Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Kimberley se groot gat

Wo., 20 Mei 1998 00:00

"Mafuta" writes: >

> Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
> nog daai gedigte

Klink vir my na die Eerste Taalbeweging.

Die tannie met die Kappie, ook lid van
die skietkommando aktief in die Derde Vryheids-
Oorlog, wat streef na die totstandkoming van
'n eerlike vernuftige Boerestaat.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Hello daar Tannie

Wo., 20 Mei 1998 00:00

Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
nog daai gedigte en praat nog net so baie kak soos altyd.
Hier in kimberley is van die polisie 92 wapens gesteel en sukkel hulle nog
om vas te stel hoeveel wapens was uitgereik aan reseviste, aangesien die
register ook nie op datum is nie.
Verder is in Bloemfontein (Tempe) oorlogs wapens gesteel (lanseerders ect..)
en ook in kimberley se weermag het outomatiese wapens verdwyn!!!!.

Vir ander mense buite Suid Afrika is dit niks maar ons weet dat ons afstuur
op 'n verkiesing wat wapens 'n deel uitmaak van stemme wat gewerf gaan word.

Ook het Mandela so ruk terug die swart meisie se famielie gaan besoek. Hy
het duidelik "brein damage" omdat in Natal word honderde kinders deur IVP en
ANC vermoor en daaroor word niks gese nie.
Ook word swart op wit aangemoedig soos gister 19/05/98 in Bloemfontein Tempe
se slagspeuke van "kill a farmer kill a boer". MAAR WIT OP SWART IS
RASSISTIES .

Hieroor se die tannie niks en sit met haar wit ledemate veilig terwyl wittes
se ledemate gesog raak by die swartes wat sy so beskerm.

Lees ook die uitreksel.

Did anyone notice the VERY small article in the Sunday Times yesterday
about the attack and robbery of Anne Paton, widow of Alan Paton.
Ironic that the same publication could publish a half page article
about a labourer who was threatened and called a 'kaffir'. And that on
'Freedom of the Press day'. They should call if 'Freedom and no sense
of proportion or fairness of the Press day'. I wonder what Alan Paton
would have written instead of 'Cry the beloved country' if he had know
that his wife would be attacked at the age of 70 in her retirement.

I for one, am sickened and ashamed.
Pieter

Ek sien ook dat tannie trots is om name te noem van swartes wat sy geleer
het wat iets bereik het en vergeet van die name wat mense verkrag en beroof.

Ek kan omonwonde se dat die regering op die oomblik geen oposiese het nie en
dat hulle beslis 2 derdes gaan kry en dan is daar nog meer drama.

As tannie weer kom kuier en jy klim van die vleigtuig af sal jy dadelik aan
die gekreukelde uniforms en gebroke taal agter kom dat jy nou in 'n derde
wereld is wat jy help maak het.
In JHB was daar vir my en 9 ander toeriste nie eers genoeg trollies on ons
bagasie te stoot nie, en dan will die regering nog die SPELE hier kom hou.
Water vakke het jy hulle geleer.

Kry tannie nie skaam om oor TV te sien hoe dat die mense Toi-toi en in die
parlement dans nie,,,,,,of dink jy ook dit is oulik en deel van Afrika
kultuur.
Kan een mens so simpel soos jy wees. Die beste stuurman staan aan wal effek.

Ek kan sien jy het 'n hand in die opvoeding van ons swart mense gehad het
want alles is nou gat oor kop.

Ek kan jou darm iets krediet gee.....Jy het die regte tyd die land verlaat
!!!!!!!.

Ek is nie bang of skaam om te se dat ek wit is nie want ek het nie myself
gemaak nie.
Ek is ook bereid om die land op te help waar ander hom afgebreek het, maar
daar sal altyd mense soos jy wees wat dink dat jou insette gevraagd is en
mense ontstel en sodoende apartheid aanhelp in plaas om mense op 'n mooi
manier reg te help.

Ek wonder wie het vir jou skool gegee.

Martino

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Hello daar Tannie

Wo., 20 Mei 1998 00:00

"Mafuta" writes: >

> Ek dog julle het al van die tannie (ou bitch) ontslae geraak, maar sy gooi
> nog daai gedigte en praat nog net so baie kak soos altyd.

Haai ou Vette.
Die tannie met die Kappie

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: New Castle, DE

Wo., 20 Mei 1998 00:00

> "Kobus Pietersen"
> New Castle, DE

DE staan vir die staat Delaware. New Castle is so 8 myl suid van Wilmington en
'n kort rit vanaf Washington DC, Baltimore, of Philadelphia. .

