In article , Squirrel
wrote:
> I think we've hit the bottom now - our friends Poes & Patrick
> have confirmed this suspicion with their latest posting.
> How much more ridiculous can get get than stating the obvious.
> What did you fools actually think people were going to do with
> their documents - bury them at the botom of the garden?
> You've obviously haven't got anything to do .. get a job!
> Squirrel
>
> Ag ou eekhorinkie nie almal is so skerp as jy en ons nie. En juis vir jou
informasie en om jou gerus te stel ons het 'n daglikse besigheid.
En by onse daglikse besigheid gee ons raad aan weduwees en wewenaars waarvan
die man of die vrou gedurende hul lewe niks opgeskryf het nie, en sodoende die
oorgeblewene geen papiere of wat het agtergelaat nie. Dis baie moeilik so'n
nalatenskap af te wikkel. Ek het gedink die teks (wat EK nie geskryf het nie)
is van algemeen belang. Soos jy se ek "state the obvious" - dis vir baie mense
egter nie vanselfsprekend om hulle persoonlike papiere veilig op te berg nie.
Vra in jou omgewing willekeurige mense of hulle weet watter van hul beide oumas
het gehet - byna 90% mense sal jou vra met ek weet nie beantwoord.
Baie mense dra geen weet waar die eggenoot of eggenote sy persoonlike papiere
het weggestop, en as een dood begin die probleme.
Duidelik so ?
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. Insluitend om Pers Vryheid
toe te laat. En om die Nuwe Suid Afrika te bestuur om te kan
skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Wil ook graag alle Media, Radio en Koerante ingesluit, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die wye dekking van nasionale en internasionale berigte. En om
internet bladsye te verskaf vir verwysings en navorsings
doeleindes. Asook vir die uitsaai en druk van vermaaklikheids en
inligtings programme en artikels, wat baie aspekte van die lewe
dek. Veral Luisteraars deelname programme, en Briewe aan die
Redakteur. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
Inniglike dank en waardering word ook teenoor Firmas,
Organisasies, en Lede van die Publiek uitgespreek, vir hulle
ondersteuning aan die Media. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effektiwiteit van
media inhoud te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor die uitsaai / publikasie van 'n stel reels word
verhoog, waaraan die Media en Publiek moet voldoen.
Verduidelikings van hoe reels toegepas word, kan ook verhoog
word, wanneer nodig, by party berigte / uitsendings.
Kommunikasie van reels kan ook verhoog word aan lede van die
Publiek wat voor en tydens Radio uitsendings deelneem.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Gelukkige luisteraars / lesers kan verhoog word. :) Toepassing
van reels kan bespreek word. :) Luisteraar deelname oor die
Radio kan verhoog word . :) Vrede en voorspoed kan uitnemend
verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
In 'n paralelle nuuslyn was daar 'n onderskeid gestref tussen Afrikaner-kultuur
en Afrikaanse kultuur. Nou wonder ek wat behels Afrikaanse kultuur - wat
onderskei dit en wat maak dit dieselfde as ander "suid-afrikaanse kulture". Ek
skat so 'n wroeging bring ons uitermate gou tot die verdere vraag - Wat is
Suid-Afrikaanse kultuur en bestaan daar so 'n ding.
3 de win98 installasie die eeu;
ook terug by OE 4;
ek sien dieselfde 2 trolle is ook nog hier *sug*;
sal maar weer my nuusfilter in werking
moet kry ...............
Hierdie bydraes word nie gelewer. Onbaatsugtige diens waarborg
die beste geluk.
Wil graag 'n versoek rig aan die betrokke Organisasie, om die
uitsending van die verteenwoordiger van die Jhb Civic Theatre se
houding teenoor Persone van ons Paradys, asook teenoor die
kwaliteit van lewe in die Nuwe Suid Afrika tydens die lewering
van bg. aanbieding op Puntradio te ondersoek. Wil ook 'n
voorstel rig aan Radio Omroepers om hulle diskresie tydens
uitsendings te gebruik, tydens bg. opmerkings. Verstaan
miv+/vigs is benoem as nommer 1 prioriteit deur President Thabo
Mbeki. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Die toekoms van bg. Teaters, asook die houding van bg.
teenwoordiger word ten volle aan die ANC en bg. betrokke
Organisasie se bekwame hande oorhandig. Gaan voort om op te
staan vir die reg om te lewe, asook die kwaliteit van lewe vir
die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.