Ek het uiteindelik ook toe Nuusgroepe ontdek.
Nou soek ek 'n tuiste.
My instink vertel my dat die een met Afrikaans in die beskrywing behoort te
werk.
Ek sou graag wou verneem of dit die moeite werd is om rond te hang.
Natuurlik sal talle hier my aansê om self te ontdek, maar daar is min dinge
wat my oortuig soos "word-of-mouth" tweedehandse uitsprake. Wat kan ek leer
uit julle ondervinding(s)? Wat is die moets en moenies? (Ek het klaar
redelik gou agtergekom dat hierdie 'n speel/mynveld vir twee kerngroepe is
wat beide haat om bloot as links/regs geklassifiseer te word - wie haat dit
nié?)
Dit lyk na my soort Nuusgroep - nié oor die ooglopende persoonlike aanvalle
of die swak-gekose krutaal nie, óók nie oor 'n paar lomp argumente wat meer
emosie as intellek is nie, maar oor die vryheid van die taal. Noem dit die
dinamika van die woord, die uitspoel van uitsprake. Die lewe in die woord.
Die gedagtes van andersdenkendes wat my skaam of kwaad of moedeloos
agterlaat as dit op papier verskyn. Arrogant-skaam dat ek 'n taal en kultuur
deel met iemand wat sê kan dink. Maar feit bly staan, die taal lewe vir my
en hom/haar! Dit wek emosie in my en vonk my denke - irrasioneel 'n logies.
(Wie weet, miskien juis as gevolg van al die emosie-belaaide onderwerpe).
Ek sou graag 'n webbladsy wou sien waar al die gereelde Nuusgroepeerders (in
die lyn van kampeerders) gelys is - 'n soort van 'n erelys waar ek kan sien
waar jy vandaan kom en wat jou "current status" is. Lyk my soms asof als wat
van 'n ander hier geleer word, vanuit persepsies ontstaan. Dit sal soveel
tyd spaar as ek 'n paar gesigte kon sien en weet wie boer met duiwe en wie
is 'n professor in letterkunde. Veral sal ek wil weet hoeveel emigrante hier
is en wat die NG vir hulle beteken. My eie gesig is maar "ordinêr" (soos
Ouma altyd gesê het): 'n Jong (31jarige) dosent in Opvoedkunde wat tans aan
'n AngloAmerican-projek werk om entrepreneurskap in Kaapse skole te
bevorder - en binnekort in NoordWes. Hoë intellek, maar goeie skoot emosie.
My passie is om die help om die land te laat werk - op meer as een manier!
Voordat dit begin klink na 'n advertensie op 'n goedkoop chatprogram, laat
ek vinnig saamvat en koers kry:
Vraag bly: Neem ek my intrek hier, voeg ek my stem by die van ander en
indien wel, is die sous die poeding werd?
"Ware kommunikasie is die kuns om gelyktydig volkome eerlik en volkome
taktvol te wees". (John Powell)
Goeie wetenskaplike definisies van kommunikasie (vanuit vele velde soos die
Kommunikasiekunde of Kommunikatiewe Sielkunde ter syde!) wonder ek sommer
hardop oor hierdie eenvoudige definisie. En ek dink aan nuusgroepe en oor
gedagte-wisseling op skrif in die algemeen: Is dit werklik so eenvoudig om
te sê dat as 'n mens iets eerlik sê en ook taktvol is, dat dit dan WARE
kommunikasie? Bedoelend dat jy dan verstaan word? Ek twyfel.
Meestal is kommunkasie (veral hier lyk dit) deur 'n waas van vooroordele.
Die sluier verbloem die rede, die bedoeling en dikwels die boodskap self. Om
te luister beteken tog meer as om net te hoor. Dit beteken om in te neem en
ongeag WIE wat sê, sin daaruit te maak. As dit taktvol is en eerlik, maak
dit saak of dit WAAR is? Volgens Powell is dit ware kommunikasie, ongeag die
waarheid van die stellings. Wat maak dit dan ware kommunikasie? Ni� die
verstaan en insig van die onvanger nie, maar die integriteit van die
stuurder. Die konsekwensie van sy/haar bydraes. Die voorspelbaarheid van die
respons. Want ware kommunkasie is ook om takvol en eerlik te antwoord. Om
die mens te leer ken AGTER die woorde is dus die uitdaging - want
uiteindelik is die egtheid (vervanging van "ware") van die kommunkasie
gekoppel aan die een wat kommunikeer.
