ek weet nie of ek nou maar net simpel is nie maar die manier hooe dinge
hier aangaan, gaan die land uit mekaar uit val, (die bietjie wat oor is van
hom in elk geval) maar nou ja, kyk soos daardie karakter wat daardie bom
in'83 geplant het en 13 mense dood gemaak het, die vark het meer as 11
ander ook al geplant en nou soek hy amnestie, is ek nou maar net paranois
of wat, die vark gaan dit seker nog kry ook!!
Ag nou ja... Wat sal ek sê...
Ek wil tog 'n beskeie bydrae lewer en vir julle ou tweetjies vra om maar
julle moddergooiery iewers anders
heen te neem. -Gideon-
Riglyne. Kobus
goedbedoelde kritiek dalk van waarde was -Gideon-
geensins afbreuk doen aan die positiewe bydrae wat Gloudina en Leendert maak
tot die ng nie. Nou is ons by die punt wat dit nie meer regstel is nie, maar
belediging. Gideon
Ek stem nie saam nie. Baie van Gloudina se goed is "tongue in cheek". En
Leenderd skryf n vreeslike mooi Afrikaans. J
Eenvoudige Antwoord:
eenvoudig nie te lees nie - "delete" - "kill file", kritiseer, deelnemers
te sensureer ,goeters te verwyder, iriteer, verberg , voorbarig ,
voorsitter te speel, parlementêre prosedure, onderwerp aan jou gesag ,
politieke ontleders , formules, gesprekke sensureer, futiel. Leendert
Net polisie , 'nag' tot jy weggaan , chaos , kill file werk, Flame wars.
Lou
van die nuusgroep af terroriseer, reg toe-eien, reels te maak. Gloudina
Eenvoudige Reaksie
Ag nou ja... Wat sal ek sê...
Ek dink ons los maar eers vir Cyril.
Nogmaals ongelooflik baie groete
Kobus
Wel ou Gloudientjie, net om te wys dat ek darem nie net 'n hekel het on
Modderstoei nie:
Liriek
Sal ek nou 'n loflied bou
Van Boland berge blou
Of sal ek maar 'n liedjie skryf vir jou?
So baie het gesing en speel
Oor Tafelberg se jas
En almal dig oor die liefde sodra dit hulle pas
Almal dig oor die liefde sodra dit hulle pas
Ek is die sanger
En ek sing wat jy wil hoor
Van die swaarkry
En die blydskap
En die trande in jou oë
Alles is seker in die mate van musiek
Maar tussenin die note
Skuil die chaos van Liriek
Sal ek inspirasie vind
By voëls in die lug
Of sal ek maar net luister na die liedjie in my sug?
Gannabos en branders
Pypsteel en kaneel
Elkeen sê sy woorde al mag dit jou verveel
Elkeen sê sy woorde al mag dit jou verveel
Ek is die sanger
En ek sing wat jy wil hoor
Van die swaarkry
En die blydskap
En die trande in jou oë
Alles is seker in die mate van musiek
Maar tussenin die note
Skuil die chaos van Liriek
Sal ek nou 'n loflied bou
Van Boland berge blou
Of sal ek maar 'n liedjie skryf vir jou?
Kopiereg - Gideon van Zyl 1998
Groete uit die Boland
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==----- http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Henri Burger wrote in message ...
> Ek merk soms dat ek sommige ouens se pos net sien as iemand daarop reageer
> 'n Alternatiewe manier om dit te kontrolleer, is om na
> http://www.dejanews.com te gaan, en gratis in te teken deur 'My Dejanews'
te
> kliek. Vandaar kan 'n ou kyk wat op enige nuusgroep geplaas is.
Mens kan ook openbare nuusbedieners gebruik om in te teken op nuusgroepe. Go
Tools> Accounts >Add>News. Hou alles dieselfde, maar verander die server na een van die
hieronder. Dit kan deur enige iemand gebruik word. Wat gebeur, is dat jy nou twee news servers het,
en wat jy nie op die een kry nie, sal jy wel op die ander kry. Ek weet nie van die ander nie, maar die univ. van stuttgart s'n dra hierdie NG. Een nadeel is dat jy nie 'n plasing kan maak deur hierdie bedieners nie.
Ek het vandag hierdie in my e-mail van 'n vriend af ontvang, en hoewel
dity in Engels is, is die boodskap daarin tog een wat ek graag sal wil
sien ons hier toepas in die nuusgroep.
Terloops, het iemand vir my 'n beter vertaling van attitude, as
houding???
Hier is die storie
> SOME FOOD FOR THOUGHT........
>
> Envy is a four letter word that we seem not to see as bad. It can cause
> plenty of evils and brings harm to all the people involved. Here is a
> story that can paint a picture of how envy starts small and can bring on
> devastating results without us even knowing why it happened.
