Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Hersiende miv+/vigs statistieke

Wo., 22 Maart 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook inisiatiewe wat
geneem word deur die ANC, veral President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. En om
miv+/vigs statistiek bekend te maak, om publieke bewuswording te
verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil voorstel om inwinning van inligting - huidige en afwagtende
- aangaande miv+/vigs te verhoog. Scenario beplanning kan ook
verhoog word. Asook toekoms projeksies.

Hersiende statistiek, wanneer beskikbaar, kan d.m.v. die Media
bekend gemaak word, vir verskeie scenarios - huidige maatreels
word gevolg en 'n geneesmiddel word teen 2004 uitgevind,
verhoogde maatreels word gevolg, en 'n geneesmiddel word teen
2004 uitgevind, ens. Asook om bg. te herhaal indien 'n
geneesmiddel vir miv+/vigs teen 2005, 2006, ens. uitgevind word.

Statistiek kan ook hersien en her-uitgereik word, elke 6 tot 8
maande. Asook wanneer betekenisvolle deurbrake gemaak word.
En/of wanneer persentasies verander.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Groter publieke bewuswording aangaande miv+/vigs, en dat
miv+/vigs genees kan word. :) Lewens verwagting kan verhoog
word. :) Statistieke kan as 'n barometer syfer gebruik word, om
suksesse te meet. :) Navorsing kan 'n hupstoot vorentoe kry. :)
Meer akkurate toekoms beplanning kan deur individue en firmas
bereik word. :) Vredevolle multi-kulturele verhoudings kan
verhoog word. :) Vrede en voorspoed kan verhoog word. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vloektaal

Wo., 22 Maart 2000 00:00

Kennisgewing: Hierdie hoofstuk bedoel presies wat dit sê. Hieronder word
gevloek, mense, eers so saggies, saggies, en dan HARDOP. Bly hier weg as jy
jou deur vuil taal laat vererg.

Hierdie is maar net 'n persoonlike opinie, maar wat dink julle hiervan?
Afrikaans staan bo alle ander as vloektaal.

Ek probeer nie om hier af te kraak nie. Ek's ernstig. Vir my voel dit asof
wanneer 'n mens in Engels vloek is dit maar net iets vuil en onguur, maar as
dit by vloek kom, dan skiet Afrikaans op tot digterlike hoogtes. As
vloektaal het julle taal *krag*.

Daar's niks vir my so naar as "mooipraatjies vir Dominie" wat as gedigtes
voorgehou word. As julle jul taal gebruik met blommetjies en ouma se ou
parfum doktor, dan maak dit vir my naar. Te veel suiker in die tee. So iets.
Ek kort woorde om myself duidelik te maak, maar kan julle dit so van die
kant af insien?

Maar vloek! O' Afrikaans! Ma se moer van alle vloektale! Mens kan in
Afrikaans vloek en aards, eerder as vuil wees, al vloek 'n mens met die
geslagsdele en gewoontes van als wat mens en dier is als opeengehoop.

Vir my oor is die ou Wiking uitsprake wat julle oorpronklik gehou het wat 'n
deel uitmaak van hierdie magtige vloek-krag wat julle het. bv. "skip" is
nooit versag na "ship" nie.

Nou laat dit my dink. Kan ons nie 'n regte digter oorreed om die eerste
Afrikaanse vloekbundel te skep nie? Ek het 'n paar voorbeelde van die
vloekmag van Afrikaans hier al gesien, maar dis te min. Hier is 'n
uitnodiging vir almal van julle om met volle mag hier te kom vloek.

As jy vandag heeltemal die moer in is, dan kom koffiekroeg toe en vloek so
bietjie, toe. Hier's jou kans om kuns sonder die groot-K en al die ander kak
te oefen en te skep. Ek soek voorbeelde van die Afrikaanse vloekkuns wat
"ernstig" opgeneem kan word, so bars los, ruk hande uit ens.

Ek herrinner die sensitiewe lesers weer, moenie kla nie as julle hieronder
vererg word deur die vloekdigters nie. (Vuil taal! Pasop! Vuil taal! Moet
nie verder gaan nie sonder 'n taai sin van humor nie).

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Re: Lucky Lotto Numbers

Wo., 22 Maart 2000 00:00

Ek sê jou wat Ronnie,

Jy gee my die vyf nommers, ek koop die kaartjie, en as ek wen gee ek jou
20%! Kos jou niks, maar as ek wen sal jy 20% van R5 Mil kry ~ R1 Miljoen
wat BAIEEEEEE beter is as die R20 wat jy van my sou kry.

