar

Afrikkans by correspondence?

Ma., 12 Januarie 2009 17:04

Hello!

I was in RSA earlier this year and am looking at the possibility of maybe
going back for a year or two. I was told while I was there that it would
be a good idea to learn Afrikaans, though. So I've been trying to find a
correspondence course of some sort in Afrikaans, but no such luck. It's
either 5 lessons, or expen$ive learn-at-home software.

Would anyone have any information on Afrikaans lessons by correspondence?
I already looked at UNISA and their Afrikaans courses are not for
beginners, just for people already fluent in Afrikaans.

Anyway, if anyone can tell me anything, it would be much appreciated!

Dankie dat u!
(that's about the extent of my Afrikaans!)


--

~*~ Mal ~*~

Using Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/mail/

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 4 kommentare

Skuld mense jou geld, en sukkel jy om dit te kry?

Vr., 28 Maart 2008 05:57

VIDAUL PARALEGAL SERVICES

Ons kan help!

ITC Services:

Tracing ; ID Verification; ITC Letters of Demand;
ITC Listing of Default Payers.

Ons doen ook:
CC- & Company Registrations; Company Searches;
Director Searches; Deed Searches; WCA-,UIF-, & VAT Registrations;Drawing up
of Business Plans.

Ons help reeds 16 jaar die gemeenskap!

Kontak: Paul Van Straaten

http://myweb.absamail.co.za/paulvs

vidaulparal...@absamail.co.za

pau...@absamail.co.za

Tel: (011)683-6312 Fax: 086 517 0228
Cell: 074 236 7477 Voice Link: (088)120-5464

Geregistreerde CIPRO agent.

Ruil, koop & verkoop | 0 kommentare

"A Higher Standard" Translation

Vr., 22 Februarie 2008 16:33

Is there a word that means roughly "A Higher Standard"?

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 1 kommentaar

Weermag

Vr., 04 Januarie 2008 14:27

Ek versamel stories en fotos van mense wat in die weermag was en veral
wat by die grensoorlog betrokke was. Enige storie is welkom, van
hartseer tot humoristies. Ons wat daar was het ook n storie om te
vertel. Deur die stories wil ek ook eer gee aan die mense wat met
hulle lewens betaal het. Dames julle kan ook skryf oor hoe julle
gevoel het. Asb mense help my asb. Van die stories is geplaas op
www.woes.co.za gaan dan na skrywers F en dan na frika. Ek kan ook op
versoek die hele versameling aanstuur aan individue. By voorbaat baie
dankie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Oom Gert Vertel en ander gedigte - C Louis Leipoldt

So., 01 Julie 2007 15:53

Die Gutenberg-projek verskaf hier 'n vrye weergawe van Leipoldt se
"Oom Gert verte" en ander gedigte:
ftp://opensource.nchc.org.tw/gutenberg/1/9/7/2/19729/19729-h /19729-h.htm

Prosa & poësie | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1667  1668  1669  1670  1671  1672  1673  1674  1675  1676  1677  1678  1679  1680  1681  1682    »]
Tyd nou: Di. Jun. 02 17:15:17 UTC 2026