Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Pseudo-wetenskap alweer

Wo., 21 Januarie 2009 13:20

"Torreke" wrote in message news:7a52c433-600b-4d49-8f33-e30e6e3f6ea8@r37g2000prr.google groups.com...
On Jan 20, 5:03 pm, Jottie wrote:
> On 20 Jan, 11:34, Torreke wrote:
>
>> 3) Ek wil nie met jou in 'n gesprek oor godsdiens betrokke raak nie,
>> Jottie, bloot vir jou se: "Die dwaas se in sy hart dat daar geen God
>> is nie". Alles wat jou oe sien, jou ore hoor en jou hande tas getuig
>> dat God is.
>
> Was dit bedoel as 'n belediging om my "dwaas" te noem? Ek kon 'n hele
> paar kwotasies hier plaas wat baie beskrywend sou wees vir iemand wat
> aan sprokiesverhale glo maar ek sal dit maar ignoreer. Ek dink darem
> nie jy het regtig probeer om my te beledig nie ;-)

Beslis nie bedoel om jou te beledig nie. :) Bloot
die Bybel
gekwoteer.
>
>> Die slimste man wat tans leef, Steve Hawking, het onlangs
>> op besoek in SA oor TV gese hy "glo" ALLES het spontaan uit niks deur
>> die "big-bang" ontstaan. Dat so 'n intelligente man so 'n "pot
>> stront" (jou woorde) kan kwytraak, gaan my verstand te bowe. Om te
>> glo dat 'n ewige, almagtige Wese wat ons "God" noem dit uit niks
>> d.m.v. die "big bang" geskep het, lyk vir my baie meer logies en
>> waarskynlik as dat dit "spontaan" "uit niks" gebeur het.
>
> Op grond waarvan in Hawking die slimste man wat tans leef?

Moes eerder gese het hy word so genoem.

Ek dink
> self hy is buitengewoon slim maar in 'n veld waarin bitter min ander
> mense spesialiseer.
> T.o.v. die Big Bang, ek kan jou verseker dat Hawking, as 'n toegewyde
> wetenskaplike, onmiddellik die bestaan van 'n bomenslike wese sal
> aanvaar die oomblik as onteenseglike bewyse voorgelê kan word.
>

Let wel ek het die woord "glo" in aanhalings gesit - "I
believe" was
Hawking se presies woorde - nie "bewys" nie, maar
geloof!!!!! Want hy
kan netso min bewys dat alles spontaan deur die
"big-bang" ontstaan
het as wat ek kan bewys dat God deur middel van die
"big-bang" alles
uit niks geskape het.

Die storie oor "bewys" is ook 'n "stront storie". NIKS
kan
"onteenseglik bewys" word nie. Jy kan nie eens
"onteenseglik bewys"
dat jy self bestaan nie.

Om sg. iets "onteenseglik" te "bewys" verlaat jy jou op
jou sintuie.
Maar veronderstel iemand het geen sintuig wat
funksioneer nie...; dan
sou dit ONMOONTLIK wees om enige sg "bewys" aan
hom/haar te verskaf.
NIKS sou vir hom bestaan nie.

Jy kan magnetisme ook nie sintuiglik waarneem nie - jy
kan bloot die
uitwerking daarvan sintuiglik waarneem.

Jy kan God nie sintuiglik waarneem nie - sy werke
(skepping,
onderhouding en regering van alle dinge) wel!

In 'n kriminele hof word verwag dat iemand se skuld "bo
REDELIKE
twyfel" bewys moet word - om dit "bo ALLE twyfel" te
bewys, sou in
baie gevalle onmoontlik wees - sou dit onmoontlik maak
om iemand slegs
op grond van omstandigheidsgetuienis skuldig te bevind.

Net in die kriminele reg geld "bo redelike twyfel" - in
alle ander
sake geld oorwig van waarskynlikheid. Ook in
vakdissiplines soos
sielkunde geld oorwig van waarskynlikheid. Ons sou nie
medisyne kon
toets en goedkeur as ons nie op oorwig van
waarskynlikheid kon bewys
nie. 1000 teen 1 word as beduidend - bewese! - beskou.

Die waarskynlikheid dat God is, is ontelbaar teen geen.

Die feit dat mens ten opsigte van menslike gedrag jou
op oorwig van
waarskynlikheid moet verlaat, is op sigself 'n "bewys"
dat God bestaan
en dat lewe nie spontaan uit materie ontstaan het nie.
______________________________________________________

Hallo Torreke!

Woorde moet in konteks verstaan word.

"Glo" (ditto in die geval van "believe") kan meer as
een betekenis hê.

As iemand wat een of ander godsdienstige geloof aanhang
sê hy "glo" iets, dan het dit 'n spesifieke, religieuse
betekenis. Hy "glo" iets wat nie logies verklaar _kan_
word nie. Waar Hawking sê hy "glo" iets, het dit 'n
ander betekenis. Hy "glo" omdat dit vir hom die mees
aanvaarbare logiese verklaring is van dit wat hy met sy
sintuie waarneem.

Jy is alweer besig met jou pseudo-wetenskaplike onsin.
Jy probeer om 'n religieuse geloof logies te verklaar.
Jy mors jou tyd.

Swart Simon

NS: Ek kan nie my nuusleser (Outlook Express) kry om
Torreke se plasings te indenteer en met 'n '>' te merk
nie. (Dit is wel so in "Tools...Options...Send"
gestel.) As gevolg is dit moeilik om dit wat hy sê te
skei van dit wat ek sê. Wat ek te sê het begin onder
die streep.

Dit lyk vir my dis net met Torreke se plasings waar ek
die probleem het. Ek het dit nie met meeste ander
deelnemers se plasings nie. Weet iemand hier wat fout
is? Lê dit by my of by hom?

