Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Petrol 93c?

Vr., 27 Junie 2008 11:12

Wel, dit is wat Dawie Roodt nou net gesê het..!

Ekonomie & geldsake | 1 kommentaar

Hospitale SA style

Vr., 27 Junie 2008 07:56

Hospitaal laat nie besoekers dán toe nie
Jun 26 2008 08:35:46:853PM - (SA)

Antoinette Pienaar

Die Johannesburgse Algemene Hospitaal gaan van Maandag af geen
besoekers soggens of saans op die perseel toelaat nie.

Om veiligheidsredes is besoekure slegs tussen 15:00 en 17:00 en daar
sal geen uitsonderings wees nie, het mnr. Sagie Pillay, hoof van die
hospitaal, gister gesê.

Dit kom ná 'n reeks voorvalle waarin dokters, verpleegsters, pasiënte
en besoekers die afgelope maande in staats- en private hospitale oor
die land aangeval of beroof is. In een van die jongste voorvalle is
werknemers by Sunninghill- private hospitaal in Sandton vandeesmaand
deur rowers aangehou en beroof.

“Ons gaan effektief ons hospitaal snags sluit,” het Pillay gesê.

Mnr. Jack Bloom van die DA het gister gesê die besoekure smiddae is
uiters ongerieflik vir mense wat werk en steeds hul geliefdes wil
besoek.

Pillay sê hy het geen keuse nie.

“My personeel word bedreig en ek sal nie toelaat dat hulle groener
weivelde gaan soek net omdat hulle onveilig voel nie. Misdaad is besig
om ons van ons gewone vryhede te ontneem, maar ons het nie 'n keuse as
om die veiligheid van ons personeel en pasiënte voorop te stel nie.”

Die hospitaal bestee R1,3 miljoen per maand aan 'n tender om die
veiligheid op te knap. Daar is reeds draagbare metaalverklikkers en
veiligheidsbeamptes op vierwielmotorfietse. Binnekort kom kameras,
skandeerders wat vingerafdrukke lees, en beter beligting op die
perseel. Die plan is ook om slegs twee besoekers per pasiënt op die
perseel toe te laat.

Toegangskaarte sal aan elke besoeker uitgereik word. Volgens Pillay
het pasiënte in 'n opname getoon smiddae pas hulle. Ander misdade die
afgelope twee jaar by hospitale:

Op 5 Mei is me. René Burger (20), suster van die rugbyspeler Schalk
Burger, by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap ontvoer en verkrag.

'n Dokter was op 23 Maart die derde slagoffer van 'n gewapende rooftog
in een van die Johannesburgse hospitaal se hysbakke. Enkele weke
tevore was dit 'n dokter en 'n pasiënt.

In November verlede jaar is 'n man in sy bed doodgeskiet in die Chris
Hani Baragwanath-hospitaal.

Kort daarna is 'n swanger verpleegster by 'n toonbank in die
Pretoriase Akademiese Hospitaal glo hardhandig rondgeruk.

In Oktober verlede jaar het 'n afgedankte drywer glo vier senior
amptenare by die Seshego-hospitaal buite Polokwane in Limpopo
doodgeskiet.

Kort daarna is 'n verpleegster in die Oos-Kaap deur ses mans beroof en
aangerand.

Vroeg verlede jaar het 'n mediese student beweer sy is by Baragwanath
verkrag.

Gesondheid & boereraat | 0 kommentare

Uhuru

Vr., 27 Junie 2008 06:15

Van die net af gekry

For years now, the "Night Of The Long Knives" conspiracy story has persisted
and will simply not go away. Protagonists of this dark & foreboding theory
are convinced that a full-scale black on White war will erupt when Nelson
Mandela pops his clogs. Some think that the recent "xenophobic" black on
black violence was a trial run for the main anti-White event, and judging
from the complete anarchy and chaos which reigned when the violence peaked,
it was clear that the police & army were utterly incapable of seizing
control of the situation.

In the past two weeks, we've seen and heard outrageous statements made,
first by Mad Boon Julius Malema of the ANC Youth League, then by jungle ape
Zwelinzima Vavi of the Cosatu / SA Communist Party alliance. Malema's
incitement to anti-White racist violence and racial genocide is crystal
clear, despite being cloaked and veiled in fuzzy platitudes. Here is the
exact text of what he said:

"We are prepared to die for comrade Zuma. We will take up arms and kill for
comrade Zuma." When asked exactly what he meant, he explained it thus:

[In an interview with the SABC] Malema said: "We never said the youth must
take up arms and kill. We said if the need arises. "That need is not here.
That need will not arise anytime soon. "But we are issuing a warning, an
alert to those who think we are asleep, that we are watching them and that
they should never test our patience." Malema said his statement was merely a
"demonstration of our commitment to the defence of the revolution".