As ek sou verloor, wat onwaarskynlik is want jy sê dat jy my die
nommers sal gee wat "... It work's!!!" dan verloor jy mos niks?

Pos sommer die resepie hier en dankie hoor

Cheers
Lou

PS: Wag asseblief vier weke nadat ek gewen het vir jou deel van die
wengeld.

Lucky? wrote:
>
> "Lucky" Lotto Numbers.
>
> Let me show "YOU" how to "work out" your lucky "LOTTO" numbers.
> This Is the ONLY way that anybody can determine his or her lucky numbers!
> There Is "NO" other way.... "except, If you dream of 6 numbers, of
> coarse!!! "
> This Is no "SCAM" ... It Is really the only logical way, worked out to be
> your own lucky numbers for life. And It work's!!!
> This procedure Is Quite Involved (but simple) and will take you about 1 Hour
> to work out.
> Believe me It Is worth the effort .. And the only way to determine your
> lucky numbers.
>
> Interested?
>
> Mail me a self-addressed normal size envelope.
> To:
> SAXMaint.
> ATT: Ronnie
> Private Bag x 10
> Cape Town Int. A/Port
> South Africa
> 7525
>
> And I will mail you the complete procedure, for only R20
> It will take max 4 weeks to be back in your hands.
> This Is no scam..IT WORK'S!!!!!!!
> Best Regards,
> Ronnie.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Wat Makeer Julle?

Wo., 22 Maart 2000 00:00

Ek wag nou al weke om 'n interesante gesprek op hierdie nuusgroep te sien,
maar al wat ek sien is vervelige heen en weer persoonlike argumente wat so
duidelik op pad ne^rens heen is dat ek nie kan verstaan hoekom julle die
goed nie sommer laat vaar nie. Is daar 'n Afrikaanse ekwiwalent van, "the
wheel's still turning but the hamster is dead"? Of het julle almal waar
wragtig niks om te sê nie?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Fietse en motorfietse vir Afrika

Wo., 22 Maart 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid. Asook vir deurlopende stabiliteit van stelsels,
veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral vir die menige helikopter
reddings pogings in Zimbabwe, Mosambiek en elders, om persone na
veiligheid te neem gedurende vloede. Asook die verskaffing van
voedsel, beskerming en menige ander dienste aan diegene in nood.
Veral bydraes van die Regering van die VSA word hoogstens
waardeer. Vir die stelsel om paaie wat onder vloed is, op te
spoor, asook die beste roetes om te volg. Om kommunikasie te
ondersteun. Asook om die vrede en voorspoed van die persone van
SAOG te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Veral om vrede en
voorspoed te verhoog. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Fiets en Motorfiets vervaardigers van ons Paradys,
asook elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing van 'n groot
reeks produkte. En die menige werks geleendhede vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om vervoer te verhoog in
SAOG lidlande, veral in vloed gebiede. Behou geloof, hoop en
liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om 'n lae koste, hoogs betroubare fiets, met voor en
agter bagasie bakke, en binnebandlose bande te ontwerp, indien
moontlik. Wat lae onderhoud benodig. Mans en dames, asook seuns
en dogters modelle kan ook beskikbaar wees, vir alle lede van
die familie. Ook kan die verskaffing van 3-in-1-olie verhoog
word, in Lande waar verkope plaasvind.

Lae koste, hoogs betroubare motorfietse, met binnebandlose
bande, kan ook ontwerp word, indien moontlik. Wat lae onderhoud
benodig. Verskeie modelle kan beskikbaar wees, afhangende van
kapasiteit benodig. Motorfietse in Indie en Malaysia kan gebruik
word as 'n prototipe, indien nodig.

Ontwerping van beide bg. kan ook verhoog word om berg gebiede,
en/of onherbergsame terrein, en/of vloede te kan hanteer,
afhangende waar verkope plaasvind. 'n Treiler kan ook ontwerp
word, om vervoer van goedere te verhoog. Om apart verkoop te
word. Beskikbaarheid van Winkels kan ook verhoog word, om parte
en onderhoud te verskaf.

Stel voor die volgende Lande word as uitvoer markte gemerk:
Lesotho, Swaziland, enige plek in Afrika, insluitend Egipte,
Sentraal en Suid Amerika. Asook vir die plaaslike mark, indien
genoegsame aanvraag bestaan.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.

