Hier kom ou Dave weer aan, so oop en toe,
so oop en toe. Hy pos weer Engelse goed
dat die stof so staan. Niemand lees dit nie.
Al wat ou Dave bereik, is om die Afrikaanse
nuusgroep te omskep in 'n Engelse nuusgroep.
Dis die soort verraaiers wat Afrikaans nie
nodig het nie. Daar is maar ongeveer drie
miljoen Afrikaanssprekendes in die hele
wêreld. Maar as hulle soos Dave net een-
voudig Afrikaans minag, hoe lank gee mens
Afrikaans om te bestaan? Hier in Ottawa
is 'n ou Hollander wat ons gereeld in 'n
mall raakloop, en hy wil knaend vir ons
"Die Afrikaanse Pop" sing. Hoeveel langer
is daar nog mense wat selfs die bestaan
van "Die Afrikaanse Pop" onthou.
* Driveway murders may be linked, say police
* Cops deny Cape hijacking ring
An armed hijacker stared into the eyes of his victim and told him:
"It's not easy."
This was no comfort for Peter Mashonga who became one of Cape Town's
latest hijack victims. The three men ordered him to hand over the keys
and walk away.
"The look in his eyes, I thought he was going to shoot me. I pleaded
with him, I said: 'Please, please don't shoot, you have the keys, you
have the car'."
The men made Mashonga walk away, which he did, expecting every second
to feel a bullet tear into his back. But the men sped off.
The hijacking early on Saturday is adding to the mounting evidence
that hijacking syndicates are operating across the city, with four
people shot dead in or beside their cars in the past 14 days.
Three of them were arriving at or leaving their homes.
In the latest incident early on Friday, Westridge resident Mashonga
was held up at gunpoint by three men as he was pulling out of his
driveway.
His car was later recovered in Gugulethu.
The police suspect groups of criminals are behind the spate of
incidents, but they have stopped short of confirming there are
syndicates at work.
A still shaken Mashonga said on Saturday an accomplice was waiting in
an old white Golf with the engine running.
"I was standing next to the car when these men came to me from
different directions; they all had guns."
They demanded the car keys and Mashonga handed them over. The men then
drove off in the two Golfs.
The car, which had a tracking device, was found an hour later in
Gugulethu.
Newspapers have reported on seven hijacking cases, including
Mashonga's, across the city in the past fortnight, but the Mitchells
Plain Community Forum says it is aware of at least seven hijackings in
that area alone in the past two months:
# Early on Saturday in Eastridge a man and his female friend were
pulled out of his car by 12 men. The men took the car but police found
it abandoned close by a few hours later.
# On April 12, Khayelitsha resident Benson Makwetu was shot in the
head just metres from his Site B home. His car was not taken but his
three passengers were robbed.
# Twelve hours later, 52-year-old Jane van Zyl was shot in the head as
she pulled into the driveway of her home in Bergvliet. Gershwin
Hartzenberg, 25, was arrested for her murder.
# The next day, Mandalay neighbourhood watch member Patrick Wilson was
shot in the head and killed during a hijacking in Morgenster Road,
Mitchells Plain
# A day later Mitchells Plain resident Patrick Abrahams was hijacked
at gunpoint by two men in Eastridge. He was not injured.The car was
recovered in Khayelitsha.
# On Tuesday, UCT professor Kevin Rochford, was shot dead in the
street outside his home in Little Mowbray as he went to move his car
into the driveway.
Mitchells Plain community police forum chairperson Abe Isaacs said on
Saturday there was a definite trend and they were convinced more than
one syndicate was operating.
* This article was originally published on page 1 of The Cape
Argus on April 27, 2008
onsigbare god,
bly te kenne.
laat u naam teen wil en dank geskied,
want ons leef ten dele.
teken die vorm hier,
u is nou aangestel
in die natuur,
ook in die deurmekaar stad.
behandel my dink,
volgens die wette van die hemel
want wie kan 'n hof vertrou?
sluit die arsenale toe,
en gooi die sleutel weg.
maak my sondag wakker
om die kerkklokke te hoor.
vergewe die politici hul sondes
hulle is ook maar mense.
trek 'n streep deur my woorde
want stilte verdien volpunte.
'Adj.pres. Phumzile Mlambo-Ngcuka het die afgelope week in Pretoria
gesê Eskom en ander maatskappye kan nie anders as om buitelanders
ten duurste te werf nie "want ons het nie die luukse van tyd om ons
eie mense op te lei nie".
Die uwe het gesmile en gedink:
"yep.. tipies Afrika tyd..!
14 Jaar was dus nie genoeg tyd daavoor nie."
Torreke, onthou dat Jim is soos Gloudina - in sak en as as hulle
geignoreer word en floreer wanneer beledigings uitgedeel kan word.
