Wij zien ernaar uit op reis te gaan naar Zuid Africa
alle inlichtingen betreffende de te bezoeken steden en bezienswaardigheden
met documentatie is welkom.
Die Leidende Lig berig gister dat SAA, voorheen SAL, begin het met 'n
Afrikaanse advertensie veldtog, waarin hulle bestuurshoof, Mnr. Coleman
Andrews, nogal 'n Amerikaner, self die woord doen, in Afrikaans. Amptelik sê
hulle dat 30% van hulle kliënte Afrikaanssprekend is, en dat hulle dit aan
hulle verskuldig is. Kajuitaankondigings bly egter steeds in Engels.
Die feit is natuurlik dat British Airways, en hulle binnelandse arm, Comair,
Afrikaans praat met hulle Afrikaanse kliënte, en Afrikaanssprekendes
toenemend van hulle diens begin gebruik maak het, en iemand iewers langs die
pad die pyn begin voel.
Intussen het die SABC weer met 'n dreigveldtog begin teen wanbetalers van TV
lisensies. Hulle voel nie die pyn so erg nie, want die regering het
ingestaan vir hulle verliese. Hulle het hulle blykbaar ook nie veel gesteur
aan 'n Kanadese konsultant wat aanbeveel het dat hulle meer aandag aan
Afrikaanse skedulering moet gee nie. Nou wag ons maar op die hofsaak wat die
Junior Rapportryers aanhangig gemaak het.
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Okay ek het darem `n helse klomp sogenaamde" flames" gekry op my
opspraakwekkende storie oor wie nou eintlik Afrikaans kan kleim jy verstaan
maar wat ek nou eintlik hiermee wil gedoen het,was om net vir julle te laaat
verstaan dat al gat ons hoe aan is dit die enigste taal wat die meeste
groepe in Suid Afrika soveel bydraes gemaak het dat jy net nie ka ko se is
vir jou bedoel nie.Jy verstaan nou oor die sogenaamde colourds wat ingels
praat is weer nou `n anner saak but op punt van korreksie hulle is even
groter gatkruipers as die boere wat uit hulle sogenaamde vaderland
padgee.Nou nog n ding die feite wat ek neer getik het weet ek voordat ek
even gedink het om n plek soos MATIES by te woon so julle almal wat gerply
het is `n of getik of moet net laag genoeg buk om te sien die wereld draai
nie om jou en jou ideologiese doelstellins nie.My persoonlike feeling oor
AFRIKAANS is dat dit `n baie aanpasbare taal is waaroor ons nie sal moet
stry nie ,want is die enigste taal wat deur baas,hotnot,kaffer en boer
gepraat ka word ongelukkig vir julle is ek nou nie geseend met politieke
korrektheid nie maar met wysheid en `n brein geskenk deur GOD om almal te
sien as eenders so baie dankie vir die insults ,ek bid vir julle sodat jou
oe ka oopgaan
Vir dié wat sou belangstel, ek het hierdie poslys op Punt Geselsradio vir
Afrikaans se tuisblad gesien:
******************************
Afrikaanse Poslys
Die Afrikaanse poslys is 'n informele forum vir bespreking van die taal
Afrikaans, die kultuur, die geskiedenis en die toekoms daarvan. Besprekings is
nie beperk tot Afrikaans nie. Daar moet tog gepoog word om nie te ver van die
tema af te dwaal nie.
Om aan te sluit:
Stuur 'n e-pos-boodskap aan:
lists...@unseen.aztec.co.za
Met die volgende inhoud (slegs 'n enkele lyn teks):
subscribe AFRIKAANS Jounaam Jouvan
Niks moet op die onderwerp-lyn van die boodskap verskyn nie.
+++++
Indien hierdie boodskap meer as eenkeer geplaas word, vra ek om verskoning
omdat daar ten tye van die plasing 'n probleem ontstaan het by DejaNews.
Interessant (vir my) om te sien hoe so 'n nuwe regsdomein ontwikkel om
skelmstreke, "struikrowery en onbeskaafde gedrag" vas te vat waar mense
leemtes in die reg doelbewus eksploiteer.
The white five hundred and five
Eyes of Christ on the warm hillside
Are blinding in Bologna�s light.
Marble and Brescia stone
Shackle an anchor to our load,
And distant as Damascus now
Bologna and our private road.