Koeitjies & kalfies | 24 kommentare

Vir Jottie - oor die bestaan van God

Wo., 21 Januarie 2009 07:38

Jottie skryf:
> Torreke, ek gee toe die woord "onteenseglike" was hopeloos die
> verkeerde woord om te gebruik. En ek stem saam dat daar bitter min
> dinge is wat ooit onteenseglik bewys kan word.
> Wat ek wel probeer sê het, en wat ook my eie siening weerspieel, is
> dat gegewe die beskikbare bewyse, is die teorie van die spontane
> onstaan van alles uit niks uit vir my die mees aanvaarbare teorie.
> "Glo" is vir my 'n te sagte woord daarvoor. "Oortuig" is miskien meer
> van pas. Indien daar wel meer bewyse vorendag kom vir 'n ander
> oorsprong vir die heelal of selfs bewyse vir 'n wese wat
> verantwoordelik was daarvoor, dan staan ek en vele ander (soos
> Hawking) voor in die koor om daardie nuwe bewyse te ondersoek en 'n
> nuwe teorie te vorm.
> Maar dit is te maklik om 'n "god" in daardie teorie in te bou. Noem
> dit energie, noem dit wat jy wil. Die feit bly staan dat ons geen
> bewyse daarvoor het nie en dit ly bloot tot die volgende vraag "waar
> kom daai god/energie vandaan?". Ook uit niks uit?. Maar die gebrek aan
> bewyse stop god-gelowiges nie net om daardie energie te verpersoonlik
> deur dit 'n naam te gee nie maar selfs ander eienskappe (alwetend,
> almagtig, liefdevol, jaloers, etc) wat hul geloofsoortuiginge pas. Met
> die naam kan ek nog saamleef maar geen van die addisionele eienskappe
> nie. Op grond waarvan is dit meer waarskynlik? Wat is die toets
> daarvoor om die waarkynlikheid te bepaal? Ontelbaar teen een? Ish....
> Kyk, dit sal baie stupid van my wees om jou te probeer oortuig. As ek
> dit nie mis het nie is jy 'n opgeleide predikant en dit is waarskynlik
> jou forte om ouens soos ek vir brekvis te eet sou ek jou ooit uitdaag
> tot 'n debat. Indien jy wel belangstel, voel vry om my te probeer
> oortuig. Alhoewel ek van nature skepties is, luister ek graag. Voel
> vry om 'n nuwe thread daarvoor te maak.

1) Ek is traag om in 'n uitgerekte gesprek hieroor betrokke te raak
oor ten minste 2 redes: (i) Die diensverskaffer waarvan jy ons laas
vertel het, "news.aioe.org", het blykbaar hulle gratis diens gestaak -
ek's terug by Google - ek haat dit, maar ek wil ook nie nog add geld
vir internetdienste betaal nie. (ii) Ek was vantevore in 'n byna
eindelose gesprek op die ng betrokke oor hierdie onderwerp en het nie
lus vir 'n herhaling nie.
2) Aan die ander kant is jou houding oor so 'n gesprek heelwat anders
as waarmee ek tevore te doen gehad het en dit maak my wel geneë om die
uitnodiging te aanvaar.
3) Ja, ek is 'n opgeleide predikant, maar, nee, ek dink nie dat ek
enigiemand vir brekvis kan opeet nie. 'n Intellektuele debat sal in
elk geval geen verskil maak aan jou oortuigings nie, al sou ek ook die
debat "wen". Dit gaan oor "geloof" en geloof bestaan uit ten minste 2
elemente, kennis en vertroue, dus: intellek en emosie. Ek kan jou die
"kennis" gee, maar nie die "vertroue" nie. Lsg werk God deur sy
Gees. Verdra asb my laaste stelling vir nou, al weet ek jy stem
gewoon nie saam nie.
4) Wil nie soos 'n grammofoon-plaat klink wat op een groef vasgehaak
het nie, maar voel ek moet beklemtoon Hawking se presiese woorde was
"I believe..." Jy gebruik die woord "oortuig"; daarmee gryp jy na die
2e element van geloof, nl vertroue - d.i. die emosionele reaksie op
die kennis.
5) Ek het eers geskryf "ontelbaar teen een" en toe verander na
"ontelbaar teen geen". Die "een" argument teen die bestaan van God is
die bewering van "geen bewys van sy bestaan". Maar die "bewys"
argument geld presies andersom ewe sterk; daar kan ewe min "bewys"
word dat Hy nie bestaan nie. Die een kanselleer die ander een uit en
daarom het ek "een" na "geen" verander. Maar dit sou in elk geval
geen verskil maak aan die oorwig van waarskynlikheid nie.
6) Miskien sou dit loon om eerste te praat oor dit waaroor ons
ooreenkom en van daardie punt af na ons verskille te kyk.
7) Jou opmerking oor daardie iets "noem dit energie" wat ook erens
vandaan moet kom, is relevant en moontlik die beste punt om die
gesprek te begin. As ek bloot intellektueel moet kies tussen die
enigste 2 moontlikhede - Albei moontlikhede gaan 'n mens se kennis en
verstand te bowe! - (i) IETS wat ewig is, onveranderlik, sonder begin
en sonder einde, wat die oorsprong van alles is, en (ii) NIKS wat die
oorsprong van alles is, dan lyk die 1e een beslis meer logies en
waarskynlik as die tweede. Die 1e een wat se "iets uit iets" is in
lyn met wat ons weet en kan "bewys", die 2e een "iets uit niks" is NIE
in lyn met wat ons weet en kan "bewys" nie.
8) Iets wat "onveranderlik,sonder begin en sonder einde is" is ook in
lyn met wat ons weet, bv. die "ruimte" rondom ons is oneindig in
afstand en tyd en basies onveranderlik. Die vraag is: Is daar iets in
die "ruimte" wat ons nie sintuiglik kan waarneem nie - en dus nie kan
"bewys" nie - wat netso "groot" as hierdie ruimte is - dus: oneindig
in tyd en afstand! - en derhalwe onveranderlik! - wat die oorsaak is
van die goed wat ons wel sintuiglik kan waarneem? Wat my teruglei na
die keuse onder par 7 hierbo.

Geloof & kerksake | 77 kommentare

Interessante toespraak gewees

Di., 20 Januarie 2009 17:35

Dit behoort redelik moeilik te wees om sy toespraak te kritiseer.
Tyd sal leer of daarop staat gemaak sal kan word.
Dit is hoop en beloftes wat die hele westerse wêreld sal affekteer.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Monitors

Ma., 19 Januarie 2009 16:25

Ek het vandag 'n monitor gaan koop.
My Acer het opgepak enkele dae voor die 3 jaar waarborg verstryk het
en ek het Acer enkele dae later geskakel. (Dit was vanmôre). Gekoop
11/01/2006. Ghêrentee het gelêps - 'n week gelede. Dis al drie weke op
die koffie, anyway.

Back to basics - rond gery vanmôre en 'n screen gesoek. Gesê ek wil 'n
square screen hê want dit maak sense dat dit vierkantig moet wees.

PC Zone in Pinetown gaan kuier. Daar was een 17"er wat vierkantig is
en die res is widescreens. Reg, terug na HIFi Corp in Springfield
Park. 1 (EEN!) 19" LG wat vierkantig is. 4milliseconds - R2400.
Die bestuurder kom agter ek is eintlik 'n nice ou en se dat ek dit kan
kry vir R2300.

Incredible Connections is net om die hoek. 1 (EEN!) vierkantige
monitor 5millisecs vir R2200. Incredible goedkoper is HIFI Corp?!?
Strue - dit is weklik incredible!

Verkoopsman by Incredible oortuig my toe deur twee screens langs
mekaar te gebruik, dat 'n wye skerm nié die beeld verwring nie.
Dit was die belangrikste boodskap van die dag! Hy het my oortuig.
Toe tune ek in vir 'n wide screen.

Terug na HIFI Corp, slégs om aan die verkoopsman en bestuurder te
verduidelik waarom ek nie by hulle koop nie. Ek meen, dis 100 treë
daarvandaan (en dìt is waar my mouter gepark is).
Hulle offer drop nòg 'n R100 in prys.