Sommer net 'n paar sinne. Miskien laat dit jou ook dink. Bemeester ek my
taktvolheid en vermoë om eerlik te wees - volkome eerlik - ontdek ek dalk
dat ek volgens Powell se definisie WAARLIK kommunikeer. Vraag bly staan: Kan
dit eg (en betekenisvol!) genoeg wees as dit nie ook met takt (lees ook
goeie oordeel) en eerlikehid aangehoor word nie?
Hierdie relaas sê meer oor met WIE ons kommunikeer as HOE...
Kyk nou net na al die stories en threads hier op die nuus groep.
Laat my sommer dink aan my kinderdae met 'n plaastelefoon. Een van daai
een-kort-drie-lang luie en almal weet daar's iets om af te luister...
My ma vertel die storie:
Hier in die oorlog jare (39-45) werk sy toe op die 'sentrale'. Nou saans
bel iemand uit die dorp vir familie op die plaas. Nou moet die 'sentrale'
eers die lyn 'optel', en dan vir die lot wat op die lyn kuier sê: "Ek het 'n
oproep vir julle, sit neer lat ek kan lui."
Voor die tyd het hulle so periodiek geluister wat op die lyn aangaan net om
te kan weet of die lyn besig is: Sy sê dan sit die ou spul en klets op die
lyn. Niemand het 'n slinger gedraai om vir die ander te lui nie, nee
hulle't maar so 'bygekom' soos die lot nou klaar ge-eet en boek gevat het.
Sal een nou sê: "
Wonder of Jan Grootoog al slaap?
Nee wat! Wie wil dan nou gaan slaap. was nog nie eers nuus oppie Kaap nie!
Hei ou Koos, het jy gehoor van oom Gaffie en die galdeers?"
So praat die ou spul dan totdat daar nou 'n regte oproep deurkom, of tot
hulle so een na die ander kooi toe gaan.
In daardie jare was die "Kaap" die afrikaanse diens van die SAUK, en
streeknuus en sekere programme is vanaf Kaapstad uitgesaai.
Oom Gaffie het eenkeer by die plaaswinkel aangeloop gekom in daai jare. (Het
net bokant die winkel geboer) Net mooi in die tyd van D-Day toe die
Geallie�rde magte Frankryk ingeval het.
Sit hy daar in die winkel en luister na die praatjies wat almal nou maak.
Seg hy ook so tussen deur:
"Ja, en daar lees ek en die ouvrou toe gist'raand oor die Galde�rs, en net
na ons klaar gebid en gesing het sit sy die draadloos aan, en daar hoor ek
toe maar die galdeers het toe wragtag vir hiekler ok aangeval! Glo in
Frankryk aan land gegaan. Maar ek had niks van skepe gistraand gelees nie!"
Einste oom Gaffie se "Case trekter wat op perlifienk loop"
En nou het ek teruggegaan in die verlede, en die vraag is: Wie kan dit nog
onthou? Kom nou, moenie skaam wees nie: Mens sien tog nie die bleskoppe en
die gryskoppe deur die nuusgroep nie!!
Ek weet ook nie aldag wat mens kan doen om die
situasie te laat verbeter nie, maar voel nogal sterk oor
iets wat wel aan gewerk kan word. Daar is blykbaar
n menigte "onwettige" immigrante, veral in die Gauteng area.
Stuur
daardie mense terug. As hulle nie kan bewys dat hulle wettig in
Suid-Afrika
behoort nie, deporteer hulle. Hoekom moet Suid-Afrika (wat dit
swaarlik
kan bekostig) die hele wêreld en sy maat met ope arms verwelkom?
Kyk net hoe streng is Oostenryk en Switzerland (ietwat fanaties
dalk) met
onwelkom of onwettige "toeriste". Ek lees nou die dag dat daar
dele in
Hillbrow is waar net Frans gepraat word, en dat mense wat nie
Frans praat
nie gevra word om asb. weg te bly. Dis nou die "mafia" ouens en
ander
lords wat totale beheer oor hulle turf het. Ek sê wys hulle wie
is baas en
gooi hulle uit, ons moet eers vir ons eie mense sorg.
Ek lees ook dat die Sjinese en Taiwanese ons kus leegstroop van
perlemoen
en ander skulpvis, want daar is nie genoeg skepe om te
patrolleer nie.
Maar dit is seker maklik vir ons om te sien wat moet gebeur,
maar moeilik om
dit uit te voer.
