Geagte A.R. Gus,
ek het geen afrikaanse encyclopedie op my computer (pardon, rekenaar (sic))
nie, vandaar die snelle ondersoek in engels. Toe ek nog in RSA gewoon het
was ons officieel tweetalig, maar dit blyk dat daar nou polarisatie
plaasgevind het en die NG (met engelse naamduiding) enkel en alleen vir
AFRIKANERS (afrikaanssprekendes) is. Hoe dan ook jou lang betoog het n
antwoord nodig : ietsie meer breedvoerig dan ek in gedagte gehad het, blyk
;
Argus (äršges) or Argos, in Greek mythology. 1 Many-eyed monster who
guarded IO after she was changed into a heifer. 2 Builder of the ship on
which JASON and the Argonauts sailed in quest of the GOLDEN FLEECE.
Volition: The exercise of the will: Prospective volition: Safety protector
(noun) protector, protectress, guardian, tutor, guardian angel, patron
saint, tutelary god, liege lord, feudal lord, patroness, fairy godmother,
PATRON, defender, preserver, shepherd, shepherdess, bodyguard, lifeguard,
strongarm man, bouncer, vigilante, DEFENDER, conservator, custodian,
curator, warden, warder, guard, security guard, coastguard, chaperon,
duenna, governess, nursemaid, nanny, babysitter, KEEPER, watcher, lookout,
watch, watchman, night watchman, neighborhood watch, WARNER, fire lookout,
firefighter, fireman, policeman or -woman, police officer, police sergeant,
sheriff, cop, POLICE, private eye, DETECTIVE, sentry, sentinel, garrison,
security forces, SOLDIERY, watchdog, guard dog, police dog, DOG
Cerberus, Argus, SURVEILLANCE
Space: Form: Closure doorkeeper (noun) doorkeeper, doorman, gatekeeper,
janitor, ostiary, concierge, sentry, sentinel, night watchman, PROTECTOR,
warden, warder, wardress, guard, guard dog, vigilante, KEEPER, jailer,
prison, warden, turnkey, Cerberus, Argus, JAILER
------------------------------------------------------------ ----------------
--------------------------------------
Uit jou nuusberig blyk dat jy inderdaad die behouder-rol op jou neem. Ek
kies die vriendelikste van die bogenoemde en in bona fides. Die inname
veronderstel n manier van zijn . Wat egter die beeld is, is juis vygie en
kie. Die werklikheid kan nie ontloop word nie. Fenomenologies is die beeld
die van ielheid, platvloersheid afgewisseld so af en toe met n sentimentele
grond-land, eie-mense bewussyn.(gedigte en dies meer). Of nog erger n teder
gevoel vir die naiewe beleweniswereld : sneeustories.
Wat totaal afwesig is is erkentlikheid vir wat in die volksiel leef.
Inderdaad die "regeerder van gister". Die misrabele manier van regeer, en
die misrabele "boedel" die alleen uit pragmatisme en met grote
terughoudenheid agtergelaat was. Misskien selfs uit dankbaarheid om die
swaar skof at te neem.
Dit is vir my duidelik dat die bydraes nie so kan wees as byvoorbeeld die
van ander lande nie. Nee daar moet eers besin word, voordat weer meegepraat
kan word. Indien dit nie gebeur dan is verdere ontwikkeling nie moontlik
nie en sal dit skryend banaal wees. (Dit is hoe alle terapeutiese prosesse
werk). Vandaar die stilte. Ontkieming vind in die duisternis plaas. Ek hoop
dat wanneer die plantjie eindelik sy kop uitsteek ons oor die pyn van die
eensaamheid en ontkieming met mekaar sal praat op die NG. 'n Proses neem
sy eie verloop. Versigtigheid, terughoudendheid lyk my nou van pas eerder
dan bijvoorbeeld banale standpunte vanuit 'n o so duidelike gekwetsheid van
die ego.
Dikwels is meer, minder.
Met vriendelike groet
xfiles: the truth is in there.
Miskien het ek te veel op die hart en wil ek daarom te veel se. Daarom
dat die titel van die artikel so lank is.
Ek het op 'n stadium vreeslik baklei met ander bydraers tot h/d NG.
Veral oor die platvloersheid van hulle bydraes, kyk maar na ene Vygie.