Stel voor aparte modelle word ontwikkel. Laat opgradering van
sekere modelle toe, indien die eienaar dit later verkies. Sluit
voldoende toetsing in aan SABS standaarde, voordat produksie
begin word.

Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Maklike, goedkoop en veeldoellige vervoer middel, veral tydens
swaar reens. :) Bystand kan verleen word vir onlangse vloed
gebiede. :) Kommunikasie met gebieke wat moeilik bekombaar is,
kan asemrowend verhoog word. :) Werk verskaffings geleendhede
kan verhoog word in ons Paradys. :) Enorme uitvoer mark
potensiaal. :) Die ekonomie kan asemrowend stimuleer word. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Archives, March 21, 1900

Di., 21 Maart 2000 00:00

Jy't skielik stil geraak, Gloudina Bouwer, wat is fout??
skryf in boodskap news:38D7984A.14EC60BA@home.com...
> On March 21, 1900 The Globe and Mail reported that President Steyn
> of the Orange Free State denied British commander Lord Roberts's
> charges of Boer treachery on the battlefield.
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

honger

Di., 21 Maart 2000 00:00

Date: Mon, 20 Mar 2000 23:11:16 +0000
From: L&P
Subject: Re: Ferdi Grilling

In article , Phatti
wrote:

KNIP KNIP

Intussen vreet en suip jy waardevolle
> lewens bronne op wat eintlik uitgevoer moet word Afrika toe waar klein
> kinderjies sterf van die honger. Ek doen my deel, ek "sponsor" tans 11 (elf)
> kinders in Afrika teen £10 per maand. Dus gee ek omtrent R1,100 elke maand
> aan Oxfam en andere.

Is jy nou MAL ! Jy is die veroorsaker van hongersnood in Afrika, ag ag die

arme honger kinders. JY (en honderde andere "ek is jammer seggers") hou die

kinders in lewe. Wat gebeur nou ? As hulle 14 of 15 jaar is plant hulle hulle

voort. Wat is die gevolg ? HONGERSNOOD ! As jy so jammer is vir die kinders

hoekom jy is in Brittanje en nie in Afrika as onderwyseres nie ?

Dit sou mooi wees as die westerse lande die motto "EIE VOLK EERS" sou voer !

Ek het werk, ek betaal taks, en sien jaarliks van die begroting van my land

miljoene na die ontwikelingslande verdwyn. Wat gebeur nou ? Honderde mense

uit die ontwikkelingslande trek weg uit die lande. Waar trek hulle ?

Na die westerse wereld. Hulle het geen werk nie, hulle het geen skil nie,

hulle pas hulle nie aan aan die gas land nie. Wie betaal dubbel ? Die werkende

inwoners van die gas land. Dus wat gebeur OOK in Suid Afrika ?

Honderde immigrante sonder skil en sonder geld, en hulle maak baie kinders.

En slegs 'n klein deel van die bevolking betaal tax. Julle is almal MAL !

"verbeter die wereld en begin by jouself" - DUS: EIE VOLK EERS !

stekeldoring

Date: Tue, 21 Mar 2000 13:41:45 GMT
From: Phatti
Subject: Re: Ferdi Grilling (aan L&P)

Mmm, ek hou van jou argument, dis oorspronklik, ek het dit self nooit so
benader nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Ferdi Grilling (aan L&P)

Di., 21 Maart 2000 00:00

Mmm, ek hou van jou argument, dis oorspronklik, ek het dit self nooit so
benader nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale

Ma., 20 Maart 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die voortgesette helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Asook inisiatiewe wat geneem
word deur die ANC en die Private Sektor, om persone op te lei om
edel gesteentes, o.a. tieroog, se waarde te verhoog. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Suid Afrika en
Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om vrede en voorspoed van
Suid Afrikaners, veral van Afrika afkoms, te verhoog. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om kompetisies te verhoog, om die Nuwe Suid
Afrika se beste kunstenaars te soek. Applikante kan versoek word
om hulle naam, adres, bank rekening nommer, asook 'n kunswerk in
te stuur, of by aangewese kantore af te lewer. Asook 'n
fotostaat van die persoon se identifikasie. Die brief hoofd
gedeelte van die persoon se bank staat kan ook ingesluit word,
om oorbetaling van fondse te vergemaklik. Deelnemers kan ook
insluit in watter provinsie hulle wil werk. Kandidate moet kan
Engels praat en/of skryf, indien nodig. Ook kan 'n kort
beskrywing van die kunswerk ingesluit word. Kunswerke kan van
enige soort draad gemaak word, en met goud en/of silwer verf
oorgesproei word.

