Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Van die Net af gekry

Wo., 25 Junie 2008 13:20

The South African Post Office was announced as the National Business of the
Year for 2008 at the National Business Awards in Johannesburg earlier this
week.

This I assure you is not a joke.

According to the panel of judges, the post office has taken giant steps
towards achieving its vision: to be recognised amongst the leading providers
of postal and related services in the world. Comments group CEO Motshoanetsi
Lefoka, "All employees have been working tirelessly to position the company
in the commercial business environment. Through our initiatives that embrace
innovation and technology, we intend to continue to improve on our sterling
performance. I would like to thank our shareholder, employees, partners and
most importantly our customers! Without their commitment, dedication and
support, this would not have been possible."
And that dear readers of this great blog is the reason why Arsezania is
arsezania!
No other postal service or for that matter any business in the world would
have the cheek top accept an award like this in the same week as Amazon said
enough is enough.
Just another example of where sa is heading.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

'Prins' vas 3 maande ná 2 sterf

Di., 24 Junie 2008 15:54

Dries Liebenberg en die Beeld moet hul inligting op datum kry.
'n Stadskoerant (dink dit was die Daily Mail) het weke gelede
al berig dat die koningsgesin sê dat hulle geen verwantskap
tussen hulle en die betrokke 'prins' kan opspoor nie.

Hulle het hom lank begaan om te beweer dat hy 'n prins is
maar dit waaroor Dries Liebenberg hieronder berig was gereeld
onder die hoofnuus in die koerante hier, en dit het hulle op die
verdediging geplaas. Liebenberg se bewoording maak dit duidelik
dat hy nie daarvan weet nie. Miskien moet die Beeld daarop gewys
word. Daily News se argiewe sal bevestig wat ek sê.

Prins vas 3 maande ná 2 sterf
Jun 23 2008 07:38:11:683PM - (SA)

Dries Liebenberg

Durban. – Ná 'n drie maande lange polisie-ondersoek na bewerings dat
dit nié prins Sifiso Zulu was wat hier teen 'n bakkie vol kerkgangers
gebots en weggehardloop het nie, is dié Zoeloe-koninklike gister toe
wel op aanklagte van strafbare manslag in hegtenis geneem.

Zulu, 'n bekende in sake- en sosiale kringe in die stad, het
gisteroggend vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn nadat
speurders hom na die Durban-Sentraal-polisiekantoor ontbied het.

Zulu is op borgtog van R5 000 vrygelaat en moet weer op 18 Julie in
die hof verskyn.

Komm. Hamilton Ngidi, provinsiale polisiehoof, het in 'n verklaring
gesê geen misdaad sal toegesmeer word nie, ongeag wie daarvoor
verantwoordelik is.

“Ons hoop bespiegeling in die media sal nou end kry, veral die
onregverdige aantygings wat teen die polisie gemaak is,” het Ngidi
gesê.

Daar was van die staanspoor vrae oor die ongeluk wat op 29 Maart, 'n
Saterdag, omstreeks 21:00 op die hoek van Masabalala Yengwa-rylaan
(NMR-rylaan) en Somtseuweg oorkant die landdroshof gebeur het. Die
bestuurder van Zulu se BMW X5 het weggehardloop ná die botsing wat die
lewe van twee studente geëis het en waarin nog tien mense in 'n bakkie
beseer is.

Daar was glo 'n bottel drank in die BMW.

Vrae is in die KwaZulu-Natalse wetgewer gevra oor die betrokkenheid
van mnr. Bheki Cele, LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling asook
vervoer, op die ongelukstoneel.

Cele het Zulu later na die polisiekantoor gebring.

Zulu het destyds aangevoer hy het nie ten tyde van die ongeluk bestuur
nie omdat hy die voertuig aan iemand geleen het.

Dié persoon is later, ná 'n soektog, deur die polisie opgespoor en
ondervra.

