Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Help needed on some "South African" words

Di., 18 Januarie 2000 00:00

I'm in a "book club" (group of people who one book per month, then
meet to discuss it), and this month we're
reading a story ("Burger's Daughter", by Nadine Gorrimer)
that mainly takes place in South Africa. It uses some vocabulary
that the average American reader (like me) doesn't know.

Could some South-African fill in rough definitions for these?

I'll then xerox the responses, and hand them out to my group
(meets tomorrow (wednesday) night).

THANKS!

---- Here they are:

B O S S (secret police?)

Broederbond

boerewors

coloured (the specific definition for South Africans)

doek

dorp

kaffertjie

kaffir

kaffir-boetie

mealies (roast mealies)

stoep

veld

veldskoen

volk

---- And maybe some of these are South African too:

baize

kaross

pantechnion

rondavel

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Toekoms advies vir: Die Nuwe Punt Radio

Ma., 17 Januarie 2000 00:00

Wil graag Africa Media Enterprises en Puntradio gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Vir die Persone
van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook, om werks geleendhede te
verhoog in Suid Afrika, en elders op die Planeet.

Vir die lewer van programme van formaat, wat oor baie aspekte van die
samelewing dek. Veral Christelike en New Age besprekings programme.
Asook die humoristiese inhoud en fantastiese manier wat kennis oorgedra
word. En om gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriële en ander verhoudinge te vergroot.

En vir die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van Puntradio. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Sal aanbeveel die radio se program inhoud word vir Afrikaans sprekendes
verhoog - enigiemand, ongeag ras, kleur of geslag, wat Afrikaans praat.
Die Nuwe Puntradio vir Die Nuwe Afrikaanses (DNA).

Ook, om ondersteuning aan die ANC en ander Politieke Partye in die
Parlement te verhoog. Asook om 'n saggeaarde houding teenoor alle
Godsdienste, die ANC en Politieke Partye in die Parlement, te verhoog.

Asook om programme te verhoog wat luisteraars ondersteun om saam te
werk met die ANC, ander Politieke Partye in die Parlement, die
Regering, en Organisasies, vir 'n beter toekoms. Ook om Internet
besprekings groepe te verhoog, om bg. diens te ondersteun.

Ook om die wen resep te bemark: Swart en Bruin en Wit beweeg polities
nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Of beter: Alle Suid Afrikaners
beweeg polities nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Staan saam -
eendrag maak mag. En die sleutel tot sukses: Om ondersteuning aan
Vrymesselaars te vergroot, vir 'n beter toekoms in die Nuwe Suid
Afrika, en elders op die Planeet.

Sal hoogstens aanraai om boek besprekings programme te verghoog. Veral
boek besprekings wat op die ontwikkeling van die siel konsentreer. Bv.
Deepak Chopra se boek: The seven spiritual laws of success, Healthy
mind - Healthy body, ens. Asook boeke van Anthony Robbins, en andere.

Asook om programme te verhoog wat ondersteuning lewer om gesonde
veelvolkige verhoudings te bou. Ook om programme wat mediese inligting
verskaf, bv. miv+/vigs en griep, te verhoog.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Geestelike
ontwikkelings programme word verhoog. :) Ondersteuning aan die ANC en
alle Politieke Partye in die Parlement word verhoog. :) Werks
geleendhede kan verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye
geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep
word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: 4x4 PV's vir Afrika en die Planeet

Ma., 17 Januarie 2000 00:00

Wil graag die Regering van Korea, asook elders op die Planeet, asook
Mnr. Rautenbach, Wheels for Africa, Hyundai Motor Firma, Hyundai Motor
Verspreiders, Botswana Ontwikkelings Korporasie en Botswana Motor
Korporasie gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook, om
werks geleendhede te verhoog in Botswana en Suid Afrika. En vir die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
:) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Puntradio en die The Sunday Independant koerant gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir
die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om
inligting bekend te maak. En vir die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte
te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die Hyundai Motor
Firma. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier
word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg
om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor die Hyundai Motor Firma verhoog produksie van passasiers
voertuie by die produksie fasiliteit in Botswana. Asook om Handelaars
in Suid Afrika en elders in Afrika te vergroot.

Wil hoogtens aanraai om te kapitaliseer uit die huidige mark tendens in
Suid Afrika - om 4x4 motor voertuie te koop. Om 4x4 passasiers voertuie
- 4x4 PV's - te bou / in mekaar te sit - in Botswana. Insluitend
Noordelike Provinsie, Mpumalanga, Zimbabwe, Mosambiek, Tanzania, Kenia
en Ghana. En elders waar hulpbronne en materiaal beskikbaar is.