Ek ry toe terug na PC Zone in Pinetown, en verdra toe maar dieselfde
verkoopman se beterweterige smaail, en smaail toe beterweteriger
toe hy koelkop 'n 19"er uithaal..., deur my order te verander na
22"..!:-)

Om hierdie lang storie korter te maak, ek koop toe dieselfde 22" LG
LCD wat R2800 kos by Incredible Connection vir R1900 by PC Zone.

Kredietkaartkoop R2000. Kontant soos in kêsh R1900.

Terug na my storie - vir R1900 koop ek toe 'n 22' LG LCD monitor.
Glo my, ek het, soos ek altyd doen wanneer ek koop, pryse vergelyk.

Kom huis toe, gooi my 'n laaang wit wyn, en skuif die rooi wyn tot
agter in die hoek, want dis sleg. Die koue wit wyn is baie lekkerder.
Die wynkelk is leeg. Nou moet ek nog net gewoon raak aan hierdie
wye skerm, want blykbaar het hulle, die wye skerms oorgevat in die
computerwêreld soos Cope besig is om oor te vat in die ANC wêreld.

Gevolgtrekking - as jy 'n 19" vierkantige skerm ruil vir 'n wye
skerm, moet jy dit ten minste 'n 22"er maak om te vergelyk
en darem ook op te gradeer.

Rekenaars & selfone | 3 kommentare

Is die Witboekers Teosofiste ?

So., 18 Januarie 2009 21:31

IS DIE WITBOEKERS TEOSOFISTE ?

Inleiding en agtergrond :

Die bekende Afrikaanse Webwerf genaamd “Boerevryheid”
is deur Dr. Lets Pretorius (‘n vermeende Boeremaglid / ‘n
mede-beskuldigde in die Boeremagsaak – wat tans op ‘n
R500 000-00 borg uit is) en sy boesemvriend (wat onder
‘n skuilnaam skryf) genaamd ‘Die Ou Man’, gestig. Beide
hierdie persone is Witboekers (hulle lees, erken, aanvaar,
glo in, verkondig en bevorder die Witboek van El Daoud).

Nes dit vir ander mense vreemd is, vind ek dit óók vreemd
dat ‘n sogenaamde “regse” aktivis (en nogal ‘n beskuldigde
in die Boeremagsaak) homself besig (mag) hou met regse
vergaderings en bedrywighede ; en dat hy ‘n regse Webwerf
mag stig en bedryf, ens, terwyl ‘n reuse R500 000-00 borg-
voorwaardes gewoonlik sou bepaal dat hy homself o.a. NIE
met sulke bedrywighede mag besig hou nie. Een vraag is :
Waarom kan (mag) Dr. Lets Pretorius al hierdie dinge (vry-
elik) doen wat hy doen ?

.
Die Teosofiste (Theosophical Society) is Sataniste :

“One of the 13 Satanic bloodlines that rule the world is
the Rockefeller bloodline.

David Rockefeller was part of Lucis Trust's management.
Lucis Trust puts out the book "Externalization of the Hier-
archy" by Alice Bailey, which spells out the Plan for the
Satanists, Occultists and New Agers on how the spiritual
Hierarchy (actually the demonic hierarchy) is to externa-
lize their rule of the planet.

The book gives quite a few of the details of the plan, and is
used as a textbook for New Agers at the Arcane Schools in
NY, London, and Europe on how the New Age/One World
Religion/One-World-Government will be brought in.

If anyone doubts the Rockefeller's commitment to Satan,
- read page 107 of "Externalization of the Hierarchy". On
page 107, Alice Bailey, President of the Theosophical So-
ciety and part of Lucis (formerly Lucifer) Trust, tells us
who will rule when the New Age (the New World Order)
takes over.

In 1875, the Theosophical Society was founded by Mada-
me Helena Blavatsky, and another occult organization –
the Hermetic Order of the Golden Dawn – twelve years
later. _One of the most prominent members in the later
years of the Hermetic Order of the Golden Dawn was no
other than Aleister Crowley, a name that has come to be
synonymous with popular understandings of Satanism in
the 20th century.”

.
Die Teosofiste glo in :

“All men (all races) have spiritually and physically the
same origin... All men are equal...which is the funda-
mental teaching of Theosophy.”

“The aim of Theosophy is to promote and form a nu-
cleus of the Universal Brotherhood of Humanity, with-
out distinction of race, creed, sex, caste or colour.”

“Comparative Religion”. Dws dat die Bybel slegs relatief-
waaragtig is : "Madame Blavatsky, who gave the world
Theosophy in its modern form in the latter part of the
nineteenth century, drew together teachings from sour-
ces which included Plato, Confucius, the Vedas, Gau-
tama Buddha, Jesus, the Kabbala, philosophers, scien-
tists and other contemporary thinkers of her day."

"A considerable range of subjects is presented at meetings
of The Theosophical Society. Topics include various aspects
of theosophical teachings such as ethical living, modern sci-
ence and Theosophy, Reincarnation, Karma, teachings from
various religious and philosophical traditions, meditation and
practical aspects of spiritual living, to name a few."

Soos die leser kan sien is die Theosophical Society en die
‘New Age’ beweging deel van dieselfde sataniese organisa-
sie. Gaan kyk ook gerus na die sataniese (okkultiese) em-
bleem van die Theosophical Society op hulle Webblad.

.
OOREENKOMSTE

Die Teosofiste verklaar :

Dat alle gelowe uit een gemeenskaplike oorsprong ont-
staan het.

Lets Pretorius verklaar :

"Dit is dan net logies dat ons ENIGE twee, drie of tien
godsdienste neem, al is hulle tans millenniums uitme-
kaar, en jy sou terugbeweeg op die geskiedenis lyn,
MOET jy uiteindelik by DIESELFDE WAARHEIDS-
BRON uitkom."

Dus, volgens Lets Pretorius lei alle gelowe op die ein-
de van die dag tog maar na "Een God". - Dít is die es-
sensie van die okkultiese New Age geloof - 'n satanie-
se filosofie.

.
‘Die Ou Man’ (Lets Pretorius se boesemvriend) verklaar :

Elke geloof (alle gelowe) op aarde saligheid aan elke volk
(ras) kan bring. Dat elke volk dus sy saligheid deur sy eie
profete sal verwesenlik. Alle gelowe lei dus na die "skep-
pergod". Alle gelowe aanbid dus een en dieselfde God.

.
Reïnkarnasie :

Die Teosofiste glo in en verkondig reïnkarnasie.

‘Die Ou Man’ glo ook in en verkondig reïnkarnasie.

.
Godslastering :

Sataniste ruil graag vir God en Satan om deur te verklaar
dat die God van Israel die ware Satan is.

‘Die Ou Man’ verklaar dat JAHWEH (die God van Israel),
Satan en Allah (die Moslems se god) al drie een en die-
selfde persoon (god / wese) is. Hy stel dus die God van
die Bybel (die God van Israel) gelyk aan Satan en aan
Allah.

.
Humanisme :

Die Teosofiste verkondig en bevorder humanisme.

