Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Rugby raai
Re: Rugby raai [boodskap #18427] Di, 20 Oktober 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf:

> Blou Bulle 26
> Natal 18

Kan wees.

> Griekwas 18
> WP 15

Jy hoop, nê? WP met 15 punte.

> EINDSTRYD

Wat was die telling nou die dag, 38-20? Meer van dieselfde!
Vorige onderwerp: Bokke Bo!!!!!!!!
Volgende onderwerp: Rugby Nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:05:08 MGT 2024