Nadat die polisie Zulu sowat tien dae ná die ongeluk ondervra het, is
hy in hegtenis geneem in verband met 'n uitstaande lasbrief in 'n klag
van dronkbestuur teen hom waarin hy vroeër versuim het om voor die hof
te verskyn.

Dié klag spruit uit 'n voorval in Julie 2006 toe hy by 'n
padversperring op die N2-hoofweg by Durban voorgekeer is.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2345683,00. html

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Warm Vetkoek

Di., 24 Junie 2008 14:42

So pas uit die olie! Brooddeeg vetkoek... en vingers waarvan die vet
eers afgevee moet word eer ek aan die toetsbord se keys raak..:-)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Laaste Sin 'n Lag Werd

Di., 24 Junie 2008 13:01

Virginia Keppler se laaste sin (BMW) het my laat glimlag.
Daar was mos 'n klompie jare gelede 'n plakker agter op
sommige motors wat iets was soos:
'Moet nie steel nie. Dit is reeds gesteel'

Pta-diewe vasgetrek toe hulle buit wegdra
Jun 23 2008 09:02:12:463PM - (SA)

Virginia Keppler

Twee diewe wat gisteroggend by die Doxa Deo-skool in Faerie Glen, in
die ooste van Pretoria, ingebreek en rekenaars en radio's gesteel het,
is gearresteer terwyl hulle op pad was om hul buit in bosse naby die
skool te gaan versteek.

Die diewe het gesteelde radio's in hul besit gehad toe lede van die
Boschkop-polisie hulle in Atterburyrylaan opgemerk en gearresteer het.

Konst. Sam Shibambo, polisiewoordvoerder, het gesê die diewe,
onderskeidelik 19 en 24 jaar oud, was op pad om die radio's by die res
van die gesteelde rekenaars te gaan versteek.

Die rekenaars was in swart plastieksakke toegedraai.

Shibambo het gesê konsst. Tebogo Nkgadima en Doctor Baloyi het
gisteroggend net ná 09:00 'n klag ontvang dat vir die derde keer by
die skool ingebreek is.

"Die konstabels het na die skool gegaan waar lede van die
Ubunto-sekuriteit 'n beskrywing van die diewe aan die polisie gegee
het. Hulle het toe in Atterburyrylaan in die rigting van Hans
Strijdomweg gery toe hulle die diewe langs die pad opgemerk het."

Shibambo het gesê die diewe is oorspronklik van Nelspruit.

Hulle het doodstil op die grond met hul hande agter hul rüe vasgebind
gesit terwyl die polisie die gesteelde radio's en rekenaars uit die
bosse langs Atterburyrylaan, sowat 300 m van die skool af, uitgedra
het.

Volgens hom is die afgelope week drie keer by die skool ingebreek.

"Vingerafdrukke van die diewe en dié wat vroeër by die skool gekry is
met die eerste twee inbrake, sal nou vergelyk word om te kyk of dit
nie dieselfde mans is nie," het Shibambo bygevoeg.

Die polisie het eergisteroggend ook 'n dief gevang nadat hy by twee
huise in Queenswood en Villieria ingebreek en met 'n gesteelde BMW
probeer vlug het.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2345735,00. html

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Steven Hatfill

Ma., 23 Junie 2008 18:38

> Basson also denied any dealings with Dr Steven Hatfill, the former
> Rhodes University and University of Cape Town student regarded by the
> US Federal Bureau of Investigation as a "person of interest" in last
> year's spate of anthrax attacks in the US.
>
> "I've never met him. I believe he was an (SADF) member but he was
> never involved in 7Medical Battalion (the army unit Basson headed in
> the 1980s)." -- DDC