Sataniste verwerp Christus as die enig-gebore Seun van
God en in plek daarvan verhef hulle die mens (Adam) bo
God (die God van die Bybel / die God van Israel).

‘Die Ou Man’ verklaar dat Adam (nie Christus nie) die
“eerste seun van God” is wat God geskape het en dat
Adam ook geensins gesondig het nie. Hierdie God van
die Witboekers het egter geen naam nie. Hy word ge-
rieflik genoem : “Die Onbekende God” (sic!).

.
Die degradering (verwerping) van Christus :

Sataniste verwerp die vrywillige Offer wat Christus aan
die Vloekhout betaal het vir die Erfsondaars se sondes.

‘Die Ou Man’ verklaar dat Christus geensins (vrywillig)
vir ons sondes gesterf het nie. Hy verklaar dat Jahweh
eerder vir Christus (teen Sy wil) kom vermoor het. So
word Jahweh dus as ‘n lae krimineel en ‘n moordenaar
voorgestel - as die Satan, volgens ‘Die Ou Man’.

Die Witboekers (‘Die Ou Man’ en sy boesemvriend) er-
ken ook nie vir Christus as deel van die Godheid (...van
die Bybel) nie. In stede daarvan verklaar en erken hulle
vir Adam as hulle “Vader Koning” ; en vir Eva as hulle
sg “Moeder-Koning” (genoem “Asherah” / Astarte).

.
Gelykheid, broederskap en (geestelike) verbroedering :

Die Teosofiste verklaar dat ras nie ter sake is nie en dat
daar trouens geen onderskeid tussen ras gemaak moet
word nie, want alle rasse is op die einde van die dag sg
(geestelik) “gelyk”.

‘Die Ou Man’ verklaar ook dat ras nêrens (..in die Bybel
en in die Witboek) ter sprake is nie. Volgens Die Witboe-
kers is die Witboek en die Bybel (en enige geloof – wat
tóg in elk geval van dieselfde oorsprong afkomstig is...)
dus van toepassing op en beskore vir alle rasse en kleu-
re. En hulle geestelike eindbestemming is dieselfde.

.
Die relatiwisering, afwatering en degradering van die Skrif
(die Bybel) :

Sataniste verklaar graag dat die Bybel nie die Woord van
God is nie. Verder verdraai hulle graag die Skrif.

‘Die Ou Man’ verklaar ook dat die Bybel nie die Woord van
God is nie, maar hoogstens die woord van mense oor God
is. Verder verdraai hy die Skrif openlik, gruwelik en skaam-
teloos, soos reeds genoem.

.
Simpatie met die Duiwel :

Dit is bekend dat die sataniste simpatie teenoor die Satan
toon deur te beweer dat hy (..die Satan) óók op die einde
‘gered’ word. Volgens hulle gaan Satan dus nie vir ewig in
die hel brand nie.

En die Witboekers voel dieselfde hieroor :

"Ons Vader wat in die Hemel is...Stel ons in staat om die
liste van Satanaku die rebel te weerstaan, maar help U ons
om te onthou dat hy ook U kind en ons broer is, selfs al het
hy teen U gerebelleer ; en gee dat ons as U gekose werk-
tuie hom vir U kan terugwin."

Ja, die Satan is hulle "broer". En ons word daaraan herin-
ner dat Satan (Lucifer) steeds God se "kind" is, - waarna
God versoek word om hulle te help om Satan te "bekeer".

.
Lets Pretorius beskou die Witboek NIE as satanies nie :

"Terwille van onsekerheid stel ek dit egter baie duidelik
dat ek die inhoud van die Witboek bestudeer het en dat
dit vir my baie esoteriese sake meer verstaanbaar maak."

"Volgens my insig is dit (die Witboek) VERSEKER NIE ‘n
Sataniese boek nie en diegene wat dit beweer sal maar
self daarvoor moet pa-staan."


Verder het Lets Pretorius nog NIE EEN KEER vir sy boe-
semvriend ‘Die Ou Man’ teengestaan of hom berispe oor
die Godslasterende en sataniese verklarings wat hy maak
nie.

Dit is duidelik dat Lets Pretorius ‘n Witboeker is. - En ons
weet nou wie en wat die Witboekers werklik is.

I rest my case.


Nota : Verdere agtergrond is op die volgende skakel te
vinde...

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=2651&start=0


JW12

.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Blue Bull Bar

Sa., 17 Januarie 2009 18:05

"Dave" skryf in boodskap news:gus3n4t7ong8dtneqljdh1e6g65kiff530@4ax.com...
>
>
>> Get your very own Blue Bull Bar, only one available. E-mail "Blue bull
>> bar" to for pictures and details.
>
>
>
> Some people in this group like piano music but reviews have said their
> (the blue bull's) music is outdated. Rather download somewhere else.
>
>
>
> This is the Official Blue Bull Moron Test.
> It's based upon typical graduation requirements at Harvard. Try to
> finish within 5 minutes. When you are done, count the number correct
> and see how you compare to others.
> OK, here we go...
>
> 1. Is there a 4th of July in England? Yes or no?
> 2. How many birthdays does the average man have?
> 3. Some months have 31 days. How many have 28?
> 4. How many outs are there in an inning?
> 5. Can a man in California marry his widow's sister?
> 6. Take the number 30, divide it by 1/2, and then add 10. What do you
> get?
> 7. There are 3 apples and you take two away. How many apples are you
> left with?
> 8. A doctor gives you three pills and tells you to take one every half
> an hour. How long will the pills last?
> 9. A farmer has 17 sheep. All but 9 of them die. How many sheep are
> left?
> 10. How many animals of each sex did Moses bring with him on the ark?
> 11. A butcher in the market is 5'10" tall. What does he weigh?
> 12. How many 2 cent stamps are there in a dozen?
> 13. What was the President's name in 1960?
>
> NO CHEATING ***
> So how do you think you did? (Scroll down for answers.)
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> TEST ANSWERS:
> 1. Is there a 4th of July in England? Yes or No?
> Yes. It comes right after the 3rd.
> 2. How many birthdays does the average man have?
> One (1). You can only be born once.
> 3. Some months have 31 days. How many have 28?
> Twelve (12). All of them have at least 28 days.
> 4. How many outs are there in an inning?
> Six (6). Don't forget there is a top and bottom to every inning.

Wrong! The word is "Innings" with an "s". The bowling side has to get 10
batsmen out, unless there is a declaration or it is a limited overs match.
You clearly don't know much about cricket! LMAO!

> 5. Can a man in California marry his widow's sister?
> No. He must be dead if it is his widow.
> 6. Take the number 30, divide it by 1/2, and then add 10. What do you
> get?
> Seventy (70). Thirty (30) divided by 1/2 is 60.
> 7. There are 3 apples and you take two away. How many apples are you
> left with?
> Two (2). You take two apples ... therefore YOU have TWO apples.

The question says two are taken AWAY - thus they are no longer "here"
(wherever that is).

