Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: AZAPO lede om Politieke Party te kies

Vr., 21 Januarie 2000 00:00

Wil graag die AZAPO, veral Dr. Mosibudi Mangena, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Ook om eners denkende Suid
Afrikaners by mekaar te bring om aan die politieke proses deel te neem.
En om vredesame en voordelige veelvolkige verhoudings tussen die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te help groei. En om
die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe
vir die metode wat gebruik is deur sekere van die lede van die AZAPO -
indien enige - om van apartheid na die Reenboog Nasie vandag te groei.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die AZAPO. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor lede van die AZAPO ontmoet met die leier en/of vooraanstaande
lede van die volgende Politieke Partye: ANC, IVP/GP, DP, FA. Om
beleidsreels, beginsels en doelwitte te bespreek.

Dan om te kies by watter Politieke Party om aan te sluit. Sal hoogstens
aanraai die leier van die AZAPO word 'n provinsiale en/of streeks
leierskaps rol aangebied, indien moontlik.

Die reisiger beskou die vorming van alliansies as 'n proses van 2
stappe. Stap 1 is om by een van bg. Politieke Partye aan te sluit. Stap
2 is om mega-alliansies met mekaar te vorm.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Groter
Politieke Eenheid vir eners denkende Suid Afrikaners. :) Leierskap
eienskappe kan behoue bly. :) Samewerking tussen Politieke Partye in
die Parlement kan verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies

Vr., 21 Januarie 2000 00:00

Wil graag die UDM, veral Generaal Bantu Holomisa en Mnr. Roelf Meyer,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Ook om eners
denkende Suid Afrikaners by mekaar te bring om aan die politieke proses
deel te neem. En om vredesame en voordelige veelvolkige verhoudings
tussen die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te help
groei.

Veral Mnr. Roelf Meyer, vir sy harde werk voor, tydens en na die
onderhandelings proses, om 'n vreedsame eerste demokratiese verkiesing
tot stand te bring. Asook vir die waarborg dat daar lewe na 27 April
is. Insluitend om 'n Inisiatief te begin vir eners denkende Suid
Afrikaners.

En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe
vir die metode wat gebruik is deur sekere van die lede van die UDM -
indien enige - om van apartheid na die Reenboog Nasie vandag te groei.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die UDM. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor lede van die UDM ontmoet met die leier en/of vooraanstaande
lede van die volgende Politieke Partye: ANC, IVP/GP, DP, FA. Om
beleidsreels, beginsels en doelwitte te bespreek.

Dan om te kies by watter Politieke Party om aan te sluit. Sal hoogstens
aanraai bg. leiers van die UDM word 'n provinsiale en/of streeks
leierskaps rolle aangebied, indien moontlik.

Die reisiger beskou die vorming van alliansies as 'n proses van 2
stappe. Stap 1 is om by een van bg. Politieke Partye aan te sluit. Stap
2 is om mega-alliansies met mekaar te vorm.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Groter
Politieke Eenheid vir eners denkende Suid Afrikaners. :) Leierskap
eienskappe kan behoue bly. :) Samewerking tussen Politieke Partye in
die Parlement kan verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Toekoms Advies vir: ACDP lede om Politieke Party te kies

Vr., 21 Januarie 2000 00:00

Wil graag die ACDP, veral Eerwaarde Kenneth Meshoe, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Ook om eners denkende Suid
Afrikaners by mekaar te bring om aan die politieke proses deel te neem.
En om vredesame en voordelige veelvolkige verhoudings tussen die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te help groei. En om
die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe
vir die metode wat gebruik is deur sekere van die lede van die ACDP -
indien enige - om van apartheid na die Reenboog Nasie vandag te groei.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die ACDP. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor lede van die ACDP ontmoet met die leier en/of vooraanstaande
lede van die volgende Politieke Partye: ANC, IVP/GP, DP, FA. Om
beleidsreels, beginsels en doelwitte te bespreek.

Dan om te kies by watter Politieke Party om aan te sluit. Sal hoogstens
aanraai die leier van die ACDP word 'n provinsiale en/of streeks
leierskaps rol aangebied, indien moontlik.