Vandag het ek byna van my stoel afgeval toe ek die
bostaande lees. Steven Hatfill was, en heelwaarskynlik
is, onder sterk suspisie dat hy die anthrax-koeverte
uitgestuur het wat so 'n week of twee na 911 uitgestuur
is aan verskillende adresse, insluitende 'n senator se
kantoor in die Capitol.
Een van die leidrade wat die suspisie verhoog
het,
is dat hy 'n skool se adres gebruik het, wat baie klink
na die plek in Zimbabwe waar hy vir 'n ruk gewerk het,
en waar daar 'n ongewone uitbreek van anthrax plaas-
gevind het. Hulle het keer op keer die meer naby sy
huis gesleep om uit te vind of hy nie leidrade daar
probeer wegsteek het nie.
Nooit het ek egter geweet dat hy SA konneksies
gehad het nie. Ek wonder of hy êrens anders in Afrika
gebore was, en net in SA studeer het.
Daardie wit anthrax-koeverte was selfs hier in
Kanada vir ons vreesaanjaend. In die dae na die eerste
koeverte in die VSA aangeland het en mense siek gemaak
het, is 'n koevert na 'n kantoor op Parliament Hill
gestuur,
en die vraag was dadelik of dit ook anthrax was. Ons kry
die middag 'n oproep van ons seun, wat daar werk. Hy sê
hulle is almal beveel om hulle huisgesinne en nabye
familie te vertel dat hulle OK was. Ons dink toe ons
seun maak 'n grap, maar hy sê dis wat hulle beveel is.
Later het dit toe geblyk dat dit 'n prank was, maar dis
baie ernstig opgeneem in die paniek na 911.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 42 kommentare

Re: Tsvangirai is in veiligheid gebracht in de Nederlandse Ambassade

Ma., 23 Junie 2008 17:51

Bart wrote in news:485fc9aa$0$14342
$e4fe...@news.xs4all.nl:

>
> In Zimbabwe is Tsvangirai in veiligheid gebracht in de Nederlandse
> Ambassade in Zimbabwe. Het is ook op de Nederlandse ambassade
> waar hij zijn afscheid aankondigde van de verkiezingen.
>
> Het wordt steeds erger daar.
>

Hmm....hadden wij enkele decennia geleden niet een soortgelijk akkefietje in
de NL-ambassade te Zuid-Afrika?

En, nog prangender, zou Mbeki nog wakker liggen van die overeenkomstigheid?

Didn't we have a similar scenario, some decades ago, in the Dutch embassy in
South-Africa?

And, more intriguing, would Mbeki loose even one second of sleep over this
similarity?

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Uit Beeld - vergiffenis vra

Ma., 23 Junie 2008 14:14

‘Jammer, Carl, ek’t nie geweet’
Jun 22 2008 10:09:02:813PM - (SA)

Henry Cloete

Bloemfontein. – “Daar het ek op die kampus gesit en gedink ek
verkondig die evangelie, terwyl iemand wat vir die waarheid en wat reg
is, opgestaan het in die tronk verkrag word.”

Mnr. Albert Pretorius, ’n destydse medestudent van mnr. Carl Niehaus,
oudambassadeur van Suid-Afrika na Nederland en oud-ANC-LP, het na
aanleiding van ’n onlangse Beeld-hoofberig besluit hy moet kontak met
Niehaus maak – en hom om verskoning vra.

Beeld het berig oor Niehaus se ope brief op sy blogruimte, waarin hy
vir die eerste keer aan sy 11-jarige dogter vertel hoe hy destyds die
nag voor sy vonnisoplegging deur “meer as 20 mans” verkrag is.

Hy is in 1983 van hoogverraad aangekla, skuldig bevind en tot 15 jaar
gevangenisstraf gevonnis.

Pretorius sê hy en ander studente by die Randse Afrikaanse
Universiteit (deesdae die Universiteit van Johannesburg) het Niehaus
en sy gewese vrou, Jansie, in hul studentejare as kommuniste uitgekryt
en hulle vermy en sku behandel.

“Ek was besig met my toelatingskursus. Ek het nie eens geweet wie
Nelson Mandela is nie, maar Niehaus het plakkate op die kampus
opgeplak wat sê: ‘Bevry Mandela’. Ons het hulle verstoot en geglo ons
is reg – ons het maar geglo wat ons in die media gelees het,” sê
Pretorius.