Die teenoordigheid van voertuig wisselings fasiliteite kan ook aan die
Suid Afrikaanse kant van die grens vergroot word. Om die eienaar se
voertuig in 'n veilige area te laat, 'n 4x4 RV of PV te huur, en na
Botswana, Zimbabwe en / of Mosambiek te reis.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in Afrika, om uitvoer
mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Insluitend Lande in Suid
en Sentraal Amerika, en Australie.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Afrika en Suid Afrika Renaissance 'n kwantum sprong
vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Gewilde
vervoer metode in Afrika en Suid Afrika. :) Werks geleendhede kan
vergroot word. :) Enorme uitvoer mark potensiaal. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid
Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: IFP groei na GP

So., 16 Januarie 2000 00:00

Wil graag die Inkatha Vryheids Party, asook Koning Goodwill Zwelethini,
Dr. Buthelezi, Sanusi Credo Mutwa, Sangomas, Tradisionele Genesers en
Leiers gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Asook om Suid Afrika te ondersteun, en te help groei van
apartheid na die Reenboog Nasie vandag. En om die IFP te groei na 'n
suksesvolle Politieke Party vandag. Asook om die Konstitusie van die
Nuwe Suid Afrika te ondersteun, veral Vryheid van Spraak, en Vryheid
van Keuse. Insluitend om goeie en gesonde verhoudings te groei met alle
lede, veral Europese lede van die Reenboog Nasie.

En Koning Goodwill Zwelethini, vir die lewering van 'n pragtige
toespraak onlangs, om mense aan te spoor om die pad van vrede en
voorspoed te volg.

En vir die deursettings vermoee en vasberadenheid van die Leier van die
IFP, Dr. M.G. Buthelezi. Vir die ondersteuning aan die Anglikaanse
Kerk. Asook die menige suksesse wat behaal is op talle gebiede van die
sosiale en veral politieke lewe, veral vir die MIV/Vigs dag toespraak
in Desember 1999.

Sanusi Credo Mutwa, vir die publikasie van die boeke: Song of the
Stars, en African Proverbs. Vir die bydrae gelewer aan die video oor
Suid Afrika, veral om mense te vra om hulle oë oop te hou.

Asook vir die vriendelike Sangomas en Tradisionele Genesers, vir die
menige dienste wat hulle lewer, veral die danse by phe-Zulu, vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.

En om alliansies met ander Politieke Partye te vorm, met die doel om
groter Politieke eenheid te bereik tussen Politieke Partye. Asook vir
die menige bydraes gelewer aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die Inkatha
Vryheids Party. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Stel voor die IFP groei na die GP - die Goedhartige Party. Net wat die
GP - die mediese dokter - die Doktor - voorskryf. Stel voor die Party
embleem word verander na die Hart simbool, met die mediese simbool -
die Caduseus - die stok met die twee slange wat na bo krul - wat
(k)undalini voorstel, links van die hart. 'n Luiperd wat na Afrika kyk
kan ook ingesluit word. Om die Afrika Renaissance voor te stel.

Sal hogstens aanraai die leuse van die GP is: Grootheid, Goedheid,
Grasie. Indien die GP dit so verkies.

Asook om die Party beleids aspekte te vergroot in die volgende gebiede:
Werksgeleendhede in alle vlakke van die samelewing, bv.
munisipaliteite. Ekonomiese groei. Onderwys stelsel. Brandstof prys.
MIV/Vigs. Produktiwiteit en kwaliteit van dienste gelewer.
Produktiwiteits bevorderings programme.
Veiligheid en sekuriteit. Belasting. Rasse verhoudinge. En menige ander
aspekte van die Afrika en Suid Afrika Renaissance.

'n GP koerant kan twee-weekliks en / of maandeliks versprei word. Met
artikels in Zoeloe, en/of Afrikaans en/of Engels. Afhangende van die
gebied waar die koerant versprei word. Asook die taal wat lede van die
GP. Om die GP se opinie te bemark oor aspekte rakende die daaglikse
bestaan. Asook om die Afrika en Suid Afrika Renaissance te bevorder.
Artikels kan die vorm aanneem om die publiek te ondersteun om
oplossings te verskaf - om saam te werk vir 'n beter toekoms. Asook die
besluit nemings strukture beskikbaar vir die proses.

Ook kan die wen resep te bemark word in die koerant: Swart en Bruin en
Wit beweeg polities nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Of beter:
Alle Suid Afrikaners beweeg polities nader na mekaar vir Reg en
Geregtigheid. Staan saam - eendrag maak mag. En die sleutel tot sukses:
Om ondersteuning aan Vrymesselaars te vergroot, vir 'n beter toekoms in
die Nuwe Suid Afrika, en elders op die Planeet.

Die reisiger beskou die vorm van alliansies as 'n proses bestaande uit
2 stappe. Stap 1 is om lede van ander Politieke Partye uit te nooi om
by die GP aan te sluit. Stap 2 is om mega-alliansies te vorm met die
ANC, DP en FA.

