Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Kinder Videos

So., 10 Mei 1998 00:00

Karl Wrogemann wrote:
>
> Hi daar,
>
> Ek is op soek na Liewe Heksie ens. videos wie kan help
>
> Baie dankie
>
> Groete
> Karl
>
> ka...@onaustralia.com.au

Haai oe Karel!

Lyk my selfs Karel Kat bly nou in Australie" :)

Cheers
Lou

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans en Nederlands

So., 10 Mei 1998 00:00

Henri skryf:

> Arthur Hagen skryf:
>
>> Blijf deze groep volgen en draag af en toe iets bij aan de discussies; het
>> biedt je een andere blik op je eigen taal (soms zie je worden die je alleen
>> nog in oude boeken tegen komt) en er hangen hier heel wat sympathieke
> mensen
>> rond.
>
> Arthur, my kerk sê ek mag nie oor evolusie praat nie, want ek maak die
> kinders deurmekaar. Wat jy hier noem, raak een van die kernpunte van Darwin
> se teorie aan, naamlik dat geografiese skeiding 'n stimulus is vir
> evolusionêre verandering, net op 'n ander vlak.

Ek is nou nie so seker oor die idee van 'n "stimulus vir evolusionêre
verandering" as 'n biologiese teorie nie.

Maar die feit is dat hedendaagse Afrikaans en hedendaagse Nederlands albei
afstam van sewentiede-eeuse Nederlands. Sedertdien het die twee tale in
verskillende omgewings ontwikkel.

Jy vind dus in hedendaagse Nederlands ook vele woorde wat in Afrikaans as
argaïes beskou sou word. (En, soos Arthur aangetoon het, is feitlik die hele
grammatika van Nederlands argaïes vir die Afrikaanse oog).

Groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Die moddergooiwedstryd

Sa., 09 Mei 1998 00:00

>>> Lou,
>>> My ou,
>>> Sê my gou,
>>> Wat doen jy nou ?
>>> Jy kan my mos vertrou,
>>> Ek sê nie julle het verbrou,
>>> Ook nie dat die nuusgroep gaan vou,
>>> Van verdere vra sal ek my egter onthou,
>>> Soos 'n boerboel se byt bly jy net klou,
>>> En al wat ek kry is mense wat my uitjou,
>>> Al wat ek vra is lekker kossies om aan te kou,
>>> Lou sê gou, anders kom bliksem ek jou : pimpel, pers asook blou.

>>> ten minste ruil mense gedagtes uit.

>> Baie goed ou Koos
>> Wat natuurlik ook rym met doos
>> Wat soos die Afrikaanse woord koos
>> Dubbel menings vorm al word mense ook nou hoe boos
>> Kan nie een van bogenoemde vergelyk met die reuk van 'n roos
>> Maar die rymelary van my lyk maar ietwat voos
>> So ek wend wend my blik maar eerder oos

> Koos
> Jou doos
> So sê Lou
> Maar ook 'n koos
> Net om sowat te troos
> 'n Drama kan straks so ontvou
> Wat maak jou sorge tog so grou ?
> Om sulke dinge toe te snou
> En boks is ook doos
> Dit sal ietwat troos
> Lou dis vlou
> Jou roos
> Koos

Koos
Vir my is jy nie 'n roos
Maar voor die dames dalk bloos
Verander ek die term
Waarvoor die rymelary skerm
Want kyk hoe trek die skrywers van 'regte' gedigte
Vreeslik lelike gesigte

So ons beter maar stop
Die net polisie hou ons dop
En dalk begin hul weer met die die gekerm
Soos 'n kat oor 'n derm
Oor Leendert en Gloudinatjie
Se menings verskilletjie

Lou, jy het jou roeping gemis.
Die hele tyd het ek gedink jy kan net kerm.
En mense herm.
Nou vind ek egter,
jy is ook 'n digter.
Gloudina

Lou,
julle wat so in die modder grou
raak nou flou.
Julle rympies gee my pyntjies
en laat my koud
hier naby my binnebout.
Billy.

