Wil graag Volkswagen Suid Afrika gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die verskaffing
van menige modelle voertuie. Veral die mees geliefde Kewer, Golf
en Kombi passasiers voertuie. Asook hoogs betroubare
ondersteunings dienste vir alle modelle van voertuie. En die
menige werks geleendhede wat verskaf word. En om menige Suid
Afrikaners, ongeag ras, kleur, geloof of geslag, in advertensies
in te sluit. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die profytvolheid van
Volkswagen wereldwyd te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Wil graag apologie aanteken vir die laat indiening van hierdie
projek, indien nodig.
Stel voor VWSA neem betekenisvolle besluite in omtrent Junie
2000, aangaande die produksie van voertuie in die Nuwe Suid
Afrika, indien moontlik. Nadat betekenisvolle verbeterde
verhoudings aangaande Werkers, Werkers Unies en Alliansies en
Firmas in die geheel plaasgevind het.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
profytvolheid van Volkswagen kan verhoog word. :) Werks
geleendhede kan verhoog word in die Nuwe Suid Afrika. :) Vrede
en voorspoed kan uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die menige helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Wil ook graag Sasol gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook vir die verskaffing van menige werks
geleendhede aan die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En vir die ononderbroke verskaffing van brandstof en
ander produkte. Veral om Sasol se teenwoordiging in Mosambiek te
verhoog, deur werks geleendhede daar te verhoog. Asook om
brandstof aan Zimbabwe te verskaf. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om vrede en voorspoed van
alle Zimbabwiers, veral Zimbabwiers van Afrika afkoms, te
verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om die mees suksesvolste Politici in Zimbabwe
in dieselfde Politieke Party byeen te bring, indien moontlik.
Keuse kan gemaak word d.m.v. 'n politieke punt stelsel. Punte
per Kandidaat, om die President van Zimbabwe te word, kan
verhoog word, afhangende van die goeie wil van die Kandidaat
teenoor die ekonomiese en sosiale lewe in Zimbabwe in die
geheel. En om punte te verhoog, afhangende van die suksesvolle
aanwending van publieke fondse, asook hulp bystands fondse
vanuit die buiteland. Asook die bydrae wat die Kandidaat lewer
aan die Zimbabwe en Afrika Renaissance as geheel. Punte kan ook
asemrowend verhoog word indien die Kandidaat suksesse kan behaal
sonder hulp bystands fondse ontvang vanuit die buiteland. Asook
die dinamiek wat die Kandidaat toon om die Zimbabwe Renaissance
se effektiwiteit te verhoog. Punte verdien deur Kandidate aan
die publiek bekend gemaak word d.m.v. die Media, om die openbare
opinie te swaai in voordeel van die beste Politieke Party, met
die beste Kandidate.
Publieke fondse, en hulp verlenigings fondse ontvang vanuit die
buiteland, vanaf die Eerste Demokratiese Verkiesing in Zimbabwe,
wat gevind word in private rekenings, indien enige, boetes
aangeslaan word, asook rente, en rente op boetes, beide toegepas
op 'n maandelikse en/of jaarlikse basis, op die totale bedrag,
en die som na publieke fondse oor te plaas. Asook om punte te
verminder vir Kandidate afhangende van die totale bedrag van
boetes en rentes bereken.
Indien dit gevind word dat enige Kandidaat enige dreigemente
maak teenoor die Afrika en/of Suid Afrika Renaissance, indien
enige, en/of die implementering van die instruksies van enige
lid van enige Politieke Party, indien enige, die Zimbabwe
Renaissance negatief affekteer, om punte te verminder, boetes te
verhoog, en uitvoerende magte te verminder, op 'n pro-rata
basis.
Bg. kan ook toegepas word om die Mosambiekse Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe te neem, indien nodig.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
Politieke Party met die meeste punte kan demokraties verkies
word as die meerderheids Politieke Party van Zimbabwe. :) Die
Kandidaat met die meeste punte kan verkies word as die President
van Zimbabwe. :) Die formule om boetes te bereken, die rente
koers, asook boete aangeslaan, die maandelikse/jaarlikse keuse
in die berekening, kan verkies word deur diegene wat fondse
verskaf het, nl. Lening Verskaffers, Wereld Bank, en/of IMF. :)
Eerlikheid en regverdigheid kan asemrowend verhoog word in
Zimbabwe. :) Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word vir
alle Zimbabwiers, veral Zimbabwiers van Afrika afkoms. :) Meer
verantwoordelike bestuur van publieke fondse kan verhoog word in
Zimbabwe. :) Die bedrag van die lenings aan Zimbabwe kan
asemrowend afneem. :) Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum
sprong vorentoe neem. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye
geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir
almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die menige helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Wil graag die Verdedigings Magte van die Planeet gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir
die Persone van u Paradys, asook elders op die Planeet. Veral
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook om
navorsing te doen na nuutste tegnologie. En om die persone van u
Paradys, en elders te beskerm. 'n Warm Afrika verwelkoming word
uitgereik aan die Verdedigings Magte wat kwaliteit van lewe te
verhoog vir diegene in nood, in Mosambiek en elders. En om die
Regering van u Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Sasol gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook vir die verskaffing van menige werks
geleendhede aan die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En vir die ononderbroke verskaffing van brandstof en
ander produkte. Veral om Sasol se teenwoordiging in Mosambiek te
verhoog, deur werks geleendhede daar te verhoog. Asook om
brandstof aan Zimbabwe te verskaf. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om vrede en voorspoed van
Zimbabwiese plaasboere en plaaswerkers te verhoog. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Wil graag voorstel die Zimbabwiese Verdedigings Magte verhoog
vredes inisiatiewe in Zimbabwe, veral op Zimbabwiese plase. En
elders in Zimbabwe, waar nodig.
Elite eenhede vanuit die SANW - grond en lug - wat bestaan uit
'n Bevelvoerder van Europese afkoms, bygestaan deur Luitenante
en Troepe van Afrika afkoms, kan aan die Zimbabwiese Regering
beskikbaar gestel word.
Wil Verdedigings Magte - grond en lug - vanuit ander Lande,
hoogstens aanraai om hulle dienste aan die Regering van Zimbabwe
beskikbaar te stel.
Om langs Zimbabwiese verdedigings magte ondersteuning te lewer.
Om vrede en voorspoed op plase, en elders, in Zimbabwe, wanneer
en waar nodig, te verhoog. Asook om eienaarskap aan die
oorspronklike eienaar te verhoog, indien nodig. En om plaas
eienaars en plaas werkers te ondersteun, en die kwaliteit van
lewe op plase te verhoog, waar nodig. Insluitend om die
kontinuiteit van verbouing van gewasse, en ondersteuning van
lewende hawe op plase te verhoog.
Genesing, baseer op meriete, wanneer en waar nodig, kan ook
verhoog word, indien nodig.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Publieke ondersteuning kan verhoog vir die Regering van
Zimbabwe. :) Die Verdedigings Magte van die Nuwe Suid Afrika,
Zimbabwe en ander Lande kan aan gesamentlike operasies deelneem
in Zimbabwe. :) Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word
vir Zimbabwiese plaasboere en plaaswerkers. :) Verbouing van
gewasse en ondersteuning van lewende hawe kan verhoog word. :)
Werks geleendhede kan op plase verhoog word. :) Diegene wat
liefde, sorg en aandag benodig, kan dit gratis ontvang, baseer
op persoonlike benodigdhede. :) Die Zimbabwiese BBP kan
asemrowend verhoog word. :) Die bedrag van die lenings aan
Zimbabwe kan asemrowend afneem. :) Die Zimbabwiese Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) Gemeenskaplike belange
kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid
Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
As u boeke wil bestel by 'n Suid-Afrikaanse boekwinkel op die net, wees
versigtig. Ek sukkel nou al 'n paar maande om my geld by hulle terug te kry
vir 'n boek wat hulle nie kon lewer nie.
Ek wonder of iemand weet van boekuitgewers in Suidelike Afrika
wat
dalk die boek "Hold my hand I'm dying" deur John Gordon Davies
het. Ek het
nou al gesoek by Amazon.com en Barnes en Noble, maar ek kry nie
die
boek nie. Dit speel af in die ou Rhodesie, en hy het ook n
tweede boek genaamd "The year of the hungry tiger" geskryf. Ek
het dit gelees jare gelede en vreeslik geniet, die man het n
absolute wonderlike styl, maar dit kon
nie te wonderlik gewees het as niemand dit verkoop nie.
