>>> Dear Volk of South Africa,
>>>
>>> How are things in the "new" South Africa? Blah Blah Blah..............
>>> We want to hear from you. Please write to .
>>>
>>> South Africa can do without more of this kind of self-serving
> journalism.
>>
>> --------------------------------------------
>>
>> Julle is net te veel agter soet stories aan, julle joernaliste....
> kyk maar net hoe kak het julle prinses di behandel.
> jou selfsugtige arogante vark.
> piss off and don't come here in search of your ticket to riches.
> you prochifantistator.
Wat se goed is dit? prochifantistator?
Anyway, dis nou genoeg! Niemand van julle het die moeite geneem om naar die
vent se website te gaan en sy artikels te lees. Dis n' Christelike groep wat
die wwarheid baie meer benader dan enige van die Suid Afrikaanse koerante (met
miskien die Burger uitgesonderd)
Hier is die URL met die artikel oor Suid Afrika. As jy klaar is mag jy dalk
'n toontjie laer sing.
Selfs De Standaard erken dat Hollanders hul pedantiese neigings koester as
persoonlikheidstrek.
Maar waaragtig, hierdie Arno vat die koek!
Groete, Leendert
arno Vdh heeft geschreven in bericht ...
> Beste nieuwsgroep mensen
> ik ben een nederlander en zag een BBC reportage op de tv over die moord en
> wat mij verbaasde was de reaktie van de blanken it is just a shooting
> accident
> Kijk geen een mens heeft het recht een ander te vermoorden, wij zijn
> allemaal creaties van dezelfde god, dus ik veroordeel niemand en probeer ook
> niet rassistiesch te zijn en ik weet dat wij in nederlnad dezelfde problemen
> met de marokkanen hebben maar moorden mag en kan niet.
> ook de blanken mogen niet vermoord worden.
> Maar het lijkt mij na jarenlange onderdrukking van een ras dat er veel haat
> is ontstaan bij de zwarten jegens blanken dus ook tegen mij!
> Het eneige wat ik hoop en waar ik voor bid is vrede en gelijkheid van mensen
> God heeft ons gemaakt en dat moeten we respecteren, niemand is meer dan een
> ander
> en ook ik als nederlander veroordeel geen enkele afrikaan, blank of zwart,
> maar moorden moet niet meer.
> En ik weet dat 1 afrikaan niet alle blanken kan vertegenwoordigen
> Ik hoop alleen dat er discussie komt om de weg van de vrede in te slaan en
> niet van de haat
> Het spijt mij als jullie mij verkeerd hebben verstaan of je ergert aan mijn
> opmerking, maar leifde en respect is de menselijke drijfveer en niet haat en
> moord. volgens mij behoort die aan de duivel toe
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>
>> En van die dosyne mutimoorde wat jaarliks op babas uitgevoer word om
>> spesiale sterk medisyne te maak (soos "Lynne" meer grafies beskryf het) wil
>> jy ook nie kennis neem, nie waar nie?
>
> Ek neem ook kennis van die feit dat
> jy en jou mede-boeties
Foutjie, Gloudina. Ek het maar een boetie.
> die bestaan
> van sulke moorde vergroot en vir eie
> gewin probeer gebruik. Om wat te bewys?
Watter wins kan enigeen behalwe 'n sangoma uit sulke moorde kry, Gloudina?
Wat my meer interesseer, is dat jy, wat die tragiese dood van die baba
Angelina nie wil "toegooi" nie, klaarblyklik nie wil hoor van mutimoorde
nie.
> Dat jy en jou soort Afrikaner beter is?
> Dat witmense beter as swartmense is in
> SA?
Nee. Dit bewys bloot dat jy geesdriftig aan't sketter gaan wanneer 'n witte
die oorsaak is (ons weet nog nie of hy verantwoordelik was nie) van die dood
van 'n swart kind. Maar oor die dood van etlike swart kinders aan die hand
van swart tradisionele genesers, met die doel om wins te maak uit die
verkoop van hul liggaamsdele, mag niemand praat nie. As mens dit wel doen,
trap jy my uit vir 'n "boetie", wat die verskysel "vergroot" (vermoedelik
bedoel jy "oordryf") vir die een of ander vorm van "eie gewin" wat slegs in
jou hete verbeelding kan bestaan.