> 8. A doctor gives you three pills and tells you to take one every half
> an hour. How long will the pills last?
> One hour. If you take the first pill at 1:00, the second at 1:30,
> and the third at 2:00, the pills have run out and only one hour has
> passed.
> 9. A farmer has 17 sheep. All but 9 of them die. How many sheep are
> left?
> Nine (9). Like I said, all BUT nine die.
> 10. How many animals of each sex did Moses have on the ark?
> None. I didn't know that Moses had an ark.

Back to Sunday School you go!
Moses did have an Ark. The Ark of the Covenant.
It didn't contain any animals but it was still an object called an "Ark".

> 11. A butcher in the market is 5' 10 tall. What does he weigh?
> Meat ... that is self-explanatory.
> 12. How many 2 cent stamps are there in a dozen?
> Twelve (12). How many eggs are in a dozen? TWELVE ... it's a dozen.
> 13. What was the US President's name in 1960?
> Obama. As far as I know, he hasn't changed his name.
>

Wrong! At the time of posting the US President is George Bush. Obama is the
"President-Elect".

>
> So, how did you do?
> 13 correct.........GENIUS...you are good.
> 10-12 correct....ABOVE AVERAGE...but don't let it go to your head.
> 7-9 correct........AVERAGE...but who wants to be average?
> 4-6 correct........SLOW...pay attention to the questions!
> 1-3 correct.........IDIOT...what else can be said?
> 0 correct............CONGRATULATIONS, you are a certified MORON

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Vuurwapen lisensies

Vr., 16 Januarie 2009 14:40

wie van julle het al vuurwapen lisensies hernu?
Vanmiddag het ek 'n telefoonoproep gehad vanaf 'n kaptein by die die
polisiestasie, vertellende dat my hernude lisensie daar is.
Toe ek daar kom, het hy sonder dat ek hom gevra het, gesê dat die
ander een op pad is. (Ek hernu 'n rewolwer en pistool se lisensies)

Op pad na die poskantoor het ek die lisensie in my hempsak gesteek
en besluit om by die huis te kyk watter een reeds hernu is en op
watter een ek wag.

By die huis eers die spoedboete van R250 gelees wat op my gewag het
en toe vir die eerste keer na die 'lisensie' gekyk. Geen vuurwapen
identifisering daarop nie maar slegs 'n bevoegdheidsbewys.
Nog een is op pad wat my dubbel bevoeg maak en as ek die groot
bevoegdheidsdiploma wat ek gekry het toe ek myself as bevoeg bewys het
byvoeg, dan is ek trippel bevoeg.

Enige iemand wat ook lisensies *reeds hernu het?

Veiligheid & wapens | 2 kommentare

Gaza

Do., 15 Januarie 2009 19:05

Waar lê julle sentimente wanneer na Gaza gekyk word.
Inderwaarheid is dit 'n mengelmoes van gedagtes met
die Ou Testamentiese geskiedenis wat die hoofopskrifte skryf
asook jammerte wanneer gesien word hoe Arabiese kinders
daaronder ly.

Daarmee saam gaan my totale afkeur in die Moslem geloof
en teenstrydige verhale van wie die skietstilstand verbreek het.
Elkeen wat 'n verhaal daaroor vertel, vertel dit asof hy of sy
presies weet wat die waarheid is. En steeds is ons almal besig om
dieselfde inligting te gebruik en tot verskillende gevolgtrekkings te
kom as gevolg van verskillende sentimente.

Net so verwarrend is die verskillende idees oor wie reg is en wie
verkeerd is in daardie geveg, en die verstomming dat die klein Gaza
strook so venynig kan veg met tuisgemaakte kunsmis projektiele.

Bo alles skaar ek my saam met die Israeliete om geloofsredes.

Koeitjies & kalfies | 35 kommentare

Die Ware Satanisme

Wo., 14 Januarie 2009 22:00

DIE WARE SATANISME

Die naïewe blanke publiek is darem maar deeglik ge-
kondisioneer en gebreinspoel. Verál diegene wat nog
in die Kerk sit. Hulle kyk, maar hulle sien nie ; en tóg
dink (‘glo’) hulle dat hulle sien.

Wanneer daar van satanisme gepraat word, sien die
meeste mense onmiddelik (outomaties) die prentjies
van pentagramme, die heksepoot (onderstebo gebro-
ke kruis), swart kerse, geslagte swart katte, mense
met swart klere, bose rituele, ens, ens, ens... in hul-
le koppe. En dit is omtrent ál wat hulle sien.

Daar is ‘n rede daarvoor. En die ware Sataniste het
dit spesifiek só beplan. ‘n Baie bose en slinkse plan
inderdaad. Die Sataniste wil nie hê dat mense méér
as dit moet sien nie.

Wat mense egter nie besef nie, is dat al hierdie dinge
(sigbare sataniese tekens, rituele, en uitsprake, ens)
slegs die rookskerm is. - Ja, dit verteenwoordig slegs
die valse-vlag operasie, ..die aandag-aftrekker en die
weerligafleier. Alhoewel hierdie genoemde dinge (te-
kens, uitsprake en rituele) wel deur Sataniste beoe-
fen word, vereenwoordig dit nie die kern, beginsels,
die dryfkrag, die motief en die ware doelwit van die
wáre satanisme nie. Dit verteenwoordig nie die ‘big
picture’ nie. Dit is soos om slegs in die bome vas
te kyk, maar nie die woud te sien nie.

Die ware agenda (en modus operandi) word nie ge-
adverteer nie want hulle kan dit nie bekostig nie.

Die ware satanisme word geheim gehou. Dit word nie
openlik verkondig en verklaar dat dit satanisme is nie.
Inteendeel : Die ware (beginsels van) satanisme word
voorgehou as sou dit (as of dit) “goeie, wyse, gebalan-
seerde, humanitêre (humanistiese), liefdevolle, godde-
like, positiewe, sg verligte” ... en selfs “Christelike be-
ginsels” wees. Maar dit is nie. Dit is vals, boos en dui-
wels. Die ware agenda, motief en doelwit word geheim
gehou en gekamoefleer.

Ons moet daarom eers by die Satan (en sy dienaars)
se ware agenda (..motief en doelwit) uitkom alvorens
ons kan verstaan wat sy planne (en modus operandi)
is. Dán sal ons kan verstaan wáárom dit (..en presies
wát) sy planne en modus operandi is.

Presies wát behels Satan se hoof motief en planne ?

As mens die Bybel ken is dit eintlik logies. Satan se
“main objective” is om seker te maak dat God se uit-
verkore saadlyn / geslag op aarde (..Adam se geslag
– naamlik die blankes...) op alle terreine aangeval en
sodoende vernietig word. Satan se hoof doelwit is die
vernietiging van die blanke (Adamiese) ras. Punt.