Explaining his choice of words he told the SABC: "In defence of this
revolution we are prepared to pay the highest price. "We are saying there is
a consistent political attack on our leadership and that seeks to undermine
the black majority... and that is done by people who are opposed to change
in South Africa."

You don't need to be be genius to figure out who it could be that is
"threatening the revolution" and "seeking to undermine the black majority",
and it is crystal clear who is being referred to when he mentions "people
who are opposed to change in SA".

Those who dismiss the "Night of the Long Knives" theory as crazy conspiracy
BS usually do it on the basis that there is no rational reason or gain to be
had from blacks killing Whites en masse, and that such an occurrence is
highly unlikely. I cannot fault this logic either - indeed, what is to be
gained from such genocidal madness? Until the supposed anti-foreigner
violence erupted, this logic was perhaps well founded but in light of recent
events, our view and expectations of what constitutes violent and irrational
"TKB" should be recalibrated. The typical Azanian jungle bunny is a wild,
unpredictable and violent creature which gets much worse when he is absorbed
in a mob of fellow wild, unpredictable and violent brethren. Logic and
common sense are inappropriate lenses through which to observe these beserk,
marauding hordes, and it is safe to say that one can expect the absolute
worst from them.

Couple this with fifteen years of steady anti-White propaganda & hate speech
as carried by state agitprop media such as the SABC & black newspapers, add
to this the the recent incitement of Malena & Vavi, and indeed the picture
becomes much more alarming.

In the past few years, strange & cryptic messages kept on popping up
everywhere. Wild rumours were doing the rounds that blacks were setting up
arms caches in townships, and that shipments of pangas (machetes) were being
distributed in the squatter camps. For example, I've personally seen
numerous black taxis with the odd message "Not Yet Uhuru" on their back
windscreens, either as a large banner or as a bumper sticker. I've also seen
bumper stickers which read "Thank God I am a Black Man" and "The Days Of The
Whites Are Numbered". What could this possibly mean? Some self-appointed
experts postulated that an impatient group of blacks wanted to start their
anti-White ethnic cleansing campaign prematurely, and the regime needed to
communicate to them that the time was not right, hence the "Not Yet Uhuru"
messages which kept on appearing everywhere.

Today I received yet another email in this vein - once again I'm not really
sure what the heck to make of it. See below for the explanation accompanying
the email, and particularly the text on this black woman's jersey.

Knee jerk reaction of angst-ridden, jumpy Whites fearing the worst, or a
subtle, veiled and very real threat of things to come? I wish I could tell
you, dear reader, but I honestly don't know the answer. It's easy to dismiss
these things out of hand, but is it wise? I feel duty-bound to post it here,
in spite of the fact that I can neither endorse it, nor laugh it off as
alarmist crap. The last thing I want to do is impugn the credibility of this
blog. So best we present you with the facts, while warning "caveat lector"
and leave you to mull it over. We welcome your comments on this.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

" Elegie " deur HENNING PIETERSE

Do., 26 Junie 2008 15:17

ELEGIE
Henning Pieterse

Die bougainvillaea bloei ‘n vrolike rooi,
het jy die dag gesê voor jy weg is.
Ook: ek verstaan jou nie. Verstaan jou nie.

Langsaan het spreeus
die pruimboom kaal gesteel.
Hulle het soos ek dit nie verstaan nie.

Die formasies van voëls in die rooi middae
kon ek natrek
en die niks bewonder.

Tussendeur het jy laat weet van bloed
wat opdroog. Droë blomme
kon ek nooit begryp nie.

Op ‘n dag vat die jakaranda
blou vlam by die venster
sonder dat hy dit verstaan.