Dit, Gloudina, lyk vir my na dubbele standaarde - jy meet manslag aan die
hand van 'n witte met ander norme as manslag aan die hand van 'n swarte.
> Ek dink die apartheidsvarke
Jy skuld my nog etlike antwoorde oor die konsep "apartheid", Gloudina. Ek
sien uit na die antwoorde.
> moet
> nou ophou met hulle ou gesanik oor muti-
> moorde en die ingebore slegtheid van die
> nie-blanke
Dink jy mutimoorde is 'n ingebore neiging, Gloudina? Ek kan dit verstaan, in
die lig van jou beheptheid met die vermeende genetiese meerderwaardigheid
van party groepe.
Ek weer, dink nie dat dit 'n ingebore neiging is nie.
> en die feit in die gesig staar
> dat as julle nie wakker word en konstruktief
> Afrikaners probeer wees nie, julle sal
> agtergelaat word deur die geskiedenis.
My liewe Gloudina. Ek sal bepaal wat dit beteken vir my om "konstruktief
Afrikaner" te wees in my situasie en betrokke te wees met Afrika.
Jy, ou ding, is in geen posisie om te oordeel of vir my voor te skryf nie.
Om die waarheid te sê, ek dink jy matig jou aan in dieselfde mate as ene
"arno" wat uit Nederland hier sedelessies sit en oprisp.
> Ek sien jy identifiseer jou met Lynne.
> Goeie wense.
Jammer, ou dier. As ek verwys na iets wat Biko, Hitler of Pol Pot geskryf
het, beteken dit geensins dat ek my met Biko, Hitler of Pol Pot identifiseer
nie. Die behoort 'n hooggeleerde mens soos jy tog te weet?
Om die waarheid te sê, ek het al dikwels met goedkeuring verwys na dinge wat
_jy_ geskryf het!
> Daar is net een ding slegter
> as 'n Afrikaner-apartheidsvark. Dis 'n
> Engelse apartheidsvark.
Geeneen van die twee kan naastenby so dekadent wees as 'n pedantiese
Kanadese wysneus wat uit haar rasse-vooroordele vir Afrikaners wil voorsê
hoe om "konstruktief Afrikaners" te wees nie.
>>
>> Want sien, Gloudina. Jy pas verskillende norme toe op witvelle en
>> swartvelle, soos ek tevore al aangemerk het.
>
> Dis een van die mites wat jy probeer
> versprei, want as jy dit self nie glo
> nie, dan val al jou ou huis van kaarte
> inmekaar.
Nee, ek probeer dit nie versprei nie. Ek wys maar net dat die Kanadese
Keiserin geen klere dra nie.
Jammer as dit steur.
> Word wakker, Leendert. Ek veg
> hard vir die eer van die Afrikaner en
> hulle het meestal wit velle.
Ek vind dit uiters aanmatigend van jou om voor te gee dat jy enigsins
bekwaam is om te "veg vir die eer van die Afrikaner". Ten miste net so
aanmatigend as Eugene Terreblanche, wat soortgelyke pretensies het. Maar dit
is nie die eerste ooreenkoms tussen julle wat my opval nie, is dit?
Noudat die digters op die nuusgroep blykbaar
nie meer lus is vir daardie lang rymelarye nie,
wat van kort klein gediggies? Ek nooi die
Nederlanders, Vlaminge en alle mense wat
Afrikaans magtig is om haikus op die nuusgroep
te plaas.
Dit moet bestaan uit drie reëls. Die eerste
reël moet nie meer as vyf LETTERGREPE wees
nie. Die tweede reël moet nie meer as sewe letter-
grepe wees nie, en die derde reël weer nie meer as
vyf lettergrepe nie. (Dus 5-7-5 of minder.) Die
"kigo" (onderwerp) moet altyd iets konkreet wees
en die haiku moet verkieslik vir 'n mens iets nuuts
laat "sien." Moet byvoorbeeld nie die woord "liefde"
gebruik nie, maar probeer liewer die emosie met iets
konkreets oorbring.