Pat
> Ons het 'n nuwe beginpunt nodig. Hierdie ellendige sirkels laat ons koppe
> net tol. Wat is die nuwe vertrekpunt en die vars nuwe rigtingswind? Jammer,
> ek weet nie. As ek geweet het, het ek dit hardop verkondig het. Ek voel net
> dis iets wat kort. Die vryheid het vir ons almal gekom, maar nou weet geneen
> wat om daarmee te maak nie.
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3902db8a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink ons is nou heel van die punt af waar ons begin het.
>>
>> Sover ek kan onthou was dit oor die Zim boere en die plaasbesettings en
>> moorde op plaasboere en aanvalle op die werkers .
>>
>> Daar is nou twee dood en verskei beseer.
>>
>> Al wat ons kan hoop is dat daar n end kom aan die onnodige
lewensverlies.
> Ek
>> dink daar was nou genoeg moord en doodslag hier aan die
suidpunt van
> Afrika
>> en dit van beide kante af. Beide kante is ewe skuldig gewees.
>>
>> Al wat ek hoop in die tyd dat ons n slag gaan bid want dit is al wat ons
>> gaan help. Ons kan mekaar name noem en in klasse gooi maar dit bring ons
>> maar net weer terug waar ons was en dit wil ons seker nie
weer he nie.
> Want
>> die persoon wat se hy wil dit terug he wat ons gehad het is
seker nie reg
> in
>> sy kop nie.
>>
>> Ek se weer Suid Afrika is n unieke land want dit is die samevloiing van
>> volke, kulture en gelowe en dit is hoogtyd dat ons begin
saamwerk en al
> hoe
>> dit kan gebeur as ons mekaar se kulture en gelowe eerbiedig.
>>
>> Dit is paasnaweek, kom ons sit en dink wat reg is en nie wat
in die
> verlede
>> gebeur het nie. Ek dink hier is nie een van ons wat nie n klip kan gooi
>> nie.Ons het almal foute en het foute in die verlede gemaak. Ek self het
>> foute gemaak wat ek nie op trots is nie maar ons kan vergewe
en voortgaan
> in
>> voorspoed of nie vergewe nie en terug val waar ons was
>>
>> Jammer as my taal gebruik nie so goed is nie maar ek hoop julle probeer
>> verstaan wat ek se. Ek merk hier is persone wat van die digkuns hou
>> ,ongelukkig is dit nie n pasie van my nie. Ek voel meer gelukkig in my
>> voelhokke. Daar is niks beter vir my om met voels te teel
nie en vis te
> vang
>> nie.Maar so het ons elkeen ons eie liefde. Ek kan wel se ek
het iets
> geleer
>> van die digkuns af.
>>
>> Die wat saamstem met my of verskil kan antwoord en dan probeer ons weer
>> sonder om in mekaar se karakters in te klim. EN EK WAS OOK SKULDIG
>> DAARAAN en vra omverskoning.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
Ek dink ons is nou heel van die punt af waar ons begin het.
Sover ek kan onthou was dit oor die Zim boere en die plaasbesettings en
moorde op plaasboere en aanvalle op die werkers .
Daar is nou twee dood en verskei beseer.
Al wat ons kan hoop is dat daar n end kom aan die onnodige lewensverlies. Ek
dink daar was nou genoeg moord en doodslag hier aan die suidpunt van Afrika
en dit van beide kante af. Beide kante is ewe skuldig gewees.
Al wat ek hoop in die tyd dat ons n slag gaan bid want dit is al wat ons
gaan help. Ons kan mekaar name noem en in klasse gooi maar dit bring ons
maar net weer terug waar ons was en dit wil ons seker nie weer he nie. Want
die persoon wat se hy wil dit terug he wat ons gehad het is seker nie reg in
sy kop nie.
Ek se weer Suid Afrika is n unieke land want dit is die samevloiing van
volke, kulture en gelowe en dit is hoogtyd dat ons begin saamwerk en al hoe
dit kan gebeur as ons mekaar se kulture en gelowe eerbiedig.
Dit is paasnaweek, kom ons sit en dink wat reg is en nie wat in die verlede
gebeur het nie. Ek dink hier is nie een van ons wat nie n klip kan gooi
nie.Ons het almal foute en het foute in die verlede gemaak. Ek self het
foute gemaak wat ek nie op trots is nie maar ons kan vergewe en voortgaan in
voorspoed of nie vergewe nie en terug val waar ons was
Jammer as my taal gebruik nie so goed is nie maar ek hoop julle probeer
verstaan wat ek se. Ek merk hier is persone wat van die digkuns hou
,ongelukkig is dit nie n pasie van my nie. Ek voel meer gelukkig in my
voelhokke. Daar is niks beter vir my om met voels te teel nie en vis te vang
nie.Maar so het ons elkeen ons eie liefde. Ek kan wel se ek het iets geleer
van die digkuns af.