Hy sê Niehaus sou byvoorbeeld in ’n restaurant instap, waarop die
ander studente in die restaurant sou opstaan en uitloop.

“Dit was ’n wit universiteit. Omdat hulle by die ANC betrokke was, het
ons hulle verstoot. Ek was nie aan die kant van die waarheid nie, maar
aan die kant van my volk.”

Pretorius sê sy lewe het onder meer deur sy betrokkenheid by die
Vlakfontein Sekondêre Skool in Mamelodi ’n wending geneem.

“Ek het begin besef daar is fout met die manier waarop ek dink. Dit
gaan oor mens se oortuigings, en wat jy in jou hart wéét reg en
verkeerd is en nie wat die ander mense sê nie.

“Nadat ek die berig (oor die verkragting) gelees het, het ’n baie
groot begeerte by my ontstaan om my berou teenoor Niehaus uit te
spreek.”

Met Volksblad, Beeld se susterskoerant, se hulp het Preto?rius en
Niehaus by mekaar uitgekom, en volgens albei ’n “verstommend” goeie
gesprek gehad.

Hulle gaan glo binnekort in Krugersdorp, waar Pretorius werk,
bymekaarkom.

Niehaus sê hy is “baie diep” geraak deur die gesprek met Pretorius.

“Hy was nie een van die voorbokke nie. Die moeite om te praat oor
dinge wat in die verlede gebeur het, word baie waardeer.”

Niehaus sê die reaksie en terugvoer wat hy ná die berig ontvang het,
is oorweldigend positief en ondersteunend.

“Daar is dié wat negatief reageer, maar dit is só klein in vergelyking
met die positiewe reaksie dat dit nie eens genoem hoef te word nie.”

Nuus | 54 kommentare

Viva Skype!! Panzi Telkom!!

Ma., 23 Junie 2008 12:46

Oftewel - die nuwe werklikheid arriveer ook stadig, drup-drup, in
Suid-Afrika.

Familielid gee nou klas in Suid-Korea. Sy het verlede week internet
gekry in haar woonstel. Nodeloos om te se, dit is hoësped en sonder
cap.

Ek het in afwagting daarop broadband gekry. Mweb ADSL (kon nie langer
wag vir Neotel nie wat in die stadium net so fokken useless soos
Telkom lyk).
Ek het 2 gig cap gekry waarvoor en so R350 per maand betaal

Die naweek het ons toe Skype getry. Vir 4 en 'n half uur geyakity oor
die naweek MET video feed van die kant af (sy het nog nie 'n webcam
gekoop nie). En dit het altesame so 250 megs gebruik.

Rekenaars & selfone | 1 kommentaar

Peter Bruce van Business Day oor die ANC

Ma., 23 Junie 2008 12:27

The thick end of the wedge
Peter Bruce

IS THE African National Congress scared of its own children? I ask
because try as I might I have yet to hear anything approaching a
rebuke of Youth League president Julius Malema for his threat to kill
people who put Jacob Zuma on trial. Kgalema Motlanthe probably did the
best by calling the remark “reckless” and reminding his interviewer —
John Robbie — that Malema is also on the party's NEC and its National
Working Committee.

Listening to Jacob Zuma the other night I waited for the Chief to say
something chiefly, but all he managed was a miserable “it was
unfortunate”.

Unfortunate? It was, and remains, an outrage and it speaks volumes for
the way the ANC works that this is all we citizens are going to get.
As far as the ANC is concerned it's an internal matter. Sure, Malema
has probably been dumped on big time behind closed doors, but it
doesn't help me or anyone else offended and frightened by his idiocy.
The ANC needs to learn lessons the easy way (like by reading
well-meaning columnists like me) or the hard way (like reading about
burning people on the streets of our townships) — and the lesson is to
talk to and empathise with the people.

It's simple, folks — people like to feel affirmed. I'll absolutely
guarantee you most ordinary adult citizens would have been appalled
about what Malema said, so why not make them feel ordinary and normal
and say out loud that what Malema said was appalling?

