Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Evkom voer breins in
Evkom voer breins in [boodskap #116982] So, 27 April 2008 08:09
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
'Adj.pres. Phumzile Mlambo-Ngcuka het die afgelope week in Pretoria
gesê Eskom en ander maatskappye kan nie anders as om buitelanders
ten duurste te werf nie "want ons het nie die luukse van tyd om ons
eie mense op te lei nie".

Die uwe het gesmile en gedink:
"yep.. tipies Afrika tyd..!
14 Jaar was dus nie genoeg tyd daavoor nie."

Die Uwe
Vorige onderwerp: Liberale tweegesigte
Volgende onderwerp: Hijack gangs sow panic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:19:42 MGT 2024