Toe was die bougainvillaea uitgebloei.
Sy hang, sonder om te verstaan,
tussen spreeus in die jakaranda.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Dis darem lekker lieg

Do., 26 Junie 2008 13:09

Ek sien vandag se Beeld (bl. 11) sê 'n bergleeu kan tot 2.7 meter hoog
word. Nog nooit het pumas op hul agterpote geloop nie:-)

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

SA Polisiemagte skiet op mekaar na Metropolisie paaie blokkeer, motoriste aanrand

Do., 26 Junie 2008 09:22

Van http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2347183,00. html

--
Skote op M2; duisende motoriste lank vasgekeer
Jun 26 2008 12:16:02:113AM - (SA)

In ’n skietgeveg op die M2-hoofweg in Johannesburg tussen
metropolisielede en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)
het rubberkoeëls motoriste se motors beskadig en van hulle het
vreesbevange agter hul motors weggekruip.

Die metropolisielede het die hoofweg by die Rissikstraat-afrit van
omstreeks 16:00 tot 19:00 met hul ampsmotors afgesper omdat hul
onderhandelinge met die Johannesburgse stadsraad oor salarisse nie na
hul sin verloop het nie.

Die SAPD het begin skiet nadat die metropolisielede geweier het om die
pad weer oop te maak. Duisende mense wat in die spitsverkeer op pad
huis toe was, is ure lank in hul motors op die M2-oos en -wes, sowel
as op die M1-noord en -suid, vasgekeer.

Verskeie strate in die Johannesburgse middestad is ook deur
metropolisielede afgesper. Hulle het hul motors se sirenes die hele
tyd laat loei en die ligte laat flikker.

Metropolisielede onder leiding van mnr. Vincent Vena, organiseerder
van die vakbond vir munisipale werkers (Samwu), het omstreeks 16:00
besluit om die hoofweë en paaie in die middestad te versper nadat
hulle vergeefs op me. Lele Sithole, direkteur van menslike hulpbronne
van die Johannesburgse stadsraad, gewag het.

Hulle is ontevrede oor die hoë vlak van beweerde nepotisme in die
metropolisie. Volgens hulle word sekere metropolisiebeamptes wat
bevriend is met dié in gesagsposisies, bo ander bevoordeel. Nuwe
werknemers kry ook glo ’n salaris ver onder die salarisvlak wat hulle
behoort te verdien.

Hulle het geëis dat Lele self vir hulle antwoorde gee.

Sowat 2 000 metropolisielede het van 10:00 af by die
metropolisiekantore in Villagestraat, tussen Eloff- en Lovedaystraat,
vergader.

Baie motoriste was op pad huis toe, aangesien die versperring tydens
spitsverkeer plaasgevind het.

SAPD-lede het omstreeks 17:00 by die toneel aangekom en geëis dat die
metropolisielede hulle uit die voete maak.

Die metropolisielede het geweier. Die sowat 200 lede wat op die M2-
hoofweg naby die Rissikstraat-afrit saamgetrek het, het onder meer
getoi-toi en in ’n bondel op die hoofweg gesit, terwyl ander
oorlogsliedjies gesing het.

Die spanning het teen 17:30 hoog begin loop toe die polisielede aan
die een kant van die pad gaan staan het en die metropolisie aan die
ander kant.

Toe die metropolisielede steeds weier om die hoofweg te verlaat, het
die polisie met rubberkoeëls op hulle losgebrand.

Teen 18:50 het die polisie met Nyalas die metropolisielede wat op die
M2-wes gestaan het, verdryf. Terselfdertyd het die verkeer weer begin
vloei.

Ontstoke metropolisielede het gedreig om met skerp ammunisie terug te
skiet op die polisielede. Skuiling is agter motors ingeneem wat op die
hoofweg gestaan het.

Sowat die helfte van die groep metropolisielede het die hasepad op die
M2-oos gekies terwyl die Nyalas hulle op die M2-wes, teen die rigting
van die verkeer in, gevolg het.

Volgens Vena vergader Samwu, Cosatu en die ANC vanoggend by die ANC se
kantore in Rissikstraat en daarna sal Samwu-amptenare terugvoer gee
aan metropolisielede wat by die metropolisiekantore in die middestad
sal saamtrek.

Nuus | 0 kommentare

Apartheidvarke is aan die woel in Jhb!

Do., 26 Junie 2008 07:41

Cops vs cops in gun battle
26 June 2008, 06:56
Related Articles

By Louise Flanagan, Lee Rondganger and Alex Eliseev

After a violent standoff between Joburg metro cops and SA police,
greater Johannesburg - which includes Randburg and Sandton - faces a
day without policing.

