Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Begin jou eie eBoekbedryf

Ma., 27 Maart 2000 00:00

Die nuutste geldmaker op die Internet is eBoeke.

As jy wil weet hoe om jou eie eBoeke te skryf, publiseer en op die
internet te bemark, gaan kyk op http://www.prep.co.za/eboekkiosk.htm

As jy die geheime van internetbemarking wil leer, kry SFI se gratis
Nuusbrief by http://www.sixfigureincome.com/free/?209520

- Peet van Rensburg
http://www.prep.co.za/eboekkiosk.htm

Boeke, tydskrifte & koerante | 0 kommentare

Vlaams - Zuid-Afrikaanse cantus

So., 26 Maart 2000 00:00

Infoza, werkgroep van de v.z.w. "Vrienden van Zuid-Afrika"nodigt U uit op
haar:

Vlaams - Zuid-Afrikaanse cantus

Iedereen met een hart voor Vlaanderen en Zuid-Afrika is van harte
welkom op zaterdag 8 april 2000. om 20 u in zaal " 't Apostelken ".
Te vinden aan de APOSTELSTRAAT 1 in AALST
De cantus wordt geleid door dhr. Paul Beheyt, oud-praeses van de Protea
Studenten en nu verantwoordelijke voor de verkoopdienst van de V.Z.A.

Met begeleiding op trekzak door Jan Janssens.

Wij houden het op Vlaamse en natuurlijk Zuid-Afrikaanse studenten- en
drinkliederen, met naast bier en frisdrank lekkere Kaapse wijn om de kelen
te smeren.

Voor INFOZA,

Jan Neukermans, Hoogstraat 173 bus 3, 9470 Iddergem Tel. 053 68 51 54

Guy Van Londersele, Oudenaardsestw. 631, 9420 Bambrugge Tel. 053 62 25 09

Wegwijzer

Via E 40 : Neem de afrit Aalst - 19 maar volg onmiddellijk richting
Dendermonde (Wijngaardveld). Je komt op een viervaksbaan die je volgt tot
aan het derde stoplicht. Daar steek je over. Je blijft steeds deze baan
volgen.

Opeenvolgend ga je over de viaduct, rond de H. Hartkerk (1e kerk) tot aan de
kerk van Mijlbeek (2e kerk). Daar kun je parkeren.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Muskiete-Jag van AD Keet

So., 26 Maart 2000 00:00

Muskiete-jag

Jou vabond, wag, ek sal jou kry,
van jou sal net 'n bloedkol bly
hier op my kamermure.
Deur jou vervloekte gonsery
deur jou gebyt en plaery
kon ek nie slaap vir ure

Mag ek my voorstel eers ons skei
eer jy die doodslag van my kry -
My naam is Van der Merwe.
Muskiet, wees maar nie treurig nie-
wees ook nie so kieskeurig nie
Jy moet tog éendag sterwe!

Verwekker van malaria
sing maar jou laaste aria -
Mog een minuut vir grasie
al soebat jy nou nog so lang
al sê jy ook: ek is nie bang -
Nooit weer sien jy jou nasie!

Hoe sedig sit hy, o die kring!
Sy kinders kan maar kranse bring
Nou gaan die vabond sterwe ...
Pardoef! Dis mis! Daar gaan hy weer!
Maar dood sal hy, sowaar, ek sweer
My naam is Van deeer Merwe!

(naskrif: Ek had dit ook dat dit "o die kreng" was, maar aldus die
Afrikaanse Verse van DF Malherbe is dit "o die kring")

Thys de Wet op Somerset-Wes waar die 'sedoos' mens die afgelope twee dae mal
gewaai het!

Prosa & poësie | 4 kommentare

lekker pro-wit saait S.A

Sa., 25 Maart 2000 00:00

Gaan kyk na hierdie nuwe pro-wit saait, ek het die On-line poll nogal snaaks
gevind

www.front14.org/wolfsa

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Moet op "ek" ook 'n dakkie?

Sa., 25 Maart 2000 00:00

'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent circonflex)
geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook op "ek" 'n
dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank uitgespreek word.

Wat denk julle?

--

Hans Kamp (Win2000)
in...@hanskamp.com
www.hanskamp.com
ICQ=65694322

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie?

Sa., 25 Maart 2000 00:00

"PAT" skryf in boodskap news:01bf9656$2be5d660$ab86aec7@ms660966.mindspring.com...
> Ons "denk" nie Hans, maar "dink" wel. Jou vriend is verkeerd.

Dan sal ek dat aan hom vertel. Ek skryf nie so goed Afrikaans nie, omdat ek
'n Nederlander is.