Vir een enkele dom oomblik het ek gedink dat hy 'n (swak) grapmaker
kan wees, omdat geen mens soveel gif en haat kan saamdra nie. Toe
korrigeer ek myself deur slegs die daaglikse koerante te lees. Ek dink
hy sal ook iemand (wat vasgebind is) se keel kan afsny.
As ek reg onthou, is hier vertel (Annette?) dat hy weggejaag is vanaf
een of ander nuusgroep of forum waar hy ook arseen gespoeg het.
En daar 'n moderator is wat slegs sy briewe nie geplaas het nie, of
gedelete het. Dit is een of ander forum met die woord 'kerk' in die
titel en ek kan nie onthou wat die naam daarvan is nie, want ek het
gaan kyk hoe dit daar lyk, en vinniger gee pad daar as wat ek daar
ingeloer het. Maar genoeg daar gelees om ook daar te sien wat
van hom gedink word.
Ek dink selfs hulle laat hom nie meer toe nie en desperaat het hy na
'n ander plek gesoek om te vergiftig. Ons ander op die nuusgroep is
slim genoeg om hom te ignoreer. Ek lees nooit in detail wat hy skryf
nie, gewoonlik glad nie, maar somtyds, soos nou, laat ek my oë
hardloop oor wat hy kwytraak en dan wonder ek waarom jy hom verdra.
Miskien is dit 'n skisofreniese vorm van Gloudina, wat besef dat sy
nie meer onder haar eie naam gelees word nie, maar steeds nie die
vermoë het om beskaafd te wees nie. Die ooreenkomste in gifspoeg dui
daarop.
Onthou Torreke, op hierdie groep kan ook beheer toegepas word, deur
ons self. 'n Vark gedy nie in 'n lusernland nie maar soek na modder.
Ons het Meraai nou getem. Dit kan met Jonas ook gedoen word.
As hy en Gloudina nie dieselfde mens is nie, is dit verskriklik om te
dink dat hierdie groep, wat so klein is, TWEE sulke gifspoegers moet
verdra.
Suidwester, jy sal dit miskien interessant vind dat ek onlangs met
iemand uit jou geweste gesels het, en die gesprek het oor die onlangse
verlede gegaan. Dit was op 'n ander nuusgroep, en die gesprek het
nogal heel gevlot tot 'n paar botsende dinge gesê is.
Hy is ooglopend Duitssprekend maar gee voor Afrikaans te wees.
Ek het hom toe gevra uit watter geweste hy is, en hy noem toe waar hy
gewoon het en selfs in watter universiteit hy geswot het. Hy noem toe
'n dorp wat bekend was daarvoor dat slegs Afrikaanssprekendes daar
gewoon het, sowel as 'n Afrikaanse universiteit, om my te oortuig dat
hy een van ons is.
Dit sou my oortuig het, as ek nie genoeg kontak met die regte
instellings gehad het nie. Hy het nooit regtig daar gewoon nie, en
was nooit ingeskryf by die universtiteit wat hy genoem het nie. Hy het
gedink dat hy maar kon lieg omdat dit soveel jare gelede was wat hy
'dáár gewoon en dáár geswot' het.
'God-deeltjie' is in sig, glo fisikus
Apr 10 2008 07:28:19:857AM - (SA)
Genève. - Die bekende Britse fisikus prof. Peter Higgs het dié week
gesê dit sal binnekort moontlik wees om die bestaan te bewys van 'n
onsigbare krag wat massa aan die heelal gee en dus lewe moontlik maak.
Higgs het die bestaan van dié Higgs-energieveld sowat 40 jaar gelede
reeds voorspel.
Hy glo 'n subatomiese deeltjie, bekend as die Higgs-boson, wat sy
oorsprong in dié onsigbare krag het, sal deur die Europese Organisasie
vir Kernnavorsing (Cern) se nuwe Groot Hadron-botser (GHB) in
Switserland ontdek word.
Die GHB, 'n 27 km lange sirkelvormige tonnel waarin twee strome
kerndeeltjies teen 99,9% van die spoed van lig in teenoorgestelde
rigtings geskiet en teen mekaar laat bots sal word, sal na verwagting
volgende jaar volledig in werking wees.
"Die Higgs-boson-deeltjie sal waarskynlik sommer vinnig raakgesien
word - ek is 90% seker dat die GHB dit sal ontdek," het Higgs gesê.
Die 78-jarige fisikus se pogings in die 1960's om te verduidelik
hoekom dié krag moet bestaan, het destyds by Cern op dowe ore geval.
Vandag word die bestaan van hierdie onsigbare krag wyd deur
wetenskaplikes aanvaar.
Daar word gereken die Higgs-energieveld het net millisekondes ná die
oerknal - die ontstaan van die heelal sowat 13,7 miljard jaar gelede -
ontstaan.