Hier volg nog 'n paar lente-haikus vir Johan
wat verbaas staan oor die lente in Minnesota.
lente-maan
blink
treinspore
spring moon
shining
train tracks
vere opgepof -
pampoenvreter-kleintjie
in die lente-reën
fluffed out feathers -
young robin
in the spring rain
kort nag -
geurigheid
van blomme
short night -
fragrance
of flowers
oor en oor
van dieselfde plek af -
piet-my-vrou
over and over
from the same place -
whippoorwill
> LS Hoe kry ik daai punktuasies op my letters soos julle?
Jennifer,
Ek herhaal 'n plasing van so 2 weke gelede:
Gaan na 'Control Panel', 'Keybord', 'Language', en dubbelkliek op die blou
strook reg onder 'Layout'. Verander nou na "United States International". Jy
sal moontlik gevra word vir jou Windows CD of 'n spesifieke stiffie.
Hierna werk jou sleutelbord soos 'n outydse tikmasjien. Tik eers die ", of
^, of `, en daarna die betrokke klinker - jou masjien praat nou Afrikaans!
As jy aanhalingstekens wil gebruik, en jou aanhaling begin met 'n klinker,
sal die masjien 'n deelteken op die klinker sit. Om dit te voorkom, moet jy
die spasiebalk druk ná die aanhalingsteken.
(Dank weereens aan Hannes Cilliers vir die wenk.)
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Jennifer, Dit lyk vir my hulle het ook bobbejane in California. Die tannie met die kappie
Ja, hulle het onlangs naar die Suide gekom vanuit Kanada, waar hulle hul gatte afgevries het in die laaste winter toe Tannie Gloudina geen krag het om hulle pap warm te maak nie. (Jennifer)
Vanuit California kom hierdie Durbaniet en klim sommer in onder die beskermde wild spesies !
Eerste op haar kerfstok is die groot Gloukedina, 'n rare spesie van die toendras. (Verlangs familie van die Yetti)
Jennifer, as jy ammo soek, daar is nog baie in Minnesota en elders. Jy het alreeds jou mede jagter Önrusstoker" ontmoet. Pasop net vir die Leeuerdts in die ruigtes! EN wag tot jy die Jacobinas van Rhodes raakloop. (Take no prisoners)
In article ,
Jennifer Lynne wrote:
>
> Bing,
>
> Hoe kan jy soiets se sonder feite, ne?
> Die aanhef in sy "Dear Volk.. mag dan ietwat arrogant lyk, maar sy organisatie
> is 'n Christelyke nuusagentskap wat genuine om nuus vra. Is jy lief vir die
> ANC? Is jy onder die indruk van die Nuwe Suid Afrika? Is die lewe in Suid
> Afrika beter anno 1998 dan in 1988? As die antwoord op slegs een van die drie
> vrae "NEE" is, gaan dan 'n bietjie hier lees... Miskien word jy tog nog
> wakker... Jy moet van jou blinkers ontslaan raak en 'n bietjie verder kyk dan
> jou eie anti-sensatie-neus lank is.
>
> http://www.thewinds.org/arcidx.html
>
> Jennifer
>
> Dankie vir jou belangstelling in in my sensatie-neus. Wat se ding is dit
nou eintlik? Ek het persoonlik met die organisasie kontak gemaak en
ek en die ou het al gesels. Ek het ook sy inligting gelees. Ek het vir
hom vertel dat hy sy liedjie bietjie moet aanpas as hy meer mense wil
nader vir hulle stories. Ek het besluit ek het niks teen hom nie, dis
net nie my soort van ding nie. Ek is bly jy gee so diep om oor die
saak. Ek het juis oorspronklik geskryf want ek wou die land
"beskerm" teen uitbuiting. Ek, op my eie manier gee ook diep om.
Dit is die geheim ne, om ons almal op ons manier te laat klaarkom
en op ons eie manier te laat bydra tot die land en taal waarvoor ons
so lief is.
Voorspoed,
Billy.
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==----- http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading