Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

12 keer met 'n mes doodgesteek.

Do., 22 Mei 2008 18:10

Secunda. Hendrik (Hennie) van Dyk (25) kan binne tien maande weer 'n
vry man wees nadat hy erken het hy het sy vriendin 12 keer met 'n mes
doodgesteek.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2326735,00. html

Nuus | 0 kommentare

en hulle BEWEER dìt is 'n koerant

Do., 22 Mei 2008 16:43

'n BEWEERDE beeld Storie

Marietie Louw-Carstens

Polokwane (Pietersburg). – 'n Plaaslike man wat *GLO* herhaaldelik in
polisieselle verkrag is, moes sy werk weens emosionele trauma bedank
en lewer nou pizzas af vir geld.

Mnr. Nico Bouwer (25) het aan Beeld gesê sy lewe is verwoes ná die
beweerde voorval vroeër vanjaar.

Boonop is die polisieondersoek na die *BEWEERDE* voorval, bykans ses
maande nadat dit gebeur het, nog nie afgehandel nie.

Bouwer se gru-verhaal maak tans opslae nadat dit op die internet
verskyn het en per ketting-e-pos versprei word.

“Ek weet nie wie my storie op die internet gesit het nie, maar ek is
bly: nou kan al hoe meer mense die waarheid hoor.”

Bouwer het besluit om openlik te vertel wat met hom gebeur het om só
ander wat moontlik deur dieselfde nagmerrie is, te help.

Bouwer is ook besig met 'n siviele geding teen die polisie omdat hy
*BEWEER* polisielede het hom nie toegelaat om 'n oproep te maak nadat
hy in hegtenis geneem is nie.

.....
sny, want hier word 'n manier van eerste persoon taal gebruik
wat BEWERINGS nie nodig maak nie.
.....

Bouwer is ondanks die nagmerrie in Maart met Rose-Mary getroud. “Nou
lewer ek pizzas af om net kos op die tafel vir my vrou en seuntjie te
sit.”

*Volgens* Bouwer beloop sy mediese rekeninge derduisende rande. Hy het
gesê mense van Doebai het hom al gekontak nadat hulle die e-pos gesien
het.

Die e-pos voer aan dit is rassisme dat Bouwer *glo* verkrag is in die
selle en na *bewering nie deur die polisie gehelp is nie.

Insp. Lesiba Ramoshaba, polisiewoordvoerder in die stad, het gesê die
ondersoek na Bouwer se *bewerings* duur voort.

Die saak van roekelose en nalatige bestuur teen Bouwer is nog hangend.
Ramoshaba het gesê 'n klag van verkragting en sodomie wat Bouwer
aanhangig gemaak het, word ook nog ondersoek.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Doodse linkse stilte

Do., 22 Mei 2008 12:35

Genade maar daar heers 'n doodse stilte uit linkse geledere omtrent die wel
en wee van die reenboog nasie. Kom ons som so vinnig 'n bietjie op wat die
laaste tyd gese is en wat alles gebeur het.

1. Die slapgat Zimbabwiers het uiteindelik besluit om terug te baklei, wat
natuurlik die vraag laat ontstaan hoekom gaan baklei hulle nie vir hulle
vryheid in Zimbabwe nie. Hoekom het hulle nie die guts om in Zim die strate
in te vaar en te wys wat dink hulle van mal Bob nie, maar hier wil hulle nou
"saamstaan"

2. Essop Pahad se - "Niemand het in 14 jaar la vir SA gedoen wat die ANC
gedoen het nie". En hoe reg was hy nie gewees nie. In 14 jaar het die ANC
dit reggekry om SA totaal op te neuk, en het tynspyte daarvan nog steeds die
meerderheid "voters". Maar ons het ook nog noit regtig gese Sipho is slim
nie het ons.

3. Een of ander idioot in die ANC wil apartheid die skuld gee vir die
xenophobia.

4. Die koerante (Afrikaans en Engels) berig dat daar meer onwettige
imigrante in SA is as blankes. Hulle wil vir die imigrante "protection" gee.
Wat natuurlik die vraag laat ontstaan waar dieselfde "protection" was toe
die wit boere so op hulle plase uitgemoor was.