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Afrikaans Translation Help needed - Thanks

Wo., 20 Mei 1998 00:00

Hi there

Can someone please translate the below into english for me and
possibly compose a fitting and witty reply in afrikaans - with the
english translation for my use. The guy in my closed NG thinks he is
being funny and I want to show him ;-)

Please feel free to e.mail me at ia...@rayford-marketing.ltd.uk

Many Thanks in advance

Warmest in friendship

Iain

>> NIKS!
>>
>> ^
>> |
>> |
>>
>> Dis snalks. Daars een, twee, drie, fier, vyf, ses, sewe, agt, nege en dan in
>> die tiende een is daar nicks. Hmmmm. Kyk, kan enege iemand my verstaan? Is
>> daar miskien 'n Afrikaaner heirso? In alkgevaal, ek dink my Afrikaans is so
>> sleg dat nie eers a Afrikaaner sal my kan verstaan nie...liewe Suid Afrika,
>> waar is jy?
>>
>> Totsiens, Matthew
>
> ?????
>
> Moi
>

Sorry, was poking fun at you in a foreign language, known as
Africaans(then double a sounds like ahhh), which many a South African
speaks. If
anyone here speaks Dutch, you could most likely figure out what the
meaning
is. For those who can't, it will forever remain a mystery.

Lekker slaap my pampoen koppe...;-)

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 4 kommentare

Re: Konstant se beroep.

Wo., 20 Mei 1998 00:00

Wel soos die @##$$%^ te kere gaan en af maai onder die boere wat verwag jy. Gaan jy stilsit en kyk hoe dit verder gaan, pas net op een van die dae is dit nader aan die huis, jy is nie meer veilig in die dorpe eers nie. Kyk hoefeel gewopende rowe is daar per dag. Ont hou net die boere voorsien die hele land van kos en buitelandse inkomste.

Cyberant skryf...
> Wat kan die moontlikke na-gevolge wees van verskerpte bewapening onder die boere gemeenskap, en opgeknapte paraatheid?
>
> Kan ons nie dalk binnekort bloedvergieting verwag nie?
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Stront?

Wo., 20 Mei 1998 00:00

Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.

Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.

As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.

Jennifer
-------------------------------

...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
verheug voor
jou insig.

...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
stupid een at that.

....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
gepas is
al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.

Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
Jennifer.

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

DIE DOOD: Die laaste woord.........

Wo., 20 Mei 1998 00:00

Alhoewel min mense dit so interpreteer, is die geheim van die
lewe as volg:
Elke mens word gebore met 'n sekere kwota woorde,
as hierdie kwota opgebruik is, gaan jy dood.
M.a.w. jy praat todat jou kwota op is en jy die laaste woord spreek,
daarna kom die dood. So was dit nog altyd.
Jy weet natuurlik nie wat die kwota is nie,
dit word deur die Liewe Heer bepaal.

Vriendelike groete
(en tel jou woorde!)
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Visum vir Australie

Wo., 20 Mei 1998 00:00

Noudat ons terug is in die 'common wealth', is dit nog nodig om visums te
verkry om Oz te besoek (op vakansie)?

Miskien kan Onrusstoker my hier reghelp?

Emigrasie & buiteland | 9 kommentare

Re: Visum vir Australie

Wo., 20 Mei 1998 00:00

nomad@rest.oasis wrote:
>
> Noudat ons terug is in die 'common wealth', is dit nog nodig om visums te
> verkry om Oz te besoek (op vakansie)?
>
> Miskien kan Onrusstoker my hier reghelp?

Ek weet nie of jy een is nie maar:
Ek het ideologiese en morele "probleme" daarmee om mense aan te moedig
om te emmigreer,
Australie te besoek met die oog op emmigrasie ens. ens.
Ek vind daar word altyd raad gegee oor die materiele dinge van
visums, huise, die prys van dit of dat, en dit is tog nie eintlik
waaroor dit gaan nie...! "(Of behoort te gaan nie!)

Die lewe gaan oor veel meer as dit my liewe vriend.

PS: Maar jy is welkom om hier te kom toer...

Vriendelike groete.

Emigrasie & buiteland | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1392  1393  1394  1395  1396  1397  1398  1399  1400  1401  1402  1403  1404  1405  1406  1407    »]
Tyd nou: Ma. Mei 04 05:20:01 UTC 2026