Met Cern se GHB sal gepoog word om omstandighede in die tyd van die
oerknal te simuleer om van die geheime van die heelal te ontsyfer.
Indien die Higgs-boson deur die GHB ontdek word, sal dit Higgs se
teorie bewys.
Die Higgs-boson is tot selfs Higgs - 'n ateïs - se spyt deur sommige
mense die "God-deeltjie" gedoop.
Hy het met sy teorie vorendag gekom om te kan verduidelik hoekom massa
verdwyn as materie in sy kleinste boustene - molekules, atome en
kwarke - opgebreek word.
Higgs het voorgestel materie was op die oomblik van die oerknal
gewigloos, en dat die meeste daarvan daarna baie skielik massa bygekry
het.
Materie moes volgens hom deur 'n energieveld beweeg wat aan deeltjies
vasgeklou en dit swaar gemaak het.
As dit nié gebeur het nie, sou materie vry in die ruimte rondgedryf
het en sterre en planete sou nooit gevorm het nie.
Higgs hoop die ontwykende Higgs-boson word voor sy 80ste verjaardag
aanstaande jaar ontdek. "As dit nié gebeur nie, sal ek baie, baie
verbaas wees." - Reuters
Produkte moet mos met ‘n “christelike” lagie versier-
suiker opgedis word, anders verkoop dit nie. Daarom
word die poef mooi met die sjokolade ingemeng.
Massa-misleiers en massa-opswepers kom nie met
een groot opsigtelike leuen na jou toe nie, want dan
gaan jy dit nie koop nie, en nog minder gaan jy dit
sluk nie.
Hulle doen dinge uiters slinks en subtiel. ...Die hele
pakket moet met mooi versiersuiker bedek wees en
in mooi blinkpapier aangebied word.
Leuens word nie openlik geadverteer nie.
Leuens en halwe waarhede word eers mooi en subtiel
in die totale pakket versteek (ingemessel). Die totale
pakket moet mos bemarkbaar wees en moet mos kan
verkoop.
Daarom bestaan die grootste deel van die pakket (die
meerderheid) uit waarheid – sodat mense dit met die
eerste oop-opslag kan waardeer. Mens noem dit ‘point
of sale’.
Hierdie misleiers sal vir jou 99% waarheid bring, waar
dit subtiel met 1% leuen(s) besoedel is, sodat die hele
pakket darem steeds heerlik en waar-agtig moet lyk.
Dit is soos om roomys aan te bied... heerlike sjokolade
roomys ...waarby daar net 1% slapkak ingemeng is. Jy
sien nie die slapkak nie. ...Jy ruik nie die slapkak nie...
Jy proe nie die slapkak nie, maar jy kry die bakterië in.
Nét so kom Buchan met sy Djeeezuz-bo en Djeeezuz-
onder en Djeeezuz só advertensies – en hy verkoop sy
idee (die lekker chocolate roomys) aan 60 000 naïewe
desperados van Azanië.
...En daarná, wanneer hy almal in sy tent het, meng hy
subtiel die humanistiese slapkak by die roomys in... en
die poepolle éét... (en daarvoor kry hy boonop ‘n volle
Ses Miljoen Rand as bonus). Jy vreet lekker poef terwyl
jy Buchan se sakke vul... hahahaha... so lag ou Buchan
al die pad bank toe...
Angus Buchan aangehaal uit Beeld...
“Rassisme. ‘Hier is mense hier wat probleme het met
rasseverhoudinge. Ouens, dit moet end kry.’ ...Hierop
het Buchan gebid dat die Here die rassisme uit mense
se harte moet wegneem. Dit ontneem hulle van hul le-
wensvreugde, het hy gesê. Hy het gevra dat die Here
hul harte met liefde vul.”
Aaaaaaaah !
Ja, só klink daai poefies !
Só kom daardie werklike Azaniese Politieke Agenda
mooi na vore ! – ‘n Teosofiese agenda inderdaad !
Ja, dit gaan mos steeds oor daardie groot (koloniale /
blanke) sondeskuld van RASSISME en apartheid... en
hoe ons eerder met die barbare moet verbroeder.
- Dít (die gulde geleentheid vir die subtiele uitdeel van
die humanistiese slapkak) was op die einde van die dag
die wáre rede vir hierdie byeenkoms. Die arme, geliefde
naturel-broers was seker afwesig omdat hulle mos kwan-
suis “geen rassiste” is nie (nie kan wees nie)...
Buchan bid dat “die Here die rassisme uit mense se harte
moet wegneem” - terwyl die God van Israel in werklikheid
die insteller van diskriminasie, apartheid en rassisme is.
Apartheid is dan in God se Wet ingebou :
Neh. 13: 3 : “En toe hulle die wet hoor, het hulle al die
mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.”
Nee wat...
Laat die dommes maar lekker poefies vreet.
Daar is op die einde van die dag ‘n prys voor te betaal...