Alle inskrywings ontvang, kan gekeur word. 'n Standaard brief op
'n rekenaar kan ontwerp word, om terugvoer te lewer, op watter
vaardighede verbeter kan word. Die beste 100 tot 1000
inskrywings per provinsie, tot soveel as 2000 of 3000 in totaal
vir die hele Land, kan gekies word, vanuit alle groepe, om
opgelei te word as goud, platina en ander edel metaal
kunstenaars, om juweliers ware en kuns werke te produseer. Vir
plaaslike en internasionale markte, waar daar voldoende aanvraag
bestaan.

Kunswerke ingestuur kan opgeveil word, indien die deelnemer dit
so verkies, en die gedeelte van fondse, nadat kostes afgetrek
is, kan in die deelnemer se bank rekening nommer inbetaal word.
Resultate kan d.m.v. die Media bekend gemaak word. 'n
Onafhanklike liggaam kan hieroor toesig hou. Hierdie kompetisie
kan later herhaal word, wanneer meer kunstenaars benodig word.

Kandidate gekies kan ook oorsee opgelei word, in verskillende
Lande. Besoeke kan gelewer word aan EU lidlande, VSA, Japan
en/of Korea. Asook elders waar belonende uitvoer markte bestaan.
Tolke kan aangewend word om opleiding na Engels te vertaal,
indien nodig. Borge kan ook uitgenooi word om kandidate te
ondersteun, tydens oorsese reise.

Ontwikkelings fasiliteite kan in alle provinsies van ons Land
verhoog word, waar voldoende kandidate is.

Ook kan markte wereldwyd bestudeer word, voor en na die
kompetisie. Om aanvraag na juweliers ware en kunswerke te
bestudeer. Voorvereistes vir kunswerke wat ingestuur word, kan
ook ingesluit word saam met die kompetisie vorm in die Pers. Om
kandidate te ondersteun, om die tipe juweliers ware en kunswerke
te vervaardig, wat nodig is tydens die keurings proses.

Nadat suksesse behaal is in die Nuwe Suid Afrika, kan dit ook in
SAOG lidlande implementeer word.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Kreatiwiteit kan asemrowend stimuleer word. :) Applikante kan
geld verdien vir kunswerke wat ingestuur word. :) Applikante kan
terugvoer ontvang vir aspekte waarop verbeter kan word. :)
Kandidate kan oorsee reis om kliente markte te bestudeer, asook
opleiding ontvang op dieselfde tyd. :) Opleidings fasiliteite
kan later in die NSA verhoog word. :) Kunstenaars en hulle
families kan verhoogde lewens standaard geniet. :) Werks
geleendhede kan verhoog word. :) Die Nuwe Suid Afrika kan
oorsese valuta verdien vir plaaslik vervaardigde produkte. :)
Die ekonomie kan asemrowend stimuleer word. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT!

Ma., 20 Maart 2000 00:00

Uit die Die Burger 20/03/00

Cosatu kortsigtig

Sedert die huidige regering aan die bewind gekom het, het honderdduisende
mense hul werk verloor. Mense wat onder die ou bewind werk gehad het.

Eenvoudige logika sê vir 'n mens dat arbeids- en ekonomiese beleid in 'n
verkeerde rigting beweeg het en dat 'n koerswysiging noodsaaklik is. Maar
Cosatu eis nog m��r radikale wetgewing van die Regering en dreig om die
regerende alliansie te verlaat tensy die ANC hom daartoe verbind om
voortgesette werkverlies te voorkom.

Met 'n werkloosheidsituasie wat al krisis-afmetinge aangeneem het, getuig
dit van algehele ekonomiese kortsigtigheid om aan te dring op maatreëls wat
(dalk) sal keer dat dit vererger. Pilletjies wat die simptome verlig - met
skadelike newe-effekte - gaan nie help om 'n dieperliggende inflammasie te
genees nie.

--
Julian & Karin de Beer
117 Newell Rd RD3
Tamahere
Hamilton
New Zealand

+64 7 858 3183 fax +64 7 858 3184
jgde...@clear.co.nz

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1100  1101  1102  1103  1104  1105  1106  1107  1108  1109  1110  1111  1112  1113  1114  1115    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 07:53:54 UTC 2026