Aag nee wat ou Billy Goat
Jy's nou astrant of sommer net stout
Ek meen vat nou maar vir Glodina Bouwer
Soos jy weet is sy ons inwonende uitkouer
Maar selfs sy het net pluimpies
Vir Lou se fraaie mooi rympies
Sy sê hy is eintlik 'n dêm goeie digter
Lyk my hy is tog wel soms helder en nugter

Vertel ons liewer wat dink jy van Louis Luyt
Ek dink die ou is definitief sy sitplek kwyt
Die Muleki-manne het mos lankal besluit
Hulle gooi hom nog eendag by die soustrein uit
'n Swartspan met Francois Pienaar as kaptein
Gaan sorg dat rugby van die toneel af verdwyn
En met die volgende rondte in Wallis
Gaan ons nie eers weet waar die bal is.
Dis die bom wat val
Dis al.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Free Agent (nie wat jy dink nie!)

Sa., 09 Mei 1998 00:00

Is hier enige iemand op die NG wat Free Agent gebruik vir nuusgroepe
lees en wat my effe raad kan gee?

Ek wil graag weet hoe ek die lys ou plsings kan minder maak, dit lyk
of hy net al hoe langer en langer word.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Vriende Oorsee?!

Sa., 09 Mei 1998 00:00

Ek is eintlik op soek na Afrikaans sprekende vriende oorsee. Miskien het jy
onlangs of lankal terug geemigreer; vertel my tog meer van die lewe oorsee?

Ekself is woonagtig in Port Elizabeth/Suid-Afrika & wil graag met enige een
korrespondeer. Ek nooi jou om my vriend te word!

Hoop om gou van jou te hoor.

Mooi Bly!
Hein van Wyk / Port Elizabeth(S.A)
E-Pos: hei...@intekom.co.za

Emigrasie & buiteland | 31 kommentare

Re: Vriende Oorsee?!

Sa., 09 Mei 1998 00:00

On 9 May 1998 11:04:14 GMT, "Hein van Wyk" wrote:

> Ek is eintlik op soek na Afrikaans sprekende vriende oorsee. Miskien het jy
> onlangs of lankal terug geemigreer; vertel my tog meer van die lewe oorsee?
>
Hein, hier is 'n hele paar van ons wat hier rondhang. Jy moet maar
uitkyk vir ons plasings. Miskien kan ons almal op die NG vra om net
'n vinnige antwoord hierop te gee en te se waar hulle woon en wat
hulle doen.

Ek bly in die staat Minnesota in die VSA en lei
rekenaarprogrammeerders op.

Dan sal dit dalk interesant wees as jy ons so nou en dan spesifieke
vrae vra, dinge wat jy oor wonder en dan kan ons elkeen vertel van hoe
die aspek hier by ons werk. Op so 'n manier kan ons almal ons kennis
van die aardbol verbeter en dalk so bietjie die politiek opsy skuif
vir 'n wyle!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Terwille van Rugby

Sa., 09 Mei 1998 00:00

Ek luister na die woordvoerders van die verskillende rugby unies - een na
die ander verduidelik hulle dat hulle besluit het om "Dr Luyt te vra om te
gaan terwille van Rugby".

Hierdie mense het gevou onder intimidasie.

Hulle is besig om staatsterrorisme te kondoneer - om hul seël van
goedkeuring daarop te plaas.

Want eintlik, Henri, is die beeld van die vragmotor wat op jou afjaag nie 'n
goeie vergelyking nie.

Wat ons hier het is 'n bende mensvreters wat dreig om jou huis te beleër, om
jou water af te sny, en jou pad te versper as jy nie vrywillig uitkom om
gevreet te word nie. Wat die helde van die rugbywêreld besig is om te doen
is om vir die mensvreters te sê: "OK, vat vir Oupa. Hy's in elk geval 'n ou
korrelkop met allerhande slegte gewoontes."

Die probleem is dit - more is die mensvreters weer honger. Maar dan het jy
reeds toegegee dat dit aanvaarbaar is om mense te vreet. Let maar op dat Sam
Shilowa klaar ge-eis het dat die regter in die SARVU-saak moet bedank.

Ek raai die president van die reserwebank is volgende.

Leendert

Sport & ontspanning | 6 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1403  1404  1405  1406  1407  1408  1409  1410  1411  1412  1413  1414  1415  1416  1417  1418    »]
Tyd nou: Sa. Mei 16 22:37:45 UTC 2026