Indiers wat deel van die GP wil wees, kan hulle vriendelik gevra word
om hulle kragte saam te gooi met Indiers in die ANC, want die ANC kyk
na die groeps belange van Indiers.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Groter
Politieke Eenheid vir eners denkende Suid Afrikaners. :) 'n Politieke
Party koerant kan die menings en visie van die GP publiseer. :) Goeie
verhoudinge met die ANC kan verhoog word, aangaande lidmaatskap van
Indiers. :) Gemeenskaplike belange kan die GP geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Can someone tell us how to pronounce some words in a play by Fugard

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

Hi John, I'll give it a try...

Camdeboo = come - duh - boo (as in boor)

pondok = pon (as in pond) - dock
emphasis om the d

aikona = i - co(as in condom) - nha (the a sounds like the u in up )
emphasis on the hard c)

Good luck,

Johan
Down
Under

JJO skryf in boodskap news:63Pf4.1120$om5.96990@news1.primary.net...
> Hi. My wife is doing a reading from a play by Athol Fugard, and she isn't
> sure how to pronounce several words. They are "Camdeboo", "pondoks", and
> "aikona". Could sometime tell us how these are pronounced phonetically? We
> are both english speakers. Fugard is my wife's favorite playwright, and she
> really wants to get it right. Thanks in advance.
>
> John
>
> j...@npg.wustl.edu
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Pta: Westforth hospitaal, 2 sekswerkers, Casper the friendly ghost

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

Wil graag die Departemente verantwoordelik vir die beskerming en
handhawing van Wet en Orde, veral die Polisie Dienste, asook Forensiese
Department van ons Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens vir die
super suksesse wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
vinnige opspoor van oortreders, asook die handhawing en beskerming van
Wet en Orde in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir die
menige ure oortyd wat gewerk word. Asook vir die menige bydraes gelewer
aan die Suid Afrika en Afrikan Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte
te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om diegene verantwoordelik
hiervoor op te spoor. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik
het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Die reisiger glo die tatoeëermerk is die sleutel tot sukses in hierdie
saak. Hy het 'n sterk vermoede die tatoeëerder ken diegene
verantwoordelik hiervoor.

Sal hoogtens voorstel om 'n nadoodse ondersoek te hou. Om die
tatoeëermerk te bestudeer, veral die manier en metode hoe dit tatoeëer
is. Die reisiger vermoed dit is binne 12 - 24 uur voor die tyd
tatoeëer. In 'n paneelwa of kombi. Of in 'n kamer. Ook om die dienste
van die Forensiese Departement te betrek in hierdie saak. En later die
Forensiese Departemente van Brittanje, die VSA, Israel en Rusland, om
ondersteuning te verleen in hierdie saak.

Ook glo die reisiger dit hou verband met die uitwerking van sekere
bydraes wat by newsgroups gelewer is.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Diegene
verantwoordelik kan opgespoor word. :) Hulle kan liefde, genesing en
ondersteuning gratis ontvang. :) Die Suid Afrika en Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

'n Bydrae van: Sai Baba And His Message, by Dr. S. P. Ruhela. Why Shri
Sathya Sai Baba incarnates:
"For the protection of the virtuous, for the destruction of the
evildoers and for establishing righteousness on a firm footing, I
incarnate from age to age". Whenever ashanti or disharmony overwhelms
the world, the Lord will incarnate in human form to establish the modes
of earning prashanti or peace and to re-educate the human community in
the paths of peace.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om “n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toekoms Advies vir: DP - die pad vorentoe

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

Wil graag die Demokratiese Party gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral die Leier, Mnr. Tony Leon,
vir die menige suksesse wat behaal is op talle gebiede van die sosiale
en veral politieke lewe. Asook om Suid Afrika te ondersteun, en te help
groei van apartheid na die Reenboog Nasie vandag. En om die DP te help
groei na 'n suksesvolle opposisie Politieke Party. Veral vir die
duidelike evaluasie in die media van sosiale aangeleendhede, bv. nuwe
munisipale grense. En om alliansies met ander Politieke Partye te vorm,
met die doel om groter Politieke eenheid te bereik tussen Politieke
Partye. Asook vir die menige bydraes gelewer aan die Suid Afrika en
Afrikan Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die Demokratiese
Party. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier
word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg
om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Die reisiger glo die herbou van die Temple van Zion kan ook op 'n
geestelike vlak interpreteer word. Vir mense om die tempel van God in
hulle harte te bou. Vir die meeste mense, om 'n paar versierings by te
voeg.

Sal hoogtens voorstel die volgende word op DP plakkate gedruk: Die durf
om te presteer. Dit kan ook dien as die leuse van die DP, indien die
DP dit so verkies.

