Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Mandela`s Home vandalised by thieves

So., 23 Augustus 1998 00:00

"Frikkie Potgieter"

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Bokke Bo!!!!!!!!

Sa., 22 Augustus 1998 00:00

Nou ja vriende, wat meer kan ons sê: Die Bokke is die wenners van die Drie
Nasies Kroon & ek glo hulle het verdien om te wen. Baie geluk ou Gary, julle
het weereens die ding gedoen. Telling: 29/15

Aan Australië: Julle het wonderlike teenstanders uitgemaak. Wat sê Julle
Suid-Afrikaners daar in Australië van die Bokke se wen??

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za

Sport & ontspanning | 7 kommentare

Re: South Africans in North America - please read this

Vr., 21 Augustus 1998 00:00

In article ,
sa_regi...@hotmail.com says...
> to the above mentioned address. We will answer every letter. Write in
> English or Afrikaans

Hier's 'n brief; antwoord hom aub.
Sal jy omgee om met ons te deel wat jy met die inligting wil maak, en wat
hierdie nuwe diens is wat jy wil lewer, aub?

Johan

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Hardekoolvuur

Vr., 21 Augustus 1998 00:00

Hoekom het Dok Sarel dit nie gemaak Parlement toe nie?

Gaan kyk by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.htm

Teken ook asb. my adresboek, en kyk sommer wie het al geteken!

Groete

Henri Burger, Tzaneen.RSA

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hardekoolvuur!

Vr., 21 Augustus 1998 00:00

'Skuus!! Fout!!

Gaan kyk by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Verskoning aan enige iemand wat voor dooiemansdeur gekom het!

Groete

Henri Burger, Tzaneen.RSA

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hardekoolvuur!

Vr., 21 Augustus 1998 00:00

'Skuus!! Fout!!

Gaan kyk by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Verskoning aan enige een wat voor dooiemansdeur gekom het!

Groete

Henri Burger, Tzaneen.RSA

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bill Clinton se zip is toe

Do., 20 Augustus 1998 00:00

een ding is seker
Bill Clinton se ZIP is toe,
nog minder sy vrou slaap nou by hom,
want sy is kwaad ens traf hom nou, en
hy sal dit nie waag om weer rond te
karjakker nie... so
ha ha ah .... geen seks vir Bill !!
... wha ha ha ha
..is dit straf genoeg..praat van n
backfire situasie !!!! he he
-Vyg

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Monica Lewinsky

Do., 20 Augustus 1998 00:00

Besef julle dat hierdie kind besig is om oorlog te veroorsaak in 'n paar
lande as gevolg van haar gierigheid?

Fyn, so Clinton het "saamgespeel". Maar dit is so duidelik soos daglig dat
sy met alles wat sy het (en sy het so baie daarvan om die lyf) agter hom
aangegaan het net om te kan se sy het saam met die President van Amerika
geslaap. Die '90s se wannabe Marilyn Monroe. As daar iemand is wat iemand
moet hof toe sleep vir sexual harrasment, is dit Clinton wat haar soontoe
moet sleep aan die hare.

Ek dink sy is common en geldgierig, en dink nie aan die implikasies van wat
sy aan Amerika en die res van die wereld doen nie. Daar is so baie
redenasies oor hierdie storie, en ek dink almal is reg en verkeerd. Dis
debateerbaar. Die feit van die saak is, EK is nie lus vir verdere
internasionale stres wat ons almal gaan raak, net omdat 'n orige onvolwasse
21-jarige meisie nie haar bene of mond kon toehou nie en daardeur veroorsaak
dat Clinton meer gepla is oor sy hofsaak as oor sy land se veiligheid,
ekonomiese groei en internasionale verhoudinge nie. As Kennedy en menigde
ander openbare affairs kon gehad het, en nog steeds hulle verpligtinge kon
nakom, hoekom kan ons nie ook 'n blinde oog hierdie keer draai nie.

Ek dink dit is Hillary se verantwoordelikheid om hom in die bek te ruk (en
'n Lorena Bobbitt op hom te trek as ek sy was). Hoekom NOU die groot
hoo-haa oor 'n President wat rondslaap. As dit Clinton "unreliable" en
"unbelievable" maak as President, dan sit Amerika al vir meer as 40 jaar met
"unreliable" Presidente siende dat feitlik almal van hulle hulle soos Viagra
junkies gedra het. Wat se verskil maak nog een? "Lets cut the cr*p and get
down to business"

There. I feel better now.

Sanet

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Re: Monica Lewinsky

Do., 20 Augustus 1998 00:00

"Sanet" writes:

As Kennedy en menigde
> ander openbare affairs kon gehad het, en nog steeds hulle verpligtinge kon
> nakom, hoekom kan ons nie ook 'n blinde oog hierdie keer draai nie.

En Franklin Rooseveldt het 'n vriendin gehad,
terwyl Eleanor en haar lesbiese vriendin
liefdesbriewe vir mekaar geskryf het.
Maar van nouaf, wees gewaarsku, alle stupid
mans, daar's 'n Linda Tripp of 'n Monica Lewinsky
met 'n rok om elke draai. Vrouens is nie so dom
as wat julle dink nie. (Ek praat nou net met die
stupid mans. Die wie se breinselle geatrofeer het.)

Ou tante Koba (hulle dink ek is dom, maar ek sit
die ou man al lankal en analiseer daar op die stoep.)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bly of Ry ( Was Leaving or staying.)

Do., 20 Augustus 1998 00:00

Baie belangrike punt wat jy hier aanraak-jy kom dit net agter as jy in die
buiteland is, en dan weet jy nie eintlik wat om met jou aggressie te maak
nie. In my ondervinding neem dit so 3 maande om aan te pas by 'n 'normale'
saamlewing. Die wat gereeld oorsee reis, sal weet wat ek bedoel: Vir die wat
nooit uit 'n SA kom nie, sal dit op dowe ore val.

--
nomad@rest.oasis
Johan wrote in message 35dabbf4.77905123@news.citilink.com...


onwetend op daardie stadium, was dit
> geweldige hoeveelheid spanning wat 'n mens so in jou onderbewussyn
> dra.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1346  1347  1348  1349  1350  1351  1352  1353  1354  1355  1356  1357  1358  1359  1360  1361    »]
Tyd nou: So. Jun. 07 01:19:52 UTC 2026