Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

afspraakje

Di., 14 Maart 2000 00:00

afspraakje

hij had zo'n lieve jongensstem
de telefoon werd warm van hem
we spraken af zo tegen negen
dus zit ik met mezelf verlegen
te wachten in een stille kroeg
minstens een kwartier te vroeg

de deur gaat open en weer dicht
is hij dat, is dat zijn gezicht?
ik neem een biertje en nog twee
nu wordt het druk in het café
twee meiden giechelen en gieren
studenten brallen vet en klieren

de wijzers kruipen naar half elf
ik houd de eer maar aan mezelf
thuis neem ik een jongen zonder n
totdat ik hem vergeten ben...

Olaf Korder
kor...@hetnet.nl

meer gedichten en verhalen op
http://www.casema.net/~gckool/

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ooo, nag!

Ma., 13 Maart 2000 00:00

Swael, hael en donderweer. Ek sien geskiedenis voor my oge afspeel.

Ons bure van Zim kry dit van hotagter.

Nou sal ek waardeer dat ProPacem (en @home as sy wil) sy vrinne van
annerkant die Limpopo vir ons verdedig.

"ARMED war veterans invaded more white-owned farms in Zimbabwe at the
weekend after President Robert Mugabe gave them the go-ahead, a farming
leader said on Sunday. "It's continuing to escalate," Commercial Farmers'
Union president Tim Henwood said.
More than 400 farms have been invaded in the past couple of weeks by
thousands of squatters led by veterans of Zimbabwe's independence war, who
say they are reclaiming land stolen by white colonialists.
Mugabe said on Friday that the invaders could remain on the farms. "We want
the whites to learn that the land belongs to Zimbabweans," he was quoted as
saying by the Herald newspaper.
Mugabe's statement is a direct contradiction of assurances given to farmers
by his ministers and police, who said the squatters will be evicted. CFU
director David Hasluck said that Mugabe's reported remarks are "unhelpful
and will lead to ongoing confusion insofar as the minister's orders are
concerned, where he has declined to apply the laws of the country."
The CFU, which represents most of Zimbabwe's 4 000 white farmers, has
described the situation as "complete anarchy", and appealed repeatedly for
Mugabe to restore law and order.
Critics accuse the government itself of orchestrating the farm invasions to
"punish" whites, whom it blames for the rejection of a new draft
constitution in a referendum last month. The new constitution would have
given the government the power to seize white-owned land without paying for
it. -- AFP"

--
\|||/
(@@)
ooO_(_ )_Ooo_____
_____|_____|_____|
___|____|_____|____I

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

Toekoms Advies om: Noordelike Provinsie se ekonomie te groei

Ma., 13 Maart 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die menige helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag die Britse Regering gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En om die landbou van
Indie te ondersteun om multi-gewas verbouings metodes daar te
implementeer. En Indie in staat te stel om om voedsel uit te
voer. Terwyl die bevolking vermeerder het op dieselfde tyd. En
om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die landbou en ander
industriee in Suidelike Afrika te verhoog. Behou geloof, hoop en
liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om 'n pyplyn te bou vanaf die Cahora Bassa
dam in Mosambiek, na die Noordelike Provinsie. Asook om die
water voorsienings netwerk te verhoog, na plase en gemeenskappe
in die Noordelike Provinsie, Mpumalanga, Botswana en Suidelike
en Sentraal Namibie. (Botswana en Namibië water voorsienings
infra struktuur kan later ondersteun word deur die Kunene rivier
projek.) Ook kan die vloei van riviere in bg. gebiede verhoog
word, insluitend die Vaalrivier. Hierdie netwerk behoort water
kan laat vloei in enige rigting, bv. terug na Mosambiek, indien
nodig, in geval van hewige reen en/of vloede.

Multi-gewas verbouings tegnieke implementeer in Indie, kan ook
implementeer word in die Noordelike Provinsie, Mpumalanga en
Botswana. Insluitend Suid en Sentraal Namibië indien moontlik.
Asook elders in die NSA, waar nodig. Ook kan landbou navorsings
sentrums in die Noordelike Provinsie verhoog word. Om die
Noordelike Provinsie in staat te stel om die Landbou Sentrum van
die SAOG word. Om multi-gewas verbouings tegnieke uit te brei na
ander SAOG lande.

Ook word aangeraai om die lughawe(ns) in die Noordelike
Provinsie se kapasiteit te verhoog. Om hoër volumes te kan
hanteer van landbou gewasse wat na andere streke / lande vervoer
word.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
ekonomie kan asemrowend gestimuleer word in Mosambiek,
Noordelike Provinsie, Mpumalanga, Botswana en Namibië. :) Werks
geleendhede kan verhoog word in bg. gebiede. :) Beskikbaarheid
van water kan verhoog word in bg. gebiede. :) Kapasiteit van
riviere kan verhoog / verlaag word, wanneer nodig. :) Meer
gelydelike vloei van riviere kan onderhou word. :) Landbou
geleendhede kan uitnemend verhoog word. :) Noordelike Provinsie
kan SAOG dien as die multi-gewas Landbou sentrum. :) Die
Mosambiek, Botswana en Namibië Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye
geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir
almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Gedicht Muskietenjach

Ma., 13 Maart 2000 00:00

Wie weet de tekst van het gedicht muskietenjach in het zuid-afrikaans

Het gaat over een man (van der Merwe) die achter een mug aanjaagd

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Verblijfsvergunning Nederland

Ma., 13 Maart 2000 00:00

Weet iemand hoe je het snelste aan een verblijfsvergunning voor Nederland
komt?
Mijn vriendin is Afrikaans en wilt naar nederland komen. Heeft er iemand
ervaring met deze situatie?
Ik ben een student, dus ik voldoe niet aan de inkomens-eis.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Vertalings van Internet woorde nodig!