Die wat saamstem met my of verskil kan antwoord en dan probeer ons weer
sonder om in mekaar se karakters in te klim. EN EK WAS OOK SKULDIG
DAARAAN en vra omverskoning.
Ja Reenen, soms lyk dit vir my asof ons maar net in kringe draai. Die plaat
waarop die SA lied gesny is het 'n diepe groef, maar ons moet daar uit. Ons
het 'n vars rigting nodig, en die hele ronddraaiery van skuld en onskuld
pleit is een ding wat ons maar nou mee moet klaarkry. Die WVK het sy foute
gehad, maar ek dink Desmond Tutu se siening van die ding was dat dit die
afhandeling van 'n saak moes wees, soos wat in die Christelike ide� van
versoening veronderstel is om te geskied.
Ons het 'n nuwe beginpunt nodig. Hierdie ellendige sirkels laat ons koppe
net tol. Wat is die nuwe vertrekpunt en die vars nuwe rigtingswind? Jammer,
ek weet nie. As ek geweet het, het ek dit hardop verkondig het. Ek voel net
dis iets wat kort. Die vryheid het vir ons almal gekom, maar nou weet geneen
wat om daarmee te maak nie.
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3902db8a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink ons is nou heel van die punt af waar ons begin het.
>
> Sover ek kan onthou was dit oor die Zim boere en die plaasbesettings en
> moorde op plaasboere en aanvalle op die werkers .
>
> Daar is nou twee dood en verskei beseer.
>
> Al wat ons kan hoop is dat daar n end kom aan die onnodige lewensverlies. Ek
> dink daar was nou genoeg moord en doodslag hier aan die suidpunt van Afrika
> en dit van beide kante af. Beide kante is ewe skuldig gewees.
>
> Al wat ek hoop in die tyd dat ons n slag gaan bid want dit is al wat ons
> gaan help. Ons kan mekaar name noem en in klasse gooi maar dit bring ons
> maar net weer terug waar ons was en dit wil ons seker nie weer he nie. Want
> die persoon wat se hy wil dit terug he wat ons gehad het is seker nie reg in
> sy kop nie.
>
> Ek se weer Suid Afrika is n unieke land want dit is die samevloiing van
> volke, kulture en gelowe en dit is hoogtyd dat ons begin saamwerk en al hoe
> dit kan gebeur as ons mekaar se kulture en gelowe eerbiedig.
>
> Dit is paasnaweek, kom ons sit en dink wat reg is en nie wat in die verlede
> gebeur het nie. Ek dink hier is nie een van ons wat nie n klip kan gooi
> nie.Ons het almal foute en het foute in die verlede gemaak. Ek self het
> foute gemaak wat ek nie op trots is nie maar ons kan vergewe en voortgaan in
> voorspoed of nie vergewe nie en terug val waar ons was
>
> Jammer as my taal gebruik nie so goed is nie maar ek hoop julle probeer
> verstaan wat ek se. Ek merk hier is persone wat van die digkuns hou
> ,ongelukkig is dit nie n pasie van my nie. Ek voel meer gelukkig in my
> voelhokke. Daar is niks beter vir my om met voels te teel nie en vis te vang
> nie.Maar so het ons elkeen ons eie liefde. Ek kan wel se ek het iets geleer
> van die digkuns af.
>
> Die wat saamstem met my of verskil kan antwoord en dan probeer ons weer
> sonder om in mekaar se karakters in te klim. EN EK WAS OOK SKULDIG
> DAARAAN en vra omverskoning.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Alhoewel ek "swart lyk", het jou eertydse regering my as
> "kleurling" geklassifiseer; alhoewel ek my grootste ras-erfenis as Khoi/Khoe
> tel, sal jy my "bruin" reken (watookal dit behels in vergelyking met Khoi wat
> weer "swart" is en nie "bruin" nie). Rassig, dus, is ek swart - etnies,
> sogenaamd kleurling.
Uiteindelik!
Dus is jy 'n Capie.
Dis ongelooflik dat dit so lank vat om 'n antwoord uit iemand te kry as jy
hulle die eenvoudige vraag vra:
"Watse kleur is jou vel?"
> Dit is g'n JOU taal nie.
Nee?
> Afrikaans is net soveel, indien nie meer, myne as
> joue.
Is jou Khoi/Khoe taal dan nie jou erfenis nie?
(wat is jou erfenis dan, Leswin?)