>
> "The Window" (Author unknown)
>
> Two men, both seriously ill, occupied the same hospital room. One man
> was allowed to sit up in his bed for an hour a day to drain the fluids
> from his lungs. His bed was next to the room's only window. The other
> man had to spend all his time flat on his back.
>
> The men talked for hours on end. They spoke of their wives and
> families, their homes, their jobs, their involvement in the military
> service, where they had been on vacation. And every afternoon when the
> man in the bed next to the window could sit up, he would pass the time
> by describing to his roommate all the things he could see outside the
> window.
>
> The man in the other bed would live for those one-hour periods where
> his world would be broadened and enlivened by all the activity and color
> of the
> outside world.
>
> The window overlooked a park with a lovely lake, the man had said.
> Ducks and swans played on the water while children sailed their model
> boats. Lovers walked arm in arm amid flowers of every color of the
> rainbow. Grand old trees graced the landscape, and a fine view of the
> city skyline could be seen in the distance. As the man by the window
> described all this in exquisite detail, the man on the other side of
> the room would close his eyes and imagine the picturesque scene.
>
> One warm afternoon the man by the window described a parade passing
> by. Although the other man could not hear the band, he could see it in
> his mind's eye as the gentleman by the window portrayed it with
> descriptive words. Unexpectedly, an alien thought entered his head:
> Why should he have all the pleasure of seeing everything while I never
> get to see anything?
>
> It didn't seem fair. As the thought fermented, the man felt ashamed at
> first. But as the days passed and he missed seeing more sights, his
> envy eroded into resentment and soon turned him sour. He began to
> brood and found himself unable to sleep. He should be by that window -
> and that thought now controlled his life.
>
> Late one night, as he lay staring at the ceiling, the man by the
> window began to cough. He was choking on the fluid in his lungs. The
> other man watched in the dimly lit room as the struggling man by the
> window groped for the button to call for help. Listening from across
> the room, he never moved, never pushed his own button which would have
> brought the nurse running. In less than five minutes, the coughing and
> choking stopped, along with the sound of breathing. Now, there was
> only silence--deathly silence.
>
> The following morning the day nurse arrived to bring water for their
> baths. When she found the lifeless body of the man by the window, she
> was saddened and called the hospital attendant to take it away--no
> works, no fuss. As soon as it seemed appropriate, the man asked if he
> could be moved next to the window. The nurse was happy to make the
> switch and after making sure he was comfortable, she left him alone.
> Slowly, painfully, he propped himself up one elbow to take his first
> look. Finally, he would have the joy of
> seeing it all himself. He strained to slowly turn to look out the
> window beside the bed.
>
> It faced a blank wall.
>
> ***** Moral of the story:
>
> The pursuit of happiness is a matter of choice...it is a positive
> attitude we consciously choose to express. It is not a gift that gets
> delivered to our doorstep each morning, nor does it come through the
> window. And I am certain that our circumstances are just a small part
> of what makes us joyful. If we wait for them to get just right, we
> will never find lasting joy.
>
> The pursuit of happiness is an inward journey. Our minds are like
> programs, awaiting the code that will determine behaviors; like bank
> vaults awaiting our deposits. If we regularly deposit positive,
> encouraging, and uplifting thoughts, if we continue to bite our lips
> just before we begin to grumble and complain, if we shoot down that
> seemingly harmless negative thought as it germinates, we will find
> that there is much to rejoice about.
>
> Phil. 4:8 "Finally, brothers, whatever is true, whatever is noble,
> whatever is right, whatever is pure, Whatever is lovely, whatever is
> admirable-if anything is excellent or praiseworthy-think about such
> things."
In het nederlands zou "positieve instelling" mogelijk een betere vertaling
zijn van "positive attitude". Ik neem aan dat het afrikaans ook een
vergelijkbaar woord kent.
Groeten,
Arthur Hagen
Johan N Potgieter heeft geschreven in bericht
> Terloops, het iemand vir my 'n beter vertaling van attitude, as
> houding???
As iemand wat gewoonlik aan die kante van die nuusgroep rondhang, maar nog
steeds dageliks lees wat hier aangaan ( vandat die nuusgroep begin is), sal
julle dalk voel dat ek so 'n bietjie uit my beurt praat oor aangeleenthede
waarvan ek hoegenaamd geen benul kan hê nie. Ek wil tog 'n beskeie bydrae
lewer en vir julle ou tweetjies vra om maar julle moddergooiery iewers anders
heen te neem. Ek besef dat dit seker baie opwindend is om so aan te gaan,
maar julle kan seker insien dat dit die res van ons moontlik kan frustreer en
dalk selfs irriteer om jul ou wasgoed so uitgehang te sien.