High in the blazing Appennines,
Before the forest�s grasping cone,
The sword embedded in the cross
Sings of a sacrifice in stone,
Permanent as del Robbia sky,
And singing it centres
The century�s wrong
Nails my conscience
to its song.
O Paul, Paul ons dood lê hier
Onder die grond se skaduwee,
Stand unshod on their mountain bier,
Salute the symbol of the tree.
So we come to our first frontier;
The cemetery looms like a customs shed,
Have I anything to declare
To the marshalled dead?
Wie se taal id it die die whity's ,colourds of sogenaamde AFRIKANERS ko ek
vertel jou n ding of twee wat jy nie graag sal wil weet nie die taal is my
en my mense sin ja reggeraai ons almal wat deur julle as inbetweeners
gebrandmerk is die sogenaamde colourds .Jy skrik ja ou baas is maak nie
saaak wat jy gaan doen nie lank voor die sogenaamde AFRIKANERS tot stand
geko het se om en by hier by 1800 toe praat die slawe dis nou almal wat vir
die lanies(baas)gewerk het n mengel moes van Nderlands,Arabies en knoi taal
het dit nie geweet nie ne` of te skaam om te erken datr jy `n anner man se
taal afgevat het met jou se klomp junk gedagtes ons vergewe jou but sal
never nie vergeet ko ek laat jou gou weer regop sit eerste sogenaamde
AFRIKAANSE boek issie deur julle geskryf nie ny hy was soos ek `n colourd ja
baas kannie glo nie okay sy naam is ABUKAR EFFENDI gaan slaan net na dan
sal jy sien okay genoeg vir vandag .O ja ek kry nou net gedagte oor al daai
whity's wat so iut die land padgee was nog maar altyd gatkriupers as jy
rerig omgee vir jou sogenaamde VADERLAND sal jy sooooooos n man staan en
baklei is oek maar goed julle verby hoop net julle ko nie weer terug
nie,julle weet mos hoe gaan die gesegde " `n Boer maak `n plan but `n HOTNOT
IS GEBORE MET N PLAN"
->"Narga User" writes:
->
-> Arabies en knoi taal
->
->
-> Bravo, Narg, maar spel tog maar
-> net "Khoi" reg. Wonder waar die
-> benaming Khoi vandaan kom. Is
-> dit ook 'n term wat deur mense
-> uit Europa geskep is?
->
-> Leonotis
Gloudina
Omdat jy so mooi wonder oor die herkoms van "Khoi", het ek gaan
naslaan in Toponymica Hottentotica van Nienaber en Raper...
Nee, die naam Khoi is nie van Europese oorsprong nie. Inteendeel.
Uit 'n magdom gegewens oor ou ontdekkingsreisigers en sendelinge se
reisbeskrywings haal ek net die volgende aan:
Knudsen 1842 Reisen Moritz 19/4 150 "Koï-koïn oder Hottentotten. Der
Name Hottentott ist der Namaquasprache fremd. Sie selbst nennen sich
Koï-koïn. Dies ist der eigentliche Gemein- oder Volksname. Koï (die
natürliche Genusendung des Comm. Sing.) heist Mensch; koïn, dieselbe
Endung des Comm. Plur., also Mensch-Menschen oder Mensch der Menschen,
wozu alle ihre Stämme, Orlams, Namaquas, Korannas, Griquas,
Buschmänner, Nawissen usw., die Berg- und Viehdamaras ausgenommen,
gerechnet werden". Ook in Quiellen 3 21, jaar 1844, herhaal hy dit.
"Khoi-khoin (oder Hottentot, europäischer Name) scheint der allgemeine
Name des ganzen Volkes zu sein".
Eerw C. Hugo Hahn (Tagebuch 1858) noem die naam Hottentot "eine
Verstümmelung des Wortes ||Huinitob". Hy beskou Hottentot dus as 'n
Khoekhoense woord, die -tob om saam te val met -tott van Hottentott,
waarvan die eerste deel op sy beurt die verhaspeling ||hui-n-,
waarskynlik soos ons dit verstaan, by Nama ||hui = die kop hoog oprig,
soos 'n koperkapel wat sy kop bakmaak, gereed om te pik en weg te
seil. So beteken "Hottentot" dan ongeveer die "Koperkapelmense"...
Tot sover die aanhalings. Ek hoop dit bring jou gemoedsrus.