Lyn nog altyd af.
Vir die derde keer ge-"escalate" - vanaf drie verskillende hoeke.
Vandag, uiteindelik,na 'n tantrum op die foon (let wel, na 'n tantrum
- of soos Torreke sal se 'n "berekende aanwending van
verontwaardiging" ) uiteindelik 'n deel van die waarheid gekry.
Dit is dat die kabel afgesny is in die padwerke so 4 km die pad af.
Glo per ongeluk, maar ek vermoed die VOLLE waarheid is dit is 'n kabel
wat verskuif word en tussen die stadsraad en Telkom het hulle
eenvoudig besluit "ag fok die kliente hulle kan sonder fone klaarkom
terwyl ons werk" .
Die teikendatum vir herstel is Woensdag - 7 dae nadat dit afgesny is.
Van die antwoorde wat ek oor die afgelopwe week gekry het:
"The technicians are attending to your problem,sir"
"The problem has been referred to the technical department."
"A technician has been assigned to your problem."
"No, when it has been referred to the technical department it does not
mean that a technician is attending to the problem. Just that it has
been referred to them."
"No we don't know if the technical dept has started looking at the
problem."
Ook:
"The turn around time on a problem is 24 hours."
"The turn around time on a problem is 24 to 48 hours."
"Telkom has abolished turn around time."
...er... when did the abolish it? KLiek, foon word neergesit.
"Turn around time depends on each situation."
Dave, 'n wonderlike oplossing wat heel waarskynlik beskikbaar is, maar
te duur gaan wees, is iBurst se WiMax. Volgens hulle kaart hulle web
site val en net-net in die WiMax area, maar die kommersiele afd moet
die pryse deurstuur. Dit voorspel niks goed nie.
Wat gewone wireless betref is ek agter net-net in die area wat hulle
self as "bad reception" bestempel.
Ditto vir die donnerse useless Neotel wat op die meeste 56Kbs wireless
aangebied het teen iets soos R600 per maand.
Volgens hulle nuwe kaart is ek buite hul area. Die groot pad net onder
my - Kitchener ave - is in hulle goeie opvangs-gebied, maar ek effens
teen die koppie op nie. Ek veronderstel dis vir mense met landlyn-fone
in hul karre...
Ek het werklik verlede jaar gehoop Neotel sal iets offer, maar hulle
lyk nog meer useless as Telkom. Ons is maar net gefok....
weet natuurlik nie hoe eg dit is nie, maar vir in geval
Dit is epos wat geforward word.
Please pass on asap
Be Extremely Careful
Especially if using Internet mail such as Yahoo, Hotmail, AOL and so
on.
This information arrived this morning direct from both Microsoft and
Norton.
Please send it to everybody you know who has access to the Internet.
You may receive an apparently harmless email with a Power Point
presentation
'Life is beautiful.'
If you receive it DO NOT OPEN THE FILE UNDER ANY CIRCUMSTANCES , and
delete it immediately .
If you open this file, a message will appear on your screen saying:
'It is too late now, your life is no longer beautiful.'
Subsequently you will LOSE EVERYTHING IN YOUR PC and the person who
sent it to you will gain access to your name, e-mail and password.
This is a new virus which started to circulate on Saturday afternoon.
AOL has already confirmed the severity, and the antivirus software's
are not capable of destroying it.
The virus has been created by a hacker who calls himself 'life
owner.'
PLEASE SEND A COPY OF THIS EMAIL TO ALL YOUR FRIENDS and ask them to
PASS IT ON IMMEDIATELY
Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om die
Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
My logika se vir my dis om God in te span vir jou eie persoonlike
doeleindes. Dan gebruik jy hom/haar/dit as JOU werktuig. Dus laer as
jy....
En die argetipiese voorbeeld hier is om namens jou God te praat.
"Ek en God in close. Pasop... Hy is aan MY kant. EK weet wat Hy dink -
jy weet NIE!! So argumenteer/verskil met MY en jy soek moeilikheid met
God...want God sal at the drop of a hat MY kom verdedig teen jou,
ongeag van hoe goed of sleg jou argument is..."
Die volgende 1ste handse weergawe uit Suid-Korea, die developemental
state waarop ons ons mos volgens die regering wil modeleer:
Bel die diensverskaffer oor 'n fout in jou internet-konneksie. Hulle
is DIESELFDE DAG daar. Vriendelik en vaardig. Sorteer die probleem
uit.
Hoe werk hulle op die sypaadjie, hoor ek Wally vra. Hulle graaf die
sypaadjie op dag een op. Doen wat hulle moet doen. En DIE VOLGENDE DAG
is die gat toe en die sypaadjie reggemaak.
Ek moet 'n bietjie uitleg hê..
My Suidafrikaanse vriendin, wat les gee an die universiteit in
Suid-Afrika, het vir my geskryf sy het nou nog nouliks die tyd om vir
my 'n e-pos te skryf..
Hoekom? Die rede is sy het nou ineens 3 keer meer studente in sy klas
as verlede jaar en sy moet daarvoor baie voorbereidsels maak.
Ek vind hier 'n webblad wat hierdie saak 'n bietjie verduidelik: http://www.universityworldnews.com/article.php?story=2007113 00951265
Ek woon en leef nie self in Suid-Afrika nie. Is dit nou rêrig so dat
in Suid-Afrika meer studente universiteit toegaan as ooit tevore?
Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?
1. Moenie kla nie.
2. Moenie kwaad word nie.
3. Moet niks demand nie.
4. Kruip gat en paai almal in gesag en hoop dat jou persoonlike probleem as 'n spesiale guns reggestel word.