Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bokke Bo!!!!!!!!
Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17019] Sa, 22 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Nou ja vriende, wat meer kan ons sê: Die Bokke is die wenners van die Drie
Nasies Kroon & ek glo hulle het verdien om te wen. Baie geluk ou Gary, julle
het weereens die ding gedoen. Telling: 29/15

Aan Australië: Julle het wonderlike teenstanders uitgemaak. Wat sê Julle
Suid-Afrikaners daar in Australië van die Bokke se wen??

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17020 is 'n antwoord op boodskap #17019] Sa, 22 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ja - dit was smart! Ons het die uitsending op Radio Hoogland gevolg -
soos in die ou dae voor TV toe ou Spiekeries nog uitgesaai het. Seker
nie meer lank voor ons video ook so op die Internet sal opvang nie en
dan kan ons lewendig krieket en rugby kyk hier in Amerika.

Die ouens in Australie - vir wie skree julle nou?? Ek moet sê, as
iemand soos Ernie Els teen Amerikaners speel, skree ek nog maar
telkens vir die Suid Afrikaners.

Ek sien Francois Pienaar kap die Engelse skeidsregters daar waar hy is
sodat die noordelike halfrond kan regkom.

Nou lyk dit of SA rugby begin beter doen vandat Luyt nie meer daar is
nie???

On Sat, 22 Aug 1998 19:54:36 +0200, "Hein van Wyk"
wrote:

|Nou ja vriende, wat meer kan ons sê: Die Bokke is die wenners van die Drie
|Nasies Kroon & ek glo hulle het verdien om te wen. Baie geluk ou Gary, julle
|het weereens die ding gedoen. Telling: 29/15
|
|Aan Australië: Julle het wonderlike teenstanders uitgemaak. Wat sê Julle
|Suid-Afrikaners daar in Australië van die Bokke se wen??
|
|Mooi Bly!
|Hein
|
|Hein van Wyk
|Cell: 083 3101963
|H/Tel: 041-733513
|ICQ: 7733122
|hei...@intekom.co.za
|
|

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17025 is 'n antwoord op boodskap #17019] So, 23 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mees Roelofs[1]  is tans af-lyn  Mees Roelofs[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
e...@dot.com (Johan ) wrote:

> Ja - dit was smart! Ons het die uitsending op Radio Hoogland gevolg -
> soos in die ou dae voor TV toe ou Spiekeries nog uitgesaai het. Seker
> nie meer lank voor ons video ook so op die Internet sal opvang nie en
> dan kan ons lewendig krieket en rugby kyk hier in Amerika.

In ieder geval kun je de tries downloaden van de SARFU pagina's
(http://www.sarfu.org.za).

Heeft Radio Hoogland alle tests van de Boks rechtstreeks uitgezonden?
Ik heb gisteren nog een poging gewaagd, maar ik kon niet inloggen op
de server. Die van SAfm was al vol toen. Waarschijnlijk hadden zij de
wedstrijd ook (klopt dat?).

In ieder geval mijn gelukwensen aan de Boks. Ik verheug me nu al op de
World Cup. Hopelijk schrijf ik tegen die tijd al wel in het Afrikaans.
Ik ben bezig het te leren :-)

Mees Roelofs
To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17031 is 'n antwoord op boodskap #17019] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 22 Aug 1998 20:00:59 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

> Ja - dit was smart! Ons het die uitsending op Radio Hoogland gevolg -
> soos in die ou dae voor TV toe ou Spiekeries nog uitgesaai het. Seker

Hallo Johan,

Jy kon al die wedstryde op Fox World Sports gevolg het, hulle het dit
uitgesaai. Ek dink met 'n enkele paar vertraging maar steeds!

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17057 is 'n antwoord op boodskap #17019] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Aug 1998 19:18:28 GMT, bryni...@TheOffice.net (Bryan) wrote:

|On Sat, 22 Aug 1998 20:00:59 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:
|
|>Ja - dit was smart! Ons het die uitsending op Radio Hoogland gevolg -
|>soos in die ou dae voor TV toe ou Spiekeries nog uitgesaai het. Seker
|
|Hallo Johan,
|
|Jy kon al die wedstryde op Fox World Sports gevolg het, hulle het dit
|uitgesaai. Ek dink met 'n enkele paar vertraging maar steeds!
|
|Bryan
O hel - ek beter nie dat my vrou dit hoor nie - sy is eintlik die
rugby fanatikus en sal baie spyt wees sy het dit gemis!

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17058 is 'n antwoord op boodskap #17019] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 25 Aug 1998 00:00:55 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

> On Mon, 24 Aug 1998 19:18:28 GMT, bryni...@TheOffice.net (Bryan)
> wrote:
>
> |
> |Bryan
> O hel - ek beter nie dat my vrou dit hoor nie - sy is eintlik die
> rugby fanatikus en sal baie spyt wees sy het dit gemis!
>
> Johan
>
Dit saai op ander kanale ook uit. Meestal op satelliet. Die spaanse
weergawe van Fox World Sports dra ook al die wedstryde.... jy moet
seker net gewoond daaraan raak om GOOOOAAAAALLLL!! na elke drie te
hoor! :o)

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17059 is 'n antwoord op boodskap #17019] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Philip Scott  is tans af-lyn  Philip Scott
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hoe kan 'n mens dan nie vir die bokke skree nie. Al moet ons nou maar 3 uur
in die oggend rugby kyk! Dit was tog die moeite werd. Ons skree vir die
bokke of enigiemand wat teen Australie speel.

Philip
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17075 is 'n antwoord op boodskap #17019] Wo, 26 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ja, Radio Hoogland saai die wedstryde direk uit, maar die sender word so
oorlaai dat jy nie regtig altyd kan luister nie. Ons werk aan 'n web page om
'n klank (en later video) opname van elke wedstryd op aanvraag na die tyd
beskikbaar te he vir Web-surfers in die buiteland, lyk my ons moet maar vir
onsself sorg.
Piet.
Mees Roelofs wrote in message ...
> e...@dot.com (Johan ) wrote:
>
>> Ja - dit was smart! Ons het die uitsending op Radio Hoogland gevolg -
>> soos in die ou dae voor TV toe ou Spiekeries nog uitgesaai het. Seker
>> nie meer lank voor ons video ook so op die Internet sal opvang nie en
>> dan kan ons lewendig krieket en rugby kyk hier in Amerika.
>
> In ieder geval kun je de tries downloaden van de SARFU pagina's
> (http://www.sarfu.org.za).
>
> Heeft Radio Hoogland alle tests van de Boks rechtstreeks uitgezonden?
> Ik heb gisteren nog een poging gewaagd, maar ik kon niet inloggen op
> de server. Die van SAfm was al vol toen. Waarschijnlijk hadden zij de
> wedstrijd ook (klopt dat?).
>
> In ieder geval mijn gelukwensen aan de Boks. Ik verheug me nu al op de
> World Cup. Hopelijk schrijf ik tegen die tijd al wel in het Afrikaans.
> Ik ben bezig het te leren :-)
>
>
> Mees Roelofs
> To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
Vorige onderwerp: Rugby (Vir Lou)
Volgende onderwerp: Re: Rugby raai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:23:17 MGT 2024