Reenen van Niekerk skryf in news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gesê het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer 'n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ag wat ou Reenen alles word tog deesdae 2 keer of meer oorgedoen, bv. die nuwe id's en volgende jaar
weer nuwe 'slim' id kaarte, herregistrasie van drywerlisensies teen R100 per lisensie.
BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
skryf nie.
Reenen van Niekerk schreef in berichtnieuws
391b1bb5.0@news1.mweb.co.za...
| Wie wil by die firma werk
|
| Reenen van Niekerk
|
Rheenen,
I LOVE YOU... maar ik krijg de kriebels van niet-gedocumenteerde
bijlagen ! Meestal open ik ze niet.
Die sekretaris-Generaal van die ANC, Kgalema Motlanthe het in n onderhoud
gese dat Suid Afrika die sosialistiese ekonomiese modelle van China en Kuba
moet volg.
Dit is net snaaks dat hy so gese het. China is besig om weg te beweeg van
van die sosialistiese stelsel want hulle het gesien dat nie werk nie. Nou
dat hulle wegbeweeg begin lande te bele in China.
Die stelsel het nerens gewerk nie maar hulle wil dit he.Hulle wil nie deur
ander lande se foute leer nie.Met sulke praatjies jaag hulle belegers weg
maar aan die ander kant skel hulle die lande uit dat hulle nie hier wil bele
nie.
Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
Nag (kerm) - drup-drup, pla-vra, stembande rek, njarrem, grom en brom
Nancy - omie-tannie, fiefie, lollielekker, mofpop, satyntjie, frisgeboude kopspeld
Nerd - snopkop, sawwelyf, doffel, mopkop, wonderbrein, fundivakie, wakker-akker, slakkie, dingetjie, vooskoos, gombril, grilgesig, dwaak, briljantjie, klaasvakie, roomoog
Nice ( 'n ... ou) - njammies ou, engelgesig, klasie persoon
Notebook ( ... computer) - skootbrein, kabouter-komper, help-my-dink, popbrein, boeksakbrein, kosblikknoppies
No two ways about it - in die kol/tjol, een-alleen, koeifeit, geen ompad nie, geen agterdeur nie, geen afdraaipaadjies nie