Its metro cops are on strike today, Thursday, claiming rampant
nepotism and favouritism in their department.

In dramatic action on Wednesday, more than 400 protesting metro cops
blocked the M2 highway that rings the city, bringing thousands of
peak-hour motorists to a standstill.

Shooting erupted when SA police in riot gea arrived with metro police
(JMPD) using live ammunition and police firing rubber bullets.

Seven metro cops were injured.

On Wednesday night SA Municipal Workers' Union organiser Vincent Vena,
speaking from metro headquarters in Loveday Street, said there would
be no metro police on duty on Thursday.

None had been on duty last night, either.

Vena said 99 percent of the more than 500 JMPD staff - uniformed as
well as non-uniformed office staff - from across the city had
converged on the base on Wednesday to demand to talk to City of
Johannesburg management about their grievances.

On Thursday he expected "101 percent will be out" as staff planned to
return to base from 7am to await feedback.

They want the city's human resources director to address them.

"Obviously it (the stayaway) will hit the public hard, which is not
our aim," Vena said. "Nobody will die on the roads if the traffic
officers are not there."

Asked what effect this would have on crime fighting, he said: "Whether
we are on the streets or not, it won't deter criminals from their
wrongdoings."

Police are defined as essential services and are restricted in their
right to strike.

"We don't want to call it a strike but, yes, you can interpret it that
way because no one will be at work."

Vena said JMPD staff believed there was a high level of nepotism in
the department, as well as a disparity in salaries.

"Certain metro police officers, who are friends with the bosses, are
allegedly paid far above the agreed salary bands, while other officers
with more than 20 years' experience are still on the minimum band."

He claimed newly employed officers were being paid R4500 instead of
the entry-level salary of R8250.

On Wednesday, motorists watched in amazement as, around them on the M2
motorway, police took on police, trapping civilians in the crossfire.

The running battle continued under a hovering helicopter and eded with
metro police fleeing into the city down the Eloff Street onramp.

Later, when SA police entered the metro headquarters to negotiate, one
was injured by agitated JMPD cops hurling rocks.

The gunfight came after hundreds of protesting metro police blocked
both lanes of the M2 highway going east and west.

Just after 6pm, SAPS officers clad in riot geared moved in and tried
to get the JMPD officers to disperse. They refused and forced the two
dozen or so police officers to move back.

Minutes later, a Nyala rolled towards the chanting protesters. A
policeman popped his head out of the vehicle and threw a stun grenade.
Police then opened fired, using rubber bullets.

Scores of metro cops drew their service weapons and shot back while
they fled. As stunned motorists hit the ground, some rolling under
their stranded vehicles, the shooting continued, with SA police
driving back JMPD officers.

Earlier, frustrated motorists pleaded with the metro police to open
the highway.

Angry motorist Ray Carr, who was stuck in traffic on the west-bound M2
for several hours, described tense confrontations between metro police
and the public.

He said JMPD officers swore at and assaulted some commuters who tried
to remove the blockades.

"They were spraying pepper into people's eyes," he said. "One
policeman hit someone across the face with a tree branch.

"They had their hands on their guns as people were trying to get over
the barrier. The public were very, very angry," said Carr.

On Wednesday night, SAPS spokespersons either refused to comment or
had turned off their cellphones.

* This article was originally published on page 1 of The Star on
June 26, 2008

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Torreke...help

Do., 26 Junie 2008 07:14

As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe ondersteun
nie, hoe doen jy dit?

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Kan julle 'n plek aanbeveel

Do., 26 Junie 2008 06:03

Hallo julle

Ek wil 'n paar ouens onder my stuur op 'n kursus hoe om 'n presentation aan
te bied, en hoe om voor 'n klomp mense te praat. Indien julle van 'n plek in
SA weet (verkieslik Gauteng) wat so iets aanbied, laat weet my as

Groete

Onderwys & opvoeding | 0 kommentare

Petroldief vasgetrek

Wo., 25 Junie 2008 19:29

Waarom Ferdi, is hierdie man nie die beweerde petroldief nie?
Waarom word hy blatant 'n dief genoem en waarom sê julle
nie dat hy na bewering petrol gesteel het nie.
Waarom is dit nie 'n verdagte nie maar 'n dief wat gearresteer is?
Bietjie verder in die berig is hy sommer Pereira-Luis
en nie meneer nie. Waarom?
Al het hy skuld erken kan daar steeds 'n pleit van onskuld aangeteken
word. Waarom is hy nie die beweerde verdagte wat glo petrol gesteel
het nie?

