Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Boertjie : Volksvreemdes

Di., 23 Mei 2000 00:00

Daar is 'n ewige verskil tussen afrikaanses,afrikaansprekendes en ware
afrikaners(boere afrikaners),maar jy sal dit mos nie kan verstaan want jy
staan al te lank aan die ander kant ,of hoe?

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
> wrote:
>
> eintlik
>> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
>> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
>> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
>> minderheid...>>
>
> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
> Afrikaans praat!!!

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Geen verdere e-poste aan die reisiger, asb.

Di., 23 Mei 2000 00:00

Behalwe in die geval van gelukwensing en/of advies vir
toekomstige bydraes. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer. Verstaan bydraes gaan aanhoudend hier gelewer word.
Met so nou en dan 'n paar tussenposes.

Wil graag die Afrikaanse en Engelse nuusmedia, veral die
Sondagpers, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Effektiewe verskaffing van berig
gewing. Aansporing, ondersteuning en humor in berigte.
Ondersteunende plakkaat en berig opskrifte. Bywerking en
opdatering van berigte op die internet. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag voorstel vir die Nuusmedia om blinde kolle uit te wys
vir bydraes wat hier gelewer word, indien enige, op 'n daaglikse
basis, todat dit reggestel is, indien dit nie alreeds die geval
is. (Die reisiger is onseker in hierdie verband). Bydraes
aangaande Afrika wat aangevra is, is voldoende. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil hoogstens aanraai die Internet Polisie kontak die reisiger
slegs in die aller noodsaaklikste gevalle, indien enige. Om
goeie verhoudinge met die reisiger te behou. Asook om
aanhoudende bydraes hier te verseker.

Bydraes wat verwag kan word, o.a. :
Algehele Afrika Kontinent ontwikkelings inisiatief.
Meer effektiewe hiv+ en vigs medisyne.
Verhoogde planetere inligtings insamelings inisiatief, wat as 'n
miljoener kaart beskou kan word deur die Intelligensie dienste.
Groep 63 om 'n TV dokumentêr te maak, o.a. oor Afrikaanses.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

my eerste keer!!

Di., 23 Mei 2000 00:00

Dagsê mense!
Vandag hierdie nuusgroep ontdek (eintlik alle nuusgroepe, nie geweet hoe dit
werk nie!!) en het 'n bietjie van die beriggies gelees. Jong, maar daar is
darem baie bakleiery oor en weer!! Wat ek kon sien was dit maar meestal oor
rassisme en dat mense mekaar uitfoeter. Wel, dis nie hoekom ek hier wil wees
nie. Hopelik is daar iemand wat net lekker wil gesels met my,'n baie
'homesick' afrikaner in 'n klein, koud landjie in Europa.(nederland).
Vandat ek hier bly het ek my moerstaal darem baie begin waardeer. Vroeër 'n
baie opstandige tiener gewees wat net engelse musiek geluister het en eers
hier besef het hoe pragtig en spesiaal ons taal eintlik is.
Groetnis

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Re: volksvreemdes

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Jou arme idioot,jy het nie'n idee wat aangaan nie.Jy glo heelwaarskynlik
aan die reenboog nasie en dwaal net soos die ander oor samewerking met
die volksvreemdes,vergeet dit,kyk wat gebeur in Zim,die intense haat
teenoor die blanke verblind logiese denke en niks positiefs kan daaruit
voortvloei nie.

En aan al julle ander oorsese volksvreemdes en uitvaagsels of jy nou in
Nederland of Kanada sit:kyk vir eers verby rassisme en sien raak wat
besig is om te gebeur,wat dink wat beteken die slagspreuk--"kill the
farmer, kill the boer of one bullet one settler" -anc toi toi wysies-
verkeerd :hulle bedoel dit!