'n DP koerant kan twee-weekliks en / of maandeliks versprei word. Met
artikels in Afrikaans en / of Engels. Om die DP se opinie te bemark oor
aspekte rakende die daaglikse bestaan. Asook om die Suid Afrika en
Afrika Renaissance te bevorder. Artikels kan die vorm aanneem om die
publiek te ondersteun om oplossings te verskaf - om saam te werk vir 'n
beter toekoms. Asook die besluit nemings strukture beskikbaar vir die
proses.

Ook kan die wen resep te bemark word in die koerant: Swart en Bruin en
Wit beweeg polities nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Of beter:
Alle Suid Afrikaners beweeg polities nader na mekaar vir Reg en
Geregtigheid. Staan saam - eendrag maak mag. En die sleutel tot sukses:
Om ondersteuning aan Vrymesselaars te vergroot, vir 'n beter toekoms in
die Nuwe Suid Afrika, en elders op die Planeet.

Die reisiger beskou die vorm van alliansies as 'n proses bestaande uit
2 stappe. Stap 1 is om lede van ander Politieke Partye uit te nooi om
by die DP aan te sluit. Stap 2 is om mega-alliansies te vorm met die
ANC, FA en IFP. Hierdie is die formule om vrede en voorspoed te verhoog
in die staat van Israel, asook om dit te ontwikkel na die super sukses
wat dit vandag is.

Indiers wat deel van die DP wil wees, kan hulle vriendelik gevra word
om hulle kragte saam te gooi met Indiers in die ANC, want die ANC kyk
na die groeps belange van Indiers.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) 'n Politieke
Party koerant kan die menings en visie van die DP publiseer. :) Goeie
verhoudinge met die ANC kan verhoog word, aangaande lidmaatskap van
Indiers. :) Gemeenskaplike belange kan die DP geweldig bevoordeel. :)
Die Suid Afrika en Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Voorstedelike legende

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

Weet iemand iets van hierdie urban legend (en wat is 'n urban legend in
afrikaans in elk geval?)

Daar was hierdie hijacking baron in Germiston wat twee kinders gehad
het. Toe die dogter 21 word toe vra hy wat wil sy he^ vir haar
verjaardag, en sy sê toe 'n geel BMW. Hy sê toe nee gaaf en stuur sy
handlangers om 'n geel BMW te gaan kaap, per bestelling, en dit word
ook toe nie lank daarna afgelewer.

Met sy seun se verjaardag vra die pa toe wat wil jy graag he^, en die
seun dink toe dat 'n geel BMW vir hom ook net die ding is. En die
kaapkoning stuur toe sy cronies om die geskenk te 'gaan haal'. Hulle
kom ook toe nie lank daarna terug met die item.

Net toe bel iemand die pa en sê jou dogter is nou net in 'n hijacking
doodgeskiet.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

voorstedelike legende

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

Weet iemand iets van hierdie urban legend (en wat
is 'n urban legend in afrikaans in elk geval?)

Daar was hierdie hijacking baron in Germiston wat
twee kinders gehad het. Toe die dogter 21 word
toe vra hy wat wil sy he^ vir haar verjaardag, en
sy sê toe 'n geel BMW. Hy sê toe nee gaaf en
stuur sy handlangers om 'n geel BMW te gaan kaap,
per bestelling, en dit word ook toe nie lank
daarna afgelewer.

Met sy seun se verjaardag vra die pa toe wat wil
jy graag he^, en die seun dink toe dat 'n geel
BMW vir hom ook net die ding is. En die
kaapkoning stuur toe sy cronies om die geskenk
te 'gaan haal'. Hulle kom ook toe nie lank daarna
terug met die item.

Net toe bel iemand die pa en sê jou dogter is
nou net in 'n hijacking doodgeskiet.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Point Taken...

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

let me firstly apologise if I offended you. This was never my intention.

In posting the response to your earlier writing I was seeking dialogue on what is a very pouplar perception in Australia. Many people (particularly the English) feel that the stranglehold that the Afrikaners held in South Africa on such areas like the Media, Government and Defence Force and the job reservation that they exercised and favoured their own might rear it's ugly head in Australia.

While this would be absurd to suggest as The Australians, as I'm sure that you're well aware, do not take kindly to discrimination of any kind.

I do have to remind you that in your previous posting - you made the point that it was wonderful for you to hear Afrikaans spoken everywhere etc. That of course is total nonsense and is a figment of your imagination.

I would be curious to find out though do you force your wife to speak Afrikaans? The boere that I worked with always wanted to keep speaking their own language to everyone - despite many not being fluent in the disgusting language. It must kill you to have to do all your day-to-day dealings in English!

I do feel thought that you should come to terms with the fact that Afrikaans is a dying language - without sound foundation, and a bastardisation of so many others.

Noslen Alednam

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    1118  1119  1120  1121  1122  1123  1124  1125  1126  1127  1128  1129  1130  1131  1132  1133    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 15:16:24 UTC 2026