Die reisiger beskou die vorming van alliansies as 'n proses van 2
stappe. Stap 1 is om by een van bg. Politieke Partye aan te sluit. Stap
2 is om mega-alliansies met mekaar te vorm.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Groter
Politieke Eenheid vir eners denkende Suid Afrikaners. :) Leierskap
eienskappe kan behoue bly. :) Samewerking tussen Politieke Partye in
die Parlement kan verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans

Do., 20 Januarie 2000 00:00

Hello!

I am curious as to the experiences of those of you who speak English as
well as Afrikaans and, ideally, have moved from South Africa to either
America/England/Australia/etc.

I'm a student at the University of Washington in Seattle. My parents were
born and raised in South Africa, and then moved with my older brother to
America where I was later born. They were taught Afrikaans in school and
spoke it as well as English. After moving to America in '75, they
gradually ceased from speaking it. They did not teach it to my brother or
I.

So those of you who speak English AND Afrikaans, I am very curious as to
how you "handle" both languages in your daily life. When do you choose to
speak one rather than the other? What determines that choice? Have you
stopped speaking Afrikaans, and if so, why? I have more questions, but am
hoping to see how well this email is responded to. Please post to either
the newsgroup or my personal email address

Thanks very much!
Cailean Shearer

cshe...@u.washington.edu

-----------------------------------------------
http://students.washington.edu/cshearer

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Dankie reisiger

Do., 20 Januarie 2000 00:00

Wil graag vir reisiger dankie se vir die grootste klomp kak wat al ooit op
'n nuusgroep gepos is.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy selfs Gloudina oortref wat kak skryf
aan betref.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy lesers geleer het wat "kliek en
ignoreer die boodskap" beteken.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy 'n betonblok om sy enkels gebind
het en hom self in die diepste oseaan gewerp het.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy besluit het om hierdie nuusgroep te
verlaat.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Dankie reisiger

Do., 20 Januarie 2000 00:00

Dis snaaks jy's daar...

@home.com wrote in message ...
> Beta One wrote:
>
>> Wil graag vir reisiger dankie se vir die grootste klomp kak wat al ooit op
>> 'n nuusgroep gepos is.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy selfs Gloudina oortref wat kak skryf
>> aan betref.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy lesers geleer het wat "kliek en
>> ignoreer die boodskap" beteken.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy 'n betonblok om sy enkels gebind
>> het en hom self in die diepste oseaan gewerp het.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy besluit het om hierdie nuusgroep te
>> verlaat.
>
> Ag hoe bly is ek tog dat Beta One na Australia uitgewyk het en nie naKanada toe
> nie. Vir sy eie beskerming. In Canada we do not suffer
> fools gladly.
>
> Minnehaha
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Reunie

Wo., 19 Januarie 2000 00:00

Matrieks van 1990 Hoër Volkskool Potchefstroom. Kontak asseblief Tinus de
Beer by Tinus...@icon.co.za
vir reelings ivm reunie.

Dankie

Tinus

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kaapstad

Wo., 19 Januarie 2000 00:00

Hallo.

Deze zomer, ga ik naar Zuid Afrika op dat moment is het daar winter, dat
weet ik :)).
Om precies te zijn ga ik naar Kaapstad. Is er hier iemand die mij plekken
en plaatsen kan aanbevelen om te bezoeken? Ik wil niet alleen de
toeristische
dingen zien maar ook de minder bekende maar toch hele mooie.

Groeten,
Rob (Nederland)

IRC Kanaal vir Vergaderings Ens #vn

Di., 18 Januarie 2000 00:00

Hierdie IRC kanaal is oop vir enige iemand om vergaderings, partytjies en of
enige iets te reel, almal welkom.
Konnekteer met een van die servers:

mystery.lagnet.org.za
of
chat.ananzi.co.za

dan tik in:

/join #vn

Baie dankie
Nocturnal_Atrocity
noct...@mweb.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1117  1118  1119  1120  1121  1122  1123  1124  1125  1126  1127  1128  1129  1130  1131  1132    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 13:49:22 UTC 2026