5. Een of ander doos van Cosatu reken die wit laaitie wat die 2 swartes deur
die deur geskiet het toe hulle 2am by hom ingebreek het en aan die kamerdeur
wat gesluit was begin peuter het moet gearesteer word vir 'n rassistiese
aanval. Wonder hoekom die ou nie sy bek een keer oopgemaak het en rassisme
geskree het oor enige van die plaasmoorde nie.

6. Rekord getal mense oorweeg dit om SA 'n pit te druk en die land te
verlaat.

7. Straat naam in Amanzimtoti word verander na die %#$@ wat die bom geplant
het waarin iemand dood is wat ek persoonlik geken het. Wonder of Kerk straat
se nam volgende gaan wees.

Dit vir eers -

Wat se julle linkses, geniet julle dit nog hier in die reenboog paradys,
wetende dat julle die argitekte daarvan was, en ek hoop julle hou julle
bekke as julle produk jou aan die gat gaan kom byt.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Olieprys $127.34

Do., 22 Mei 2008 11:14

Olie $127.34
Miskien is dit dit die opstande in Gauteng,
wat al hoe weier kring, wat die olieprys opjaag.

Ekonomie & geldsake | 0 kommentare

Die Army

Do., 22 Mei 2008 07:18

Tarboy het dit toe goed gedink om die weermag se hulp in te roep vir die
RASSISME (sorry xonophobia) wat Gauteng die laaste paar dae teister. Kom ons
verwelkom die volgende groepe in ons midde

1ste Bataljon Anti Retroviral
HIV Spesiale Taakgroep
BrigAIDS of Guards?

En die lugmag natuurlik

10 Eskader werf hoender
13 Eskader Volstruise

Shit - Ek bewe in my broek nou hoor

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Wanneer het jy laas geskaterlag?

Do., 22 Mei 2008 06:56

Wel, ek het dit so pas gedoen, uitgebars van die lag
toe ek die SMS lees wat my vrou na my gestuur het:

Oom en Tannie kom saam in die hemel.
Tannie: Jitte Pappa, maar dis lekker hier!
Oom: As jy nie bly neuk het met vitaminepilletjies nie, was ons al lankal hier.

Humor & grappe | 0 kommentare

Vreemdelingehaat

Wo., 21 Mei 2008 18:57

'Sjangaans is die woord wat die gewapende moordbendes in Gauteng se
townships deesdae gebruik om buitelanders te beskryf.'
so sê
Julian Rademeyer en Annelene Moses by
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2326002,00. html

Kaf. Hulle weet nie wat hulle praat nie. Almal wat iets van die
myngemeenskap af weet sal weet dat die Sjangaan (meervoud maSjangaan)
'n nasionaliteit van Mosambiek is wat baie dekades al deel van die
ingevoerde arbeid is. Dit is deel van my woordgebruik ook, en ek het
dieselfde woord meer kere al gebruik tydens die lees van berigte oor
xenofobia oftewel vreemdelingehaat.

Dit is egter nie waaroor ek skryf nie. Wat ek eintlik wil noem is dat
die lokale swarte nooit in die verlede by myne wou werk nie. Nie eens
bogronds nie, en beslis sou dit 'n rariteit wees om een van hulle
ondergrond aan te tref.

Nou word hulle huiswaarts gedwing. Terug na Mossambiek vanwaar hulle
as is ingevoerde arbeid op die myne werk, langer as wat enige van ons
op die groep oud is.

Die moordenaars sal steeds nie op die myne werk nie. Behalwe dat hulle
niks daarvan weet nie, is hulle te sleg om harde werk te doen.

Nuus | 3 kommentare

"Winternag" deur EUGENE MARAIS

Wo., 21 Mei 2008 12:13

WINTERNAG
Eugene Marais

O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.

O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!