> Daar is geen
> kappie op die e van ek nie. Dit word in Suid-AFrika op twee
> maniere uitgespreek, in die
> Noordelike gedeeltes is dit "ek" soos die eerste twee letters in
> die stad Akron. In die Kaap spreek mens dit uit soos die e in
> Wellington, minder gerond. Ek hoop dit help, vra gerus meer,
> dis moeilik om uitsprake te beskryf, maar ook nogal n uitdaging
> (challenge).

Ek interesseer my vir uitspraakverskille in Suid-Afrika. Weet jy 'n website?

--

Hans Kamp (Win2000)
in...@hanskamp.com
www.hanskamp.com
ICQ=65694322

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Epos wissel?

Sa., 25 Maart 2000 00:00

Hallo, is daar een 55+ gay man, met een "baie" hare in die gesig. Ek,
een Hollandse gay man ,54 jaar, vet, gesig beharing, Wil graag Epos
stuur en kry, miskien ook fotos wissel.
Ek kan nie goed Afrikaans nie, maar ek wil Afrikaans leer.
In Hollands: Ik hoop iets van iemand te horen ( email te ontvangen ).
En ben je nog een beetje te jong.....email dan toch maar.
Groeten,
Alex. aka greybear.

--
Alex Switzer.
Amsterdam, the Netherlands, Europe
aka..........; Greybear
Born in.....; 1946
Member, Mitglied, Lid van ;
Dikke Maatjes, Amsterdam.
Heavy Teddies, Berlin.
ICQ Nr......; 27499808
Yahoo ID...; switzbear

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Voedsel vir Afrika

Vr., 24 Maart 2000 00:00

Wil graag die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook inisiatiewe geneem deur President Thabo
Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor, ten bate van
miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Asook vir die ondersteuning wat gelewer word aan die menigte
aspekte van die landbou sektor van ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die effektiewe beleids bestuur aangaande die
verskaffing van hulp bystand, en brandstof pryse. Asook om die
ekonomie, en ander aspekte van sosiale lewe te verhoog, om te
kan skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elder op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Britse Regering gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En om die landbou van
Indie te ondersteun om multi-gewas verbouings metodes te
implementeer. En Indie in staat te stel om om voedsel uit te
voer. Terwyl die bevolking vermeerder het op dieselfde tyd. En
om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil ook graag Trekkers en Plaas implemente vervaardigers,
Verskaffers en Landbou ondersteunings strukture in ons Paradys,
asook elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing van groot reekse
produkte en dienste. En om werks geleendhede te verhoog vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die verskaffing van
voedsel te verhoog in ons Paradys, asook SAOG lidlande, en
elders op die Planeet. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om multi-gewas verbouings tegnieke te verhoog in ons
Paradys, en elders op die Planeet, bv. SAOG lidlande, die
Fillipyne, ens.

Asook om die implementering te verhoog van 'n heel jaar groente
tuin d.m.v. 'n vierkante meter gebied, in afgeleë gebiede in ons
Paradys, asook elders in SAOG lidlande. Waar voldoende voedsel
aanvraag is, indien enige. Dit kan families in afgeleë gebiede
in staat stel om self voorsienend te word. Asook om gewasse te
verkoop aan die gemeenskap waarin hulle leef. Veral aan die oues
van dae, en diegene in nood.

Wil die Regering van ons Paradys, asook SAOG lidlande hoogstens
aanraai om die aantreklikheid om landbou boere te word, te
verhoog, vir alle persone, ongeag ras, geslag, kleur of geloof.

Produksie van trekkers, wat lae onderhoud benodig, kan ook
verhoog word. Asook produksie van landbou implemente. En
treilers, om produkte na markte te vervoer. Trekkers en treilers
behoort gebiede wanneer vloede ondervind word, maklik te kan
hanteer, indien moontlik. Produksie van besproeings implemente
kan ook verhoog word, om ondersteuning te lewer aan landbou.
Beskikbaarheid van Verskaffers kan ook verhoog word, asook
opgeleide personeel, om parte, ondersteuning en onderhoud te
verskaf.

Stel voor die volgende Lande word as uitvoer markte vir trekkers
en landbou toerusting gemerk: Lesotho, Swaziland, enige plek in
Afrika, insluitend Egipte, Sentraal en Suid Amerika. Asook vir
die plaaslike mark, indien genoegsame aanvraag bestaan.

Stel voor aparte trekker word ontwikkel. Laat opgradering van
sekere modelle toe, indien die eienaar dit later verkies. Sluit
voldoende toetsing in aan SABS standaarde, voordat produksie
begin word.

Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Asook
die dieet benodighede van SAOG lidlande, en die Planeet. Om
plaaslike verbruik, asook uitvoer mark potensiaal vas te stel.

