Wil graag die Regering van ons Paradys gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral in die volgende aspekte van
ons samelewing: Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer
("exchange controls"), Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om te sorg vir 'n super suksesvol
volgende Millenium. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik
het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.
Stel voor die huidige Parlementere Sessie word verleng tot 15 Desember
1999. Parlementariers kan voor die tyd met verlof gaan, indien hulle
werk klaar is. Parlement kan heropen een maand later in die Nuwe Jaar.
Dit sal Parlementariers die kans gee om die Afrika Spele 2000 te geniet
saam met die publiek. Asook om kwaliteit tyd saam met familie en
vriende te spandeer. Na 'n jaar se harde werk deur te sorg dat die Nuwe
Suid Afrika J2K gereed is.
Die reisiger werk aan baie idees, in vele aspekte van ons samelewing,
om te sorg vir 'n super suksesvol veelvolkige, multi-kulturele volgende
Millenium. Vra groot onverskoning dat hy laat is. Parlement kan
geweldig ondersteuning verleen deur te sorg dat hierdie toekoms visie
suksesvol bereik kan word. Deur te sorg dat die ekonomie in die
volgende Millenium gesond bly.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Parlementariers kan Afrika Spele 2000 geniet. :) Meer kwaliteit tyd kan
saam met familie en vriende spandeer word. :) Parlementariers kan
hierdie geleendheid gebruik om kommunikasie met die publiek te
vergroot. :) Volledig uitgerusde Parlementariers kan na hulle posisies
in die volgende jaar terugkeer. :)
Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)
Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer ("exchange controls"), Deelname aan
die ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Wil graag die Organiseerders van die Afrika Spele gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die bou
van multi-kulturele vriendskappe in Afrika. Asook ondersteuning aan die
Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, sodat doelwitte
bereik kan word. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Insluitend Sport manne en vroue. Hartlik geluk vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die lang tye wat
opoffer word om die verstand, vlees en gees te ontwikkel vir die sport
van u keuse - om prestasies te bereik. En die ondersteuning aan die
Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, sodat doelwitte
bereik kan word. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die afgelope
Afrika Spele. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.
Stel voor die spele word herhaal, en word die Afrika Spele 2000 genoem.
Gedurende die rugby seisoen, het Australie die Bokke gebou om teen
Engeland te wen. Gedurende een van die wedstryde, het Biskop Tutu
geskree: Go! Bokke! Go!
Wil graag hieride sport gees herhaal vir die Afrika 2000 spele. Sport
liggame regoor die Planeet word uitgenooi om Afrika atlete te bou,
veral die VSA, Europa, Rusland en Australie. Om 'n super sukses te maak
van hierdie spel. Hierdie keer kan die ondersteuners skree: Go! Buddy!
Go!
Stel voor die Spele begin 13 Januarie 2000, en die ofisiele openings
seremonie word op Sondag, 16 Januarie 2000 gehou. Die spele gaan voort
agterna. 13/1/2000 as die begin, en 16/1/2000 as die openings seremonie
datums are numerolgiese berekende super suksesvol datums. Volg hierdie
advies en vind self uit.
Die spele moet die NSA weergawe wees van die Sydney 2000 Olimpiese
Spele - alle sport aktiwiteite. 'n Oefening in prestasie voordat die
NSA na Sydney gaan, en presteer in oefeninge daar.
Verskeie stadiums regoor ons Paradys word aanbeveel. Sluit gerus Ellis
Park en Loftus Versveld in. Sluit rugby en krieket wedstryde in. En
maak hierdie Spele 'n buitengewone veel-rassige multi-kulturele
gebeurtenis van die Millenium.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) 'n
Uitstekende toekoms visie vir persone van Afrika afkoms. :) 'n Toekoms
visie vir alle kulture in die Nuwe Suid Afrika. :) Veral sport manne en
vroue. :) Die gees van sukses huidiglik in sport kan voortgebou word in
die volgende Millenium. :) 'n Gebeurtenis om na uit te sien. :) 'n
Sport byeenkoms om Persone geestelik asemrowend te inspireer vir die
volgende Millenium. :) Groot suksesse kan bereik word. :) Vertroue sal
herwin word. :) Desember en Januarie kan gebruik word vir ontspanning
en sport ondderig. :) Comrades sal bewys word diegene Europese afkoms
ondersteun hulle. :) 'n Geleendheid om veelvolkige multi-kulturele
verhoudinge in ons Paradys te bou. :) Om die Planeet te wys die Persone
van ons Paradys staan saam vir 'n beter lewe. :) 'n Kwantum sprong vir
super sukses by die Sydney 2000 spele. :) 'n Media bemarkings
geleendheid van die Millenium. :)))
Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)
Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Diere van
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal,
Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle
Piek, kan Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
> Did Alan Paton (so long ago, seems like) "predict" the coming of this
> Mandela Era in South African history? Shouldnt the world be taking note
> what is happening there? What is the significance of "spirituality" in
> social and political issues? What do the terms "reconcilitation" and
> "non-racial" really mean? The answer may not be in, but it looks like
> South Africa is providing part of the answer.
Regular posters to za.afrikaans will, I hope, excuse me for using
Engels.
Jammer ouens, ek battle om Afrikaans te praat, maar ek kan hom redelik
goed verstaan.
Please don't crosspost to multiple groups - especially if you are not
going to respect the language conventions for those groups.
Any further postings I have in reply to this posting will appear in
za.politics. ONLY.
Skuif JY maar eerder weg en kom nie weer terug nie. Jou taal is
vieslik, jy is dom en onnosel, en jy het n lae selfbeeld, die
dat jy vir jouself so n siek naam gee. Los reisiger uit, hy is
ten minste positief.
:-(((
Rastaman Kots Kaaskoek wrote in article ...
> Hey Poepol,
>
> Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
> ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
> breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
> waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
> age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan
>
> Rastaman
>
> In article reisiger says...
>>
>> In article , "Koot "
>> wrote:
>>> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
>>> is wat
>>> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
>>> ook.
>>> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
>>> anders kan
>>> dit maar saai raak.
>>> Koot die Verskriklike
>>
>>
>> Dit is 'n hy. :)
>>
>> "Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
>> in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
>> die antwoord. :)
>>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)
>>
Wil graag die Sentrum vir Politieke Studies gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Pilare van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. :)
Is deur die Gode ingelig dat u Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid.
En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Die reisiger is besig om die politieke proses te help groei na vier
Politieke Partye in die Parlement.
Wil graag hartlike dank uitspreek dat u die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag die Tavistock Instituut gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. :)
Is deur die Gode ingelig dat u Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Asook vir die ondersteuning aan Daniel
Goleman, tydens die ontwikkeling van sy boek "Working with Emotional
Intelligence".
En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Die reisiger is besig om die politieke proses te help groei na vier
Politieke Partye in die Parlement.
Wil graag hartlike dank uitspreek dat u die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)
Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van