Petroldief vasgetrek
Jun 24 2008 09:42:21:963PM - (SA)

Mnr. Carlos Pereira-Luis staan gister by sy wit Corsa by sy huis in
Danville, Pretoria. Hy het die motor na bewering gebruik om brandstof
mee te steel. Foto: Cornél van Heerden

Verwante Berigte
# Steel dié keer R1 500 se brandstof
# 'Petroldief' hét al toegeslaan
# Weg sonder om R2 500 se petrol te betaal
Virginia Keppler

Die berugte petroldief is vas – danksy Beeld en sy lesers se
speurwerk.

Mnr. Carlos Pereira-Luis van Danville in die weste van Pretoria is
gistermiddag by sy werkplek in dié stad deur speurders van die polisie
se hoofkantoor aangekeer.

Hy het na bewering sedert Julie verlede jaar duisende rande se
brandstof by verskeie vulstasies in die Pretoria-omgewing gesteel deur
sy motor en verskeie kanne vol te maak voordat hy weggejaag het.

Tydens sy inhegtenisneming het 'n kollega vertel hy het die oggend –
nadat hy die foto van die petroldief gisteroggend in Beeld gesien het
– met Pereira-Luis gespot en gesê: “Hierdie man lyk net soos jy. Wil
jy nie ook my kar gaan volmaak nie?” Beeld het op drie geleenthede
kringtelevisiebeelde geplaas van die petroldief by verskillende
vulstasies.

Sy inhegtenisneming het gekom nadat 'n leser Pereira-Luis op een van
die foto's herken het. Hy het die koerant gebel met Pereira-Luis se
naam.

Beeld en 'n ander leser het dié inligting gisteroggend begin opvolg en
op sy werkadres en telefoonnommer afgekom.

Dié inligting is aan insp. Susan du Preez van die
Garsfontein-polisiekantoor gegee wat dit op haar beurt aan die hoof
van die Pretoria-polisie se speurdienste deurgegee het.

'n Beeld-span het intussen na Pereira-Luis se werkplek in
Voortrekkersweg waar hy deeltyds werk, gegaan om hom te probeer
uitken.

In 'n stadium het Pereira-Luis selfs die Beeld-span gevra of hy hulle
kan help. Hy het daarna in 'n voertuig geklim en gery.

Dir. Derick van Wyk, supt. Jan Stassen, mnr. Nico Koegelenberg en
supt. Fires Jansen van Vuuren het op die toneel opgedaag waar die
Beeld-span hulle oor die jongste verwikkelinge ingelig het.

Daarna het die speurders Pereira-Luis se werkgewer ondervra. Hy het
gesê Pereira-Luis het onderdele gaan koop en hy sou binnekort terug
wees.

Ná sowat twee uur se wag het hy om 15:33 opgedaag.

Die speurders het hom in hegtenis geneem.

Pereira-Luis het aanvanklik die bewerings teen hom ontken, maar later
op pad na sy huis erken hy het brandstof by verskeie plekke in onder
meer Waterkloofrif, Groenkloof, Skurweberg (naby Pelindaba, wes van
Pretoria) en selfs in Midrand gesteel.

Pereira-Luis het aan Beeld gesê: “Ek het dit gedoen om vir
werkonderhoude te gaan en om my kinders skool toe te neem. Ek het
geweet dit is 'n kwessie van tyd voordat ek gevang word.

“Vanoggend toe ek Beeld sien, het ek die rooi mus en die T-hemp wat ek
(in gister se koerant) aangehad het, weggegooi,” het hy gesê.

Die polisie het ook beslag gelê op die wit Corsa wat hy na bewering
tydens die diefstal gebruik het.

Hy word by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria aangehou.

“Dié sukses is Beeld s'n. Ons het net die arrestasie kom doen. Die
polisie se aandeel is net 10% en julle s'n is 90%. Julle is 'n span
goeie speurders,” het Van Wyk gesê.

Hy het 'n beroep gedoen op vulstasies wat ook onder Pereira-Luis
deurgeloop het, om dit by hul naaste polisiekantoor aan te meld.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2346352,00. html

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    118  119  120  121  122  123  124  125  126  127  128  129  130  131  132  133    »]
Tyd nou: Wo. Apr. 08 19:04:39 UTC 2026