Asook om bestuurs tegnieke te verhoog om tekorte en surplusse te
verminder, indien moontlik en/of nodig. Ook kan surplusse,
indien enige, aan laer inkomste groepe voorsien word teen laer
pryse, indien moontlik. Of uitgevoer word, indien koste
effektief, en 'n aanvraag bestaan.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Beter
bestuur van gewasse. :) Trekkers kan gebruik word as vervoer
metode, veral in gebiede wat vloede ondervind. :) Infra
struktuur kan verhoog word in gebiede wat vloede ondervind. :)
Landbou kan asemrowend verhoog word waar toerusting verkoop
word. :) Voedsel verskaffing in ons Paradys, en elders
implementeer, kan asemrowend verhoog word waar aanvraag bestaan,
veral in gebiede met vloede. :) Families kan self voorsienend
word, en gewasse aan die gemeenskap, en elders verskaf waar
benodig word. :) Werk verskaffings geleendhede kan asemrowend
verhoog word in ons Paradys, en elders. :) Enorme uitvoer mark
potensiaal. :) Ekonomiee, en potensiële ekonomiee, kan
asemrowend stimuleer word. :) Landbou produseerende Lande kan
asemrowend verhoog word, veral vir toekomstige aanvraag, waar
bg. tegnieke implementeer word. :) Vrede en voorspoed kan
asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Iets om oor te gesels

Vr., 24 Maart 2000 00:00

Geagte lesers,

Kyk ek is nou al 'n stuk of 5 jaar uit Suid-Afrika en het nou die groep van
julli hier gesien en gelees. Boere Afrikaners het my nog geleer om saam te
staan en iets behoorlik te doen nie. Al wat ek nog hier gesien het was
persoonlik aanvale oor en weer.

Kom ons sit onze koppe bymekar en bespreek iets behoorlik.

Wat van die ekonomiese,politieke stand van Suid-Afrika?

Boere groete hier uit 'n koue mislike holland.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Toekoms Advies vir: Pilare en Pale vir Afrika

Vr., 24 Maart 2000 00:00

Wil graag die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook inisiatiewe geneem deur President Thabo
Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor, ten bate van
miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Asook vir die ondersteuning wat gelewer word aan die menigte
aspekte van die landbou en industriele sektore van ons Paradys,
en elders op die Planeet. Veral vir die effektiewe beleids
bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en brandstof
pryse. Asook om die ekonomie, en ander aspekte van sosiale lewe
te verhoog, om te kan skyn soos goud in die oggend son.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elder op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag Yster en Staal, Grond verskuiwing en Bosbou
industriee, en Verskaffers gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing van groot reekse
produkte en dienste. En die menige werks geleendhede vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die infra struktuur te
verhoog in ons Paradys, asook SAOG lidlande, en elders op die
Planeet. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor om die produksie van yster en staal produkte, asook
bosbou te verhoog. Produksie van pale, pilare, heinings en
slieper pale kan ook verhoog word. Hout produkte kan behandel
word teen brande, as voorsorg maatreel, indien nodig. Om die
aantal omheinings in afset gebiede te verhoog. Veral gebiede met
vloede. Slieper pale kan ook aangewend word om paaie en
wandelwee te verhoog. Todat paaie sement en/of geteer word,
indien nodig. Pale en pilare kan ook gebruik word vir
elektrisiteit verskaffing, en baie ander veeldoelige gebruike.

Produksie van hang brue kan ook verhoog word in ons Paradys. Om
opgerig te word oor riviere en gebergde gebiede as wandelwee.
Veral in gebiede met vloede.

Stel voor verskeie hang brue word ontwikkel. Laat opgradering
van sekere modelle toe, indien dit later verkies word. Sluit
voldoende toetsing in aan SABS standaarde, voordat produksie
begin word.

Daarna kan fabrieke opgerig word vir massa produksie op verskeie
plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat,
Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook elders
waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.

Verskaffers van produkte kan ook verhoog word, waar moontlik. En
voldoende aanvraag bestaan.

Vir gebiede waar vloede ondervind word, kan die ontwikkeling van
nuwe riviere verhoog word, waar nodig. Asook om huidige riviere
beddings te verdiep, d.m.v. grond verskuiwings masjinerie.
Aantal damme kan ook verhoog word. Om die kanalisering van water
te verhoog, waar waardevolle grond benodig word.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer
omheinings beteken verhoogde sekuriteit. :) Infra struktuur kan
verhoog word, veral gebiede wat vloede ondervind. :) Bosbouing
kan moontlik verhoog word waar heinings opgerig word. :) Vervoer
kan verhoog word. :) Werk verskaffings geleendhede kan
asemrowend verhoog word in ons Paradys, en elders. :) Enorme
uitvoer mark potensiaal. :) Ekonomiee, en potensiële ekonomiee,
kan asemrowend stimuleer word. :) Vrede en voorspoed kan
asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1099  1100  1101  1102  1103  1104  1105  1106  1107  1108  1109  1110  1111  1112  1113  1114    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 07:53:52 UTC 2026