En ou Satan is nie dom nie. Hy is ‘n óu skelm en die
vader van die leuen. ...Ja, hy wéét wat hy doen en hy
mislei (belieg) miljoene. Sy dienaars (...nl kinders) op
aarde (die addergeslag) is nét so skelm. En hy maak
gebruik van ál sy instellings, organisasies, liggame en
persone om sy doelwit te bereik. Hy het nie verniet al
die belangrikste (strategiese) instellings geïnfiltreer -
wat hom nie net direkte toegang tot die blankes se
geloof en onderbewussyn - maar gevolglik tot hulle
politiek verskaf – naamlik die KERK. Ja, die Kerk !
Tweede in lyn is opvoeding (die skool en die univer-
siteit).

En van watter organisasies maak die Satan gebruik
om die samelewing op alle vlakke (..die Kerk, Skool,
Universiteit, Kultuurbewegings, Politieke bewegings,
Ekonomie-verwante bewegings, Sosiale bewegings,
ens...) te infiltreer en te beïnvloed ?

Hy maak van die Theosophical Society en die Vrymes-
selary gebruik – wat dmv van al hulle werwingsorgani-
sasies optree ; soos bv die Afrikanerbond (ou Broeder-
bond), Solidariteit, Afriforum, die Raport Ryers Vereni-
ging, die Vryheidsfront-plus, die Tafelrondtes (..Round
Table), die Lyons Club, die ATKV, die FAK, AFRIAL,
die Voortrekkers, die Debats –en Filosofiese Vereni-
gings, ens, ens.

Werwing begin al op skool. Die intelligente kinders word
spesiaal uitgesoek. Want die Vrymesselaars (Sataniste)
glo nie daaraan om dom mense te werf en as lede te hê
nie.

In die skole word daar byvoorbeeld noukeurig opgelet wat-
ter kinders diegene met die hoër IK (..nl hoër intelligensie)
is - en dan word húlle spesifiek uitgesoek (deur die onder-
wysers wat lede is van bogenoemde sataniese organisa-
sies). Hierdie kinders word dan genooi om deel te neem
aan redenaars kompetisies (meestal geafiliëer met die
Raport Ryers Vereniging) waar hulle vir hulle doel ge-
slyp word.

Wat behels die hoof doelwitte (metodes / aanvals-
fronte) van Satan ?

(1) Die subtiele bevordering (en verkondiging) van
(rasse) gelykheid (geestelik en fisies), vermenging,
verbroedering en integrasie.

(2) Verbastering – deur van metode (1) gebruik te
maak.

(3) Oorlog. - Deur gebruik te maak van “conquer by
division” (soos hy bv beide Kapitalisme en Kommu-
nisme geskep het en hulle teen mekaar gedraai het).
Dws om oorloë te presipiteer en sodoende daarmee
hope blankes uit te wis, en sodoende sy huidiglike
tydelike, bose koninkryk op aarde uit te brei, want
hy moet mos immers eers van die Kroon van die
Skepping (Adam se geslag) ontslae raak deur só
vir God te (probeer) ‘spite’.

(4) Vreemde godsdienste. Sodat die blankes nie in
die Verlossing van húlle Messiah (Jeshua / Christus)
kan glo nie – en sodoende nie die ewige lewe (nl die
ewige Koninkryk) kan beërwe nie.

In hierdie skrywe gaan ek hoofsaaklik op punt een
konsentreer omdat dit op die einde van die dag on-
vermydelik tot verbastering (nl die vernietiging van
die blanke ras) lei. - En geen baster of nie-adamiet
sal die ewige Koninkryk van God sien nie. - Satan
weet dit.

Hierdie is ook Satan se mees slinkse, geslepe en
agterbakse plan, want hy maak van die blankes se
beskore en uitverkore (en gunsteling) godsdiens (nl
die Bybel / Christenskap) gebruik (misbruik) om hul-
le te mislei en te bedrieg, deur dit subtiel met Teo-
sofie te besmet. – Daarom sal ek dit met hand en
tand beveg ; en ek sal dit ontbloot. - En ek sal nie
ophou nie.

Satan kan natuurlik nie al hierdie bose werk alleen
verrig nie. Hy het hulp nodig. En daarom maak hy
van sy hope dienaars gebruik. Ja, die Engel Lucifer
het ook ‘n letterlike en fisiese saadlyn (‘n nageslag)
op aarde. In die Bybel word hulle beskryf en uitge-
wys as die addergeslag en die onkruid. - Persone
wat letterlik die bloed en gene van Satan in hulle
are dra. Hulle is dus letterlik en fisies Duiwelskin-
ders. - Onredbaar. ‘n Mens kan nie ‘n demoon uit
‘n Duiwel uitdryf nie. Duiwels en Duiwelskinders
is nie redbaar nie. Hulle lot is die ewige hel. Punt.

Hierdie mense se bose sataniese gene het hulle lot
verseël. Hulle is dus nie in staat om te “bekeer” nie
en hulle kan nie “wedergebore” word nie. Hulle kan
slegs maak as of hulle (...dws toneel speel) wel sg
“bekeer” word. En van hulle beweer dat hulle soge-
naamd na die Christelike geloof “bekeer” het, waar-
na hulle eintlik net na ‘n hoër (sataniese) en gehei-
me pos aangestel word, naamlik om ‘n geteikende
Christelike Kerk te infiltreer en verder met Teosofie
te help besmet. Hulle het absoluut geen gewete nie.

Hierdie persone is baie maal spierwit (of hulle lyk wit)
en sommige is weer basters. Hulle kom ook onder alle
volke en nasies voor. Die addergeslag het so te sê met
alle rasse uitgebaster om sodoende hulle bose gene o-
rals te versprei en alles te besmet en te besoedel.

Hier is hoe een van hulle (‘n Jood natuurlik) dit ruiter-
lik erken :

"We Jews have spoiled the blood of all races. We have
tarnished and broken their power. We have made every-
thing foul, rotten, decomposed and decayed." [The Way
To Zion, Munzer].

Maar alleen aan hulle bose en sataniese vrugte (nl hulle
“beginsels”) sal jy hulle herken. Ja, hulle vrugte gee hul-
le klokslag weg en hulle kan nie daarvan wegkruip nie –
al probeer hulle ook hóé sg “Christelik” voorkom (voor-
gee).

Ons probleem lê grootliks by die wit adders wat o.a. in
ons Kerke (en hulle Teologiese Fakulteite), die Politiek,
Opvoeding (nl onderwys, universiteite) en op ons Reg-
banke, ens, ens, sit – nes hulle toentertyd óók in die
“Kerk” van die dag (die Sinagoges) en op die Regbank
en in die Politiek gesit het. Ja, dít is tipies hulle neste
daardie - waar jy die adders sal vind. Elke keer.

Die addergeslag is ook die Antichriste :

1Joh. 2: 18-19 : “Kinders, dit is die laaste uur ; en soos
julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan daar ook
nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste
uur is. Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie
van ons nie ; want as hulle van ons was, sou hulle by
ons gebly het ; maar dit moes aan die lig kom dat hul-
le nie almal van ons is nie.”

Die term “Antichris” beteken letterlik “in die plek van
Christus”. - Hierdie definisie verklaar dus die ware na-
tuur en agenda van die addergeslag. Hulle is na-apers,
vervalsers, akteurs en leuenaars. Die addergeslag doen
dus voor as of hulle “ware herders” en “ware christene”
en ook die “ware Israel” is. Maar hulle is nie. - Hulle is
“imposters”.

Relevante vrae :

Wat sluit ..."die gees van die antichris" (1Joh. 4:3)
in ?

Dit sluit die vervangingsboodskap in, wat "in die plek
van" die suiwer Verlossingsboodskap van Christus ver-
kondig word. Dit is ook die liberale gelykheidsleer en
eenheidsleer / vermengingsleer (vervangingsteologie)
wat deur die Kerke verkondig word – waar die ware,
fisiese en genetiese Israel (nl die blankes) met die sg
"geestelike israel" (mengsel van almal) vervang word.
Die Verlossingsboodskap (Evangelie) word dus besoe-
del, en gebring aan 'n Babiloniese brousel van rasse
en basters wat letterlik "in die plek van" die ware Is-
rael geplaas word. Israel word dus vervals (vergees-
telik) en vervang.

Wat sluit ..."die antichriste" (1Joh. 2:18) in ?

Dit is ook die persone wat hierdie bogenoemde libera-
le gelykheids -en vervangingsboodskap (geestelike en
fisiese gelykheid en vermenging) verkondig, bevorder,
dit aanvaar, en dit navolg of koester.

Wat is die ware vrugte, die grondwaardes (nl die ware
kern en definisie) – die ontblote geheim van die ware
satanisme ? Waar aan herken mens die ware satanis-
me ?

Dit kom neer op die "beginsels" van die Vrymesse-
laars en die Theosophical Society, naamlik :

"Vryheid, Gelykheid en Broederskap" (waar alle gelo-
we ook welkom is) – wat verder as volg verwoord word :

“All men (all races) have spiritually and physically the
same origin... All men are equal...which is the funda-
mental teaching of Theosophy.”

“The aim of Theosophy is to promote and form a nu-
cleus of the Universal Brotherhood of Humanity, with-
out distinction of race, creed, sex, caste or colour.”

Beide die Vrymesselaars en die Theosophical Society
is sataniese organisasies wat ook geafiliëer is met die
ander sataniese organisasies soos die hoogs-geheime
“Order of Ram” en die “Order of Seth” en die “Order of
Darkness”. Al hierdie organisasies resorteer onder die
Illuminati se gesag – wat weer op sy beurt direk onder
Satan se gesag resorteer.

Die Theosophical Society is nie verniet deur Sataniste
(en Jode daarby) gestig nie, naamlik Helena P. Blavat-
sky en David Rockefeller, wat ook die Lucis Trust (Luci-
fer Trust) gestig het.

Die ware Satanisme is dus gebou op Teosofie (liberalis-
me en humanisme). Dit is dus die geloof in, en die ver-
kondiging van :

1) Gelykheid : - menende die fisiese én geestelike ge-
lykheid van alle rasse. - In die Christelike geloof word
hierdie "beginsel" verder geneem (..nl vertak of met ‘n
Christelike sousie opgedis) deur te beweer dat alle ras-
se sogenaamde "van Adam afstam" [uit Adam se ras
ge(de)voleer het], en dat alle rasse "gered" word (sg
"geestelike israel" is), en dat die Kerk nou die “bruid”
is.

2) Broederskap : - menende dat alle rasse (...ook die
verbasterings tussen hulle) “medemense”, “broeders”,
“naastes” en (potensiële) “mede-gelowiges” is.

3) Vryheid : - menende dat die mens die reg het om
hierdie bostaande onbybelse en goddelose (sataniese)
"beginsels" aan te neem - in die vorm van sg "mense-
regte", en dit in die plek van God se insettinge (naam-
lik diskriminasie en apartheid) te plaas.

Teosofie, liberalisme, humanisme en liberaliste ís dus
"evil" (nl boos ; satanies en vernietigend). _Dit verteen-
woordig die rebellie teen die Allerhoogste, naamlik die
Soewereine God van die Bybel, die God van Israel.

Ja, daarom is die Kerke (insluitend die Protestantisme)
inderdaad baie liberaal (..pro-gelykheid), want hulle ver-
kondig met ywer en oorgawe ál die bogenoemde dinge,
insluitend die Leer van Bíleam (vermengingsleer).

Die Kerke is inderdaad van die GROOTSTE verkondigers
en verspreiders van Teosofie (liberalisme en humanisme).
Dit is júís die Kerke wat sending aan die naturelle bring
en sodoende die Bybel (wat slegs vir Adam se geslag
geskryf is) aan diegene bring waarvoor dit nie bedoel is
nie.

So verdraai hulle die Woord en stel hulle kunsmatig die
nie-adamiete aan as die sogenaamde “gelykes”, “broe-
ders” en “naastes” van die blankes, terwyl hulle al ewig
die naturelle onverpoos in prop en in stop met skenkings,
aalmoese, komberse, klere, kos, medisyne, ens... sodat
die edele barbaar-naastes kan aanteel - van die huidige
60 Miljoen - na 120 Miljoen-plus... waarna hierdie libe-
raliste heel waarskynlik nóg nie tevrede sal wees met
die naturelle se oormag getalle nie. Hulle sal eers te-
vrede wees wanneer ál die blankes uitgeroei is !

Daarom is die Kerke GRUWELS ! Satans-neste ! Vervloek
is hulle !

Ongeag of iemand Teosofiese ‘beginsels’ met ‘n Christelike
sousie opdis – 'n Teosofis (Satanis) is dus ook iemand wat
(direk of indirek – en op enige vlak) die bostaande onbybel-
se "beginsels" glo en verkondig. _‘n Sogenaamde “Christen”
wat dus hierdie dinge glo en verkondig is niks anders as ‘n
“Christen-satanis” of ‘n “Satans-christen” nie. - En daar sit
baie van hierdie “Christen-sataniste” in die Kerke en in ons
samelewing. Vuilgoed is hulle.

Hierdie “Christen-sataniste” hang 'n valse Babiloniese
eenheid aan.

Wanneer jou ‘beginsels’ met dié van die Theosophical
Society rym en ooreenstem, dan is dit net so goed jy
hang die Theosophical Society self aan. _Daar is geen
verskil tussen jou (...kerklike / geestelike) dogma van
"gelykheid" en dié van die Theosphical Society s'n nie.
Beide is die beginsels van Sataniste en Antichriste.

Die sogenaamde (Kerklike) "beginsels" van "geestelike
israel" ; en "uit een bloed is alle rasse" ; en ons (...alle
rase) is "een in Christus..." ens, ens, is ‘n blatante ver-
draaiing van die Skrif ; en kom alles neer op geestelike
‘gelykheid’ - wat op sy beurt weer outomaties gekoppel
word aan (oorgaan tot) fisiese gelykheid en fisiese ver-
menging. Dit alles is vals, boos en onbybels. Satanies.