Ook oor hulle onbenulligheid. Daar is niks of weinig wat opbouend is
nie. Die onderwerpe en besprekings is meesal banaal en niksseggend.
Kyk daarna as julle my nie glo nie! Ook omdat h/d NG, wat veronderstel
is om 'n Afrikaanse NG te wees, se opskrif ENGELS is. Ek kyk na
anderstalige NGe, en ek bedoel Europees, en ek sien lewendige
besprekings in meeste. Of hulle Italiaans, Duits, Deens, Spaans, Frans
of wat ookal is, elke aand is daar nuwe artikels by die dosyne,
politiek word gepraat onder kultuur-NGe, boeke word bespreek onder
politieke NGe (gewoonlik het die een op die ander betrekking en
beinvloed hulle mekaar). En dan kyk ek na die saaiheid van die
Afrikaanse NGe, die doodsheid daarvan en daarin. Wie besit die
rekenaars en wie is ingeskakel by die net? Net Engelssprekendes? Of is
Afrikaanssprekendes liewer daarvoor om in Engels te kommunikeer? Wat
is daar in Engels wat nie in Afrikaans uitgedruk kan word nie? En daar
is baie meer: het die Afrikaner, die regeerder van gister, geen
aanspraak en geen bydrae meer tot die landsadministrasie te make nie?
Geen kritiek meer oor die ekonomie, die kunste, reg en verkeerd,
verkeer op die paaie, godsdiens, ras, enigiets?
Iemand wat nie van my aanvallende houding gehou het nie, het my tot
verantwoording geroep. Ons het 'n goeie gesprek gehad, maar ek moet se
ek het meer gegee as wat ek ontvang het, ek bedoel nou tov kennis en
grondige argumente. Ek is nie tevrede gestel nie. Maar ek het besluit
om die man sy sin te gee en om te wag en sien wat word van die
Afrikaanse NG. Weet julle dat daar in bykans DRIE WEKE net omtrent
TWAALF nuwe artikels bygekom het? In die tussentyd het die ander NGe
BAIE toegeneem.
Hoe lyk dit, gaan ons almal op 'n hopie gaan le en vrek? Gaan ons,
soos ons polities gedoen het, net boedel oorgee? Kom, se dan prontuit,
ons is te sleg om ons tee te sit. Ons is selfs te sleg om 'n
ordentlike NG van ons eie te bedryf.
ASSEBLIEF, mense, lewer tog kommentaar! En doen dit met styl en in
goeie en keurige taal, gee en ontvang in ruil kos vir die siel.
ALP
=================================
die oubaas is 'n groot indoena
'n vryer en 'n bobaas soena'
en deesdae gaan hy
daar ver oorkant wei
want da' is die Grasa mos groena'
===joop==========================
Kaapse groete
Joop
--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
Is u bekommerd oor een van die volgende aspekte van u Kinders se
opvoeding en opleiding?
* Die bevordering van intergeloof in die skool Kurrikulum?
* Die Akademiese standaarde wat bly verlaag.
* Die Morele verval en gebrek aan dissipline in die skole.
* Die voorduurende styging in koste van Skoolfonds, Klere, Boeke
en Vervoer.
As u nog nie begin het met Tuis-Skoling nie, waarom nie begin volgende
jaar wegspring nie?
Die volgende organisasies kan u help :
1) TCE (Theocentric Christian Education)
Kontak Graham of Alison by Tel/Faks : 021 981 0475 (Brackenfel in
Kaap)
2) Le-Amen
Kontak Vincent & Louise Willems by Tel : 011 674-3705
3) Breinlyn Tel : 012-341-2927
4) Hout Bay Church International
(Hulle het baie goeie boeke oor die onderwerp)
Sharon Maliepaard by Tel 021-790-5802
5) Wes-Kaapse Tuis-Skool Vereniginng
Mnr Johan Slabbert by Tel 021 783-2842 Faks 021 981-0475.
6) Vereniging vir Tuisonderwys (Pretoria)
Leendert & Karin van Oostrum by Tel 012-331-1018
7) Oos-Kaapse Tuis-Skool Vereniging
Tel 0431-473242
8) Kwa-Zulu-Natal Tuis-Skool Vereniging
Tel 0341-23712
9) Nasionale Koalisie van Tuis-Skole
Kate Durham Tel 0341-23712
--
Johan Grobler
Tuis-Skool Ouer