Ek sit vroeer vannaand en TV kyk toe daar 'n advertensie op die TV is met 'n
oproep om hulp vir die slagoffers van die vloede in Mosambiek. Ek sê toe
vir M dat dit eintlik ongelooflik is dat daar mense is wat hulle ontferm oor
ander mense 10000km daarvandaan. 'n Halfuur later op die nuus saai hulle 'n
onderhoud met Graca Machal uit waarin sy uitvaar oor die min hulp wat die
internasionale gemeenskap aan Afrika en in besonder nou aan Mosambiek gee -
en sy is reg - te min, te laat en ja, hulle kyk eers Suid as daar 'n paar
duisend doodgaan en nie vroeer nie. Maar nou aan die ander kant is dit 'n
vet klap in die gesig van opregte Nederlanders wat geld gee (4 miljoen gulde
tot nou toe) vir die slagoffers en hulle ontferm op allerlei maniere oor die
ellende. Miskien moet Afrika Europa (die Weste, Amerika wie ook al) toelaat
om homself oor die vingers te tik en eerder 'n beroep te doen op 'n sosiale
skuldgevoel eerder as om daarop aanspraak te maak asof hulp 'n reg is. Ek
dink die opmerkinge het meer kwaad as goed gedoen - is daar in ander lande
'n ander deel van die onderhoud uitgesaai - iets meer positief en in die lyn
van 'n erkenning van die buitelandse hulp?
Ek is op soek na Brian Choveaux, 'n Kaapse tjellis. As iemand my sy e-mail
kan stuur, of enige vorm van kontak, sal ek dit hoog waardeer. Groete uit
Kanada!
de lucht was donker,
de wolken braken,
de regen stortte neer
en ik vluchtte
McDonald's binnen,
liep langs dampende mensen
en nam plaats bij een jongen.
ik warmde mijn handen en keel
aan de koffie
en mijn ogen en hart
aan de knul
die cola dronk.
ik rook zijn geur
en keek naar zijn witte tanden
die in een burger beten
en ik volgde
het kauwen van zijn kaken
en zag zijn tong
over zijn lippen glijden.
ik wist de zachtheid
van zijn lichaam
en wilde over zijn haren
en huid strelen
en ik zocht
de diepte van zijn ogen
en hoopte op zijn stem.
en toen nam ik een hap
uit mijn appelgebak
en heet spoot het sap
op het gezicht
van de jongen
en ik stamelde sorry
en hij zei:
klootzak,
kijk verdomme uit.
Skaars 2 weke terug in Suid-Afrika, en op pad werk toe. Ek ry my ou paadjie
soos gewoonlik en ja soos gewoonlik druk die taxi voor my in net om dadelik
weer te stop om iemand op of af te laai. Moet dit net nie waag om dit met
hulle te doen nie want dan lê die man op sy hoeter en vloek soos 'n matroos.
Reëls tov verkeer word afgemaak as 'n lastigheid soos wat daar dubbel
geparkeer word, rooiligte verontagsaam word, en die pad word bemors deur
allerhande goed wat uit die taxi uitgegooi word.
By die parkeerplek angekom word jy "meegedeel" dat die parkering eintlik
deur hom aan jou uitgewys is (Jy sou dit nooit self kon sien nie) en as 'n
reel dit sy "plig" is om jou kar op te pas teen betaling natuurlik.
In die stad word ek plek plek geforseer op in die straat te gaan loop
omrede die straatsmous driekwart van die sypaadjie vir homself en sy vrot
vrugte beset het.
Vir die persone in die buiteland wat so baie te se het oor Suid-Afrika wil
ek net sê doen jouself 'n guns en kom kuier 'n rukkie hier. As jy na die tyd
in alle eerlikheid nie vir jouself kan sien dat die land besig is om terug
te keer na die tipiese Afrika gemors waar daar geen werklike infrastruktuur
is nie ... en dit wat daar wel is met absolute minagting bejeën word nie,
dan is jy regtig of blind of baie dom. Niemand is so blind soos die een wat
nie WIL sien nie.
As dit die toestande is wat jy vir mense wil gun om in te lewe, kom bewys
dit deur uit die land waar daar 'n infrastruktuur is wat WERK uit te trek
terug Suid-Afrika toe na een waar dit nie werk nie
Ek kan nie wag dat my nuwe kontrak in September begin nie. Hierdie keer is
dit in Australië ... Hallo Tiaan Strauss