Die sg "geestelike israel" onderskryf presies dieselfde
tipe "brotherhood of man" -beginsel. _Daar is geen ver-
skil nie. Beide kom op "geestelike gelykheid" en "gelyk
voor God" neer. - Christelike Teosofie, of Teosofie met
‘n Christelike sousie daar oor. Niks anders as rou sata-
nisme nie.

Die resultaat van beide dogmas is die verbroedering van
alle rasse (op beide geestelike en fisiese vlak). _En die
onvermydelike resultaat daarvan is vermenging. - Die ti-
piese "multi-racial christian brothers society" - wat mooi
deel vorm van die Babiloniese stelsel.

Beide die sogenaamde Kerklike "beginsels" en dié van die
Theosophical Society, se eind-resultaat is presies dieselfde,
naamlik gelykheid (eenheid tussen rasse), (geestelike) ver-
menging en verbastering.

Hulle vrugte en resultate verskil geensins nie.

Die kerklike (geestelike) gelykheidsdogma veroorsaak dat
die “medegelowige”, geliefde naturel wat langs jou dogter
in die Rhema Kerk sit, mekaar se "gelyke", "medemense"
en "naastes" is (word), wat daarop neerkom dat jou gelief-
de houtbroer op die einde van die dag met jou dogter mag
trou en basterkinders verwek. – En so is Satan se doelwit
bereik. I rest my case.

So...

Die sg (Kerklike) dogma is maar net nóg 'n gerieflike
vertakking / ander vorm (front) van die Theosophical
Society se "gelykheidsbeginsels". Maw die Kerke en
hulle aanhangers verteenwoordig maar net die "Chris-
telike mondstuk" (weergawe) van die Sataniese Theo-
sophical Society, of hulle dit nou wil erken of nie.

Hulle is (en verkondig) een en dieselfde Gruwel ! Hulle
is dus per definisie Antichriste !

Matt. 3: 10 : “Maar die byl lê ook al teen die wortel
van die bome. Elke boom wat geen goeie vrugte dra
nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.”

Matt. 13: 37-42 : “En Hy het geantwoord en vir hul-
le gesê : Hy wat die goeie saad (die letterlike kinders
van God) saai, is die Seun van die mens, en die saai-
land is die wêreld. Die goeie saad - dit is die kinders
van die koninkryk, en die onkruid is die kinders van
die Bose (die letterlike kinders / saad van die Satan),
en die vyand wat dit gesaai het, is die Duiwel. _Die
oes is die voleinding van die wêreld, en die maaiers
is die engele. Net soos die onkruid dan bymekaarge-
maak en met vuur verbrand word, so sal dit wees in
die voleinding van hierdie wêreld : die Seun van die
mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal uit sy konin-
kryk bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat
die ongeregtigheid doen, en sal hulle in die vuuroond
gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.”

Matt. 10: 34-35 : “Moenie dink dat Ek gekom het om
vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om
vrede te bring nie, maar die swaard. Want Ek het ge-
kom om tweedrag te verwek...”.

Luk. 12: 49 : “Ek het gekom om vuur op die aarde te
werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was !”

Luk. 12: 51 : “Dink julle dat Ek gekom het om vrede
op die aarde te gee ? Nee, sê Ek vir julle, maar eer-
der verdeeldheid.”

Christus het geensins verklaar dat hy 'n tipe eenheid
wil skep waarin alle rasse (in Hom) “geestelik gelyk”,
“geestelik verenig” en “geestelik verbroeder” is nie.

Inteendeel !

Christus veroordeel diegene wat die Leer van Bíleam
(vermengingsleer) aanhang in Openb. 2:14 ; en Hy
bevestig dat dit 'n struikelblok is vir die kinders van
Israel (nl Adamiete).

Daar staan duidelik dat daardie eenheid op SLEGS
EEN RAS (een volk) van toepassing is :

Matt. 1: 21 : “...en sy sal 'n seun baar, en jy moet
Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk (Israel)
van hulle sondes sal verlos.”

Luk. 1: 68 : “Geloofd sy die Here, die God van Israel,
omdat Hy sy volk besoek het en vir hulle verlossing
teweeggebring het...”

Joh. 10: 14-16 : “Ek is die goeie herder, en Ek ken my
eie en word deur my eie geken. Net soos die Vader My
ken, ken Ek ook die Vader ; en Ek lê my lewe af vir die
skape (Israel). Ek het nog ander skape (die verstrooide
Israel) wat nie aan hierdie stal behoort nie. _Ek moet
hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit
sal wees een kudde, een herder.”

Hand. 5: 31 : “Hom het God as Leidsman en Verlosser
deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en
vergifnis van sondes te skenk.”

Rom. 9: 4 : “Hulle is Israeliete aan wie die aanneming
tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde
en die wetgewing en die erediens en die beloftes...”

1Petr. 2: 9 : “But you (Israel) are a chosen race, a
royal priesthood, a holy nation, a people for his own
possession...” (ESV)

Gevolgtrekking :

Diegene wat enigsins hierdie Teosofiese “beginsels” op
enige wyse of in enige (“Christelike”) vorm verkoop, is
Liberale, Theosophical "Satans-christene", en dus sub-
tiele, verskuilde en laakbare Satansdienaars. Hulle ver-
kondig nie Christus se suiwer Woord nie. Hulle verkon-
dig 'n besmette, besoedelde, verdraaide, Plaasvervan-
gings-teologie ('n antichris-boodskap / 'n “in-die-plek-
van-Christus”-boodskap en ‘n “in-die plek-van-Israel”-
boodskap).

Hulle is dus "in die plek van" (die plaasvervangers van)
die ware Christene (ook beskou as "in die plek van die
ware Israel"). – ‘Imposters’ en Duiwelskinders !

En, omdat hulle Christus se ware doel en Sy Woord
verdraai en vervang, is hulle andersins bekend as die
Antichriste ; en die volgers van Antichriste ; en die
volgers van die Antichris-geloof ! Teosofiste !

Mag die uitverkore kinders van God lees, sien en mag
hulle verstaan ! Wie ore het om te hoor...


JW12

.

Geloof & kerksake | 4 kommentare

Question: Learning Afrikaans

Ma., 12 Januarie 2009 17:04

Hello!

I was in RSA earlier this year and am looking at the possibility of maybe
going back for a year or two. I was told while I was there that it would
be a good idea to learn Afrikaans, though. So I've been trying to find a
correspondence course of some sort in Afrikaans, but no such luck. It's
either 5 lessons, or expen$ive learn-at-home software.

Would anyone have any information on Afrikaans lessons by correspondence?
I already looked at UNISA and their Afrikaans courses are not for
beginners, just for people already fluent in Afrikaans.

Anyway, if anyone can tell me anything, it would be much appreciated!

Dankie dat u!
(that's about the extent of my Afrikaans!)

--

~*~ Mal ~*~

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    104  105  106  107  108  109  110  111  112  113  114  115  116  117  118  119    »]
Tyd nou: Di. Apr. 07 23:16:06 UTC 2026