So., 12 Maart 2000 00:00

Hallo julle,

Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op die "usenet"
rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page" (webblad?) geskep en ek wil dit
ook in Afrikaans vertaal. Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol
oor die taal.

My probleem is dat ek nie die vertalings van die volgende internet woorde
kry nie:

web page
web site
www (world wide web)
link (hyperlink)
usenet
newsgroup
e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?)

Ek het 'n paar jaar gelede na 'n program op Punt radio gehoor, waar die
mense baaie gestrui oor watter woorde die beste is - hulle het hul eie
skeppings ingebel. Bestaan daar nou solidde vertalings? Ek het juis op
die radio van "e-pos" gehoor, dit klink na 'n goeie vertaling.

Baie dankie vir eenige antwoorde op die "posting" (dis nog n' woord!)
Miskien verskyn die vraag baie hier, as dit so is - jammer! En verskoon
asb. my spelvoute - Ek het lanklaas Afrikaans geskryf....

- Philip.

Rekenaars & selfone | 7 kommentare

Re: Afrikaans musiek op die net?

So., 12 Maart 2000 00:00

Probeer http://www.friedjam.com/

stefan skryf in boodskap news:ofgrsna-E6443E.00205210032000@news...
> Waar op die net kan ek download lekker Afrikaans mp3 musiek (Piet Botha,
> Valiant Swart, Koos Kombuis...)?
>
> --
> /stefan, valley of the sun
>
> ROT-13 for e-mail: ofgrsna@znp.pbz
>
> --------------------------------------------------------
> "The most repugnant form of lying is to tell, all of it,
> whilst hiding the soul of the facts."
>
> -- Breyten Breytenbach, Die Suid-Afrikaan, no. 36, 1992
> --------------------------------------------------------

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

"Gaaf" (was: Wys die pad aan Ferdi

So., 12 Maart 2000 00:00

In article ,
"Simon van der Schans" wrote:
> Willem-Jan Markerink wrote in message
> ...
>>>> Riaan" Ri...@netech.co.za
>>>
>>>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so
> dit sal gaaf
>>>> wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY
> doen / of
>> al
>>>> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
>>
>> Verexcuseer, time-out voor een taal-vraagje!....:-))
>>
>> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook
> modern/recent
>> taalgebruik (net als in het Nederlands), of bestaat dat al
> langer?
>
> Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
> die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
>
> Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
> "gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
> nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.

Ah ja, sorry....'gaaf' in modern/trendy Nederlands betekent 'cool', en dat
paste in bovenstaande alinea eigenlijk wel.
Origineel betekent het 'perfekt' (oa bij ongeschonden fruit), en juist dat
vind ik hierboven minder van toepassing.
Vandaar mijn gedachte dat het Afrikaanse 'gaaf' misschien meer associaties
had met onze moderne betekenis dan de oorspronkelijke....misschien zelfs
wel de oorsprong van de verschuiving in onze betekenis (trendy taalgebruik
bestaat vaak uit leenwoorden uit andere talen).

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Rook barbers aan die Namib se kus

Vr., 10 Maart 2000 00:00

Rook van Barbers aan die Namib se kus.

Sorg dat die drom reg is en dat daar genoeg saagsels is. As saagsels nie beskikbaar is nie, kan strandhout gebruik word. Dit gee 'n nog beter smaak aan die visse. Sorg dat u genoeg draadhoeke het, vir die ophang van die visse.

Was die visse deeglik skoon.

Neem 1 beker sout en 3 bekers water en los in 'n skottel goed op.

Sit nou die visse vir 1 1/2 uur daar in.

Hang die visse nou op me hulle sterte na onder, anders loop die vet uit.

Laat nou die water vir 1/2 uur afdrup.

Nou word die kole in die drom gesit en saagsels daarop gegooi, 'n sak bo-oor
die drom. As drom te warm word, verwyder sak , wat bo-oor is vir 'n rukkie en haal teveel kole uit. Die sak wat bo oor die rookdrom geplaas word, moet effens nat gehou word - dit hou die hitte beter in die drom.

Sorg dat die drom die eerste ure nie te warm word nie, anders bars die vel van die visse en alle vet loop uit.

Met die laaste ure moet die hitte verhoog word, sodat die visse gaar word, maar
ook nie te warm nie, anders bars die vel van die visse.

Rook vir 6 tot 8 ure.

As die vissies 8 ure gerook word, is hulle effens droog en kan vir weke in die
yskas gehou word.

(Resep oorgeneem van 'n man met baie plooie rondom sy ooghoeke - baie jare se oë toeknyp teen die Namib se lig.)

Kos & resepte | 0 kommentare

Wys die pad aan Ferdi

Vr., 10 Maart 2000 00:00

Een van jou voorstelle was bly in SA en maak dit 'n beter plek.

Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.

( Praktiese oplossings sal waardeur word, nie die tipe stront wat die
Reisiger kwytraak nie.)

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1103  1104  1105  1106  1107  1108  1109  1110  1111  1112  1113  1114  1115  1116  1117  1118    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 09:21:58 UTC 2026