At the moment, most of the ANC's talking is done within the party.
It's understandable in a way because of all the infighting. But
there's also a sense in which the ANC believes it is the country. So
when Julius Malema breaks wind on the subject of Zuma, he's probably
genuinely bemused at the stir he creates. Jacob Zuma probably really
thinks it is just unfortunate (presuming it's still okay to take a man
at his word).

Does he not link what Malema said to the fact that most of the
speeches he gives these days are about restoring confidence to SA's
withering reputation in the world, what with his becoming president
and the current president having lost control of the government? The
actual tipping point, when the rand free-falls and the non criminal
rich all leave, that'll all be dealt with in the party structures, I'm
sure.

So if one is so down on the Zuma ANC why can't one get more excited
about all the talk of a new order in SA politics — supposedly Helen
Zille becomes a sort of stalking horse for a now broken-away part of
the ANC more commonly known as the Mbeki Camp? According to what I
have been told, the reasoning is that Zuma will become president and
fairly quickly fail, both economically and socially. That's when the
“new” political structure will somehow “move in” and take the reins.

I think not. People should stop underestimating Zuma. He has his
faults, sure, but he's as cunning an operator as you'll find in
politics anywhere. He will split the middle classes by speaking out
sensibly on crime and Zimbabwe and wealth and poverty. He has the
common touch in bucket-loads and it can be amazingly comforting to
listen to him. The Mbeki Camp breakaway (if it ever comes to that)
will have to match him and will probably fail.

Unless, that is, they can nail him on morality. That's his weak spot,
as his failure to rebuke Malema in public unfortunately again shows.

FRANS Steyn is not a flyhalf. He's talented but not educated (he brags
about never reading) and the latter matters as much in that position
as the former. The flyhalf is where a winning rugby team leaves its
brain. Rather let Steyn just play (somewhere else) and we'll see what
he can do. The Aussies and Kiwis are next. Please let's play them with
a brain where it should be.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Gedig deur AG Visser

Ma., 23 Junie 2008 12:21

O gonna, ek hoop dis die einde van die kerk
Ek kan nie meer sit nie, my maag wil werk
Die dominee praat lank en die son sit laag
Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
Eers word ek warm, en dan weer koud
Nog nooit in my lewe was ek so benoud
Dominee, Dominee praat tog klaar
My rug trek krom, die gort is gaar.

Dit knal en dit kraak en my derms kreun...
Toe los ek 'n poep wat die galery laat dreun!
Die mense kyk om en ek bloos bloedrooi
Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.

Die dominee bly stil, sy oë omgedop
Die vrou reg agter se hoed sit skeef op haar kop
Kort agter die hakke van die bulderende klank
Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank..

Party begin te hoes en ander te proes
Ander weer waai met sakdoeke woes
My oë traan, my kop die sak
Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak

Sowaar as wragtig, net die volgende keer
Is dit toe presies wat moes gebeur
Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
Te laat besef ek dis 'n ander lawaai...

Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
Die dominee bly stil en gluur my aan
'n ouderling begin woedend sy weg na my baan.

Ek spring met mening op om te hol
Maar word teruggetrek deur 'n tien pond drol
Die ouderling kom nader, sy arms bak
Ek skrik so groot dat ek 'n nog groter bol kak

My broek is nat en die pype staat wyd
so het ek laas myself as kind beskyt!
Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg

Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
My sinne word dof van die walglike reuk
Die "cheek" om my kop tussen my bene te steek!

My maag is so seer, my bene die knak
Al wat ek voel is die groot bol kak
Die ouderling steun en druk aan die bol
Hy druk die ding amper terug in my hol

Buite los hy my en storm na binne
Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom

Een ding het ek van kerkgang geleer-
As jou maag wil werk, sit naby die deur
En as jou derms begin draai en jou poepol blom
Sorg dat jy vinnig, ja vinnig, by die kakhuis kom!

Prosa & poësie | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    119  120  121  122  123  124  125  126  127  128  129  130  131  132  133  134    »]
Tyd nou: Wo. Apr. 08 20:33:27 UTC 2026