Gloudina en Leendert namens... myself... en miskien een of twee ander hier,
raak so 'n bietjie rustig... drink 'n ou muskadeltjie (of wat julle ookal
drink wat julle rustig maak)... neurie die Stem of Nkosi of iets wat jul
patriotiese spiere dalk mag prikkel.
As julle self na dit nog steeds nie oor hierdie impuls kan kom om mekaar in
te vlieg nie, stuur vir mekaar dan nou maar 'n ou e-mailtjie ek doen dit dan
nou maar so. As dit nog steeds nie help nie... ek is seker dat julle dalk 'n
goeie kopdokter kan kry in jul onderskeie habitats (of wat ook al die plekk
nou wil wees waar jul werksaam is)wat jul sal kan help met kompulsiewe gedrag.
Groete uit die Boland (vir nou)
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==----- http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
As iemand wat gewoonlik aan die kante van die nuusgroep rondhang, maar nog
steeds dageliks lees wat hier aangaan ( vandat die nuusgroep begin is), sal
julle dalk voel dat ek so 'n bietjie uit my beurt praat oor aangeleenthede
waarvan ek hoegenaamd geen benul kan hê nie. Ek wil tog 'n beskeie bydrae
lewer en vir julle ou tweetjies vra om maar julle moddergooiery iewers anders
heen te neem. Ek besef dat dit seker baie opwindend is om so aan te gaan,
maar julle kan seker insien dat dit die res van ons moontlik kan frustreer en
dalk selfs irriteer om jul ou wasgoed so uitgehang te sien.
Gloudina en Leendert namens... myself... en miskien een of twee ander hier,
raak so 'n bietjie rustig... drink 'n ou muskadeltjie (of wat julle ookal
drink wat julle rustig maak)... neurie die Stem of Nkosi of iets wat jul
patriotiese spiere dalk mag prikkel.
As julle self na dit nog steeds nie oor hierdie impuls kan kom om mekaar in
te vlieg nie, stuur vir mekaar dan nou maar 'n ou e-mailtjie ek doen dit dan
nou maar so. As dit nog steeds nie help nie... ek is seker dat julle dalk 'n
goeie kopdokter kan kry in jul onderskeie habitats (of wat ook al die plekk
nou wil wees waar jul werksaam is)wat jul sal kan help met kompulsiewe gedrag.
Groete uit doe Boland (vir nou)
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==----- http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Gideon....@CALTEX.CO.ZA wrote in message
...
> Ag nou ja ... Wat sal ek sê...Ek wil tog 'n beskeie bydrae lewer en vir
julle ou tweetjies vra om maar julle moddergooiery iewers anders heen te
neem.
> -Gideon
Ek sekondeer. Hier is my beskeie bydrae. (Gaan die NG nie oor Afrikaans
nie?)
Riglyne: MOETS: Plaas 'n berig slegs een keer. As dit gepas is, stuur
liewer e-pos. Maak dubbel seker van die relevante nuusgroep. MOENIES:
Moenie adverteer nie.
Kan julle jul sakies nie privaat afhandel nie ? Maar dan sal die argumente
gou opdroog, of hoe. (Nee, dit raak nie almal nie)
Kobus
Gideon....@CALTEX.CO.ZA wrote in message
...
>Ag nou ja ... Wat sal ek sê...Ek wil tog 'n beskeie bydrae lewer en vir
julle ou tweetjies vra om maar julle moddergooiery iewers anders heen te
neem.
>-Gideon
Ek sekondeer. Hier is my beskeie bydrae. (Gaan die NG nie oor Afrikaans
nie?)
Riglyne: MOETS: Plaas 'n berig slegs een keer. As dit gepas is, stuur
liewer e-pos. Maak dubbel seker van die relevante nuusgroep. MOENIES:
Moenie adverteer nie.
Kan julle jul sakies nie privaat afhandel nie ? Maar dan sal die argumente
gou opdroog, of hoe. (Nee, dit raak nie almal nie)
Kobus
Ek is jammer as jy die bydraes iriterend vind. Die gebruiklike manier om sulke bydraes te hanteer is om dit eenvoudig nie te lees nie - mens gebruik die "delete" -sleutel. Die meeste nuusleessagteware laat jou selfs toe om adresse soos myne in 'n "kill file" te sit. Dan hoef jy dit nie eens te sien nie.
Maar terwyl jy netiketvoorskrifte behandel. Mense wat beter weet as ek beweer dit is gebruiklik om vir geruime tyd 'n nuusgroep te lees voordat jy die deelnemers begin kritiseer. Dit lyk asof "geruime tyd" iets soos ses maande behoort te wees.
Nou moet ek erken dat dit 'n aanbeveling is wat ek nog nooit gevolg het nie.
Iets waarteen ek wel in die verlede sterk beswaar gemaak het is pogings om ander deelnemers te sensureer. Ek doen dit nou ook ten opsigte van myself