WINTER'S NIGHT (Translated by Guy Butler)
---------
O Cold is the slight wind
and sere.
And gleaming in dim light
and bare,
as vast as the mercy of God,
lie the plains in starlight and shade.
And high on the ridges,
among the burnt patches,
the seed grass is stirring
like beckoning fingers.

O tune grief-laden
on the east wind's pulse,
like the song of a maiden
whose lover proves false.
In each grass blade's fold
a dew drop gleams bold,
but quickly it bleaches
to frost in the cold!

Prosa & poësie | 0 kommentare

Barbaarse strawwe...

Wo., 21 Mei 2008 06:22

Ek merk dat Dave en Jottie in 'n gesprek gewikkel geraak het wat verskeie
punte aangesny het rondom straf, insluitend die vraag na geweld met geweld
beantwoord, hoe 'n misdadiger aangespreek moet word, die doodstraf, ens.

Kom ons gesels oor een onderwerp op 'n slag: Die vraag oor tronkstraf.

Is dit 'n beskaafde vorm van straf?
Teenstanders van die doodstraf sê die doodstraf is barbaars. Is tronkstraf
minder barbaars?

Die naam is jare terug na "korrektiewe dienste", maar die enigste
korrektiewe dienste is die mishandeling wat gevangenis teenoor mekaar
uitdeel. In die St. Albans gevangenis in PE is daar bv net 2 maatskaplike
werker poste vir meer as 400 vroue-gevangenis. Toe ek laas met iemand
gesels het wat daar aangehou was, was daar net 1 pos gevul. Die gevangenes
met meer karakter - meesal 1e oortreders! - stig ondersteuningsgroepe en
probeer mekaar uit die drek help opstaan.

Wat baat die samelewing daarby om mense soos 'n Adriaan Nieuwoudt, 'n Arthur
Brown, en ander intelligente (beweerde) witboordjie misdadigers vir jare
toe te sluit? Vergoed dit die mense of die samelewing wat skade gely het,
of ly die samelewing net meer skade deur die belastingslas wat dit
veroorsaak? Waarom nie dié soort mense in 'n omgewing "aanhou" waar hulle
hul breins en kreatiwiteit kan gebruik om die skade wat hulle aangerig het,
weer goed te maak nie?

Koeitjies & kalfies | 28 kommentare

die VK en hul hantering van The Holocaust,

Di., 20 Mei 2008 13:03

Hierdie het ek vanmôre vanaf 'n vriendin wat 'n makelaar is by een van
die groot banke gekry. Ek het nog geen bevestiging daarvan gekry nie
maar as dit die waarheid sou wees, word die wêreld 'n plek om voor
bang te wees.

Dit is email wat geforward is vanuit die bank se intranet en hier is
wat sy geskryf het:

*

It is a matter of history that when Supreme Commander of the Allied
Forces, General Dwight Eisenhower, found the victims of the death
camps, he ordered all possible photographs to be taken, and for the
German people from surrounding villages to be ushered through the
camps and even made to bury the dead.

He did this because he said in words to this effect:

"Get it all on record now - get the films - get the witnesses -
because somewhere down the track of history some bastard will get up
and say that this never happened"

In Memorial

This week, the UK removed The Holocaust from its school curriculum
because it "offended" the Muslim population which claims it never
occurred.

This is a frightening portent of the fear that is gripping the world
and how easily each country is giving into it.

It is now more than 60 years after the Second World War in Europe
ended.

This e-mail is being sent as a memorial chain, in memory of the 6
million Jews, 20 million Russians,10 million Christians and 1,900
Catholic priests who were murdered, massacred, raped, burned, starved
and humiliated.

Now, more than ever, with Iran, among others, claiming the Holocaust
to be "a myth," it is imperative to make sure the world never forgets.
This e-mail is intended to reach 40 million people worldwide!

Be a link in the memorial chain and help distribute this around the
world.

Don't just delete this.

It will take a minute to pass this along.

"All that is necessary for the triumph of evil
is for good men to do nothing."
Edmund Burke

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    128  129  130  131  132  133  134  135  136  137  138  139  140  141  142  143    »]
Tyd nou: Do. Apr. 09 09:50:09 UTC 2026