Wat dink jy beteken die "africa renniasance"? (afrika is vir die
afrikane)

So - Ferdi,as jy die politikus is,gaan praat jy maar en kyk of jy reaksie
kry.

groete
boertjie('n trotse een)

Ferdi Greyling wrote:

> On Sun, 21 May 2000 18:56:27 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>
[color=blue]>

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

Re: Secret Squirrel

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Maar ek wet jy het nie my Kredietkaart Nommers nie. . . . .

"MeesterPhat" skryf in boodskap news:fneW4.253$mq.16805@news.iol.ie...
> Ek het nie kinders nie, Tannie met die mes!
> ha - vocken- ha
>
> Ou Grilling weet mos nou al LANKAL wie ek is en waar ek woon.
>
> My vrou se naam in Thandi Mugalngwe.
>
>
> skryf in boodskap news:39292C8E.9EA772E9@home.com...
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>> On Sun, 21 May 2000 15:56:27 GMT, "MeesterPhat"
>>> wrote:
>>>
>>> >
>>>
>>> Inderdaad. So se 'n slag vir ons wie jy is.
>>
>> Meesterphat is Paul Bester wat in Dublinsit. As jy sy adres wil he, sal
>> ek dit vir jou
>> stuur. En sy vrou se naam en die van sy
>> kind.
>>
>> Molly Bloom
>>
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

word meaning.

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Could someone please tell me what the word woerwoer means? I have a
S.African friend who won't tell me. :o)

Thank you

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 4 kommentare

"My naam is Leswin" deur MeesterPhat

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Mij nam is Leswin
En ik's 'n Capie
Mij ma rook dagga
My pa stook die bediende

Gisteraan, o gisteraand
Die son was onder
en die wit man het lankal geslaap

Ek laai my 9mm
rol 'n zol
My suster is alweer swanger
en my broer kom volgende week
uit die Khoi/koi jail
ikke stuur gereeld e-Mail

Ikke moet gou-gou my PC gaan steel
sodat ikke die witte mense kan verteel

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

LOL!!

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Ou Leswin het sy naam darem nou lekker met 'n plank gemoer!!

Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
Om nie eers te praat Walter Sammons nie.

Nee kyk, Jerry Springer is 'n fiasko mnr. Laubsher maar kyk jy vat die
koek!!

>> sy borsel nader om sy hare op te kikker, salig onbewus dat die borsel se
>> patent behoort aan Lydia Newman, 'n swart vrou. Hierna steek hy sy kam
in
> sy
>> sokkies, so vir die wis en die onwis deur die dag (kam se uitvinder,
> Walter
>> Sammons, 'n swart man).

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: LOL!!

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Leswin is 'n Capie.

Daar van "gangland" ik seg jou sommer, my blaar, nou ikke gaat jou met 'n
pyp donner.

"Charles van der Wath" skryf in boodskap news:p6hW4.6065$283.104851@news6-win.server.ntlworld.com...
> Ou Leswin het sy naam darem nou lekker met 'n plank gemoer!!
>
> Die prentjie van 'n "Lydia Newman" wat haar "hare" (daai gekrulde
> peperkorrels) met 'n borsel borsel is genoeg om my hol te skeur.
> Om nie eers te praat Walter Sammons nie.
>
> Nee kyk, Jerry Springer is 'n fiasko mnr. Laubsher maar kyk jy vat die
> koek!!
>
>
>
>>> sy borsel nader om sy hare op te kikker, salig onbewus dat die borsel se
>>> patent behoort aan Lydia Newman, 'n swart vrou. Hierna steek hy sy kam
> in
>> sy
>>> sokkies, so vir die wis en die onwis deur die dag (kam se uitvinder,
>> Walter
>>> Sammons, 'n swart man).
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Archives: May 22, 1900

Ma., 22 Mei 2000 00:00

Nou weet ek hoekom ek so sleg voel vandag.

Francois

@home.com wrote in message ...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1076  1077  1078  1079  1080  1081  1082  1083  1084  1085  1086  1087  1088  1089  1090  1091    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 07:59:50 UTC 2026