| werpspies [boodskap #150942] |
Wo., 11 Maart 2026 18:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24936 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werpspies
Afbreking: werp•spies
Samestelling: werp + spies
Selfstandige naamwoord: werpspies
Meervoud: werpspiese
Verkleinwoord: werpspiesie
Meervoud van verkleining: werpspiesies
Betekenis:
• 'n Spies wat gewerp (gegooi) word.
Gebruik:
• Die assegaai en harpoen is werpspiese.
Antoniem:
• steekspies
Vertaling:
Engels: javelin, dart
Nederlands: werpspies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|