> Weet jy wat dit dan selfs meer ironies maak - ek dink ek weet meer van
> die taal se ontstaan as jy;
Propably.
> Ek sou
> selfs verder gaan en waag dat ek meer passievol staan teenoor die taal as jy
> (wat, byvoorbeeld, behels dat ek let op my gebruik daarvan - anders as die
> verslonste, onwelriekende manier waarin jy haar so gereeld kleed).
Juis, ek kan my Afrikaans uiter soos ek wil, en jy jou afrikaans sing soos
jy wil. Dit is demokrasie. "Choice". Ek het gedog al daai jare in die VSA
sou jou dit leer.
> En jy het
> wragtag die arrogansie om Afrikaans as joue te eien.
Afrikaans is die apartheidsvark taal. As jy 'n opregte "vryheidsvegter vit
swartes" was, sou jy op my taal spu. Jy sou dit 'passievol' verwerp, net
soos wat julle die apartheidsvark wette, morele, denke, opbrengs van kinders
en geloof verwerp.
Jy is verwar en deurmekaar.
Jou taal en jou velkleur klop nie.
Dit maak jou angstig en jy voel dit gee jou die reg tot Superiority.
Jy voel vry in Amerika, omdat daar het jou broeders, soos jy, onder die
witman ge"suffer".
Hoekom woon jy nie in jou nuwe SA nie. Baie van julle het gesneuwel vir
julle nuwe vlag.
Jou afwesigheid is VERRAAD.
(Of besef jy, soos ons apartheidsvarke, dat jou SA nie 'n kans staan nie. Is
jy ook versiende genoeg om te besef dat nie 'n enkele swat regering op die
Afrika kontinent 'n sukses is nie. Dis onregverdig teenoor jou "brothers in
arms" dat jy nie saam met hulle in die dryfsand van VIGS en geweld wegsak
nie.)
> En jy noem my tweegesig.
Nou meer as ooit tevore.
Jy't al my respek verloor.
Jy is 'n swakkeling.
Jy't gebuig onder verdrukking.
Jy het jou aardsvyand se taal aan geneem as jou eie.
Dit, Leswin, is soos om Satan te borsvoed . . .
Hoe voel dit om n engel te wees . Soos jy praat het jy nog nooit iets
verkeerd gedoen nie. Dit moet seker lekker wees om perfek te wees.Hoekom kom
jy nie terug na Suid Afrika nie en doen iets van hier om die foute te
herstel nie.Soos jy aangaan is jy die enigste persoon wat die antwoorde het.
Hier is foute van beide kante gemaak en ons probeer te minste die land
reghou sodat dit beter kan wees vir almal wat hier woon. Suid afrika is
seker die land met die meeste nasionaliteite wat in een land saam bly en een
van die lande met die meeste verskilinde gelowe. Wys my een ander land waar
dit so is.
Ons begin met die swartes. Kyk net hoeveel verskillende stamme is hier. Ek
kan ongelukkig nie se hoeveel nie. Dan die kleurlinge en dan Indiers ens. As
ons by die witmense kom begin ons by die Boere(die verkeerde een in die
geskil), Engelse, Holanders., Franse, Duitsers, Russe, Jappenese Ens ,ens
ens.
So met ander woorde gaan daar mos verskille wees want dit is verskillende
tradisies, rasse en gelowe wat nou saam probeer om iets reg te doen
En ek moet se sover het ons nie n te slegte job gedoen nie. Daar is foute
gemaak maar so leer n mens. Foute kan reggemaak word.
Dit is lekker om daar ver te sit en NET te kritiseer sonder om iets goeds te
se vir wat reeds gedoen isnie.As jy ons wittes wil blameer dan moet jy die
hele Europa, en die Amerikas die skuld gee want almal het n vinger in die
Pie gehad wat ons Suid Afrika noem.
Hoekom kom jy nie terug nie en dan kan jy iets posetief hier doen
n Geseende paasnaweek vir almal.
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:390067CE.96DAB010@home.com...
> Gary Bartholomew wrote:
>
>> Kak maniere, Tannie. Reenen doen die moeite om sy punt indiepte te
>> stel. Ek sien geen "dink soos ek of shut up" van sy kant af nie, maar wel
>> van Tannie se kant af.
>>
>
> Jy besef natuurlik dat hierdie antwoord aan DRIES gerig
> was en nie aan Reenen nie. (Ek ignoreer Reenen al lankal.)
> As wetsgeleerde moet jy eers seker van jou feite maak
> voordat jy iemand aanval.
>
> Gloudina
>