Uit "Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN
Sa., 31 Oktober 1998 00:00
Uit "Blom van die Baaierd"
D.J. Opperman
Bloedhonde vat met fyn getjank die spore
tussen wrakhoute en geraamtes van die Dodekus,
verby dwergstruike die kalkbulte oor;
en in dié streek, van elke been en wiel bewus,
gaan geen teken of beweging ooit verlore.
'n Binnelig uit God se eerste daeraad
lê nog beslote in derduisend diamante,
afgekamp tussen versperrings doringdraad
waar rooi geverf staan op groot planke:
"Streng verbode! Niemand word hier toegelaat."
Prosa & poësie |
0 kommentare
Doel van die nuusgroep
Sa., 31 Oktober 1998 00:00
Kan iemand vir my se wat die doel van hierdie groep is?
Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?
Bees.
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare
Re: Doel van die nuusgroep
Sa., 31 Oktober 1998 00:00
"Bees" writes: > Kan iemand vir my
se wat die doel van hierdie groep is?
>
> Op die oog af lyk dit 'n bietjie na 'n plek vir pretensieuse oor-en-weer
> slegsery. Het dit hierin verval of was dit maar die idee van die begin af?
>
> Bees.
Ou Bees, dit was die doel van die
begin af. Welkom ou Bees. Jy lyk
of jou kwalifikasies vir hierdie
nuusgroep uit die hoogste rakke
is. Waarmee slyp jy jou tong? En
jou kloue?
Hardekool-piggy
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Kom eens langs
Sa., 31 Oktober 1998 00:00
http://www.casema.net/~gckool
stil ligt hij naast me
zijn jongenshoofd dicht
tegen me aangeschoven
mijn vingers glijden zacht
over de gladgespierde huid
ik kus ogen, neus en mond
word op zijn adem meegevoerd
en door zijn jeugd ontroerd
ik voel zijn warmte stromen
zijn hartslag in mijn borst
zijn foto komt tot leven
even geloof ik in geluk
Olaf Korder
Nieuwe homepage: http://www.casema.net/~gckool
verhalen en gedichten over jongensvreugde en herenleed.
.
Koeitjies & kalfies |
7 kommentare
Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH
Vr., 30 Oktober 1998 00:00
midde@in.afrika (NuweSAner) writes:
> |
> | SHARPEVILLE INQUIRY
> | Anne Welsh
> |
> Mooi gedig, igs, maar plaas jy dit oor die politieke inhoud daarvan?
> Dit kan nie wees omdat dit iets met Afrikaans te doen het nie.
> Groete!
Nee, natuurlik het dit nie iets met Afrikaans
te doen nie. Wel met Suid-Afrika. Soos jy kan
sien, pos ek al 'n hele ruk Engelse gedigte uit
SA op die nuusgroep. Dis deels omdat ek dit met
mede-nuusgroeplede wil deel. Deels ook om dit
aantrekliker te maak vir Engels-sprekende Suid-
Afrikaners wat die Afrikaanse nuusgroep besoek.
(Daar is etlike van hulle.) Baie van die nuwer
Engelse gedigte word vir my aangestuur uit SA.
Die oueres kry ek uit bundels wat ek hier by my
het.
igs
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
rassenvermenging
Do., 29 Oktober 1998 00:00
Hier in Nederland wordt het steeds gewoner dat blanken met zwarten, blanken
met Aziaten, etc. gaan samenwonen en trouwen. Je zou dus kunnen stellen dat
rassenvermenging hier meer en meer geaccepteerd wordt.
Dit in tegenstelling tot cultuurvermenging. Ik ben van mening dat 2
verschillende culturen bij elkaar tot botsingen leidt. Een Christen en een
Moslim kunnen naar mijn mening beter apart blijven, omdat de verschillen te
groot zijn. Een zwarte en een blanke kunnen zich naar mijn mening prima
vermengen, mits ze uit een zelfde cultuur komen en dus dezelfde normen en
waarden hebben.
Ik ben benieuwd wat jullie Afrikaners daarvan denken.
Nog een vraagje zijn er hier zwarte Afrikaans sprekenden in deze
nieuwsgroep?
Koeitjies & kalfies |
8 kommentare
Namibia
Do., 29 Oktober 1998 00:00
He wie weet er hoeveel Namibiers er nog Duits spreken? Wat is de meest
gesrpoke taal daar? Engles? Afrikaans? Of zo'n inlandse houtje-touwtje-taal?
Bokkie
Koeitjies & kalfies |
10 kommentare
Re: Namibia
Do., 29 Oktober 1998 00:00
Daar is heelwat Namibiërs wat Duits praat, maar nie dit wat jy hier skryf nie
Die Woestynrot
SAE wrote in message ...
> He wie weet er hoeveel Namibiers er nog Duits spreken? Wat is de meest
> gesrpoke taal daar? Engles? Afrikaans? Of zo'n inlandse houtje-touwtje-taal?
>
> Bokkie
>
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Aanmatigende Kaspaas
Do., 29 Oktober 1998 00:00
Kaspaas - hy is nie die eretitel "Oom" meer werd nie - is nou net so
aanmatigend soos diegene vir wie hy hom kamma skaam. As 'n mens 'n persona
wil aanneem, moet jy maar liewer altyd "in karakter" bly.
Nee wat, Kaspaas, jy het die hele strekking en toonaard van my antwoord aan
jou gemis.
Ou Kaspaas - jy sê saam met ou Mandela: "Good riddance!"
Snaaks, dis nogal half soos ek gevoel het daardie keer toe ons van die
Johanneburgse Internasionale Lughawe af opgestyg het, en die stad se liggies
onder ons verdwyn het......
Good riddance.....
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare
Uit "Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN
Do., 29 Oktober 1998 00:00
Uit "Blom van die Baaierd"
D.J. Opperman
"Sal ek vannag nog met my vliegtuig vlug
na bondgenote wyd versprei:
na Portugese in Angola, Jode in Johannesburg,
of ronkend oor die Skeurvallei
na Brussel of Brahmaanse tempels teen 'n kerrielug?
"Maar boos bly boos in Brakfontein of Neo-Baäl,
en goed is goed by Golgota of Brussel;
en deur die eeue is dit reeds bepaal:
die plek en spelers sal voortdurend wissel
maar die spel word telkens in die tyd herhaal."
Prosa & poësie |
0 kommentare